Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gevolge van Katrina
Gevolge van Katrina [boodskap #105479] |
Fri, 02 September 2005 06:35  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nie so baie tyd om na die nuuskannale te kyk nie, maar kyk
vroegoggend na CNN, Sky en BBC. Gister het hulle gewys hoe mense winkels
en besighede roof en vanoggend praat hulle van skietery en meer ernstige
misdaad. Wat my opgeval het, was dat die rowers en stropers wat gewys is,
oorheersend swart mense was. Hierdie is natuurlik nou een moerse ding om
te verduidelik vir die sogenaamde liberales onder ons. Ons hier in Afrika,
vertel elke dag van die verskillende 'mind set' van die swart Afrikane en
dan word jy onmiddellik uitgekryt vir 'n rassis, maar hier het jy mense wat
in die VSA bly....die rykste land in die wêreld....en as die geleentheid hom
voordoen, wie roof en stroop?
|
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105507 is 'n antwoord op boodskap #105498] |
Fri, 02 September 2005 13:55   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" wrote in message
news:tJOdnZ2dnZ2zZpOCnZ2dncHfhd6dnZ2dRVn-y52dnZ0@rogers.com. ..
>
> Ja. Dit is eienaardig dat daar omtrent nie wit gesigte is
> in die mensdom daar in New Orleans nie. Heelwaarskynlik
> is dit omdat, net soos in SA, die gegoedes gewoonlik wit
> is en karre gehad het en geld en die storm kon ontvlug.
---Nee wat, so maklik is dit nie. 'n Opgevoede mens met integriteit stroop
en steel nie, maak nie saak wat sy velkleur is nie. Hier by ons sit
deesdae hogere mense in groot poste en die bedrogsake is aan die orde van
die dag in elke staatsdepartement. Meeste van hierdie mense verdien
massiewe salarisse en tog steel hulle nog die staat en die publiek se geld.
Omtrent almal is swart mense. Dis 'n feit van die lewe en maak nie saak
hoeveel verskoning jy vir hulle probeer maak nie, dis 'n feit van die lewe.
> Maar meer pessimisties gesien. Gister sit ek in 'n
> geselskap van 'n Kanadese paar wat die opinie uitspreek
> dat dit is omdat die mense daar so oorwegend swart is,
> dat die sentrale regering so stadig reageer. Hulle meen
> dat as die soort katastrofe in die merendeels wit dele
> van New England gebeur het, die reaksie baie
> vinniger sou gewees het.
----Ek het so 'n stukkie middagete geluister op CNN en een ding wat ek
onthou, is dat die mense wat probeer om te red, sê hulle kan net red waarvan
hulle weet. In baie van die gehuggies en plekke waar daar voor die vloed
'slums' was, is daar geen kommunikasie nie en hoor hulle nou eers so
stuk-stuk van nog mense wat in die sop is. Jy doen die vrywilligers wat
groot werk daar doen een moerse onreg aan met jou onsensitiewe aanmerkings.
Mense soos hierdie wat bereid is om hul medemens te help, gaan definitief
nie rassisme soos jy bedryf en probeer onderskeid maak tussen velkleur nie.
Jy moet regkom....
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105514 is 'n antwoord op boodskap #105479] |
Fri, 02 September 2005 15:02   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf:
> Ons hier in Afrika,
> vertel elke dag van die verskillende 'mind set' van die swart Afrikane en
> dan word jy onmiddellik uitgekryt vir 'n rassis, maar hier het jy mense wat
> in die VSA bly....die rykste land in die wêreld....en as die geleentheid hom
> voordoen, wie roof en stroop?
Suiswester, ek dink jy moet dalk eerder kyk wat die ekonomiese en
sosiale agtergrond van die stropers en rowers is, en nie noodwendig
hulle ras nie.
Nie so lank gelede was hier op hierdie groep juis 'n bespreking onder
julle klomp, en julle het ewe trots verkondig hoe julle van julle
werkgewers STEEL. Om papier of potlode of watookal af en toe te steel
vir privaat gebruik, of om musiek of sagteware te steel van die
Internet, is maar presies dieselfde "mindset", as daardie rowers en
stropers wat mens so gereeld sien na natuur rampe. Mense wat ook maar
voel dit is hulle "reg" om te vat wat hulle kan kry. Hoe verkeerd en
disgusting dit ookal is.
Dit maak mens SIEK om te sien, maar dit maak mens sieker om te sien
hoe maklik mense vinger kan wys na ander en dit dan op velkleur en ras
te probeer lê i.p.v te kyk na die werklike redes en omstandighede
waarom mense optree soos hulle optree.
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105523 is 'n antwoord op boodskap #105511] |
Fri, 02 September 2005 17:55   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanaf 'n ander kol:
Waiting for a Leader
The New York Times - Thursday 01 September 2005
George W. Bush gave one of the worst speeches of his life
yesterday, especially given the level of national distress and the need
for words of consolation and wisdom. In what seems to be a ritual in
this administration, the president appeared a day later than he was
needed. He then read an address of a quality more appropriate for an
Arbor Day celebration: a long laundry list of pounds of ice, generators
and blankets delivered to the stricken Gulf Coast. He advised the public
that anybody who wanted to help should send cash, grinned, and promised
that everything would work out in the end.
