Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Katryn en Katrina
Katryn en Katrina [boodskap #105406] Di, 30 Augustus 2005 01:48 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vanaand wonder ek of Katryn geaffekteer word deur
die tornadoes wat glo in Georgia ontstaan as gevolg
van Katrina se intense stormwinde en lae druk. Ek
wonder ook of Ellie en waar sy bly, geaffekteer word.
Ek sou graag more lees dat hulle ok is.
Katrina se nagevolge gaan glo môreaand as sterk winde
en baie reën oor ons hier in Ottawa trek. Hoop maar dat
dit nie te intens is nie.

Gloudina
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105424 is 'n antwoord op boodskap #105406] Di, 30 Augustus 2005 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> Katrina se nagevolge gaan glo môreaand as sterk winde
> en baie reën oor ons hier in Ottawa trek. Hoop maar dat
> dit nie te intens is nie.

Welkom terug, Gloudina. Hier waar ek woon lyk alles nog heel rustig.
Net nat. Daar was wel heelwat tornado's waargeneem hier in Georgia,
volgens die nuus vanoggend. Ons is ook nogsteeds onder tornado
waarskuwings.
Katrina het darem werklik ongelooflike verwoesting gesaai. Ek kyk
juis nou na CNN se dekking daaroor, en my hart gaan werklik uit na al
daardie mense.
Hoop dat julle veilig sal wees.
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105428 is 'n antwoord op boodskap #105424] Di, 30 Augustus 2005 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn vs Katrina....soort soek soort!!

"Katryn" skryf in boodskap news:lsr8h112s2s0r350tugn8jr743coprc9r2@4ax.com...
> "@rogers.com" skryf:
>
>> Katrina se nagevolge gaan glo môreaand as sterk winde
>> en baie reën oor ons hier in Ottawa trek. Hoop maar dat
>> dit nie te intens is nie.
>
> Welkom terug, Gloudina. Hier waar ek woon lyk alles nog heel rustig.
> Net nat. Daar was wel heelwat tornado's waargeneem hier in Georgia,
> volgens die nuus vanoggend. Ons is ook nogsteeds onder tornado
> waarskuwings.
> Katrina het darem werklik ongelooflike verwoesting gesaai. Ek kyk
> juis nou na CNN se dekking daaroor, en my hart gaan werklik uit na al
> daardie mense.
> Hoop dat julle veilig sal wees.
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105435 is 'n antwoord op boodskap #105406] Di, 30 Augustus 2005 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Dankie vir die vra Gloudina. Ons krag het vanoggend 3 v.m. afgegaan, en
het so n uur gelede weer aangekom. Dit was n woeste storm in die nag, en my
erf le vol takke, stompe en blare, dit lyk of daar n orkaan was :-) Ons
kon nie werk toe gaan nie, want n groot area was sonder krag. Nou is alles
blou lug, en ek is net baie hartseer vir my New Orleans, een van my heel
gunsteling plekke in Amerika, wat nou 80% onder water is. Ons het ook
tornados gehad glo, maar gelukkig is almal wat ek ken veilig.

Ellie

"@rogers.com" skryf in boodskap news:KoSdnTnHtN68Io7eRVn-3w@rogers.com...
Vanaand wonder ek of Katryn geaffekteer word deur
die tornadoes wat glo in Georgia ontstaan as gevolg
van Katrina se intense stormwinde en lae druk. Ek
wonder ook of Ellie en waar sy bly, geaffekteer word.
Ek sou graag more lees dat hulle ok is.
Katrina se nagevolge gaan glo môreaand as sterk winde
en baie reën oor ons hier in Ottawa trek. Hoop maar dat
dit nie te intens is nie.

Gloudina
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105436 is 'n antwoord op boodskap #105435] Wo, 31 Augustus 2005 00:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"news" skryf

Nou is alles
> blou lug, en ek is net baie hartseer vir my New Orleans, een van my heel
> gunsteling plekke in Amerika, wat nou 80% onder water is.

