Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Katrina Media
Re: Katrina Media [boodskap #105667] Di, 06 September 2005 07:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Omdat die swartes daar hoogs gelowig is, en die Bybel sê as jy soek, sal jy
vind.
Dan is dit mos wat jy pleinweg net gaan haal looting:))

In gister se Argus en Cape Times is altwee bespreek hoe die "latente" ( lees
stil gehoude) rassekwessie met hierdie ramp wreed in die oopte gebring is.

Ek kyk so deur die nag na BBC op TV3 - en wat sien ek?
Meestal swartes by die dome en convention centre sit en wag om gered te
word, sommer so langs 'n lyk wat daar lê.
Meestal swartes wat uit huise uiteindelik gered word.
Meestal wittes wat die reddingswerk met die bootjies doen....

Ook vanoggend 'n polisieman(swart) van NO wat kla wat hulle nie het nie, en
dat dit hoog tyd is dat die troepe opgedaag het.
Net daarna 'n wit dokter wat sê hy vind dit ironies dat duisende troepe
ingebring word, maar geen ekstra mediese personeel ( wat krities nodig is)
in hul duisendtalle nie.

Moet egter nie dink ek staar my blind teen die manipulasie van die media
nie.....
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:dfjg14$ad5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gevind op alt.binaries.images.fun!
> Die media byt ook en vererger ook die rasse konflik! So wat keer die media
> om swart looters te beeldsend en 'n blinde oog op die wit broers te draai!
>
>
>
> ----- Original Message -----
> From: Glen in Perth
> Newsgroups: alt.binaries.images.fun
> Sent: Monday, September 05, 2005 6:08 PM
> Subject: Junkhunters Junk.
>
>
> OK, this is my one and only response to the crap this tit is posting. I
> never usually bother at all, but some diseases won't go away by just wiping
> with a (metaphorically speaking) delete button. And besides, I feel like
> saying something after finding these pictures just recently. (Apologies if
> they've already been posted and if this subject has already been covered)
>
>
> JH, you're a racist twat mate, no amount of articles written by others like
> you can disguise that, you need to seek some medical help.
>
> Me? I'm English, born in the UK. I live in Western Australia and have
> relatives from Ireland, Scotland, Spain and Portugal.
>
> My best friend is Egyptian, some of my closest friends are from Italy,
> Israel, Jamaica, Russia, Vietnam, Africa, China, Australia, India, Croatia
> and America.............they all moved here, or were born here.
>
> You should move here too. Then contact me. I'll introduce you to my friends
> and we'll show you how to behave in a civilized manner towards your fellow
> countrymen.
>
> That's my first and final note to you on this, so don't bother responding to
> me, because I won't be writing to you again. Unless of course, it's to take
> up my offer ha-ha! Of course, you could call me I suppose. My number is
> 1800 - G E T - F U C K E D
>
> Anyhow, attached are the pictures I mentioned.
>
Re: Katrina Media [boodskap #105690 is 'n antwoord op boodskap #105667] Di, 06 September 2005 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Net daarna 'n wit dokter wat sê hy vind dit ironies dat duisende troepe
> ingebring word, maar geen ekstra mediese personeel ( wat krities nodig is)
> in hul duisendtalle nie.

Ja. Kanada het vroeg aangedui dat hulle hul hele
opgestoorde mediese voorrade onmiddellik kan
aanstuur en dit dan weer kan aanvul met nuwe
aankope. Maar hulle moes wag om gevra te
word, en dit het eers die Woensdag gebeur.