We will, of course, endure, and the city of New Orleans must come
back. But looking at the pictures on television yesterday of a place
abandoned to the forces of flood, fire and looting, it was hard not to
wonder exactly how that is going to come to pass. Right now, hundreds of
thousands of American refugees need our national concern and care.
Thousands of people still need to be rescued from imminent peril. Public
health threats must be controlled in New Orleans and throughout southern
Mississippi. Drivers must be given confidence that gasoline will be
available, and profiteering must be brought under control at a moment
when television has been showing long lines at some pumps and spot
prices approaching $4 a gallon have been reported.
Sacrifices may be necessary to make sure that all these things
happen in an orderly, efficient way. But this administration has never
been one to counsel sacrifice. And nothing about the president's
demeanor yesterday - which seemed casual to the point of carelessness -
suggested that he understood the depth of the current crisis.
While our attention must now be on the Gulf Coast's most immediate
needs, the nation will soon ask why New Orleans's levees remained so
inadequate. Publications from the local newspaper to National Geographic
have fulminated about the bad state of flood protection in this beloved
city, which is below sea level. Why were developers permitted to destroy
wetlands and barrier islands that could have held back the hurricane's
surge? Why was Congress, before it wandered off to vacation, engaged in
slashing the budget for correcting some of the gaping holes in the
area's flood protection?
It would be some comfort to think that, as Mr. Bush cheerily
announced, America "will be a stronger place" for enduring this crisis.
Complacency will no longer suffice, especially if experts are right in
warning that global warming may increase the intensity of future
hurricanes. But since this administration won't acknowledge that global
warming exists, the chances of leadership seem minimal.
Marian
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105536 is 'n antwoord op boodskap #105498] |
Fri, 02 September 2005 22:15   |
news[3]
Boodskappe: 61 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek stem nie saam nie Gloudina. Die hoofprobleem is dat al die paaie afgesny
was, en dat hulle nie voorrade kon afgooi van vliegtuie of helikopters nie,
want dit sou in die water beland. Volgens CNN nou, mens weet nie. Ek dink
as daar paaie was wat die dele verbind het, was dit nou n ander storie. Ek
was al seker vier keer daar, en daardie brug oor Lake Pontchertrain is die
langste brug oor water in die wereld, natuurlik nie die enigste brug na NO
nie, maar tog.
"@rogers.com" wrote in message
news:tJOdnZ2dnZ2zZpOCnZ2dncHfhd6dnZ2dRVn-y52dnZ0@rogers.com. ..
"Suidwester" skryf
Ons hier in Afrika,
> vertel elke dag van die verskillende 'mind set' van die swart Afrikane en
> dan word jy onmiddellik uitgekryt vir 'n rassis, maar hier het jy mense wat
> in die VSA bly....die rykste land in die wêreld....en as die geleentheid hom
> voordoen, wie roof en stroop?
Ja. Dit is eienaardig dat daar omtrent nie wit gesigte is
in die mensdom daar in New Orleans nie. Heelwaarskynlik
is dit omdat, net soos in SA, die gegoedes gewoonlik wit
is en karre gehad het en geld en die storm kon ontvlug.
Maar meer pessimisties gesien. Gister sit ek in 'n
geselskap van 'n Kanadese paar wat die opinie uitspreek
dat dit is omdat die mense daar so oorwegend swart is,
dat die sentrale regering so stadig reageer. Hulle meen
dat as die soort katastrofe in die merendeels wit dele
van New England gebeur het, die reaksie baie
vinniger sou gewees het.
Gloudina
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105537 is 'n antwoord op boodskap #105507] |
Fri, 02 September 2005 22:18   |
news[3]
Boodskappe: 61 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Suidwester, as jy en jou vrou en kinders honger is, SAL jy kos en water gaan
steel, ek sal ook, dis net menslik. Wat moet hulle doen, hulle het medisyne
nodig, en drinkwater, geen winkels is oop nie, geen banke nie, enige mens
sal dan steel om te oorleef.
Ellie
---Nee wat, so maklik is dit nie. 'n Opgevoede mens met integriteit stroop
en steel nie, maak nie saak wat sy velkleur is nie. Hier by ons sit
deesdae hogere mense in groot poste en die bedrogsake is aan die orde van
die dag in elke staatsdepartement. Meeste van hierdie mense verdien
massiewe salarisse en tog steel hulle nog die staat en die publiek se geld.
Omtrent almal is swart mense. Dis 'n feit van die lewe en maak nie saak
hoeveel verskoning jy vir hulle probeer maak nie, dis 'n feit van die lewe.
> Maar meer pessimisties gesien. Gister sit ek in 'n
> geselskap van 'n Kanadese paar wat die opinie uitspreek
> dat dit is omdat die mense daar so oorwegend swart is,
> dat die sentrale regering so stadig reageer. Hulle meen
> dat as die soort katastrofe in die merendeels wit dele
> van New England gebeur het, die reaksie baie
> vinniger sou gewees het.
----Ek het so 'n stukkie middagete geluister op CNN en een ding wat ek
onthou, is dat die mense wat probeer om te red, sê hulle kan net red waarvan
hulle weet. In baie van die gehuggies en plekke waar daar voor die vloed
'slums' was, is daar geen kommunikasie nie en hoor hulle nou eers so
stuk-stuk van nog mense wat in die sop is. Jy doen die vrywilligers wat
groot werk daar doen een moerse onreg aan met jou onsensitiewe aanmerkings.