Ja-nee, mens se hart bloei darem vir New Orleans. Ek sien
juis dat nog 'n dyk gebreek het, en dat die water nou styg
in strate wat nie water gehad het net na die storm nie.
Ek was nog nooit in New Orleans nie, maar Kanadese voel
natuurlik extra specially teer oor New Orleans, want dis waar
'n klomp Akadiërs heen getrek het toe die Engelse wou hê
hulle moet 'n eed van getrouheid sweer aan die Engelse
koning daar in die Kanadese Maritimes. So Cayun kom
eintlik uit Kanada uit.
Die winde en reën van 'n uitgewaaide Katrina kom
môre oor ons, erger meer suid van ons. Maar dit gaan glo
net 'n hele klomp reën wees, met die winde nie meer baie
sterk nie.

Gloudina
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105437 is 'n antwoord op boodskap #105435] Wo, 31 Augustus 2005 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het mos verlede week " 'n klein orkaantjie" hier in die stad gehad - ek
het net die woeste wind hoor waai, maar ek moes gister giggel toe Terry, my
kliënt, my vertel hoe haar dogter Amy vir haar kom vertel het:" Mommy, our
chimney is in the tree."
--
Groetnis
Annette

"news" skryf in boodskap news:gB6Re.416$aH2.218@fe06.lga...
> Dankie vir die vra Gloudina. Ons krag het vanoggend 3 v.m. afgegaan, en
> het so n uur gelede weer aangekom. Dit was n woeste storm in die nag, en my
> erf le vol takke, stompe en blare, dit lyk of daar n orkaan was :-) Ons
> kon nie werk toe gaan nie, want n groot area was sonder krag. Nou is alles
> blou lug, en ek is net baie hartseer vir my New Orleans, een van my heel
> gunsteling plekke in Amerika, wat nou 80% onder water is. Ons het ook
> tornados gehad glo, maar gelukkig is almal wat ek ken veilig.
>
> Ellie
> "@rogers.com" wrote in message
> news:KoSdnTnHtN68Io7eRVn-3w@rogers.com...
> Vanaand wonder ek of Katryn geaffekteer word deur
> die tornadoes wat glo in Georgia ontstaan as gevolg
> van Katrina se intense stormwinde en lae druk. Ek
> wonder ook of Ellie en waar sy bly, geaffekteer word.
> Ek sou graag more lees dat hulle ok is.
> Katrina se nagevolge gaan glo môreaand as sterk winde
> en baie reën oor ons hier in Ottawa trek. Hoop maar dat
> dit nie te intens is nie.
>
> Gloudina
>
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105438 is 'n antwoord op boodskap #105435] Wo, 31 Augustus 2005 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
See the Latin Quarter by canoe:)))
--
Groetnis
Annette

"news" skryf in boodskap news:gB6Re.416$aH2.218@fe06.lga...
> Dankie vir die vra Gloudina. Ons krag het vanoggend 3 v.m. afgegaan, en
> het so n uur gelede weer aangekom. Dit was n woeste storm in die nag, en my
> erf le vol takke, stompe en blare, dit lyk of daar n orkaan was :-) Ons
> kon nie werk toe gaan nie, want n groot area was sonder krag. Nou is alles
> blou lug, en ek is net baie hartseer vir my New Orleans, een van my heel
> gunsteling plekke in Amerika, wat nou 80% onder water is. Ons het ook
> tornados gehad glo, maar gelukkig is almal wat ek ken veilig.
>
> Ellie
> "@rogers.com" wrote in message
> news:KoSdnTnHtN68Io7eRVn-3w@rogers.com...
> Vanaand wonder ek of Katryn geaffekteer word deur
> die tornadoes wat glo in Georgia ontstaan as gevolg
> van Katrina se intense stormwinde en lae druk. Ek
> wonder ook of Ellie en waar sy bly, geaffekteer word.
> Ek sou graag more lees dat hulle ok is.
> Katrina se nagevolge gaan glo môreaand as sterk winde
> en baie reën oor ons hier in Ottawa trek. Hoop maar dat
> dit nie te intens is nie.
>
> Gloudina
>
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105455 is 'n antwoord op boodskap #105435] Do, 01 September 2005 00:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"news" skryf

Nou is alles
> blou lug, en ek is net baie hartseer vir my New Orleans, een van my heel
> gunsteling plekke in Amerika, wat nou 80% onder water is.