Gloudina
Re: Katrina Media [boodskap #105695 is 'n antwoord op boodskap #105690] Di, 06 September 2005 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RHINO[2]  is tans af-lyn  RHINO[2]
Boodskappe: 22
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ja, jy het reg gesien. Dit is meestal swartes in daardie omgewing. Dit is
die werk van imbesiele soos DAVE MANTO, NUDE RAIDER en NAARTJIE wat in ander
lande bly en dan gif uit spoeg teenoor die Suid Afrikaners maar in hul eie
lande behandel hulle swartes ( hul tiepe van appartheid) presies soos dit op
die square box wys en hulle bly weg van die gebiede want daar bly net
swartes. Hulle sal nie gaan help nie en hulle hoop daar is n' stupid wit man
wat in hul plek sal gaan help sodat hulle nie bevuil word nie. Dit laat my
dink aan die KKK mentaliteid van DAVE MANTO en diegenes.
"@rogers.com" wrote in message
news:G4OdnZ2dnZ3IGL2dnZ2dnVQZgN6dnZ2dRVn-zp2dnZ0@rogers.com. ..
>
> "Annette" skryf
>
>> Net daarna 'n wit dokter wat sê hy vind dit ironies dat duisende troepe
>> ingebring word, maar geen ekstra mediese personeel ( wat krities nodig
>> is)
>> in hul duisendtalle nie.
>
> Ja. Kanada het vroeg aangedui dat hulle hul hele
> opgestoorde mediese voorrade onmiddellik kan
> aanstuur en dit dan weer kan aanvul met nuwe
> aankope. Maar hulle moes wag om gevra te
> word, en dit het eers die Woensdag gebeur.
>
> Gloudina
>
Re: Katrina Media [boodskap #105728 is 'n antwoord op boodskap #105690] Wo, 07 September 2005 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ironies....as Kanada in dieselfde posisie was, sou hulle VERWAG het dat die
VSA onmiddellik moet help. Maar dan weer, jy luister mos wat ouboet vir
jou sê, hm?
"@rogers.com" wrote in message
news:G4OdnZ2dnZ3IGL2dnZ2dnVQZgN6dnZ2dRVn-zp2dnZ0@rogers.com. ..
>
> "Annette" skryf
>
>> Net daarna 'n wit dokter wat sê hy vind dit ironies dat duisende troepe
>> ingebring word, maar geen ekstra mediese personeel ( wat krities nodig
>> is)
>> in hul duisendtalle nie.
>
> Ja. Kanada het vroeg aangedui dat hulle hul hele
> opgestoorde mediese voorrade onmiddellik kan
> aanstuur en dit dan weer kan aanvul met nuwe
> aankope. Maar hulle moes wag om gevra te
> word, en dit het eers die Woensdag gebeur.
>
> Gloudina
>
Re: Katrina Media [boodskap #105736 is 'n antwoord op boodskap #105728] Wo, 07 September 2005 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Ironies....as Kanada in dieselfde posisie was, sou hulle VERWAG het dat die
> VSA onmiddellik moet help. Maar dan weer, jy luister mos wat ouboet vir
> jou sê, hm?

Regerings kan eers begin help as hulle aanbod
aangeneem het. Hulle mag nie 'n ander staat
ingaan sonder permissie nie. Daar was egter
vrywilligers wat op hulle eie al begin help het.
Ek luister juis gister na 'n groep wat sê dat dit
Kanadese is wat hulle die eerste bereik het.

Gloudina
Re: Katrina Media [boodskap #105741 is 'n antwoord op boodskap #105736] Wo, 07 September 2005 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Logies, want hulle's die naaste!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:hZednWfhto34SYPeRVn-tg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Ironies....as Kanada in dieselfde posisie was, sou hulle VERWAG het dat die
>> VSA onmiddellik moet help. Maar dan weer, jy luister mos wat ouboet vir
>> jou sê, hm?
>
> Regerings kan eers begin help as hulle aanbod
> aangeneem het. Hulle mag nie 'n ander staat
> ingaan sonder permissie nie. Daar was egter
> vrywilligers wat op hulle eie al begin help het.
> Ek luister juis gister na 'n groep wat sê dat dit
> Kanadese is wat hulle die eerste bereik het.
>
> Gloudina
>
Re: Katrina Media [boodskap #105743 is 'n antwoord op boodskap #105741] Wo, 07 September 2005 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat van CUBA wat bereid was om dokters en mediese vorraad te stuur? Oom
Fidel het dan gese hy sal die goedtjies gou-gou stuur!