Mense soos hierdie wat bereid is om hul medemens te help, gaan definitief
nie rassisme soos jy bedryf en probeer onderskeid maak tussen velkleur nie.
Jy moet regkom....
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105539 is 'n antwoord op boodskap #105523] |
Fri, 02 September 2005 22:24   |
news[3]
Boodskappe: 61 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja, hy was skokkend, en dit sal sy legacy wees. Stupid grin en al. Maar,
die Amerikaners IS resilient en die stad sal weer herstel word, maar nie
danksy hom nie. Maar dit was n natuurramp, en die mense is herhaaldelik
gevra om te ontruim, so die regering kan seker nie al die blaam dra nie.
Maar tog.
Ellie
"Annette" skryf in boodskap news:dfa3k2$6jt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Vanaf 'n ander kol:
Waiting for a Leader
The New York Times - Thursday 01 September 2005
George W. Bush gave one of the worst speeches of his life
yesterday, especially given the level of national distress and the need
for words of consolation and wisdom. In what seems to be a ritual in
this administration, the president appeared a day later than he was
needed. He then read an address of a quality more appropriate for an
Arbor Day celebration: a long laundry list of pounds of ice, generators
and blankets delivered to the stricken Gulf Coast. He advised the public
that anybody who wanted to help should send cash, grinned, and promised
that everything would work out in the end.
We will, of course, endure, and the city of New Orleans must come
back. But looking at the pictures on television yesterday of a place
abandoned to the forces of flood, fire and looting, it was hard not to
wonder exactly how that is going to come to pass. Right now, hundreds of
thousands of American refugees need our national concern and care.
Thousands of people still need to be rescued from imminent peril. Public
health threats must be controlled in New Orleans and throughout southern
Mississippi. Drivers must be given confidence that gasoline will be
available, and profiteering must be brought under control at a moment
when television has been showing long lines at some pumps and spot
prices approaching $4 a gallon have been reported.
Sacrifices may be necessary to make sure that all these things
happen in an orderly, efficient way. But this administration has never
been one to counsel sacrifice. And nothing about the president's
demeanor yesterday - which seemed casual to the point of carelessness -
suggested that he understood the depth of the current crisis.
While our attention must now be on the Gulf Coast's most immediate
needs, the nation will soon ask why New Orleans's levees remained so
inadequate. Publications from the local newspaper to National Geographic
have fulminated about the bad state of flood protection in this beloved
city, which is below sea level. Why were developers permitted to destroy
wetlands and barrier islands that could have held back the hurricane's
surge? Why was Congress, before it wandered off to vacation, engaged in
slashing the budget for correcting some of the gaping holes in the
area's flood protection?
It would be some comfort to think that, as Mr. Bush cheerily
announced, America "will be a stronger place" for enduring this crisis.
Complacency will no longer suffice, especially if experts are right in
warning that global warming may increase the intensity of future
hurricanes. But since this administration won't acknowledge that global
warming exists, the chances of leadership seem minimal.
Marian
|
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105545 is 'n antwoord op boodskap #105537] |
Sat, 03 September 2005 06:54   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As dit kos en water is, sal geen mens met enige vorm van empatie omgee dat
'n behoeftige persoon van sy goed vat nie, maar het jy mooi gekyk? Mense
wat winkels invaar en TV's en ander waardevolle goed steel en stroop. Nou
wat het dit met honger en dors te doen?
"news" skryf in boodskap news:vU5Se.22666$1g2.18549@fe05.lga...
>
> Suidwester, as jy en jou vrou en kinders honger is, SAL jy kos en water
> gaan
> steel, ek sal ook, dis net menslik. Wat moet hulle doen, hulle het
> medisyne
> nodig, en drinkwater, geen winkels is oop nie, geen banke nie, enige mens
> sal dan steel om te oorleef.
> Ellie
>
>
> ---Nee wat, so maklik is dit nie. 'n Opgevoede mens met integriteit
> stroop
> en steel nie, maak nie saak wat sy velkleur is nie. Hier by ons sit
> deesdae hogere mense in groot poste en die bedrogsake is aan die orde van
> die dag in elke staatsdepartement. Meeste van hierdie mense verdien
> massiewe salarisse en tog steel hulle nog die staat en die publiek se
> geld.
> Omtrent almal is swart mense. Dis 'n feit van die lewe en maak nie saak
> hoeveel verskoning jy vir hulle probeer maak nie, dis 'n feit van die
> lewe.
>> Maar meer pessimisties gesien. Gister sit ek in 'n
>> geselskap van 'n Kanadese paar wat die opinie uitspreek
>> dat dit is omdat die mense daar so oorwegend swart is,
>> dat die sentrale regering so stadig reageer. Hulle meen
>> dat as die soort katastrofe in die merendeels wit dele
>> van New England gebeur het, die reaksie baie
>> vinniger sou gewees het.
> ----Ek het so 'n stukkie middagete geluister op CNN en een ding wat ek
> onthou, is dat die mense wat probeer om te red, sê hulle kan net red
> waarvan
> hulle weet. In baie van die gehuggies en plekke waar daar voor die vloed
> 'slums' was, is daar geen kommunikasie nie en hoor hulle nou eers so
> stuk-stuk van nog mense wat in die sop is. Jy doen die vrywilligers wat
> groot werk daar doen een moerse onreg aan met jou onsensitiewe
> aanmerkings.
