Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Info vir bouwer
Info vir bouwer [boodskap #105633] Ma, 05 September 2005 18:08 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
bouwer, weens jou onverpoosde (verwronge) menings
oor die Suid Afrikaanse politiek, het ek dit as reg beskou
om jou so èffe ingelig te kry oor die Suid Afrikaanse politiek
deur heel interessante feite te verskaf.

Dawie die Denker
**************

LP's soek glo leiding by sangomas
ANOESCHKA VON MECK

Rapport 4 September 2005


Kaapstad
Baie ministers en parlementslede raadpleeg eers hul voorvadergeeste
met die hulp van sangomas en 'n dolosgooiery voordat hulle besluite
oor belangrike kwessies neem.

Daar is glo ook " 'n presidensiële projek" waarin die geeste van
kamerade wat in die stryd teen apartheid gesterf het van oral, selfs
oorsee, huis toe gebring word. Sangomas vergesel na bewering dikwels
só 'n afvaardiging.

Dr. Kenneth Meshoe, leier van die ACDP, sê Suid-Afrikaanse politiek is
deurdrenk met voorvaderaanbidding en toordery. Hy gee die beoefening
van hierdie tradisionele Afrika-gebruike die skuld vir die misdaad en
wetteloosheid in die land.

Meshoe sê: "Die gebruik van sangomas deur parlementslede word vir die
publiek stil gehou. Sangomas word gereeld by sowel die plaaslike as
die provinsiale parlementsgeboue opgemerk. Selfs wanneer die parlement
nie in sitting is nie, word hulle oral hier gesien, maar niemand kan
sê waarom hulle hier is en op wie se aanvraag nie."

Prins Pathekile Holomisa, president van die Kongres van Tradisionele
Leiers van Suid-Afrika (Kontralesa), sê hy weet niks daarvan dat
sangomas die parlementsgeboue in die geheim besoek nie.

"Sover ek weet, kom hulle daar, soos enige ander landsburger, wanneer
wetgewing ter sprake is wat hul werk raak. Ek glo nie hulle kom ooit
skelm daar nie," sê hy.

Meshoe meen die publiek sal geskok wees as hulle weet watter vreemde
gebruike steeds deur verskeie lede van die regering bedryf en
ondersteun word.

Hy sê die minister van verdediging, mnr. Mosiuoa Lekota, is verlede
jaar op televisie in Lesotho gewys waar hy " 'n boks waarin daar
geeste van gestorwe kamerade was" na Vryheidspark in Pretoria geneem
het.

"Die regering stuur afvaardigings saam met sangomas wat geeste van een
plek na 'n ander moet 'verskuif'. Dit is 'n presidensiële projek."

Meshoe sê dié praktyk hou erge gevolge vir die land in.

"Vir ons wat in die bestaan van die geesteswêreld glo, beteken dit dat
die regering onbekende geeste en demone die reg gee om verwoesting te
saai in Suid-Afrika."

Volgens mnr. Sam Mkhwanazi, woordvoerder van Lekota, is hy nie bewus
van die geleentheid waar die minister geeste moes verskuif nie. Hy
meen as die minister wel daaraan deel gehad het, sou dit in sy private
hoedanigheid gewees het.

"Hoekom pik jy op die sangomas? Ek dink dit is die minister van
kultuursake se taak om te antwoord as sangomas by die parlement is,"
het Mkhwanazi gesê. Lekota is tans in Amerika.

Holomisa sê volgens tradisionele Afrika-geloof moet die geeste van
gelowiges na hul regmatige rusplek terugkeer.

"Só lewe hulle verder saam met ons," verduidelik hy. "Die terugbring
van geeste na Vryheidspark is deel van die versoeningsproses."

Holomisa sê al was iemand byvoorbeeld 'n verkragter, word hy goed
wanneer hy sterf en na God gaan. "Alle voorvadergeeste is goed en gee
leiding. "

Meshoe sê: "Afrika-politiek is deurdrenk met voorvaderaanbidding en
toorkuns, maar waar het dit ons gekry?

"Hoe verduidelik jy dat Afrikane aanhou stem vir leiers wat hulle
onderdruk en hul lewe verder in armoede dompel?

"Ons moet lojaal wees, maar as ons leier op pad hel toe is, hoef ons
hom nie daarheen te volg nie. Hierdie kontinent is ryk aan minerale,
maar ons word steeds deur erge armoede geteister; hoekom?"