"Suidwester" skryf in boodskap news:r6OdnfY0f8YtZIPeRVn-vA@is.co.za...
> Logies, want hulle's die naaste!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:hZednWfhto34SYPeRVn-tg@rogers.com...

>> "Suidwester" skryf

>>> Ironies....as Kanada in dieselfde posisie was, sou hulle VERWAG het dat die
>>> VSA onmiddellik moet help. Maar dan weer, jy luister mos wat ouboet
>>> vir
>>> jou sê, hm?

>> Regerings kan eers begin help as hulle aanbod
>> aangeneem het. Hulle mag nie 'n ander staat
>> ingaan sonder permissie nie. Daar was egter
>> vrywilligers wat op hulle eie al begin help het.
>> Ek luister juis gister na 'n groep wat sê dat dit
>> Kanadese is wat hulle die eerste bereik het.

>> Gloudina
>
Re: Katrina Media [boodskap #105746 is 'n antwoord op boodskap #105741] Wo, 07 September 2005 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"

> Logies, want hulle's die naaste!

Daar was natuurlik miljoene der miljoene
Amerikaners suid van ons wat blykbaar
vir dae en dae niks gedoen het nie. Dit
begin nou uitkom dat Bush se boeties
wat hy in al die belangrike poste aangestel
het, op hulle hande gesit het en niks doen
het terwyl die ellende met elke dag groter en
groter geword het. Lees maar wat die
kwalifikasies is van die huidige hoof van
FEMA.

Gloudina
Re: Katrina Media [boodskap #105762 is 'n antwoord op boodskap #105746] Do, 08 September 2005 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
My antie, wat verwag jy moet mense doen? Die ergste wat kan gebeur is as
die publiek reageer en in 'n ramparea in te gaan en probeer help want die
kans is goed dat jy die ramp gaan vererger, nie help nie. Dan is daar
natuurlik die faktor van onverantwoordelikheid van die inwoners van die stad
self. Hulle's gewaarsku om pad te gee. Nou vertel baie maar hulle is te
arm om pad te gee, maar as jy kyk na die beeldmateriaal van die oorwegend
moerse vet swart mense wat hulle gewys het, dan is dit nie arm mense nie.
Jy kan nie sê vet wees en ook arm wees nie. As jy geld vir so baie kos
het, het jy sekerlik geld vir 'n soort van transport ook? Of is die swart
Amerikaners maar net soos Afrika s'n? Verwag dat die regering vir alles
moet sorg en hulle wag maar net? Ek vermoed so!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:vIednW9ZjcypmoLeRVn-hA@rogers.com...
>
> "Suidwester"
>
>> Logies, want hulle's die naaste!
>
> Daar was natuurlik miljoene der miljoene
> Amerikaners suid van ons wat blykbaar
> vir dae en dae niks gedoen het nie. Dit
> begin nou uitkom dat Bush se boeties
> wat hy in al die belangrike poste aangestel
> het, op hulle hande gesit het en niks doen
> het terwyl die ellende met elke dag groter en
> groter geword het. Lees maar wat die
> kwalifikasies is van die huidige hoof van
> FEMA.
>
> Gloudina
>
Re: Katrina Media [boodskap #105766 is 'n antwoord op boodskap #105762] Do, 08 September 2005 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester, mens kan arm en vet wees....
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:56qdnQ4Wc4riTILeRVn-hg@is.co.za...
> My antie, wat verwag jy moet mense doen? Die ergste wat kan gebeur is as
> die publiek reageer en in 'n ramparea in te gaan en probeer help want die
> kans is goed dat jy die ramp gaan vererger, nie help nie. Dan is daar
> natuurlik die faktor van onverantwoordelikheid van die inwoners van die stad
> self. Hulle's gewaarsku om pad te gee. Nou vertel baie maar hulle is te
> arm om pad te gee, maar as jy kyk na die beeldmateriaal van die oorwegend
> moerse vet swart mense wat hulle gewys het, dan is dit nie arm mense nie.
> Jy kan nie sê vet wees en ook arm wees nie. As jy geld vir so baie kos
> het, het jy sekerlik geld vir 'n soort van transport ook? Of is die swart
> Amerikaners maar net soos Afrika s'n? Verwag dat die regering vir alles
> moet sorg en hulle wag maar net? Ek vermoed so!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:vIednW9ZjcypmoLeRVn-hA@rogers.com...
>>
>> "Suidwester"
>>
>>> Logies, want hulle's die naaste!
>>
>> Daar was natuurlik miljoene der miljoene
>> Amerikaners suid van ons wat blykbaar
>> vir dae en dae niks gedoen het nie. Dit
>> begin nou uitkom dat Bush se boeties
>> wat hy in al die belangrike poste aangestel
>> het, op hulle hande gesit het en niks doen
>> het terwyl die ellende met elke dag groter en
>> groter geword het. Lees maar wat die
>> kwalifikasies is van die huidige hoof van
>> FEMA.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Katrina Media [boodskap #105791 is 'n antwoord op boodskap #105766] Do, 08 September 2005 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Vet mense het altyd baie honger en vreet sig dik en vet.