Dis nou drie dae na die orkaan, en die toestand daar
in die suide lyk hagliker as nog ooit. Mens kan merk
dat die mense nou begin vra waar die federale regering
en meer aktiewe hulp is. Ek weet sulke grootskaalse
hulp arriveer altyd te stadig vir die mense wat ly.
Gedurende ons ysstorm het die Kanadese leërmag
eers na drie dae op die toneel verskyn, heelwaarskynlik
omdat die nodige besef van die enormiteit van die
probleem te stadig besef word. Maar mens vra jouself
darem af. Hoekom is daar nie al airdrops in die
dele in waar mense geen kos het om te eet nie. Hoekom
kom valskermtroepe nie om orde te kom handhaaf nie.

Gloudina
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105456 is 'n antwoord op boodskap #105455] Do, 01 September 2005 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> Hoekom is daar nie al airdrops in die
> dele in waar mense geen kos het om te eet nie. Hoekom
> kom valskermtroepe nie om orde te kom handhaaf nie.

Dit is 'n nagmerrie. Want die troepe sit in Irak dalk?
En ons petrol pryse het vandag gestyg na $6 per gallon en meer!!!
Binne enkele ure!!
Die korrupte spul Republikeine is voorwaar 'n spul gemors
blikskottels! :(
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105457 is 'n antwoord op boodskap #105455] Do, 01 September 2005 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Vriendin op 'n ander groep se broer was 'n inwoner van Biloxi. Hulle het
betyds gevlug na hul dogter in Arkansas.
Daar moes hulle toe op TV sien dat waar hul huis en werkplek was, absoluut
niks meer is nie.
Hoe op aarde kan versekering of staatshulp vergoed of genoeg help?
--
Groetnis
Annette

"@rogers.com" skryf in boodskap news:rqmdnaXcyZhZ0YveRVn-pQ@rogers.com...
>
> "news" skryf
>
> Nou is alles
>> blou lug, en ek is net baie hartseer vir my New Orleans, een van my heel
>> gunsteling plekke in Amerika, wat nou 80% onder water is.
>
> Dis nou drie dae na die orkaan, en die toestand daar
> in die suide lyk hagliker as nog ooit. Mens kan merk
> dat die mense nou begin vra waar die federale regering
> en meer aktiewe hulp is. Ek weet sulke grootskaalse
> hulp arriveer altyd te stadig vir die mense wat ly.
> Gedurende ons ysstorm het die Kanadese leërmag
> eers na drie dae op die toneel verskyn, heelwaarskynlik
> omdat die nodige besef van die enormiteit van die
> probleem te stadig besef word. Maar mens vra jouself
> darem af. Hoekom is daar nie al airdrops in die
> dele in waar mense geen kos het om te eet nie. Hoekom
> kom valskermtroepe nie om orde te kom handhaaf nie.
>
> Gloudina
>
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105458 is 'n antwoord op boodskap #105406] Do, 01 September 2005 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Katrina kry die skuld vir die reusegolf in Kalkbaai wat 2 neefs van
Mpumalanga van die hawehoof afgespoel het, en die reusegolf wat 'n
opblaasboot in Langebaan laat omslaan het....
--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:df64bm$nuk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die beeldmateriaal wat hier beskikbaar is getuig van die verwoesting.
> Sterkte aan al die manne en meisies wat moontlik daar woon. (Word Katrina al
> toegeskryf aan die globale weersveranderinge wat plaasvind?)
>
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105465 is 'n antwoord op boodskap #105456] Do, 01 September 2005 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

> Dit is 'n nagmerrie. Want die troepe sit in Irak dalk?

Ek het een of tweekeer gehoor dat mense dit
as oorsaak genoem het, maar dit behoort nie
die rede te wees nie. As die VSA meer val-
skermtroepe wou hê vir so 'n ramp, kan hulle
mos hulp aangevra het van byvoorbeeld
Kanada. Ek dink die grootste rede is die
stadigheid van die reaksie van die sentrale
regering. Hoekom moet George Bush altyd
van sy plaas af ingebring word as iets
drasties gebeur? Hoeveel van sy dae
spandeer hy op sy plaas?

