Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gevolge van Katrina
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105588 is 'n antwoord op boodskap #105574] So, 04 September 2005 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:0e5kh1d6250ck42rivhsjcl3jin3nktota@4ax.com...
On Sat, 3 Sep 2005 07:54:04 +0100, "Suidwester" wrote:

> As dit kos en water is, sal geen mens met enige vorm van empatie omgee dat
> 'n behoeftige persoon van sy goed vat nie, maar het jy mooi gekyk? Mense
> wat winkels invaar en TV's en ander waardevolle goed steel en stroop. Nou
> wat het dit met honger en dors te doen?

Ellie het gesê:

Blykbaar is baie van die mense
wat so geplunder het van elders, en was daar voor die tyd beplan om
dit te doen, as mens kan glo wat jy lees.

Ek dink die meeste van die plunder was vir kos en water, die ander seker in
die minderheid. Mens weet nie wat om te glo meer nie. Maar wat die
Kanadese verslaggewer van gepraat het, wat Gloudina ook hier gese het, is
reg.
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105605 is 'n antwoord op boodskap #105479] Ma, 05 September 2005 05:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, hulle het beplan om te bly; as almal weg is kan hulle mos lekker
plunder
en steel... en toe breek die duike

"Suidwester" skryf in boodskap news:pq2dnRsy2u_troXenZ2dnUVZ_tGdnZ2d@is.co.za...
> Ek het nie so baie tyd om na die nuuskannale te kyk nie, maar kyk
> vroegoggend na CNN, Sky en BBC. Gister het hulle gewys hoe mense winkels
> en besighede roof en vanoggend praat hulle van skietery en meer ernstige
> misdaad. Wat my opgeval het, was dat die rowers en stropers wat gewys
> is, oorheersend swart mense was. Hierdie is natuurlik nou een moerse
> ding om te verduidelik vir die sogenaamde liberales onder ons. Ons hier
> in Afrika, vertel elke dag van die verskillende 'mind set' van die swart
> Afrikane en dan word jy onmiddellik uitgekryt vir 'n rassis, maar hier het
> jy mense wat in die VSA bly....die rykste land in die wêreld....en as die
> geleentheid hom voordoen, wie roof en stroop?
>
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105606 is 'n antwoord op boodskap #105545] Ma, 05 September 2005 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
en daar is nie eens krag om die tv in te plug nie

"Suidwester" skryf in boodskap news:xfWdne_sWMsQ1YTeRVn-2Q@is.co.za...
> As dit kos en water is, sal geen mens met enige vorm van empatie omgee dat
> 'n behoeftige persoon van sy goed vat nie, maar het jy mooi gekyk? Mense
> wat winkels invaar en TV's en ander waardevolle goed steel en stroop.
> Nou wat het dit met honger en dors te doen?
> "news" wrote in message
> news:vU5Se.22666$1g2.18549@fe05.lga...

>> Suidwester, as jy en jou vrou en kinders honger is, SAL jy kos en water
>> gaan
>> steel, ek sal ook, dis net menslik. Wat moet hulle doen, hulle het
>> medisyne
>> nodig, en drinkwater, geen winkels is oop nie, geen banke nie, enige mens
>> sal dan steel om te oorleef.
>> Ellie


