Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Besnyding.
Besnyding. [boodskap #105679] Di, 06 September 2005 10:22 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
> It should be illegal to circumcise anyone under the age of 18 or 21.

Het ons hier al oor besnyding gestry?

'n Besnyde penis is skoner. Ek het ook al gehoor van besnydings wat foutgaan
en dat mense hulle hele toekoms kwytgeraak het daardeur?

Wat sê die vroulike gaste hier? Verkies julle die kaalkop waarheid, of hou
julle van iets ekstra om mee te speel?
Re: Besnyding. [boodskap #105688 is 'n antwoord op boodskap #105679] Di, 06 September 2005 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Wat sê die vroulike gaste hier? Verkies julle die kaalkop waarheid, of hou
> julle van iets ekstra om mee te speel?

Dis soos twee soorte roomys. Albei is
goed.
Ek lag egter vir jou vraag. Ek is amper
99% seker ek weet in watter kategorie
jy val, net deur na jou vraag te kyk.

Tant Hessie van die agterste van Dingens
Re: Besnyding. [boodskap #105699 is 'n antwoord op boodskap #105688] Di, 06 September 2005 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
>
> "Max" skryf
>
>> Wat sê die vroulike gaste hier? Verkies julle die kaalkop waarheid, of hou
>> julle van iets ekstra om mee te speel?
>
> Dis soos twee soorte roomys. Albei is
> goed.
> Ek lag egter vir jou vraag. Ek is amper
> 99% seker ek weet in watter kategorie
> jy val, net deur na jou vraag te kyk.
>
> Tant Hessie van die agterste van Dingens
>
>

Nou't jy my nuuskierig... Wat dink jy?

In SA onder die blanke mans skat ek dat 80% nog is soos hulle gebore is.
Onder die swartes dink ek die persentasie besnydes is hoër.

In NL dek die mediese fonds nie meer besnydenis uit geloofsoortuiging nie.
Europeërs laat die ekstra stukkie lekker sit.

In die VSA is dit uit die bose om nie besny te wees nie...
Re: Besnyding. [boodskap #105704 is 'n antwoord op boodskap #105699] Di, 06 September 2005 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RHINO[2]  is tans af-lyn  RHINO[2]
Boodskappe: 22
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Junior Lid
Besnyding is 'n tradiesie by sekere swart groepe.

"Max" skryf in boodskap news:431da0d3$0$11069$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "@rogers.com"

>> "Max" skryf

>>> Wat sê die vroulike gaste hier? Verkies julle die kaalkop waarheid, of hou
>>> julle van iets ekstra om mee te speel?

>> Dis soos twee soorte roomys. Albei is
>> goed.
>> Ek lag egter vir jou vraag. Ek is amper
>> 99% seker ek weet in watter kategorie
>> jy val, net deur na jou vraag te kyk.

>> Tant Hessie van die agterste van Dingens

>
> Nou't jy my nuuskierig... Wat dink jy?
>
> In SA onder die blanke mans skat ek dat 80% nog is soos hulle gebore is.
> Onder die swartes dink ek die persentasie besnydes is hoër.
>
> In NL dek die mediese fonds nie meer besnydenis uit geloofsoortuiging nie.
> Europeërs laat die ekstra stukkie lekker sit.
>
> In die VSA is dit uit die bose om nie besny te wees nie...
>
Re: Besnyding. [boodskap #105729 is 'n antwoord op boodskap #105699] Wo, 07 September 2005 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verlede week se M&G het verkondig dat besnydenis keer die verspreiding van
Vigs.....
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:431da0d3$0$11069$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "@rogers.com"
>>
>> "Max" skryf
>>
>>> Wat sê die vroulike gaste hier? Verkies julle die kaalkop waarheid, of hou
>>> julle van iets ekstra om mee te speel?
>>
>> Dis soos twee soorte roomys. Albei is
>> goed.
>> Ek lag egter vir jou vraag. Ek is amper
>> 99% seker ek weet in watter kategorie
>> jy val, net deur na jou vraag te kyk.
>>
>> Tant Hessie van die agterste van Dingens
>>
>
> Nou't jy my nuuskierig... Wat dink jy?
>
> In SA onder die blanke mans skat ek dat 80% nog is soos hulle gebore is.
> Onder die swartes dink ek die persentasie besnydes is hoër.
>
> In NL dek die mediese fonds nie meer besnydenis uit geloofsoortuiging nie.
> Europeërs laat die ekstra stukkie lekker sit.
>
> In die VSA is dit uit die bose om nie besny te wees nie...
>
Re: Besnyding. [boodskap #105747 is 'n antwoord op boodskap #105729] Wo, 07 September 2005 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Verlede week se M&G het verkondig dat besnydenis keer die verspreiding van
> Vigs.....
> --
> Groetnis
> Annette

Ja, dit is so. As jy die hele kop afsny!
Re: Besnyding. [boodskap #105764 is 'n antwoord op boodskap #105747] Do, 08 September 2005 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het julle gehoor van die nuwe Rapex kondoom vir vroue? Die vrou plaas dit
in haar soos 'n tampon en as 'n ou haar verkrag dan raak sy 'kop' vasgevang
in die weerhakies binne-in die Rapex en dit kan net deur 'n dokter verwyder
word. Meer beter is die storie dat van die straatvroue reeds lyfsproei
botteldoppies gebruik waarin hulle lemmetjies plak en die in hulle
dra.....praat van kop aan flarde!

"Max" skryf in boodskap news:431f0ce6$0$11067$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "Annette"
>> Verlede week se M&G het verkondig dat besnydenis keer die verspreiding
>> van
>> Vigs.....
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
> Ja, dit is so. As jy die hele kop afsny!
>
Re: Besnyding. [boodskap #105782 is 'n antwoord op boodskap #105704] Do, 08 September 2005 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"RHINO" skryf in boodskap news:XUhTe.24898$FA3.481@news-server.bigpond.net.au...
> Besnyding is 'n tradiesie by sekere swart groepe.

Die swartes en Noordafricanes is besneden daar hulle die edele dele niet
reelmatis skoonmaak
een penis is niet gemaak om stuk af te sny
Re: Besnyding. [boodskap #105783 is 'n antwoord op boodskap #105764] Do, 08 September 2005 13:59 Na vorige boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:9oednUg6qvNmSYLeRVn-hA@is.co.za...
> Het julle gehoor van die nuwe Rapex kondoom vir vroue? Die vrou plaas dit
> in haar soos 'n tampon en as 'n ou haar verkrag dan raak sy 'kop' vasgevang
> in die weerhakies binne-in die Rapex en dit kan net deur 'n dokter verwyder
> word. Meer beter is die storie dat van die straatvroue reeds lyfsproei
> botteldoppies gebruik waarin hulle lemmetjies plak en die in hulle
> dra.....praat van kop aan flarde!
Dit werd toegepas in Algerye vir die Franse soldate kapot te maak
Vorige onderwerp: Ettiene Botha
Volgende onderwerp: "Oorstap" in die parlement?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 14:39:05 MGT 2024