Gloudina
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105470 is 'n antwoord op boodskap #105455] Do, 01 September 2005 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die beeldmateriaal wat hier beskikbaar is getuig van die verwoesting.
Sterkte aan al die manne en meisies wat moontlik daar woon. (Word Katrina al
toegeskryf aan die globale weersveranderinge wat plaasvind?)
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105472 is 'n antwoord op boodskap #105457] Do, 01 September 2005 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" sê, na aanleiding van me Katrina:

> Hoe op aarde kan versekering of staatshulp vergoed of genoeg help?
> --
> Groetnis
> Annette

Annette, toe ek tydens die 7 uur nuus kyk na New Orleans
en mense op dakke, het ek gedink aan die massa mense
wat te onosel is om te verseker. Aan mans wat nie versekerings-
premies wil betaal nie, want die huis en kar is klaar betaal.
Of, nog erger, dit is bloot verval omdat 'n groter TV nodig was.
Mense wat nou niks het nie, en dit moet aan vroutjie en kinders
verduidelik word.
Ons weet mos van hulle. Die wat vertel watter bedrieërs versekeraars
is, en dan later van jare moet ek en jy vir hom sorg omdat hy op
staatspensioen staatmaak.

Kom kyk na hulle - die tagtigjariges wat opsigters is by woonstel
komplekse omdat woonplek voorsien word, en hullle nooit sal kan aftree
nie. Die mense wat aftrede beskou as verandering van woonplek
en werk. Uit die maatskappyhuis na die nuwe baas se buitekamer.
Of die jong vroutjie wat inderhaas na haar man se dood mòet trou
terwille van sorg.

Ek noem dit omdat ek ook vanmiddag daaraan gedink het dat daar
spesifieke klousules is wat, veral kleiner versekeraars, vrywaar van
bankrotskap ten tye van 'n tragedie soos daardie. Maar wat van
broodwinners wat verdrink het, en kindertjies agtergelaat het
omdat hulle uit suinigheid nie die kinders se finansiële veiligheid
wou verseker nie. Want vandag se blink goet was belangriker:-(

Ek dink, na aanleiding van jou werk, weet jy presies waarvan ek praat.
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105475 is 'n antwoord op boodskap #105456] Do, 01 September 2005 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:oc4dh1lg84cpto0v68ohqcjiq0fl2l21u1@4ax.com...
>
> Dit is 'n nagmerrie. Want die troepe sit in Irak dalk?
> En ons petrol pryse het vandag gestyg na $6 per gallon en meer!!!
> Binne enkele ure!!
> Die korrupte spul Republikeine is voorwaar 'n spul gemors
> blikskottels! :(

Het ook gewonder of jy okay is en is baie bly om te hoor jy leef nog
(: - ))) - klink/lyk nie of die Amerikaners in hul eie land baie
georganiseerd is nie!

Ons petrol is nou $1.20 'n liter - en natuurlik moet ek premium unleaded
gebruik vir my waentjie, en dit is 6 sent duurder! Dus ly ons ook onder
Katrina... of dit is net 'n verdere rede vir die verhoging in die
petrolprys.

So terloops, jy sal seker baie bly wees om te hoor dat ek nou uiteindelik 'n
nuwe computer gaan kry.
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105476 is 'n antwoord op boodskap #105455] Do, 01 September 2005 23:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Die goewerneur van Mississippi se vanaand op Lary King dat hulle al van
Vrydag al vir mense gese het om pad te gee, maar n ander talking head het
gese niemand het kon dink die probleem sou so groot wees nie. Ek sien nou
dat Wal Mart het $17 miljoen geskenk, en die ander groot maatskappye het ook
groot bedrae belowe, maar intussen sit die arme mense op die huise se dakke.
Daar gaan van die groot passasierskepe mense vervoer na Texas, maar dit gaan
glo jare vat om enige vorm van normalisering te sien.

Intussen betaal ons hier in Alabama $2.70 vir n gelling petrol, en dit gaan
seker styg een van die dae, tot hulle die reserwe petrol wat iewers gestoor
is gaan kry.

Ons mpy het n fonds gestig, en daar is mense wat in n konvooi gaan afry
hierdie langnaweek (ons is 5 uur se ry van NO) en klere, water, medisyne en
kos gaan neem. Ek dink daar gaan talle ander sulke konvooie wees. Die
Amerikaners is baie goed as daar hulp nodig is, om te help.