Meshoe meen finansiële hulp aan Afrika is nie 'n genoegsame oplossing
nie.

"Daar moet eers 'n geestelike verandering teweeggebring word voordat
Afrika uit armoede sal opstaan. Dood kweek dood en lewe kweek lewe.

"Solank ons die dooies aanbid, sal die dood in al sy verskriklike
gedaantes vrylik tussen ons beweeg. Hoekom is ons dan verbaas dat
Suid-Afrika die hoogste misdaadsyfers ter wêreld het? Hier is dit 'n
alledaagse verskynsel dat nie net vroue nie, maar ook kinders verkrag
en vermoor word.

"Om weer lewend te word, het ons 'n lewende God nodig."

Die gebruik van sangomas in die alledaagse lewe is onrusbarend, sê
Meshoe. Hy vertel hy het self grootgeword met die gebruik om 'n
sangoma te besoek voor elke groot skooleksamen.

"Dit is steeds 'n algemene gebruik, maar hoe kan 'n sangoma wat
miskien gr. 4 het jou help om matriek te slaag?" wil hy weet.

Hy gee toe dat daar wel mense is wat genees word wanneer hulle
sangomas vir allerlei skete en siektes besoek. Dit skryf hy toe aan
die gebruik van medisinale kruie.

"Ek sê nie elkeen wat voorvaders aanbid, is ook by toorkuns betrokke
nie, maar almal wat toorkuns in Afrika bedryf, roep beslis ook
voorvadergeeste op."

http://www.news24.com/Rapport/Nuus/0,,752-795_1764744,00.htm l

********************************************************

Toename in aanvalle op plase gevrees
SARIE VAN NIEKERK

Rapport 4 September 2005

Delmas
Drie plaasaanvalle in minder as 'n maand in die Delmas-omgewing het
die vrees laat opvlam dat plaasaanvalle aan die toeneem is.

Vuurwapens is klaarblyklik waarna die rowers soek.

Twee van die aanvalle is waarskynlik deur dieselfde groep uitgevoer.
Een van die rowers was in albei gevalle 'n vrou.

In een aanval het een van die rowers 'n polisie-uniform gedra en 'n
ander 'n koeëlvaste baadjie van die polisie. 'n Vuurwapen en 'n motor
wat soos dié van die polisie lyk, is in al twee voorvalle gebruik.

In die eerste aanval is die bejaarde mnr. Gunther Pendsailik en sy
vrou, Hillary, eienaars van 'n safari-lodge op die plaas
Matjiesgoedkuil, vroeg die oggend van 5 Augustus deur twee mans en 'n
vrou aangeval, vasgebind en van onder meer ses vuurwapens beroof nadat
Pendsailik gedwing is om die brandkas oop te sluit. Die rowers het ook
'n nuwe Nissan-bakkie gesteel.

In die tweede voorval verlede Sondagoggend is mnr. Buks Opperman (63)
en sy vrou, Mariaan (60), ook van die plaas Matjiesgoedkuil en nie ver
van die Pendsailik-egpaar af nie, die oggend ná kerk deur vier rowers
aangeval.

In nog 'n voorval dieselfde dag op 'n kleinhoewe tussen Sundra en
Delmas is mnr. Louwrens Human (70) om 18:00 deur twee rowers oorrompel
toe hy sy diere gevoer het.

Insp. Louis Frade, 'n speurder van Delmas, sê die vrees bestaan dat
daar 'n toename in plaasaanvalle kan wees.

Die moontlikheid dat lede van die polisie betrokke is, word ondersoek.
Nog niemand is in verband met die aanvalle in hegtenis geneem nie.

************************************************************ *

Vandag se Daily News

ANC silent on suffering of the poor Bheko Madlala 5 September, 2005
South Africa
Inkatha Freedom Party president Mangosuthu Buthelezi has upped the
stakes in the battle for the the electorate ahead of the local
government elections by accusing the ANC of placing a blanket of
silence on the suffering of poor people in South Africa.

"A blanket of silence is placed on the sufferings of the people and
the rapid degener-ation of South Africa. Economic figures may be
hopeful and may augur well for the future, but there are many things
the economic figures do not reflect at this juncture.

http://www.dailynews.co.za/index.php?fSectionId=500&fArt icleId=2863936

************************************************************ ****

Besluit self oor dié een - ek kon nie help om te lag hieroor nie
............................................................ ..............

