Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vryheids Fronter stig sy eie CP
Vryheids Fronter stig sy eie CP [boodskap #105632] Ma, 05 September 2005 18:03 na volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien die VF+ se enigste LPW in Mapoepolanga het sy eie CP gestig en
so die paar VF+'ers in die poepol distrik verraai.
Re: Vryheids Fronter stig sy eie CP [boodskap #105645 is 'n antwoord op boodskap #105632] Ma, 05 September 2005 18:45 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 05 Sep 2005 20:03:00 +0200, Paul wrote:

> Ek sien die VF+ se enigste LPW in Mapoepolanga het sy eie CP gestig en
> so die paar VF+'ers in die poepol distrik verraai.

miskien het hy alleen gevoel
maar dan moes Louis Stoffberg destyds soos 'n kluisenaar gevoel het:-)
Vorige onderwerp: Katryn en Katrina
Volgende onderwerp: Skoon begin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 17:16:14 MGT 2024