Ellie

"@rogers.com" skryf in boodskap news:rqmdnaXcyZhZ0YveRVn-pQ@rogers.com...

"news" skryf

Nou is alles
> blou lug, en ek is net baie hartseer vir my New Orleans, een van my heel
> gunsteling plekke in Amerika, wat nou 80% onder water is.

Dis nou drie dae na die orkaan, en die toestand daar
in die suide lyk hagliker as nog ooit. Mens kan merk
dat die mense nou begin vra waar die federale regering
en meer aktiewe hulp is. Ek weet sulke grootskaalse
hulp arriveer altyd te stadig vir die mense wat ly.
Gedurende ons ysstorm het die Kanadese leërmag
eers na drie dae op die toneel verskyn, heelwaarskynlik
omdat die nodige besef van die enormiteit van die
probleem te stadig besef word. Maar mens vra jouself
darem af. Hoekom is daar nie al airdrops in die
dele in waar mense geen kos het om te eet nie. Hoekom
kom valskermtroepe nie om orde te kom handhaaf nie.

Gloudina
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105477 is 'n antwoord op boodskap #105456] Vr, 02 September 2005 03:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn sê: "Die korrupte spul Republikeine is voorwaar 'n spul gemors
blikskottels! :( ..."

Julle kan darem daar die "korrupte" spul uitstem. (Hulle sal waarskynlik
bloot deur 'n spul korrupte demokrate vervang word. Politici verskil nie.)

Hier by ons is dit natuurlik nie moontlik om hulle uit te stem nie. Hoe meer
korrup die leiers is hoe groter die aanhang en ondersteuning wat hulle
geniet. Die aanvanklike morele onkreukbaarheid was 'n valse fassade wat
verdwyn het toe die ou spulletjie politieke beheer gekry het.
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105484 is 'n antwoord op boodskap #105476] Vr, 02 September 2005 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ellie, help my bietjie verstaan.
Al die mense word blykbaar uit die area verwyder - dis soos ek die
nuusbuletin hier verstaan.

Nou waarnatoe en vir wie gaan die konvooi die noodvoorrade neem?

--
Groetnis
Annette

"news" skryf in boodskap news:KgORe.2912$3R1.2708@fe06.lga...
> Die goewerneur van Mississippi se vanaand op Lary King dat hulle al van
> Vrydag al vir mense gese het om pad te gee, maar n ander talking head het
> gese niemand het kon dink die probleem sou so groot wees nie. Ek sien nou
> dat Wal Mart het $17 miljoen geskenk, en die ander groot maatskappye het ook
> groot bedrae belowe, maar intussen sit die arme mense op die huise se dakke.
> Daar gaan van die groot passasierskepe mense vervoer na Texas, maar dit gaan
> glo jare vat om enige vorm van normalisering te sien.
>
> Intussen betaal ons hier in Alabama $2.70 vir n gelling petrol, en dit gaan
> seker styg een van die dae, tot hulle die reserwe petrol wat iewers gestoor
> is gaan kry.
>
> Ons mpy het n fonds gestig, en daar is mense wat in n konvooi gaan afry
> hierdie langnaweek (ons is 5 uur se ry van NO) en klere, water, medisyne en
> kos gaan neem. Ek dink daar gaan talle ander sulke konvooie wees. Die
> Amerikaners is baie goed as daar hulp nodig is, om te help.
>
> Ellie
> "@rogers.com" wrote in message
> news:rqmdnaXcyZhZ0YveRVn-pQ@rogers.com...
>
> "news" skryf
>
> Nou is alles
>> blou lug, en ek is net baie hartseer vir my New Orleans, een van my heel
>> gunsteling plekke in Amerika, wat nou 80% onder water is.
>
> Dis nou drie dae na die orkaan, en die toestand daar
> in die suide lyk hagliker as nog ooit. Mens kan merk
> dat die mense nou begin vra waar die federale regering
> en meer aktiewe hulp is. Ek weet sulke grootskaalse
> hulp arriveer altyd te stadig vir die mense wat ly.
> Gedurende ons ysstorm het die Kanadese leërmag
> eers na drie dae op die toneel verskyn, heelwaarskynlik
> omdat die nodige besef van die enormiteit van die
> probleem te stadig besef word. Maar mens vra jouself
> darem af. Hoekom is daar nie al airdrops in die
> dele in waar mense geen kos het om te eet nie. Hoekom
> kom valskermtroepe nie om orde te kom handhaaf nie.
>
> Gloudina
>
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105508 is 'n antwoord op boodskap #105475] Vr, 02 September 2005 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Bobby" skryf:

> Het ook gewonder of jy okay is en is baie bly om te hoor jy leef nog
> (: - ))) - klink/lyk nie of die Amerikaners in hul eie land baie
> georganiseerd is nie!