"Annette" schreef in bericht news:dfpiq0$2a2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester, mens kan arm en vet wees....
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:56qdnQ4Wc4riTILeRVn-hg@is.co.za...
>> My antie, wat verwag jy moet mense doen? Die ergste wat kan gebeur is as
>> die publiek reageer en in 'n ramparea in te gaan en probeer help want die
>> kans is goed dat jy die ramp gaan vererger, nie help nie. Dan is daar
>> natuurlik die faktor van onverantwoordelikheid van die inwoners van die stad
>> self. Hulle's gewaarsku om pad te gee. Nou vertel baie maar hulle is te
>> arm om pad te gee, maar as jy kyk na die beeldmateriaal van die oorwegend
>> moerse vet swart mense wat hulle gewys het, dan is dit nie arm mense nie.
>> Jy kan nie sê vet wees en ook arm wees nie. As jy geld vir so baie kos
>> het, het jy sekerlik geld vir 'n soort van transport ook? Of is die swart
>> Amerikaners maar net soos Afrika s'n? Verwag dat die regering vir alles
>> moet sorg en hulle wag maar net? Ek vermoed so!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:vIednW9ZjcypmoLeRVn-hA@rogers.com...
>>>
>>> "Suidwester"
>>>
>>>> Logies, want hulle's die naaste!
>>>
>>> Daar was natuurlik miljoene der miljoene
>>> Amerikaners suid van ons wat blykbaar
>>> vir dae en dae niks gedoen het nie. Dit
>>> begin nou uitkom dat Bush se boeties
>>> wat hy in al die belangrike poste aangestel
>>> het, op hulle hande gesit het en niks doen
>>> het terwyl die ellende met elke dag groter en
>>> groter geword het. Lees maar wat die
>>> kwalifikasies is van die huidige hoof van
>>> FEMA.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Katrina Media [boodskap #105796 is 'n antwoord op boodskap #105766] Vr, 09 September 2005 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe, vra ek jou? Dis 'n eenvoudige formule, as jy meer eet as wat jou
liggaam nodig het, word jy vet. Waar kry jy die geld vir die groot
hoeveelhede kos as jy so arm is? Is dit die verkeerde kos van die
armes...soos mieliepap in groot hoeveelhede. Nou hoekom word die mans nie
vet nie en meerendeels die vrouens. Hulle reken dis van babatjies
kry....maar dié goedjies kom uit en dan is die ma vet. Hoe verklaar jy
dit?