Zuma's new bull comes out fighting
A bull saw red yesterday and ran amok, chasing supporters of ousted
deputy president Jacob Zuma who were wearing red T-shirts bearing the
slogan "innocent until proven guilty".

The bull, a gift for the ever-popular Zuma, became incensed - possibly
at the red T-shirts, sending Zuma supporters scurrying for safety
during the Umkhumbane Cultural Festival in Chesterville, south of
Durban.

Two people were injured when they were attacked by the bull and had to
be rushed to hospital for medical attention. The bull and a blanket
were among several gifts given to Zuma as part of the Ubhaqa Award
which was bestowed on him by Umkhumbane (Cato Manor) residents
yesterday.

http://www.dailynews.co.za/index.php?fSectionId=499&fArt icleId=2863975
Re: Info vir bouwer [boodskap #105642 is 'n antwoord op boodskap #105633] Ma, 05 September 2005 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD"

> Holomisa sê volgens tradisionele Afrika-geloof moet die geeste van
> gelowiges na hul regmatige rusplek terugkeer.
>
> "Sê lewe hulle verder saam met ons," verduidelik hy. "Die terugbring
> van geeste na Vryheidspark is deel van die versoeningsproses."

Hier in Kanada, du plessis, het ons al geleer dat mense
wat glo dat die graftes van hulle voorvaders spesiale
eer vereis, baie ernstig opgeneem moet word. Hier
was al menige gewapende stand offs oor presies
hierdie situasie.
Mens hoor ook al hoe meer hoe bekende museums,
soos die Smithsonian, die beendere van eerste nasies
se voorvaders aan hulle nageslag oorhandig.

Gloudina
Re: Info vir bouwer [boodskap #105648 is 'n antwoord op boodskap #105642] Ma, 05 September 2005 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 Sep 2005 14:41:16 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD"
>
>> Holomisa sê volgens tradisionele Afrika-geloof moet die geeste van
>> gelowiges na hul regmatige rusplek terugkeer.

>> "Só lewe hulle verder saam met ons," verduidelik hy. "Die terugbring
>> van geeste na Vryheidspark is deel van die versoeningsproses."
>
> Hier in Kanada, du plessis, het ons al geleer dat mense
> wat glo dat die graftes van hulle voorvaders spesiale
> eer vereis, baie ernstig opgeneem moet word. Hier
> was al menige gewapende stand offs oor presies
> hierdie situasie.
> Mens hoor ook al hoe meer hoe bekende museums,
> soos die Smithsonian, die beendere van eerste nasies
> se voorvaders aan hulle nageslag oorhandig.
>
> Gloudina
>

een van die interessantes, die nè:

Hy sê die minister van verdediging, mnr. Mosiuoa Lekota, is verlede
jaar op televisie in Lesotho gewys waar hy " 'n boks waarin daar
geeste van gestorwe kamerade was" na Vryheidspark in Pretoria geneem
het.

"Die regering stuur afvaardigings saam met sangomas wat geeste van een
plek na 'n ander moet 'verskuif'. Dit is 'n presidensiële projek."
Re: Info vir bouwer [boodskap #105674 is 'n antwoord op boodskap #105633] Di, 06 September 2005 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Al ooit jou sterre in 'n tydfskrif gelees?

Al ooit waarde gehed aan Siener van Rensburg se gebrabbel?

On Mon, 05 Sep 2005 20:08:58 +0200, DD wrote:

>
>
> bouwer, weens jou onverpoosde (verwronge) menings
> oor die Suid Afrikaanse politiek, het ek dit as reg beskou
> om jou so èffe ingelig te kry oor die Suid Afrikaanse politiek
> deur heel interessante feite te verskaf.
>
> Dawie die Denker
> **************
>
>
> LP's soek glo leiding by sangomas
> ANOESCHKA VON MECK
>
>
> Rapport 4 September 2005
>
>
> Kaapstad
> Baie ministers en parlementslede raadpleeg eers hul voorvadergeeste
> met die hulp van sangomas en 'n dolosgooiery voordat hulle besluite
> oor belangrike kwessies neem.
>
> Daar is glo ook " 'n presidensiële projek" waarin die geeste van
> kamerade wat in die stryd teen apartheid gesterf het van oral, selfs
> oorsee, huis toe gebring word. Sangomas vergesel na bewering dikwels
> só 'n afvaardiging.
>
> Dr. Kenneth Meshoe, leier van die ACDP, sê Suid-Afrikaanse politiek is
> deurdrenk met voorvaderaanbidding en toordery. Hy gee die beoefening
> van hierdie tradisionele Afrika-gebruike die skuld vir die misdaad en
> wetteloosheid in die land.
>
> Meshoe sê: "Die gebruik van sangomas deur parlementslede word vir die
> publiek stil gehou. Sangomas word gereeld by sowel die plaaslike as
> die provinsiale parlementsgeboue opgemerk. Selfs wanneer die parlement
> nie in sitting is nie, word hulle oral hier gesien, maar niemand kan
> sê waarom hulle hier is en op wie se aanvraag nie."
>
> Prins Pathekile Holomisa, president van die Kongres van Tradisionele
> Leiers van Suid-Afrika (Kontralesa), sê hy weet niks daarvan dat
> sangomas die parlementsgeboue in die geheim besoek nie.
>
> "Sover ek weet, kom hulle daar, soos enige ander landsburger, wanneer
> wetgewing ter sprake is wat hul werk raak. Ek glo nie hulle kom ooit
> skelm daar nie," sê hy.
>
> Meshoe meen die publiek sal geskok wees as hulle weet watter vreemde
> gebruike steeds deur verskeie lede van die regering bedryf en
> ondersteun word.
>
> Hy sê die minister van verdediging, mnr. Mosiuoa Lekota, is verlede
> jaar op televisie in Lesotho gewys waar hy " 'n boks waarin daar
> geeste van gestorwe kamerade was" na Vryheidspark in Pretoria geneem
> het.
>
> "Die regering stuur afvaardigings saam met sangomas wat geeste van een
> plek na 'n ander moet 'verskuif'. Dit is 'n presidensiële projek."
>
> Meshoe sê dié praktyk hou erge gevolge vir die land in.
>
> "Vir ons wat in die bestaan van die geesteswêreld glo, beteken dit dat
> die regering onbekende geeste en demone die reg gee om verwoesting te
> saai in Suid-Afrika."
>
> Volgens mnr. Sam Mkhwanazi, woordvoerder van Lekota, is hy nie bewus
> van die geleentheid waar die minister geeste moes verskuif nie. Hy
> meen as die minister wel daaraan deel gehad het, sou dit in sy private
> hoedanigheid gewees het.
>
> "Hoekom pik jy op die sangomas? Ek dink dit is die minister van
> kultuursake se taak om te antwoord as sangomas by die parlement is,"
> het Mkhwanazi gesê. Lekota is tans in Amerika.
>
> Holomisa sê volgens tradisionele Afrika-geloof moet die geeste van
> gelowiges na hul regmatige rusplek terugkeer.
>
> "Só lewe hulle verder saam met ons," verduidelik hy. "Die terugbring
> van geeste na Vryheidspark is deel van die versoeningsproses."
>
> Holomisa sê al was iemand byvoorbeeld 'n verkragter, word hy goed
> wanneer hy sterf en na God gaan. "Alle voorvadergeeste is goed en gee
> leiding. "
>
> Meshoe sê: "Afrika-politiek is deurdrenk met voorvaderaanbidding en
> toorkuns, maar waar het dit ons gekry?
>
> "Hoe verduidelik jy dat Afrikane aanhou stem vir leiers wat hulle
> onderdruk en hul lewe verder in armoede dompel?
>
> "Ons moet lojaal wees, maar as ons leier op pad hel toe is, hoef ons
> hom nie daarheen te volg nie. Hierdie kontinent is ryk aan minerale,
> maar ons word steeds deur erge armoede geteister; hoekom?"
>
> Meshoe meen finansiële hulp aan Afrika is nie 'n genoegsame oplossing
> nie.
>
> "Daar moet eers 'n geestelike verandering teweeggebring word voordat
> Afrika uit armoede sal opstaan. Dood kweek dood en lewe kweek lewe.
>
> "Solank ons die dooies aanbid, sal die dood in al sy verskriklike
> gedaantes vrylik tussen ons beweeg. Hoekom is ons dan verbaas dat
> Suid-Afrika die hoogste misdaadsyfers ter wêreld het? Hier is dit 'n
> alledaagse verskynsel dat nie net vroue nie, maar ook kinders verkrag
> en vermoor word.
>
> "Om weer lewend te word, het ons 'n lewende God nodig."
>
> Die gebruik van sangomas in die alledaagse lewe is onrusbarend, sê