>> ---Nee wat, so maklik is dit nie. 'n Opgevoede mens met integriteit
>> stroop
>> en steel nie, maak nie saak wat sy velkleur is nie. Hier by ons sit
>> deesdae hogere mense in groot poste en die bedrogsake is aan die orde van
>> die dag in elke staatsdepartement. Meeste van hierdie mense verdien
>> massiewe salarisse en tog steel hulle nog die staat en die publiek se
>> geld.
>> Omtrent almal is swart mense. Dis 'n feit van die lewe en maak nie saak
>> hoeveel verskoning jy vir hulle probeer maak nie, dis 'n feit van die
>> lewe.
>>> Maar meer pessimisties gesien. Gister sit ek in 'n
>>> geselskap van 'n Kanadese paar wat die opinie uitspreek
>>> dat dit is omdat die mense daar so oorwegend swart is,
>>> dat die sentrale regering so stadig reageer. Hulle meen
>>> dat as die soort katastrofe in die merendeels wit dele
>>> van New England gebeur het, die reaksie baie
>>> vinniger sou gewees het.
>> ----Ek het so 'n stukkie middagete geluister op CNN en een ding wat ek
>> onthou, is dat die mense wat probeer om te red, sê hulle kan net red
>> waarvan
>> hulle weet. In baie van die gehuggies en plekke waar daar voor die
>> vloed
>> 'slums' was, is daar geen kommunikasie nie en hoor hulle nou eers so
>> stuk-stuk van nog mense wat in die sop is. Jy doen die vrywilligers wat
>> groot werk daar doen een moerse onreg aan met jou onsensitiewe
>> aanmerkings.
>> Mense soos hierdie wat bereid is om hul medemens te help, gaan definitief
>> nie rassisme soos jy bedryf en probeer onderskeid maak tussen velkleur
>> nie.
>> Jy moet regkom....
>
>>> Gloudina
>
>


>
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105607 is 'n antwoord op boodskap #105553] Ma, 05 September 2005 05:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
sou eerder dink hulle sou paddavoete steel en nie skoene nie

"Suidwester" skryf in boodskap news:z-CdnZ0vxKdv_ITeRVn-pA@is.co.za...
> Ja, en terwyl hulle skoene nou so lekker nat is, hoekom nie sommer 'n paar
> pare skoene ekstra vat nie....netnou kom daar nog 'n orkaan?
> "Julius Bergh" wrote in message
> news:eqnih11hj8vmvme1sr11ea6i7n9oet4gtb@4ax.com...
>> On Sat, 3 Sep 2005 07:54:04 +0100, "Suidwester"
>> wrote:

>>> As dit kos en water is, sal geen mens met enige vorm van empatie omgee
>>> dat
>>> 'n behoeftige persoon van sy goed vat nie, maar het jy mooi gekyk?
>>> Mense
>>> wat winkels invaar en TV's en ander waardevolle goed steel en stroop. Nou
>>> wat het dit met honger en dors te doen?

>> Well, hulle was so honger, die drakwinkels is leeg gestroop. Jack
>> Daniels is seker gebruik as n ontmettings middel vir wonde :-)

>
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105608 is 'n antwoord op boodskap #105555] Ma, 05 September 2005 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
dis meer as 40 jaar terug. As jy nie in 40 jaar reg kom n ie sal jy nooit
regkom nie

"@rogers.com" wrote in message
news:1_OdnZ2dnZ2heoe6nZ2dne0DhN6dnZ2dRVn-yZ2dnZ0@rogers.com. ..
>
> "DD" skryf
>
>> vreemd om jou te hoor erken dat ook in ander lande,
>> waar nooit afsonderlike ontwikkeling toegepas was nie,
>> swartes steeds minder gegoed is en nie voertuie het nie.
>
> Ag, du plessis, jy laat my nou skoon hartseer
> voel oor jou onkunde. The mother of all
> countries wat "afsonderlike ontwikkeling"
> toegepas het, was die VSA self in die
> suidelike state. Tot omtrent 1964 kon
> swartes in plekke soos Alabama en
> Mississippi en no doubt Louisiana nie
> dieselfde fasiliteite gebruik as wittes
> nie. Tot 1964 kon "swart" en "wit"
> nie in die staat van Maryland met mekaar
> trou nie. Ek onthou dat een swart vrou
> ( wat egter baie lig swart was) vir ons
> vertel het watter moeilikheid hulle gehad
> het om in Maryland te trou, want haar
> man was duidelik swart en omdat sy nie
> baie swart gelyk het nie, wou die lokale
> owerhede daar nie vir hulle verlof gee
> om te trou nie.
>
> Gloudina
>
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105609 is 'n antwoord op boodskap #105543] Ma, 05 September 2005 05:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
jis het die apartheidsvarke vir julle kos "gegooi" ek kan dit nie glo nie ,
ONMOONTLIK

