Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Katrina Media
Re: Katrina Media [boodskap #105667] |
Tue, 06 September 2005 07:48  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Omdat die swartes daar hoogs gelowig is, en die Bybel sê as jy soek, sal jy
vind.
Dan is dit mos wat jy pleinweg net gaan haal looting:))
In gister se Argus en Cape Times is altwee bespreek hoe die "latente" ( lees
stil gehoude) rassekwessie met hierdie ramp wreed in die oopte gebring is.
Ek kyk so deur die nag na BBC op TV3 - en wat sien ek?
Meestal swartes by die dome en convention centre sit en wag om gered te
word, sommer so langs 'n lyk wat daar lê.
Meestal swartes wat uit huise uiteindelik gered word.
Meestal wittes wat die reddingswerk met die bootjies doen....
Ook vanoggend 'n polisieman(swart) van NO wat kla wat hulle nie het nie, en
dat dit hoog tyd is dat die troepe opgedaag het.
Net daarna 'n wit dokter wat sê hy vind dit ironies dat duisende troepe
ingebring word, maar geen ekstra mediese personeel ( wat krities nodig is)
in hul duisendtalle nie.
Moet egter nie dink ek staar my blind teen die manipulasie van die media
nie.....
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:dfjg14$ad5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gevind op alt.binaries.images.fun!
> Die media byt ook en vererger ook die rasse konflik! So wat keer die media
> om swart looters te beeldsend en 'n blinde oog op die wit broers te draai!
>
>
>
> ----- Original Message -----
> From: Glen in Perth
> Newsgroups: alt.binaries.images.fun
> Sent: Monday, September 05, 2005 6:08 PM
> Subject: Junkhunters Junk.
>
>
> OK, this is my one and only response to the crap this tit is posting. I
> never usually bother at all, but some diseases won't go away by just wiping
> with a (metaphorically speaking) delete button. And besides, I feel like
> saying something after finding these pictures just recently. (Apologies if
> they've already been posted and if this subject has already been covered)
>
>
> JH, you're a racist twat mate, no amount of articles written by others like
> you can disguise that, you need to seek some medical help.
>
> Me? I'm English, born in the UK. I live in Western Australia and have
> relatives from Ireland, Scotland, Spain and Portugal.
>
> My best friend is Egyptian, some of my closest friends are from Italy,
> Israel, Jamaica, Russia, Vietnam, Africa, China, Australia, India, Croatia
> and America.............they all moved here, or were born here.
>
> You should move here too. Then contact me. I'll introduce you to my friends
> and we'll show you how to behave in a civilized manner towards your fellow
> countrymen.
>
> That's my first and final note to you on this, so don't bother responding to
> me, because I won't be writing to you again. Unless of course, it's to take
> up my offer ha-ha! Of course, you could call me I suppose. My number is
> 1800 - G E T - F U C K E D
>
> Anyhow, attached are the pictures I mentioned.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Katrina Media [boodskap #105796 is 'n antwoord op boodskap #105766] |
Fri, 09 September 2005 07:02   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe, vra ek jou? Dis 'n eenvoudige formule, as jy meer eet as wat jou
liggaam nodig het, word jy vet. Waar kry jy die geld vir die groot
hoeveelhede kos as jy so arm is? Is dit die verkeerde kos van die
armes...soos mieliepap in groot hoeveelhede. Nou hoekom word die mans nie
vet nie en meerendeels die vrouens. Hulle reken dis van babatjies
kry....maar dié goedjies kom uit en dan is die ma vet. Hoe verklaar jy
dit?
"Annette" skryf in boodskap news:dfpiq0$2a2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester, mens kan arm en vet wees....
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:56qdnQ4Wc4riTILeRVn-hg@is.co.za...
>> My antie, wat verwag jy moet mense doen? Die ergste wat kan gebeur is
>> as
>> die publiek reageer en in 'n ramparea in te gaan en probeer help want die
>> kans is goed dat jy die ramp gaan vererger, nie help nie. Dan is daar
>> natuurlik die faktor van onverantwoordelikheid van die inwoners van die stad
>> self. Hulle's gewaarsku om pad te gee. Nou vertel baie maar hulle is te
>> arm om pad te gee, maar as jy kyk na die beeldmateriaal van die oorwegend
>> moerse vet swart mense wat hulle gewys het, dan is dit nie arm mense nie.