> Meshoe. Hy vertel hy het self grootgeword met die gebruik om 'n
> sangoma te besoek voor elke groot skooleksamen.
>
> "Dit is steeds 'n algemene gebruik, maar hoe kan 'n sangoma wat
> miskien gr. 4 het jou help om matriek te slaag?" wil hy weet.
>
> Hy gee toe dat daar wel mense is wat genees word wanneer hulle
> sangomas vir allerlei skete en siektes besoek. Dit skryf hy toe aan
> die gebruik van medisinale kruie.
>
> "Ek sê nie elkeen wat voorvaders aanbid, is ook by toorkuns betrokke
> nie, maar almal wat toorkuns in Afrika bedryf, roep beslis ook
> voorvadergeeste op."
>
>
> http://www.news24.com/Rapport/Nuus/0,,752-795_1764744,00.htm l
>
>
>
>
>
>
>
> ********************************************************
>
>
> Toename in aanvalle op plase gevrees
> SARIE VAN NIEKERK
>
> Rapport 4 September 2005
>
> Delmas
> Drie plaasaanvalle in minder as 'n maand in die Delmas-omgewing het
> die vrees laat opvlam dat plaasaanvalle aan die toeneem is.
>
> Vuurwapens is klaarblyklik waarna die rowers soek.
>
> Twee van die aanvalle is waarskynlik deur dieselfde groep uitgevoer.
> Een van die rowers was in albei gevalle 'n vrou.
>
> In een aanval het een van die rowers 'n polisie-uniform gedra en 'n
> ander 'n koeëlvaste baadjie van die polisie. 'n Vuurwapen en 'n motor
> wat soos dié van die polisie lyk, is in al twee voorvalle gebruik.
>
> In die eerste aanval is die bejaarde mnr. Gunther Pendsailik en sy
> vrou, Hillary, eienaars van 'n safari-lodge op die plaas
> Matjiesgoedkuil, vroeg die oggend van 5 Augustus deur twee mans en 'n
> vrou aangeval, vasgebind en van onder meer ses vuurwapens beroof nadat
> Pendsailik gedwing is om die brandkas oop te sluit. Die rowers het ook
> 'n nuwe Nissan-bakkie gesteel.
>
> In die tweede voorval verlede Sondagoggend is mnr. Buks Opperman (63)
> en sy vrou, Mariaan (60), ook van die plaas Matjiesgoedkuil en nie ver
> van die Pendsailik-egpaar af nie, die oggend ná kerk deur vier rowers
> aangeval.
>
> In nog 'n voorval dieselfde dag op 'n kleinhoewe tussen Sundra en
> Delmas is mnr. Louwrens Human (70) om 18:00 deur twee rowers oorrompel
> toe hy sy diere gevoer het.
>
> Insp. Louis Frade, 'n speurder van Delmas, sê die vrees bestaan dat
> daar 'n toename in plaasaanvalle kan wees.
>
> Die moontlikheid dat lede van die polisie betrokke is, word ondersoek.
> Nog niemand is in verband met die aanvalle in hegtenis geneem nie.
>
>
> ************************************************************ *
>
> Vandag se Daily News
>
> ANC silent on suffering of the poor Bheko Madlala 5 September, 2005
> South Africa
> Inkatha Freedom Party president Mangosuthu Buthelezi has upped the
> stakes in the battle for the the electorate ahead of the local
> government elections by accusing the ANC of placing a blanket of
> silence on the suffering of poor people in South Africa.
>
> "A blanket of silence is placed on the sufferings of the people and
> the rapid degener-ation of South Africa. Economic figures may be
> hopeful and may augur well for the future, but there are many things
> the economic figures do not reflect at this juncture.
>
> http://www.dailynews.co.za/index.php?fSectionId=500&fArt icleId=2863936
>
> ************************************************************ ****
>
>
> Besluit self oor dié een - ek kon nie help om te lag hieroor nie
> ............................................................ ..............
>
> Zuma's new bull comes out fighting
> A bull saw red yesterday and ran amok, chasing supporters of ousted
> deputy president Jacob Zuma who were wearing red T-shirts bearing the
> slogan "innocent until proven guilty".
>
> The bull, a gift for the ever-popular Zuma, became incensed - possibly
> at the red T-shirts, sending Zuma supporters scurrying for safety
> during the Umkhumbane Cultural Festival in Chesterville, south of
> Durban.
>
> Two people were injured when they were attacked by the bull and had to
> be rushed to hospital for medical attention. The bull and a blanket
> were among several gifts given to Zuma as part of the Ubhaqa Award
> which was bestowed on him by Umkhumbane (Cato Manor) residents
> yesterday.
>
>
> http://www.dailynews.co.za/index.php?fSectionId=499&fArt icleId=2863975
Re: Info vir bouwer [boodskap #105675 is 'n antwoord op boodskap #105648] Di, 06 September 2005 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Net vir die rekord - dis Meshoe wat so se, ne?