"@rogers.com" skryf in boodskap news:Srydnf72-OPGcIXeRVn-2w@rogers.com...
>
> "news" skryf
>
> Die hoofprobleem is dat al die paaie afgesny
>> was, en dat hulle nie voorrade kon afgooi van vliegtuie of helikopters
> nie,
>> want dit sou in die water beland. Volgens CNN nou, mens weet nie.
>
> Ek het dan juis weer na Miles O'Brien van CNN geluister
> wat vir een goewerneur vasgetrap het oor die reaksie van
> die federale regering, en gevra het hoekom daar nie
> food drops gereël is vir die mense wat honger is nie. Wereld,
> hulle het food drops gehad toe ek nog klein was as die
> brue in die Oranje oorstroom was en die eilande plek plek
> onder water.
>
> Gloudina
>
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105610 is 'n antwoord op boodskap #105557] Ma, 05 September 2005 05:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die storm het klaar gestorm , hoekom moet die troepe ook storm. Moes hulle
met kano's ingevaar het en dan gaan storm het. In ieder geval moes die
low-life's nie STEEL nie.
Moet nie steel nie, hoe moeilik is dit ?

"@rogers.com" wrote in message
news:7rqdnZ2dnZ1DtIDqnZ2dnTg9hN6dnZ2dRVn-z52dnZ0@rogers.com. ..
>
> "Julius Bergh" skryf
>
>> Daar is geen verskoning vir hierdie gedrag nie - hoe graag jy ook al die
> wit mense wil blameer.
>
> Kyk nou hoe verdraai jy die situasie, sodat ek nou die "wit
> mense" blameer. Ek blameer George Bush en die klomp
> idiote wat in Washington in kontrole is, vir hulle stadige
> dink. Hoekom is gewapende military police nie in die
> volgende dag of twee in New Orleans ingebring nie. Hulle
> het geweet dat daar hierdie onsuur elemente is in die
> maatskappy. Daar is boeke al geskryf oor wat sal gebeur
> as 'n atoombom byvoorbeeld op die VSA val, en wet
> en orde op die paaie afbreek. Nadine Gordimer het
> in "July's Children" van so 'n scenario in SA geskryf.
> So ook JM Coetzee. Waarom was daar nie storm-
> troepe reg om uit Chicago en Boston en ander plekke
> onmiddellik hulle teenwoordigheid te wys nie.
>
> Gloudina
>
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105612 is 'n antwoord op boodskap #105479] Ma, 05 September 2005 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Sep 2005 07:35:58 +0100, "Suidwester" wrote:

> Ek het nie so baie tyd om na die nuuskannale te kyk nie, maar kyk
> vroegoggend na CNN, Sky en BBC. Gister het hulle gewys hoe mense winkels
> en besighede roof en vanoggend praat hulle van skietery en meer ernstige
> misdaad. Wat my opgeval het, was dat die rowers en stropers wat gewys is,
> oorheersend swart mense was. Hierdie is natuurlik nou een moerse ding om
> te verduidelik vir die sogenaamde liberales onder ons. Ons hier in Afrika,
> vertel elke dag van die verskillende 'mind set' van die swart Afrikane en
> dan word jy onmiddellik uitgekryt vir 'n rassis, maar hier het jy mense wat
> in die VSA bly....die rykste land in die wêreld....en as die geleentheid hom
> voordoen, wie roof en stroop?

Die wat nie het nie wie kwaad is daaroor.

Soos die regses wat in 1993 in Bop geloot en geskiet het in die
winkels van Mmabatho. Soos die township youth wat in daardie selfde
tyd winkels geloot het tydens Chris Hani se b egrafnis.

Ens. ens.
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105613 is 'n antwoord op boodskap #105570] Ma, 05 September 2005 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 03 Sep 2005 22:59:27 +0200, DD wrote:

> die antwoord waarop ek wag, is waarom die swartes
> wat sedert 1964 gelyke regte het, steeds finansieël
> arm is en nie motors het om mee te vlug nie terwyl die
> welgestelde mense wit is en karre het - omdat hulle
> voor 1964 (wat 41 jaar gelede is) bevoorreg was.
> Toe vlug nou hulle met 1960 model karre en ouer.
> Nie eens vir jou kleinkinders van 4 & 6 jaar oud sal
> dit sin maak nie. Jou onderrok hang uit, tannie.