> Mense soos hierdie wat bereid is om hul medemens te help, gaan definitief
> nie rassisme soos jy bedryf en probeer onderskeid maak tussen velkleur
> nie.
> Jy moet regkom....
>> Gloudina
>
|
|
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105548 is 'n antwoord op boodskap #105539] |
Sat, 03 September 2005 07:03   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Miskien moet julle spul Yanks julleself die vraag afvra wat gaan julle doen
as die VSA regering kom met nuwe bouregulasies wat julle verbied om julle
erfies in die vloedlyn weet te bebou en te bewoon? Dan sal die sports
begin. Die slagoffers was sekerlik almal bewus daarvan dat daar 'n gevaar
is om op 'n plek te bly wat onder seevlak is. Die kak het hulle getref en
nou moet hulle swem....... Dis vir my altyd verstommend dat die publiek as
onskuldige slagoffers aangewys word. Vra bietjie van daai slagoffers
hoeveel van hulle werk in hul vrye tyd om hul medemens te help? Julle
verwag van Bush om 'n 'magic wand' te swaai en dan moet alles reg wees!
"news" skryf in boodskap news:u_5Se.22668$1g2.7758@fe05.lga...
> Ja, hy was skokkend, en dit sal sy legacy wees. Stupid grin en al. Maar,
> die Amerikaners IS resilient en die stad sal weer herstel word, maar nie
> danksy hom nie. Maar dit was n natuurramp, en die mense is herhaaldelik
> gevra om te ontruim, so die regering kan seker nie al die blaam dra nie.
> Maar tog.
>
> Ellie
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dfa3k2$6jt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanaf 'n ander kol:
>
> Waiting for a Leader
> The New York Times - Thursday 01 September 2005
>
> George W. Bush gave one of the worst speeches of his life
> yesterday, especially given the level of national distress and the need
> for words of consolation and wisdom. In what seems to be a ritual in
> this administration, the president appeared a day later than he was
> needed. He then read an address of a quality more appropriate for an
> Arbor Day celebration: a long laundry list of pounds of ice, generators
> and blankets delivered to the stricken Gulf Coast. He advised the public
> that anybody who wanted to help should send cash, grinned, and promised
> that everything would work out in the end.
>
> We will, of course, endure, and the city of New Orleans must come
> back. But looking at the pictures on television yesterday of a place
> abandoned to the forces of flood, fire and looting, it was hard not to
> wonder exactly how that is going to come to pass. Right now, hundreds of
> thousands of American refugees need our national concern and care.
> Thousands of people still need to be rescued from imminent peril. Public
> health threats must be controlled in New Orleans and throughout southern
> Mississippi. Drivers must be given confidence that gasoline will be
> available, and profiteering must be brought under control at a moment
> when television has been showing long lines at some pumps and spot
> prices approaching $4 a gallon have been reported.
>
> Sacrifices may be necessary to make sure that all these things
> happen in an orderly, efficient way. But this administration has never
> been one to counsel sacrifice. And nothing about the president's
> demeanor yesterday - which seemed casual to the point of carelessness -
> suggested that he understood the depth of the current crisis.
>
> While our attention must now be on the Gulf Coast's most immediate
> needs, the nation will soon ask why New Orleans's levees remained so
> inadequate. Publications from the local newspaper to National Geographic
> have fulminated about the bad state of flood protection in this beloved
> city, which is below sea level. Why were developers permitted to destroy
> wetlands and barrier islands that could have held back the hurricane's
> surge? Why was Congress, before it wandered off to vacation, engaged in
> slashing the budget for correcting some of the gaping holes in the
> area's flood protection?
>
> It would be some comfort to think that, as Mr. Bush cheerily
> announced, America "will be a stronger place" for enduring this crisis.
> Complacency will no longer suffice, especially if experts are right in
> warning that global warming may increase the intensity of future
> hurricanes. But since this administration won't acknowledge that global
> warming exists, the chances of leadership seem minimal.
>
> Marian
>
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105549 is 'n antwoord op boodskap #105514] |
Sat, 03 September 2005 07:10   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:bqpgh1libfqie4bpephm1s83dvp555p4sn@4ax.com...
> "Suidwester" skryf:
> Suiswester, ek dink jy moet dalk eerder kyk wat die ekonomiese en
> sosiale agtergrond van die stropers en rowers is, en nie noodwendig
> hulle ras nie.
----Dit het niks met agtergrond te doene nie. Jy's 'n dief, of jy is nie
een nie. Kyk na die foto hierbo van stropers. Kom kyk in ons land waar
lorries omval langs die pad en kom kyk wie stroop die produkte van die
lorrie af....as jy een blanke kry wat dit doen [arm of ryk] dan soen ek jou
en dis 'n vreeswekkende gedagte!
> Nie so lank gelede was hier op hierdie groep juis 'n bespreking onder
> julle klomp, en julle het ewe trots verkondig hoe julle van julle
> werkgewers STEEL.
---Luister koekie, dit gebeur orals oor die wêreld, nie net by ons nie.