On Mon, 05 Sep 2005 21:07:36 +0200, DD wrote:

> On Mon, 5 Sep 2005 14:41:16 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>

>> "DD"

>>> Holomisa sê volgens tradisionele Afrika-geloof moet die geeste van
>>> gelowiges na hul regmatige rusplek terugkeer.
>
>>> "Só lewe hulle verder saam met ons," verduidelik hy. "Die terugbring
>>> van geeste na Vryheidspark is deel van die versoeningsproses."

>> Hier in Kanada, du plessis, het ons al geleer dat mense
>> wat glo dat die graftes van hulle voorvaders spesiale
>> eer vereis, baie ernstig opgeneem moet word. Hier
>> was al menige gewapende stand offs oor presies
>> hierdie situasie.
>> Mens hoor ook al hoe meer hoe bekende museums,
>> soos die Smithsonian, die beendere van eerste nasies
>> se voorvaders aan hulle nageslag oorhandig.

>> Gloudina

>
>
> een van die interessantes, die nè:
>
> Hy sê die minister van verdediging, mnr. Mosiuoa Lekota, is verlede
> jaar op televisie in Lesotho gewys waar hy " 'n boks waarin daar
> geeste van gestorwe kamerade was" na Vryheidspark in Pretoria geneem
> het.
>
> "Die regering stuur afvaardigings saam met sangomas wat geeste van een
> plek na 'n ander moet 'verskuif'. Dit is 'n presidensiële projek."
Re: Info vir bouwer [boodskap #105680 is 'n antwoord op boodskap #105633] Di, 06 September 2005 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die vorige regering het voor elke vergadering gebid vir 'n god wat apartheid
goedgekeur het.

Daar het nie soveel verander in die SA politiek nie.