Ja, dit is goed dat die wereld kan sien hoe ons in die afgelope paar
jare onder die Bush administrasie in 'n 3rde wereld verander het, en
veral hoe ons ons armes en siekes behandel.

> Ons petrol is nou $1.20 'n liter - en natuurlik moet ek premium unleaded
> gebruik vir my waentjie, en dit is 6 sent duurder! Dus ly ons ook onder
> Katrina... of dit is net 'n verdere rede vir die verhoging in die
> petrolprys.

Hier by ons was die hoofsaaklike rede vir die skielike belaglike
verhoging weens "price gouging". Ons het wette gehad daarteen, maar
deesdae onder die Repug oorheersing word daardie wette nie meer streng
toegepas nie, en mense (veral immigrante van Indië en Pakistan wat
hulle hieraan skuldig maak), maak gebruik van rampe en menslike
tragedie om ryker te word, en hulle eie sakke vol te stop.
Dit het wel weer na redelik normaal teruggekeer, maar is nou nogsteeds
$3 en meer, waar dit 'n week gelede nog $1.55 of daar rond was.

> So terloops, jy sal seker baie bly wees om te hoor dat ek nou uiteindelik 'n
> nuwe computer gaan kry.

Vertel! Wat het jy gekry? En jy geniet dit seker baie, nè?
Katrina [boodskap #105522 is 'n antwoord op boodskap #105508] Vr, 02 September 2005 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "Bobby" skryf:

> - klink/lyk nie of die Amerikaners in hul eie land baie
>> georganiseerd is nie!

Bobby, ek lees nou net hierdie artikel van Paul Krugman in die NY
Times. gewoonlik gaan ek sy artikels verby, maar dié keer dink ek het
hy dinge nogal goed saamgevat (in my persoonlike opninie nou) :)

Hy is 'n bekende en gerespekteerde ekonomis, terloops.

"So America, once famous for its can-do attitude, now has a can't-do
government that makes excuses instead of doing its job. And while it
makes those excuses, Americans are dying."

http://www.nytimes.com/2005/09/02/opinion/02krugman.html?ex= 1126324800&en=73a1bb38aa83825e&ei=5070&emc=eta1

A Can't-Do Government

By PAUL KRUGMAN
Published: September 2, 2005

Before 9/11 the Federal Emergency Management Agency listed the three
most likely catastrophic disasters facing America: a terrorist attack
on New York, a major earthquake in San Francisco and a hurricane
strike on New Orleans. "The New Orleans hurricane scenario," The
Houston Chronicle wrote in December 2001, "may be the deadliest of
all." It described a potential catastrophe very much like the one now
happening.

So why were New Orleans and the nation so unprepared? After 9/11, hard
questions were deferred in the name of national unity, then buried
under a thick coat of whitewash. This time, we need accountability.

First question: Why have aid and security taken so long to arrive?
Katrina hit five days ago - and it was already clear by last Friday
that Katrina could do immense damage along the Gulf Coast. Yet the
response you'd expect from an advanced country never happened.
Thousands of Americans are dead or dying, not because they refused to
evacuate, but because they were too poor or too sick to get out
without help - and help wasn't provided. Many have yet to receive any
help at all.

There will and should be many questions about the response of state
and local governments; in particular, couldn't they have done more to
help the poor and sick escape? But the evidence points, above all, to
a stunning lack of both preparation and urgency in the federal
government's response.

Even military resources in the right place weren't ordered into
action. "On Wednesday," said an editorial in The Sun Herald in Biloxi,
Miss., "reporters listening to horrific stories of death and survival
at the Biloxi Junior High School shelter looked north across Irish
Hill Road and saw Air Force personnel playing basketball and
performing calisthenics. Playing basketball and performing
calisthenics!"