Dun ys, dun ys....

Verwys na die WIT AFRIKAANSE gemeenskap in SA wat voorheen so
bevoordeeld was en nouARMER WORD WEENS REGSTELLENDE AKSIE hoewel daar
gelykheid in die mark-stelsel is en hulle met die voordeel van die
verlede agter hulle sit....

Het jy nie al hieroor kommentaar gelewer nie?
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105616 is 'n antwoord op boodskap #105608] Ma, 05 September 2005 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Otterkop" skryf

> dis meer as 40 jaar terug. As jy nie in 40 jaar reg kom n ie sal jy nooit
> regkom nie

Vertel dit vir die witmense in die Vaaldriehoek.
Hulle sal tog te verlig wees.

Gloudina
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105617 is 'n antwoord op boodskap #105609] Ma, 05 September 2005 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Otterkop" skryf

> jis het die apartheidsvarke vir julle kos "gegooi" ek kan dit nie glo nie ,
> ONMOONTLIK

Dis voor die apartheidsvarke se tyd. Wonder
of hulle aparte afgooi plekke sou wou hê vir
swart en wit voor hulle gooi. Maar natuurlik
was daar ook maar die situasie dat die wittees
kon vlug vir die vloedwaters en die bruines
moes agterbly.

Gloudina
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105618 is 'n antwoord op boodskap #105617] Ma, 05 September 2005 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor op CNN dat 30% van die bevolking waar Katrina getref het ondr die
broodlyn leef, en ook van die konsternasie oor die hulp wat so stadig gekom
het vanwee die meerderheid swart bevolking wat geraak is. So die
welgestelde ouens (wit en swart) het genoeg means gehad om te ontruim voor
Katrina geland het waar die armes (wit en swart) maar ingebunk het in hulle
huise en gewag het tot sy uitwoed. Ons kyk 'n bietjie verkeerd na die
Yanks, ons het te veel 'n prentjie van die glitz & glamour van Hollywood dat
ons nie eintlik veel weet van die armoede wat die arm Yanks ervaar nie.
Jinne kyk maar na die siele wat op Jerry Springer kom.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:8LGdnZrBzMTyiIHeRVn-2Q@rogers.com...
>
> "Otterkop" skryf
>
>> jis het die apartheidsvarke vir julle kos "gegooi" ek kan dit nie glo nie
> ,
>> ONMOONTLIK
>
> Dis voor die apartheidsvarke se tyd. Wonder
> of hulle aparte afgooi plekke sou wou hê vir
> swart en wit voor hulle gooi. Maar natuurlik
> was daar ook maar die situasie dat die wittees
> kon vlug vir die vloedwaters en die bruines
> moes agterbly.
>
> Gloudina
>
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105619 is 'n antwoord op boodskap #105618] Ma, 05 September 2005 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat jy nou van die op die verhoog, of die in die gehoor?
:)))

--
Groetnis
Annette

D:
> Jinne kyk maar na die siele wat op Jerry Springer kom.
>
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105621 is 'n antwoord op boodskap #105619] Ma, 05 September 2005 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wel dis 'n moeilike vraag want bitter min skei die op die verhoog en in die
gehoor.....o net Steve skei die twee!

"Annette" skryf in boodskap news:dfha6o$ca4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Praat jy nou van die op die verhoog, of die in die gehoor?
> :)))
>
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
> D:
>> Jinne kyk maar na die siele wat op Jerry Springer kom.

>
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105622 is 'n antwoord op boodskap #105613] Ma, 05 September 2005 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Maar dis mos wat jy wou gehad het Ferdi