"DD" skryf in boodskap news:6i0ph11uosqchphhh8pj36jlee87d00q5a@4ax.com...
>
>
> bouwer, weens jou onverpoosde (verwronge) menings
> oor die Suid Afrikaanse politiek, het ek dit as reg beskou
> om jou so óffe ingelig te kry oor die Suid Afrikaanse politiek
> deur heel interessante feite te verskaf.
>
> Dawie die Denker
> **************
>
>
> LP's soek glo leiding by sangomas
> ANOESCHKA VON MECK
>
>
> Rapport 4 September 2005
>
>
> Kaapstad
> Baie ministers en parlementslede raadpleeg eers hul voorvadergeeste
> met die hulp van sangomas en 'n dolosgooiery voordat hulle besluite
> oor belangrike kwessies neem.
>
> Daar is glo ook " 'n presidensiële projek" waarin die geeste van
> kamerade wat in die stryd teen apartheid gesterf het van oral, selfs
> oorsee, huis toe gebring word. Sangomas vergesel na bewering dikwels
> sê 'n afvaardiging.
>
> Dr. Kenneth Meshoe, leier van die ACDP, sê Suid-Afrikaanse politiek is
> deurdrenk met voorvaderaanbidding en toordery. Hy gee die beoefening
> van hierdie tradisionele Afrika-gebruike die skuld vir die misdaad en
> wetteloosheid in die land.
>
> Meshoe sê: "Die gebruik van sangomas deur parlementslede word vir die
> publiek stil gehou. Sangomas word gereeld by sowel die plaaslike as
> die provinsiale parlementsgeboue opgemerk. Selfs wanneer die parlement
> nie in sitting is nie, word hulle oral hier gesien, maar niemand kan
> sê waarom hulle hier is en op wie se aanvraag nie."
>
> Prins Pathekile Holomisa, president van die Kongres van Tradisionele
> Leiers van Suid-Afrika (Kontralesa), sê hy weet niks daarvan dat
> sangomas die parlementsgeboue in die geheim besoek nie.
>
> "Sover ek weet, kom hulle daar, soos enige ander landsburger, wanneer
> wetgewing ter sprake is wat hul werk raak. Ek glo nie hulle kom ooit
> skelm daar nie," sê hy.
>
> Meshoe meen die publiek sal geskok wees as hulle weet watter vreemde
> gebruike steeds deur verskeie lede van die regering bedryf en
> ondersteun word.
>
> Hy sê die minister van verdediging, mnr. Mosiuoa Lekota, is verlede
> jaar op televisie in Lesotho gewys waar hy " 'n boks waarin daar
> geeste van gestorwe kamerade was" na Vryheidspark in Pretoria geneem
> het.
>
> "Die regering stuur afvaardigings saam met sangomas wat geeste van een
> plek na 'n ander moet 'verskuif'. Dit is 'n presidensiële projek."
>
> Meshoe sê dié praktyk hou erge gevolge vir die land in.
>
> "Vir ons wat in die bestaan van die geesteswêreld glo, beteken dit dat
> die regering onbekende geeste en demone die reg gee om verwoesting te
> saai in Suid-Afrika."
>
> Volgens mnr. Sam Mkhwanazi, woordvoerder van Lekota, is hy nie bewus
> van die geleentheid waar die minister geeste moes verskuif nie. Hy
> meen as die minister wel daaraan deel gehad het, sou dit in sy private
> hoedanigheid gewees het.
>
> "Hoekom pik jy op die sangomas? Ek dink dit is die minister van
> kultuursake se taak om te antwoord as sangomas by die parlement is,"
> het Mkhwanazi gesê. Lekota is tans in Amerika.
>
> Holomisa sê volgens tradisionele Afrika-geloof moet die geeste van
> gelowiges na hul regmatige rusplek terugkeer.
>
> "Sê lewe hulle verder saam met ons," verduidelik hy. "Die terugbring
> van geeste na Vryheidspark is deel van die versoeningsproses."
>
> Holomisa sê al was iemand byvoorbeeld 'n verkragter, word hy goed
> wanneer hy sterf en na God gaan. "Alle voorvadergeeste is goed en gee
> leiding. "
>
> Meshoe sê: "Afrika-politiek is deurdrenk met voorvaderaanbidding en
> toorkuns, maar waar het dit ons gekry?
>
> "Hoe verduidelik jy dat Afrikane aanhou stem vir leiers wat hulle
> onderdruk en hul lewe verder in armoede dompel?
>
> "Ons moet lojaal wees, maar as ons leier op pad hel toe is, hoef ons
> hom nie daarheen te volg nie. Hierdie kontinent is ryk aan minerale,
> maar ons word steeds deur erge armoede geteister; hoekom?"
>
> Meshoe meen finansiële hulp aan Afrika is nie 'n genoegsame oplossing
> nie.
>
> "Daar moet eers 'n geestelike verandering teweeggebring word voordat
> Afrika uit armoede sal opstaan. Dood kweek dood en lewe kweek lewe.
>
> "Solank ons die dooies aanbid, sal die dood in al sy verskriklike
> gedaantes vrylik tussen ons beweeg. Hoekom is ons dan verbaas dat
> Suid-Afrika die hoogste misdaadsyfers ter wêreld het? Hier is dit 'n
> alledaagse verskynsel dat nie net vroue nie, maar ook kinders verkrag
> en vermoor word.
>
> "Om weer lewend te word, het ons 'n lewende God nodig."
>
> Die gebruik van sangomas in die alledaagse lewe is onrusbarend, sê
> Meshoe. Hy vertel hy het self grootgeword met die gebruik om 'n