Maybe administration officials believed that the local National Guard
could keep order and deliver relief. But many members of the National
Guard and much of its equipment - including high-water vehicles - are
in Iraq. "The National Guard needs that equipment back home to support
the homeland security mission," a Louisiana Guard officer told
reporters several weeks ago.

Second question: Why wasn't more preventive action taken? After 2003
the Army Corps of Engineers sharply slowed its flood-control work,
including work on sinking levees. "The corps," an Editor and Publisher
article says, citing a series of articles in The Times-Picayune in New
Orleans, "never tried to hide the fact that the spending pressures of
the war in Iraq, as well as homeland security - coming at the same
time as federal tax cuts - was the reason for the strain."

In 2002 the corps' chief resigned, reportedly under threat of being
fired, after he criticized the administration's proposed cuts in the
corps' budget, including flood-control spending.

Third question: Did the Bush administration destroy FEMA's
effectiveness? The administration has, by all accounts, treated the
emergency management agency like an unwanted stepchild, leading to a
mass exodus of experienced professionals.

Last year James Lee Witt, who won bipartisan praise for his leadership
of the agency during the Clinton years, said at a Congressional
hearing: "I am extremely concerned that the ability of our nation to
prepare for and respond to disasters has been sharply eroded. I hear
from emergency managers, local and state leaders, and first responders
nearly every day that the FEMA they knew and worked well with has now
disappeared."

I don't think this is a simple tale of incompetence. The reason the
military wasn't rushed in to help along the Gulf Coast is, I believe,
the same reason nothing was done to stop looting after the fall of
Baghdad. Flood control was neglected for the same reason our troops in
Iraq didn't get adequate armor.

At a fundamental level, I'd argue, our current leaders just aren't
serious about some of the essential functions of government. They like
waging war, but they don't like providing security, rescuing those in
need or spending on preventive measures. And they never, ever ask for
shared sacrifice.

Yesterday Mr. Bush made an utterly fantastic claim: that nobody
expected the breach of the levees. In fact, there had been repeated
warnings about exactly that risk.

So America, once famous for its can-do attitude, now has a can't-do
government that makes excuses instead of doing its job. And while it
makes those excuses, Americans are dying.

E-mail: kru...@nytimes.com
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105535 is 'n antwoord op boodskap #105484] Vr, 02 September 2005 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hahaaaaaaa, goeie vraag Annette. Die plan is weer te bou daar, hoofsaaklik
omrede die natuurlike gas en petrol in die area. Ongelukkig het die armste
mense die meeste skade gely, die 'ryker' woonbuurte is baie beter
daaraantoe. Dit is n skande wat laaaank oor Amerika gaan le, hoe inept
hulle was met hulp, dis n bleddie skande. Blykbaar is baie van die mense
wat so geplunder het van elders, en was daar voor die tyd beplan om dit te
doen, as mens kan glo wat jy lees. Ook baie van die mense wat geplunder het
is drug addicts (volgens die burgermeester van NO) en hulle is die ouens wat
geplunder het hoofsaaklik, want die tekort aan dwelms het hulle baie wild
gemaak.

"Annette" skryf in boodskap news:df8vvq$ep4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ellie, help my bietjie verstaan.
Al die mense word blykbaar uit die area verwyder - dis soos ek die
nuusbuletin hier verstaan.

Nou waarnatoe en vir wie gaan die konvooi die noodvoorrade neem?