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:l3unh1pihsg125pcufh3n15vmd1pam7e9b@4ax.com...
> On Sat, 03 Sep 2005 22:59:27 +0200, DD wrote:
>
> > wat sedert 1964 gelyke regte het, steeds finansieel
>> arm is en nie motors het om mee te vlug nie terwyl die
>> welgestelde mense wit is en karre het - omdat hulle
>> voor 1964 (wat 41 jaar gelede is) bevoorreg was.
>> Toe vlug nou hulle met 1960 model karre en ouer.
>> Nie eens vir jou kleinkinders van 4 & 6 jaar oud sal
>> dit sin maak nie. Jou onderrok hang uit, tannie.
>
>
> Dun ys, dun ys....
>
> Verwys na die WIT AFRIKAANSE gemeenskap in SA wat voorheen so
> bevoordeeld was en nouARMER WORD WEENS REGSTELLENDE AKSIE hoewel daar
> gelykheid in die mark-stelsel is en hulle met die voordeel van die
> verlede agter hulle sit....
>
>
>
> Het jy nie al hieroor kommentaar gelewer nie?
>
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105638 is 'n antwoord op boodskap #105605] Ma, 05 September 2005 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 Sep 2005 07:19:12 +0200, "Otterkop" wrote:
> en toe breek die duike
>
>
miskien was dit nie soos in breek nie. Ek dink die duike het net
gedyk. En dit was dit.
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105644 is 'n antwoord op boodskap #105621] Ma, 05 September 2005 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie sommer net Steve nie. Sexthy Steve:))
--
Groetnis
Annette

> Wel dis 'n moeilike vraag want bitter min skei die op die verhoog en in die
> gehoor.....o net Steve skei die twee!
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dfha6o$ca4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Praat jy nou van die op die verhoog, of die in die gehoor?
>> :)))
>>
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105676 is 'n antwoord op boodskap #105622] Di, 06 September 2005 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 Sep 2005 13:54:33 +0200, "Otterkop" wrote:

Maar dis mos wat jy wou gehad het Ferdi

Het jy enige idee van wat ek met die pos gese het?

> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:l3unh1pihsg125pcufh3n15vmd1pam7e9b@4ax.com...
>> On Sat, 03 Sep 2005 22:59:27 +0200, DD wrote:

>> >> wat sedert 1964 gelyke regte het, steeds finansieël
>>> arm is en nie motors het om mee te vlug nie terwyl die
>>> welgestelde mense wit is en karre het - omdat hulle
>>> voor 1964 (wat 41 jaar gelede is) bevoorreg was.
>>> Toe vlug nou hulle met 1960 model karre en ouer.
>>> Nie eens vir jou kleinkinders van 4 & 6 jaar oud sal
>>> dit sin maak nie. Jou onderrok hang uit, tannie.


>> Dun ys, dun ys....

>> Verwys na die WIT AFRIKAANSE gemeenskap in SA wat voorheen so
>> bevoordeeld was en nouARMER WORD WEENS REGSTELLENDE AKSIE hoewel daar
>> gelykheid in die mark-stelsel is en hulle met die voordeel van die
>> verlede agter hulle sit....



>> Het jy nie al hieroor kommentaar gelewer nie?




>
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105744 is 'n antwoord op boodskap #105556] Wo, 07 September 2005 14:53 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So jou ou pappie was die voorloper onder die witvlagwaaiers? En wie het
vir julle die kos gestuur? Die blankes! Nou werk vir jouself uit van
daai jare af, tot nou toe is meer as sestig jaar. Gaan Upington toe en
gaan kyk hoe leef jou mense steeds vandag. Die wit mense se skuld wat
hulle verhoed om te ontwikkel. Nee wat antie, dit lê binne in jouself of
jy 'n werker of 'n werkgewer gaan wees.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:5rydnTs6ReSAAoTeRVn-rg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> ----He-he! As ek jou ouderdom reg weet, dan was daar nog nie
>> helikopters
>> in jou jong dae nie. Vertel bietjie vir ons waarmee is hierdie bystand
>> verleen en hoe?
>
> Arme drommel daar agter jou duin. Hulle het vliegtuie
> gehad nog voor ek gebore is. Kleinerige vliegtuie het
> oor die Oranje gevlieg en as enigiemand 'n wit vlag
> opsteek, dan laat hulle kos val. My pa het altyd met
> groot gelag vertel hoe sommige van die bruinmense
> sommer 'n lekker besigheid daarvan gemaak het om
> wit vlae te waai.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Goeie Nuus
Volgende onderwerp: Homo seksueel angeboren niet aangeleerd.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 22:09:28 MGT 2024