Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Bobby
Vir Bobby [boodskap #105706] Di, 06 September 2005 17:46 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het netnou 'n boodskap van jou gelees waar jy o.a gevra het oor die
instelling van jou rekenaar vir Afrikaanse leestekens, en nou kan ek
dit gladnie weer kry nie Ai tog, die senilitiet...:)

Elkgeval, ek het ongelukkig nie meer daardie skakel nie, en is deesdae
ook nie meer so handig met al die dinge nie. Kan nie meer aldag bybly
nie. :)
Wat ek gedoen het, was om na "control panel"te gaan en die opsie vir
"regional and languages" te gaan, en bietjie daar rond te speel. Jy
sal die opsies sien waar jy Afrikaans dan kan kies. Jy kan ook jou
sleutelbord daar verander na "US International", dit is wat ek
gebruik.
Daar sal dan 'n ikoon verskyn hier onder aan die regter kan van jou
skerm, en dan kan jy net daarop kliek om van taal te verander.
Ai, ek weet dit maak dalk nou gladnie sin nie, en ek gaan probeer kyk
of daar nie 'n webskakel is wat dinge mooi uiteen lê nie. Sal dit dan
vir jou pos.
Skuus dat ek nou so clueless is. :)
Re: Vir Bobby [boodskap #105722 is 'n antwoord op boodskap #105706] Wo, 07 September 2005 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Katryn

Is jy 'n Stargate fan en Stargate Atlantis? Siende jou SG-1!

"Katryn" skryf in boodskap news:25lrh1l4gcsk4rargplrq0847jg8agi762@4ax.com...
> Ek het netnou 'n boodskap van jou gelees waar jy o.a gevra het oor die
> instelling van jou rekenaar vir Afrikaanse leestekens, en nou kan ek
> dit gladnie weer kry nie Ai tog, die senilitiet...:)
>
> Elkgeval, ek het ongelukkig nie meer daardie skakel nie, en is deesdae
> ook nie meer so handig met al die dinge nie. Kan nie meer aldag bybly
> nie. :)
> Wat ek gedoen het, was om na "control panel"te gaan en die opsie vir
> "regional and languages" te gaan, en bietjie daar rond te speel. Jy
> sal die opsies sien waar jy Afrikaans dan kan kies. Jy kan ook jou
> sleutelbord daar verander na "US International", dit is wat ek
> gebruik.
> Daar sal dan 'n ikoon verskyn hier onder aan die regter kan van jou
> skerm, en dan kan jy net daarop kliek om van taal te verander.
> Ai, ek weet dit maak dalk nou gladnie sin nie, en ek gaan probeer kyk
> of daar nie 'n webskakel is wat dinge mooi uiteen lê nie. Sal dit dan
> vir jou pos.
> Skuus dat ek nou so clueless is. :)
>
Re: Vir Bobby [boodskap #105724 is 'n antwoord op boodskap #105722] Wo, 07 September 2005 07:17 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Deneile" skryf:

> Hi Katryn
>
> Is jy 'n Stargate fan en Stargate Atlantis? Siende jou SG-1!

O absoluut!
Maar deesdae is ek heeltemal verslaaf aan Battlestar Galactica.
;)
Vorige onderwerp: Nog n' mail2news (get paid) email leser
Volgende onderwerp: Goeie Nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 14:28:06 MGT 2024