--
Groetnis
Annette

"news" skryf in boodskap news:KgORe.2912$3R1.2708@fe06.lga...
> Die goewerneur van Mississippi se vanaand op Lary King dat hulle al van
> Vrydag al vir mense gese het om pad te gee, maar n ander talking head het
> gese niemand het kon dink die probleem sou so groot wees nie. Ek sien nou
> dat Wal Mart het $17 miljoen geskenk, en die ander groot maatskappye het ook
> groot bedrae belowe, maar intussen sit die arme mense op die huise se dakke.
> Daar gaan van die groot passasierskepe mense vervoer na Texas, maar dit gaan
> glo jare vat om enige vorm van normalisering te sien.
>
> Intussen betaal ons hier in Alabama $2.70 vir n gelling petrol, en dit gaan
> seker styg een van die dae, tot hulle die reserwe petrol wat iewers gestoor
> is gaan kry.
>
> Ons mpy het n fonds gestig, en daar is mense wat in n konvooi gaan afry
> hierdie langnaweek (ons is 5 uur se ry van NO) en klere, water, medisyne en
> kos gaan neem. Ek dink daar gaan talle ander sulke konvooie wees. Die
> Amerikaners is baie goed as daar hulp nodig is, om te help.
>
> Ellie
> "@rogers.com" wrote in message
> news:rqmdnaXcyZhZ0YveRVn-pQ@rogers.com...
>
> "news" skryf
>
> Nou is alles
>> blou lug, en ek is net baie hartseer vir my New Orleans, een van my heel
>> gunsteling plekke in Amerika, wat nou 80% onder water is.
>
> Dis nou drie dae na die orkaan, en die toestand daar
> in die suide lyk hagliker as nog ooit. Mens kan merk
> dat die mense nou begin vra waar die federale regering
> en meer aktiewe hulp is. Ek weet sulke grootskaalse
> hulp arriveer altyd te stadig vir die mense wat ly.
> Gedurende ons ysstorm het die Kanadese leërmag
> eers na drie dae op die toneel verskyn, heelwaarskynlik
> omdat die nodige besef van die enormiteit van die
> probleem te stadig besef word. Maar mens vra jouself
> darem af. Hoekom is daar nie al airdrops in die
> dele in waar mense geen kos het om te eet nie. Hoekom
> kom valskermtroepe nie om orde te kom handhaaf nie.
>
> Gloudina
>
Re: Katrina [boodskap #105604 is 'n antwoord op boodskap #105522] So, 04 September 2005 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:9ttgh1h5accpsnr5hlqm42stqchvva096u@4ax.com...
>
> At a fundamental level, I'd argue, our current leaders just aren't
> serious about some of the essential functions of government. They like
> waging war, but they don't like providing security, rescuing those in
> need or spending on preventive measures.

Hmmm, maar dieselfde ding hier - ons regering word net so uitgekryt vir die
traagheid om te help in tyd van nood. Was 'n hele klomp Aussies vasgekeer
in New Orleans en hulle kla steen en been dat niemand vir hulle omgegee het
nie. My vraag: het hulle nie geweet van Katrina nie? Was hulle nie
gewaarsku om te evacuate nie? As toeriste was dit tog binne hulle mag om
weg te kom?

Jammer vir die stadige reaksie - eers gister die nuwe computer uitgesorteer.
Ek bly maar 'n lojale HP koper - 1160a. Te slim vir my. Kan jy vir my
herinner hoe om my keyboard op te stel vir die Afrikaanse spelling? Te lank
terug vir my om te onthou hoe - die maklike metode, hoor. Daar was mos 'n
ou op 'n website wat ons gewys het hoe om dit te doen - het jy dalk iewers
die adres?

Groetnis uit 'n natterige Brisbane - nie genoeg om die droogte te breek of
die waterbeperkings te lig nie, maar genoeg vir die tuin!
Re: Katryn en Katrina [boodskap #105623 is 'n antwoord op boodskap #105406] Ma, 05 September 2005 12:03 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Katrina Katrina Katrina Katryn
Sys lief vir haar whiskey sys lief vir haar wyn

.. dink dit kom van Zoid af

"@rogers.com" skryf in boodskap news:KoSdnTnHtN68Io7eRVn-3w@rogers.com...
> Vanaand wonder ek of Katryn geaffekteer word deur
> die tornadoes wat glo in Georgia ontstaan as gevolg
> van Katrina se intense stormwinde en lae druk. Ek
> wonder ook of Ellie en waar sy bly, geaffekteer word.
> Ek sou graag more lees dat hulle ok is.
> Katrina se nagevolge gaan glo môreaand as sterk winde
> en baie reën oor ons hier in Ottawa trek. Hoop maar dat
> dit nie te intens is nie.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: NIEUWS AMSTERDAM
Volgende onderwerp: Vryheids Fronter stig sy eie CP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 20:43:04 MGT 2024