>> Jy kan nie sê vet wees en ook arm wees nie. As jy geld vir so baie kos
>> het, het jy sekerlik geld vir 'n soort van transport ook? Of is die swart
>> Amerikaners maar net soos Afrika s'n? Verwag dat die regering vir alles
>> moet sorg en hulle wag maar net? Ek vermoed so!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:vIednW9ZjcypmoLeRVn-hA@rogers.com...
>>>
>>> "Suidwester"
>>>
>>>> Logies, want hulle's die naaste!
>>>
>>> Daar was natuurlik miljoene der miljoene
>>> Amerikaners suid van ons wat blykbaar
>>> vir dae en dae niks gedoen het nie. Dit
>>> begin nou uitkom dat Bush se boeties
>>> wat hy in al die belangrike poste aangestel
>>> het, op hulle hande gesit het en niks doen
>>> het terwyl die ellende met elke dag groter en
>>> groter geword het. Lees maar wat die
>>> kwalifikasies is van die huidige hoof van
>>> FEMA.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>
|
|
|
Re: Katrina Media [boodskap #105798 is 'n antwoord op boodskap #105796] |
Fri, 09 September 2005 07:37  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy sal vir die antwoord moet wag tot die naweek - ek moet nou ry en tot
vanaand laat werk.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:jPWdnYLbPrVFqbzeRVn-pg@is.co.za...
> Hoe, vra ek jou? Dis 'n eenvoudige formule, as jy meer eet as wat jou
> liggaam nodig het, word jy vet. Waar kry jy die geld vir die groot
> hoeveelhede kos as jy so arm is? Is dit die verkeerde kos van die
> armes...soos mieliepap in groot hoeveelhede. Nou hoekom word die mans nie
> vet nie en meerendeels die vrouens. Hulle reken dis van babatjies
> kry....maar dié goedjies kom uit en dan is die ma vet. Hoe verklaar jy
> dit?
> "Annette" wrote in message
> news:dfpiq0$2a2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Suidwester, mens kan arm en vet wees....
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:56qdnQ4Wc4riTILeRVn-hg@is.co.za...
>>> My antie, wat verwag jy moet mense doen? Die ergste wat kan gebeur is
>>> as
>>> die publiek reageer en in 'n ramparea in te gaan en probeer help want die
>>> kans is goed dat jy die ramp gaan vererger, nie help nie. Dan is daar
>>> natuurlik die faktor van onverantwoordelikheid van die inwoners van die stad
>>> self. Hulle's gewaarsku om pad te gee. Nou vertel baie maar hulle is te
>>> arm om pad te gee, maar as jy kyk na die beeldmateriaal van die oorwegend
>>> moerse vet swart mense wat hulle gewys het, dan is dit nie arm mense nie.
>>> Jy kan nie sê vet wees en ook arm wees nie. As jy geld vir so baie kos
>>> het, het jy sekerlik geld vir 'n soort van transport ook? Of is die swart
>>> Amerikaners maar net soos Afrika s'n? Verwag dat die regering vir alles
>>> moet sorg en hulle wag maar net? Ek vermoed so!
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:vIednW9ZjcypmoLeRVn-hA@rogers.com...
>>>>
>>>> "Suidwester"
>>>>
>>>> > Logies, want hulle's die naaste!
>>>>
>>>> Daar was natuurlik miljoene der miljoene
>>>> Amerikaners suid van ons wat blykbaar
>>>> vir dae en dae niks gedoen het nie. Dit
>>>> begin nou uitkom dat Bush se boeties
>>>> wat hy in al die belangrike poste aangestel
>>>> het, op hulle hande gesit het en niks doen
>>>> het terwyl die ellende met elke dag groter en
>>>> groter geword het. Lees maar wat die
>>>> kwalifikasies is van die huidige hoof van
>>>> FEMA.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Apr 02 23:43:03 UTC 2025
|