> sangoma te besoek voor elke groot skooleksamen.
>
> "Dit is steeds 'n algemene gebruik, maar hoe kan 'n sangoma wat
> miskien gr. 4 het jou help om matriek te slaag?" wil hy weet.
>
> Hy gee toe dat daar wel mense is wat genees word wanneer hulle
> sangomas vir allerlei skete en siektes besoek. Dit skryf hy toe aan
> die gebruik van medisinale kruie.
>
> "Ek sê nie elkeen wat voorvaders aanbid, is ook by toorkuns betrokke
> nie, maar almal wat toorkuns in Afrika bedryf, roep beslis ook
> voorvadergeeste op."
>
>
> http://www.news24.com/Rapport/Nuus/0,,752-795_1764744,00.htm l
>
>
>
>
>
>
>
> ********************************************************
>
>
> Toename in aanvalle op plase gevrees
> SARIE VAN NIEKERK
>
> Rapport 4 September 2005
>
> Delmas
> Drie plaasaanvalle in minder as 'n maand in die Delmas-omgewing het
> die vrees laat opvlam dat plaasaanvalle aan die toeneem is.
>
> Vuurwapens is klaarblyklik waarna die rowers soek.
>
> Twee van die aanvalle is waarskynlik deur dieselfde groep uitgevoer.
> Een van die rowers was in albei gevalle 'n vrou.
>
> In een aanval het een van die rowers 'n polisie-uniform gedra en 'n
> ander 'n koeëlvaste baadjie van die polisie. 'n Vuurwapen en 'n motor
> wat soos dié van die polisie lyk, is in al twee voorvalle gebruik.
>
> In die eerste aanval is die bejaarde mnr. Gunther Pendsailik en sy
> vrou, Hillary, eienaars van 'n safari-lodge op die plaas
> Matjiesgoedkuil, vroeg die oggend van 5 Augustus deur twee mans en 'n
> vrou aangeval, vasgebind en van onder meer ses vuurwapens beroof nadat
> Pendsailik gedwing is om die brandkas oop te sluit. Die rowers het ook
> 'n nuwe Nissan-bakkie gesteel.
>
> In die tweede voorval verlede Sondagoggend is mnr. Buks Opperman (63)
> en sy vrou, Mariaan (60), ook van die plaas Matjiesgoedkuil en nie ver
> van die Pendsailik-egpaar af nie, die oggend ná kerk deur vier rowers
> aangeval.
>
> In nog 'n voorval dieselfde dag op 'n kleinhoewe tussen Sundra en
> Delmas is mnr. Louwrens Human (70) om 18:00 deur twee rowers oorrompel
> toe hy sy diere gevoer het.
>
> Insp. Louis Frade, 'n speurder van Delmas, sê die vrees bestaan dat
> daar 'n toename in plaasaanvalle kan wees.
>
> Die moontlikheid dat lede van die polisie betrokke is, word ondersoek.
> Nog niemand is in verband met die aanvalle in hegtenis geneem nie.
>
>
> ************************************************************ *
>
> Vandag se Daily News
>
> ANC silent on suffering of the poor Bheko Madlala 5 September, 2005
> South Africa
> Inkatha Freedom Party president Mangosuthu Buthelezi has upped the
> stakes in the battle for the the electorate ahead of the local
> government elections by accusing the ANC of placing a blanket of
> silence on the suffering of poor people in South Africa.
>
> "A blanket of silence is placed on the sufferings of the people and
> the rapid degener-ation of South Africa. Economic figures may be
> hopeful and may augur well for the future, but there are many things
> the economic figures do not reflect at this juncture.
>
> http://www.dailynews.co.za/index.php?fSectionId=500&fArt icleId=2863936
>
> ************************************************************ ****
>
>
> Besluit self oor dié een - ek kon nie help om te lag hieroor nie
> ............................................................ ..............
>
> Zuma's new bull comes out fighting
> A bull saw red yesterday and ran amok, chasing supporters of ousted
> deputy president Jacob Zuma who were wearing red T-shirts bearing the
> slogan "innocent until proven guilty".
>
> The bull, a gift for the ever-popular Zuma, became incensed - possibly
> at the red T-shirts, sending Zuma supporters scurrying for safety
> during the Umkhumbane Cultural Festival in Chesterville, south of
> Durban.
>
> Two people were injured when they were attacked by the bull and had to
> be rushed to hospital for medical attention. The bull and a blanket
> were among several gifts given to Zuma as part of the Ubhaqa Award
> which was bestowed on him by Umkhumbane (Cato Manor) residents
> yesterday.
>
>
> http://www.dailynews.co.za/index.php?fSectionId=499&fArt icleId=2863975
Re: Info vir bouwer [boodskap #105681 is 'n antwoord op boodskap #105633] Di, 06 September 2005 10:25 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hy denk dat hy 'n skilder is...

>
> Dawie die Denker
> **************
Vorige onderwerp: Skoon begin
Volgende onderwerp: Kos verdiene in Kaapstad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 21:32:55 MGT 2024