Om papier of potlode of watookal af en toe te steel
> vir privaat gebruik, of om musiek of sagteware te steel van die
> Internet, is maar presies dieselfde "mindset", as daardie rowers en
> stropers wat mens so gereeld sien na natuur rampe. Mense wat ook maar
> voel dit is hulle "reg" om te vat wat hulle kan kry. Hoe verkeerd en
> disgusting dit ookal is.
----Ja, meeste werknemers steel tyd en goedere van hul werkgewers af, maar
dis 'n norm wat aanvaarbaar geword het in die algemene samelewing. Dit
raak bietjie meer ernstig as jy 'n ander man se besigheid se deure sien
oopstaan, jy stap in en daar is niemand nie en dan het jy die reg om te vat
wat jy wil? Is dit die norme waaronder JY leef?
> Dit maak mens SIEK om te sien, maar dit maak mens sieker om te sien
> hoe maklik mense vinger kan wys na ander en dit dan op velkleur en ras
> te probeer lê i.p.v te kyk na die werklike redes en omstandighede
> waarom mense optree soos hulle optree.
----Natuurlik het dit met ras te doene! Kyk na al die 'footage' en fotos.
Die stropers is swart mense! Dis feite. Hoekom mag dit nie gesê word
nie? Omdat dit polities nie korrek is nie?
>
|
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105552 is 'n antwoord op boodskap #105543] |
Sat, 03 September 2005 08:42   |
Julius Bergh
Boodskappe: 111 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 2 Sep 2005 20:33:30 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "news" skryf
>
> Die hoofprobleem is dat al die paaie afgesny
>> was, en dat hulle nie voorrade kon afgooi van vliegtuie of helikopters
> nie,
>> want dit sou in die water beland. Volgens CNN nou, mens weet nie.
>
> Ek het dan juis weer na Miles O'Brien van CNN geluister
> wat vir een goewerneur vasgetrap het oor die reaksie van
> die federale regering, en gevra het hoekom daar nie
> food drops gereël is vir die mense wat honger is nie. Wereld,
> hulle het food drops gehad toe ek nog klein was as die
> brue in die Oranje oorstroom was en die eilande plek plek
> onder water.
>
> Gloudina
Wel, dit is die grootste natuur ramp wat die VSA not getref het en as dit n effe te lank geneem het om te reageer, is dit oor die skaal van die ramp
ne nie omdat niemand omgee vir die arme swattetjies nie.
Ek het sopas n onderhoud op TV gesien met n groep van 9 Ozzies wat uit die Superdome "ontsnap" het. Hulle vertel van die wettelose jong mans wat die
meisie gryp, molesteer, aanrand en verkrag.
n Mens sou tog verwag dat beskaafde mense met morele ruggraat mekaar sou help eerder as sulke gedrag toon.
Die mense in Indonesië het hulle ramp totaal en al meer beskaaf gehanteer - en hulle is vrek arm en ook nie wit nie en hulp het nog langer geneem om
daar uit te kom - meer as n week.
Daar is geen verskoning vir hierdie gedrag nie - hoe graag jy ook al die wit mense wil blameer.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105559 is 'n antwoord op boodskap #105555] |
Sat, 03 September 2005 13:49   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 3 Sep 2005 09:09:03 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "DD" skryf
>
>> vreemd om jou te hoor erken dat ook in ander lande,
>> waar nooit afsonderlike ontwikkeling toegepas was nie,
>> swartes steeds minder gegoed is en nie voertuie het nie.
>
> Ag, liewe Mnr Du Plessis, jy laat my nou skoon hartseer
> voel oor jou onkunde. The mother of all
> countries wat "afsonderlike ontwikkeling"
> toegepas het, was die VSA self in die
> suidelike state. Tot omtrent 1964 kon
> swartes in plekke soos Alabama en
> Mississippi en no doubt Louisiana nie
> dieselfde fasiliteite gebruik as wittes
> nie. Tot 1964 kon "swart" en "wit"
> nie in die staat van Maryland met mekaar
> trou nie. Ek onthou dat een swart vrou
> ( wat egter baie lig swart was) vir ons
> vertel het watter moeilikheid hulle gehad
> het om in Maryland te trou, want haar
> man was duidelik swart en omdat sy nie
> baie swart gelyk het nie, wou die lokale
> owerhede daar nie vir hulle verlof gee
> om te trou nie.
>
> Gloudina
>
En dan praat die mense minagtend van die anc wat meer as 'n dekade
na 'demokrasie(?)' steeds oom HF verwyt, maar daai klomp in die VSA
kon sedert 1964 nie op dreef kom nie? Sedert 1964 is hulle gelyk
gestel (wag lat ek op my calculator kyk) huh!!! 41 jaar! en hulle
het nou nog nie herstel nie! Nie eens die kinders wat jonger is as 41
nie!~ Sjit! Afsonderlike Ontwikkeling is dalk die verrkeerde scheme.
Want afsonderlik ontwikkel hulle glad nie:-(
Jou redenasie vermoë is maar..... afsonderlik ontwikkel:-(
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105560 is 'n antwoord op boodskap #105559] |
Sat, 03 September 2005 14:39   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 03 Sep 2005 15:49:40 +0200, DD wrote:
> On Sat, 3 Sep 2005 09:09:03 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> "DD" skryf
>>> vreemd om jou te hoor erken dat ook in ander lande,
>>> waar nooit afsonderlike ontwikkeling toegepas was nie,
>>> swartes steeds minder gegoed is en nie voertuie het nie.