"Annette" skryf in boodskap news:dfpiq0$2a2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester, mens kan arm en vet wees....
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:56qdnQ4Wc4riTILeRVn-hg@is.co.za...
>> My antie, wat verwag jy moet mense doen? Die ergste wat kan gebeur is
>> as
>> die publiek reageer en in 'n ramparea in te gaan en probeer help want die
>> kans is goed dat jy die ramp gaan vererger, nie help nie. Dan is daar
>> natuurlik die faktor van onverantwoordelikheid van die inwoners van die stad
>> self. Hulle's gewaarsku om pad te gee. Nou vertel baie maar hulle is te
>> arm om pad te gee, maar as jy kyk na die beeldmateriaal van die oorwegend
>> moerse vet swart mense wat hulle gewys het, dan is dit nie arm mense nie.
>> Jy kan nie sê vet wees en ook arm wees nie. As jy geld vir so baie kos
>> het, het jy sekerlik geld vir 'n soort van transport ook? Of is die swart
>> Amerikaners maar net soos Afrika s'n? Verwag dat die regering vir alles
>> moet sorg en hulle wag maar net? Ek vermoed so!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:vIednW9ZjcypmoLeRVn-hA@rogers.com...
>>>
>>> "Suidwester"
>>>
>>>> Logies, want hulle's die naaste!
>>>
>>> Daar was natuurlik miljoene der miljoene
>>> Amerikaners suid van ons wat blykbaar
>>> vir dae en dae niks gedoen het nie. Dit
>>> begin nou uitkom dat Bush se boeties
>>> wat hy in al die belangrike poste aangestel
>>> het, op hulle hande gesit het en niks doen
>>> het terwyl die ellende met elke dag groter en
>>> groter geword het. Lees maar wat die
>>> kwalifikasies is van die huidige hoof van
>>> FEMA.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>
Re: Katrina Media [boodskap #105798 is 'n antwoord op boodskap #105796] Vr, 09 September 2005 07:37 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy sal vir die antwoord moet wag tot die naweek - ek moet nou ry en tot
vanaand laat werk.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:jPWdnYLbPrVFqbzeRVn-pg@is.co.za...
> Hoe, vra ek jou? Dis 'n eenvoudige formule, as jy meer eet as wat jou
> liggaam nodig het, word jy vet. Waar kry jy die geld vir die groot
> hoeveelhede kos as jy so arm is? Is dit die verkeerde kos van die
> armes...soos mieliepap in groot hoeveelhede. Nou hoekom word die mans nie
> vet nie en meerendeels die vrouens. Hulle reken dis van babatjies
> kry....maar dié goedjies kom uit en dan is die ma vet. Hoe verklaar jy
> dit?
> "Annette" wrote in message
> news:dfpiq0$2a2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Suidwester, mens kan arm en vet wees....
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:56qdnQ4Wc4riTILeRVn-hg@is.co.za...
>>> My antie, wat verwag jy moet mense doen? Die ergste wat kan gebeur is
>>> as
>>> die publiek reageer en in 'n ramparea in te gaan en probeer help want die
>>> kans is goed dat jy die ramp gaan vererger, nie help nie. Dan is daar
>>> natuurlik die faktor van onverantwoordelikheid van die inwoners van die stad
>>> self. Hulle's gewaarsku om pad te gee. Nou vertel baie maar hulle is te
>>> arm om pad te gee, maar as jy kyk na die beeldmateriaal van die oorwegend
>>> moerse vet swart mense wat hulle gewys het, dan is dit nie arm mense nie.
>>> Jy kan nie sê vet wees en ook arm wees nie. As jy geld vir so baie kos
>>> het, het jy sekerlik geld vir 'n soort van transport ook? Of is die swart
>>> Amerikaners maar net soos Afrika s'n? Verwag dat die regering vir alles
>>> moet sorg en hulle wag maar net? Ek vermoed so!
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:vIednW9ZjcypmoLeRVn-hA@rogers.com...
>>>>
>>>> "Suidwester"
>>>>
>>>> > Logies, want hulle's die naaste!
>>>>
>>>> Daar was natuurlik miljoene der miljoene
>>>> Amerikaners suid van ons wat blykbaar
>>>> vir dae en dae niks gedoen het nie. Dit
>>>> begin nou uitkom dat Bush se boeties
>>>> wat hy in al die belangrike poste aangestel
>>>> het, op hulle hande gesit het en niks doen
>>>> het terwyl die ellende met elke dag groter en
>>>> groter geword het. Lees maar wat die
>>>> kwalifikasies is van die huidige hoof van
>>>> FEMA.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Is hier bootmense wat kan help?
Volgende onderwerp: Goeie Nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 06:41:39 MGT 2024