Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » September is...
September is... [boodskap #105852] Ma, 12 September 2005 08:57 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
...'n bad luck maand vir die arme Yanks! Katrina en 911....het Nostradamus
ook nie miskien vir Katrina gesien nie? 'n Goeie ding darem is dat Bush
niemand kan blameer vir Katrina (miskien die stadsbeplanners?) nie so geen
land sal nou ingeval raak nie!
Re: September is... [boodskap #105867 is 'n antwoord op boodskap #105852] Ma, 12 September 2005 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Bush op besoek aan New Orleans

http://tinypic.com/dnhdef.jpg
Re: September is... [boodskap #105880 is 'n antwoord op boodskap #105852] Ma, 12 September 2005 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink die arme vrolikes is die moeilikheid...:)))
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:dg3fu1$r7n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ...'n bad luck maand vir die arme Yanks! Katrina en 911....het Nostradamus
> ook nie miskien vir Katrina gesien nie? 'n Goeie ding darem is dat Bush
> niemand kan blameer vir Katrina (miskien die stadsbeplanners?) nie so geen
> land sal nou ingeval raak nie!
>
Re: September is... [boodskap #105953 is 'n antwoord op boodskap #105852] Sa, 17 September 2005 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerard van Wilgen  is tans af-lyn  Gerard van Wilgen
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
Deneile wrote:
> ...'n bad luck maand vir die arme Yanks! Katrina en 911....het Nostradamus
> ook nie miskien vir Katrina gesien nie?

Nostradamus het niks gesien nie. Waarsegging is 'n dwase bygeloof.

Gerard van Wilgen

www.majstro.com - Multilingual translation dictionary
www.erotikejo.com - International sex portal
Re: September is... [boodskap #105958 is 'n antwoord op boodskap #105852] So, 18 September 2005 08:27 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 Sep 2005 10:57:31 +0200, "Deneile" wrote:

> ...'n bad luck maand vir die arme Yanks! Katrina en 911....het Nostradamus
> ook nie miskien vir Katrina gesien nie? 'n Goeie ding darem is dat Bush
> niemand kan blameer vir Katrina (miskien die stadsbeplanners?) nie so geen
> land sal nou ingeval raak nie!

Moenie worry nie, met hindsight sal iemand nog wys dat hy dit eintlik
voorsien het.
Vorige onderwerp: Zimbabwe zet blanke landeigenaars voor schut
Volgende onderwerp: Poesse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 09:52:49 MGT 2024