>> Ag, liewe Mnr Du Plessis, jy laat my nou skoon hartseer
>> voel oor jou onkunde. The mother of all
>> countries wat "afsonderlike ontwikkeling"
>> toegepas het, was die VSA self in die
>> suidelike state. Tot omtrent 1964 kon
>> swartes in plekke soos Alabama en
>> Mississippi en no doubt Louisiana nie
>> dieselfde fasiliteite gebruik as wittes
>> nie. Tot 1964 kon "swart" en "wit"
>> nie in die staat van Maryland met mekaar
>> trou nie. Ek onthou dat een swart vrou
>> ( wat egter baie lig swart was) vir ons
>> vertel het watter moeilikheid hulle gehad
>> het om in Maryland te trou, want haar
>> man was duidelik swart en omdat sy nie
>> baie swart gelyk het nie, wou die lokale
>> owerhede daar nie vir hulle verlof gee
>> om te trou nie.
>> Gloudina
>
> En dan praat die mense minagtend van die anc wat meer as 'n dekade
> na 'demokrasie(?)' steeds oom HF verwyt, maar daai klomp in die VSA
> kon sedert 1964 nie op dreef kom nie? Sedert 1964 is hulle gelyk
> gestel (wag lat ek op my calculator kyk) huh!!! 41 jaar! en hulle
> het nou nog nie herstel nie! Nie eens die kinders wat jonger is as 41
> nie!~ Sjit! Afsonderlike Ontwikkeling is dalk die verrkeerde scheme.
> Want afsonderlik ontwikkel hulle glad nie:-(
> Jou redenasie vermoë is maar..... afsonderlik ontwikkel:-(
>
>
Aan ons getroue lesers:
Moet bouwer nie kwalik neem dat sy nog nie geantwoord het nie.
Sy het haarself hier in gedompel - sy moet self hier uitkom.
Intussen is sy in afsondering. Besig of afgesonderd te mediteer
oor 'n antwoord.
Maar... moet nie worrie - sy drop ons selde met 'n antwoord
slegs met die kwaliteit daarvan...
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105561 is 'n antwoord op boodskap #105560] |
Sat, 03 September 2005 16:05   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 03 Sep 2005 16:39:49 +0200, DD wrote:
> On Sat, 03 Sep 2005 15:49:40 +0200, DD wrote:
>
>> On Sat, 3 Sep 2005 09:09:03 -0400, "@rogers.com"
>> wrote:
>
>>> "DD" skryf
>
>>>> vreemd om jou te hoor erken dat ook in ander lande,
>>>> waar nooit afsonderlike ontwikkeling toegepas was nie,
>>>> swartes steeds minder gegoed is en nie voertuie het nie.
>
>>> Ag, liewe Mnr Du Plessis, jy laat my nou skoon hartseer
>>> voel oor jou onkunde. The mother of all
>>> countries wat "afsonderlike ontwikkeling"
>>> toegepas het, was die VSA self in die
>>> suidelike state. Tot omtrent 1964 kon
>>> swartes in plekke soos Alabama en
>>> Mississippi en no doubt Louisiana nie
>>> dieselfde fasiliteite gebruik as wittes
>>> nie. Tot 1964 kon "swart" en "wit"
>>> nie in die staat van Maryland met mekaar
>>> trou nie. Ek onthou dat een swart vrou
>>> ( wat egter baie lig swart was) vir ons
>>> vertel het watter moeilikheid hulle gehad
>>> het om in Maryland te trou, want haar
>>> man was duidelik swart en omdat sy nie
>>> baie swart gelyk het nie, wou die lokale
>>> owerhede daar nie vir hulle verlof gee
>>> om te trou nie.
>
>>> Gloudina
>
>> En dan praat die mense minagtend van die anc wat meer as 'n dekade
>> na 'demokrasie(?)' steeds oom HF verwyt, maar daai klomp in die VSA
>> kon sedert 1964 nie op dreef kom nie? Sedert 1964 is hulle gelyk
>> gestel (wag lat ek op my calculator kyk) huh!!! 41 jaar! en hulle
>> het nou nog nie herstel nie! Nie eens die kinders wat jonger is as 41
>> nie!~ Sjit! Afsonderlike Ontwikkeling is dalk die verrkeerde scheme.
>> Want afsonderlik ontwikkel hulle glad nie:-(
>> Jou redenasie vermoë is maar..... afsonderlik ontwikkel:-(
>
> Aan ons getroue lesers:
> Moet bouwer nie kwalik neem dat sy nog nie geantwoord het nie.
> Sy het haarself hier in gedompel - sy moet self hier uitkom.
> Intussen is sy in afsondering. Besig of afgesonderd te mediteer
> oor 'n antwoord.
> Maar... moet nie worrie - sy drop ons selde met 'n antwoord
> slegs met die kwaliteit daarvan...
>
>
Volgende episode:
aan ons getroue lesers:
bouwer het toe in afsondering nie genoeg omtwikkel
om te kon antwoord hierop nie. Actually this is a pity
'cause she have not dropped us even once - (vertaling
ônner aan die bladsy) maar die anti vra nou die oom
wat òòk Afrikaans verraai het, om hulp. En hy steek sy
hanne innie lug. Sê sy't kak gesoek en kry dit nou.
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105562 is 'n antwoord op boodskap #105559] |
Sat, 03 September 2005 16:21   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 03 Sep 2005 15:49:40 +0200, DD wrote:
> On Sat, 3 Sep 2005 09:09:03 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> "DD" skryf
>>> vreemd om jou te hoor erken dat ook in ander lande,
>>> waar nooit afsonderlike ontwikkeling toegepas was nie,
>>> swartes steeds minder gegoed is en nie voertuie het nie.
>> Ag, liewe Mnr Du Plessis, jy laat my nou skoon hartseer
>> voel oor jou onkunde. The mother of all
>> countries wat "afsonderlike ontwikkeling"
>> toegepas het, was die VSA self in die
>> suidelike state. Tot omtrent 1964 kon
>> swartes in plekke soos Alabama en
>> Mississippi en no doubt Louisiana nie
>> dieselfde fasiliteite gebruik as wittes
>> nie. Tot 1964 kon "swart" en "wit"
>> nie in die staat van Maryland met mekaar
>> trou nie. Ek onthou dat een swart vrou
>> ( wat egter baie lig swart was) vir ons
>> vertel het watter moeilikheid hulle gehad
>> het om in Maryland te trou, want haar
>> man was duidelik swart en omdat sy nie
>> baie swart gelyk het nie, wou die lokale
>> owerhede daar nie vir hulle verlof gee
>> om te trou nie.
>> Gloudina
>
> En dan praat die mense minagtend van die anc wat meer as 'n dekade
> na 'demokrasie(?)' steeds oom HF verwyt, maar daai klomp in die VSA
> kon sedert 1964 nie op dreef kom nie? Sedert 1964 is hulle gelyk
> gestel (wag lat ek op my calculator kyk) huh!!! 41 jaar! en hulle
> het nou nog nie herstel nie! Nie eens die kinders wat jonger is as 41
> nie!~ Sjit! Afsonderlike Ontwikkeling is dalk die verrkeerde scheme.
> Want afsonderlik ontwikkel hulle glad nie:-(
> Jou redenasie vermoë is maar..... afsonderlik ontwikkel:-(
>
>
nie eens die Namibiër met sy grroot bek,
sy tjommie van die Beeld se ondersteuning..
Katrinkie met haar oorweldigende eggoïsme
Bobby se beledigings
of enige ander verskonings kan die swaaiende vlag uit dié hoek uit hou
nie........!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
gee haar vlugsout...!!!
(en vir my een van Katryn se gunstelinge, 'n Hanepoot!)
|
|
|
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105569 is 'n antwoord op boodskap #105566] |
Sat, 03 September 2005 20:31   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 3 Sep 2005 15:44:43 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "DD" skryf
>
>> En dan praat die mense minagtend van die anc wat meer as 'n dekade
>> na 'demokrasie(?)' steeds oom HF verwyt, maar daai klomp in die VSA
>> kon sedert 1964 nie op dreef kom nie?
>
> Ek moet vir jou vertel dat ek billik ontstoke was
> toe ek die eerste keer in die VSA kom en al hierdie
> dinge uitvind - die eerste keer in 1963. Toe ek vir
> die eerste keer op Adams College begin skoolhou
> het, was dit 1954 en 1955. Die plek was toe nog
> 'n Amerikaanse sendelingstasie, met volop Amerikaners
> daarop. Hulle het almal so teen Verwoerd gepraat,
> maar nooit 'n woord gerep oor wat in hulle eie land
> aangaan nie. Ek weet nie hoekom nie. Toe ek eers
> hierdie dinge van die VSA uitvind, toe begin mens
> besef dat enige mens in SA wat die swartes wou
> afsonder, goeie lesse kon reg in die VSA self.
> En in Kanada, met hulle reserwes.
>
> Gloudina
>
.
.......Maar... moet nie worrie - sy drop ons selde met 'n antwoord
........slegs met die kwaliteit daarvan...
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105570 is 'n antwoord op boodskap #105569] |
Sat, 03 September 2005 20:59   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 03 Sep 2005 22:31:49 +0200, DD wrote:
> On Sat, 3 Sep 2005 15:44:43 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> "DD" skryf
>>> En dan praat die mense minagtend van die anc wat meer as 'n dekade
>>> na 'demokrasie(?)' steeds oom HF verwyt, maar daai klomp in die VSA
>>> kon sedert 1964 nie op dreef kom nie?
>> Ek moet vir jou vertel dat ek billik ontstoke was
>> toe ek die eerste keer in die VSA kom en al hierdie
>> dinge uitvind - die eerste keer in 1963. Toe ek vir
>> die eerste keer op Adams College begin skoolhou
>> het, was dit 1954 en 1955. Die plek was toe nog
>> 'n Amerikaanse sendelingstasie, met volop Amerikaners
>> daarop. Hulle het almal so teen Verwoerd gepraat,
>> maar nooit 'n woord gerep oor wat in hulle eie land
>> aangaan nie. Ek weet nie hoekom nie. Toe ek eers
>> hierdie dinge van die VSA uitvind, toe begin mens
>> besef dat enige mens in SA wat die swartes wou
>> afsonder, goeie lesse kon reg in die VSA self.
>> En in Kanada, met hulle reserwes.
>> Gloudina
> .
> .......Maar... moet nie worrie - sy drop ons selde met 'n antwoord
> ........slegs met die kwaliteit daarvan...
>
>
die antwoord waarop ek wag, is waarom die swartes
wat sedert 1964 gelyke regte het, steeds finansieël
arm is en nie motors het om mee te vlug nie terwyl die
welgestelde mense wit is en karre het - omdat hulle
voor 1964 (wat 41 jaar gelede is) bevoorreg was.
Toe vlug nou hulle met 1960 model karre en ouer.
Nie eens vir jou kleinkinders van 4 & 6 jaar oud sal
dit sin maak nie. Jou onderrok hang uit, tannie.
|
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105575 is 'n antwoord op boodskap #105570] |
Sat, 03 September 2005 21:51   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf
> die antwoord waarop ek wag, is waarom die swartes
> wat sedert 1964 gelyke regte het, steeds finansieel
> arm is en nie motors het om mee te vlug nie
Jy praat, soos gewoonlik, onsin. Al wat in 1964
gebeur het, is dat die stemregwette so verander
is, dat hulle makliker kon stem. En dat meeste
van die kleurwette verander is. Hulle is nog altyd
die onderklas van die Amerikaanse ekonomie.
Selfs al het hul, 'n skamele 12 % van die VSA
se bevolking, omtrent al die beste atlete gelewer,
selfs in die vorige whitey sports soos golf en
tennis. Hulle kultuur van jazz is dit wat die
Amerikaners as verskillend van die res van
die wêreld tipeer. Hulle komediante is dit
wat energie aan die Amerikaanse scene gee.
Ek dink altyd dat dit darem maar ook goed
was dat daardie slawehandelaars die klomp
mense van Afrika hier na Noord-Amerika
gebring het, want hoe meer boring sou dit
gewees het as hulle nageslagte nie hier
gewees het nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105576 is 'n antwoord op boodskap #105575] |
Sat, 03 September 2005 22:05   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 3 Sep 2005 17:51:49 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "DD" skryf
>
>> die antwoord waarop ek wag, is waarom die swartes
>> wat sedert 1964 gelyke regte het, steeds finansieël
>> arm is en nie motors het om mee te vlug nie
>
> Jy praat, soos gewoonlik, onsin. Al wat in 1964
> gebeur het, is dat die stemregwette so verander
> is, dat hulle makliker kon stem.
Ek praat onsin. Nadat jy gesê dat die swartes
in Amerika arm is omdat hulle tot 1964 minder
voorregte gehad het. Toe vra ek jou waarom
hulle sedert 1964 nie finansieël kon herstel nie.
Nou erken jy dat jy gelieg het, en dat dit
slegs 'n verkiesings hindernis vir hulle was.
Netnou was dit selfs 'n trou probleem.
Nou was dit:
> Al wat in 1964
> gebeur het, is dat die stemregwette so verander
> is, dat hulle makliker kon stem.
Ek wag op jou antwoord waarom die swartes
steeds nie karre het nie en steeds te arm is om te vlug
ten spyte daarvan dat hulle sedert 1964 gelyke regte het.
Jy is slegs 76 bouwer. Moet nie maak of jy oud is
en deurmekaar raak nie. Verduidelik net dit wat jy gesê het
en waaroor ek navraag doen.
|
|
|
|
Re: Gevolge van Katrina [boodskap #105578 is 'n antwoord op boodskap #105577] |
Sat, 03 September 2005 23:10   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 3 Sep 2005 18:50:54 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "DD" skryf
> .
>
>> Ek wag op jou antwoord waarom die swartes
>> steeds nie karre het nie en steeds te arm is om te vlug
>> ten spyte daarvan dat hulle sedert 1964 gelyke regte het.
>
> En ek wag op jou antwoord waarom die swart
> mense in SA al sedert 1994 gelyke regte het
> en nog van die arme des armstes in SA is.
> (Antwoord: die witmense sit nog op die lekkerste
> dele van SA, het deur jare van bevoordeling, selfs
> voor 1948 se massiewe "regstellende aksie", die
> hef in die hande gekry, en Mbeki en sy regering
> is te konserwatief fiskaal om massiewe regstellende
> aksie vir die swart mense van SA te bewerkstellig.)
>
> Gloudin
>
>
noem jy dit nou iets soos 'skaakmat'?
jy weet dat die anc in meer as 'n dekade steeds nie
op die voet kan kom nie, maar dit is 30 (dertig!)
jaar minder as wat die swartes in Amerika gehad het
om karre te koop en geld by mekaar te maak om uit
die vloed te vlug.
Waarom sê jy dat die swartes in Amerika steeds arm is
al is die hindernis wat betaan het (met die verkiesingswette -
eers kon hulle nie trou nie) al 41 jaar uit die weg geruim.
41 Jaar al, maw omtrent twee keer soveel tyd as wat die
gemiddelde werker gebruik om vir aftrede te beplan
beginnende met niks, het hulle al gelyke regte.
Nou wil jy Mbeki en sy trawante verwyt - maar die spul by julle kon
dit in meer as 4 dekades nie doen nie?
Die son is al onder hier - nie dat ek saam met die hoenders gaan slaap
nie, maar ek sal in die oggend ure kyk of die mense waar jy
naarstiglik om hulp soek, kon help.
Dit laat jou dink né!
Dawie die Denker
(ek dink dit moet my nuwe naam wees!)
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 05:46:52 UTC 2025
|