Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Durban word beskerm teen Kanadese sneeu
Durban word beskerm teen Kanadese sneeu [boodskap #105440] Wo, 31 Augustus 2005 10:04 na volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
The old station on the corner of Pine Street and Gardiner Street
(which currently houses Tourist Junction) was built in 1892 with a
roof that can support 16 foot of snow. This was apparently the result
of a mistake by the architects in London who sent the roof plans for
the Toronto station to Durban and the plans for Durban station to
Toronto. The roof which had been designed for Durban did not cope
at all well with the snowy conditions in Canada and collapsed during
the first winter.

from 'Facts About Durban' Second Edition by Allan Jackson
First Edition 2003. Reprinted 2003,2003,2003
Second Edition 2004. Reprinted 2004. Edtion 2.1 2004
Re: Durban word beskerm teen Kanadese sneeu [boodskap #105442 is 'n antwoord op boodskap #105440] Wo, 31 Augustus 2005 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

>
> The old station on the corner of Pine Street and Gardiner Street
> (which currently houses Tourist Junction) was built in 1892 with a
> roof that can support 16 foot of snow. This was apparently the result
> of a mistake by the architects in London

Baie interessant, du plessis.
Ek verbaas my altyd oor die getal name van plekke en strate
wat in Kanada ( veral in Ontario, wat toentertyd bekend was
as Upper Canada) dieselfde is as in SA. Die naam Gardiner
word in Toronto herhaal in die Gardiner Express Way, 'n
elevated straat in die suidelike deel van down town Toronto.
Gardiner was seker 'n Britse offisier wat beide in Natal en in
Ontario gedien het, en sy naam aan die straat gegee het, wat
later die Gardiner express way geword het. So is daar 'n
Cathcart in Ontario, 'n Kitchener in Ontario. ( Kitchener
was eers Berlin genoem, maar in die eerste wereldoorlog
het hulle besluit dat hulle nie so 'n naam wil hê nie. Kitchener
is waar daar baie Mennoniete bly, wat nou nog 'n soort
verbasterde Duits praat, net soos die Amish in die VSA.)

Gloudina
Re: Durban word beskerm teen Kanadese sneeu [boodskap #105443 is 'n antwoord op boodskap #105440] Wo, 31 Augustus 2005 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Aug 2005 12:04:48 +0200, DD wrote:

> The old station on the corner of Pine Street and Gardiner Street
> (which currently houses Tourist Junction) was built in 1892 with a
> roof that can support 16 foot of snow. This was apparently the result
> of a mistake by the architects in London who sent the roof plans for
> the Toronto station to Durban and the plans for Durban station to
> Toronto. The roof which had been designed for Durban did not cope
> at all well with the snowy conditions in Canada and collapsed during
> the first winter.
>
> from 'Facts About Durban' Second Edition by Allan Jackson
> First Edition 2003. Reprinted 2003,2003,2003
> Second Edition 2004. Reprinted 2004. Edtion 2.1 2004

Dit gaan goed saam met die befaamde sneuploeg van Bisho.
In Lennox Sebe se Ciskei het daar by die Bisho-lughawe 'n sneeuploeg
gestaan wat 'n geskenk van die een of ander Europese land was.
Re: Durban word beskerm teen Kanadese sneeu [boodskap #105444 is 'n antwoord op boodskap #105442] Wo, 31 Augustus 2005 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Aug 2005 08:59:10 -0400, "@rogers.com" wrote:

'n Kitchener in Ontario. ( Kitchener
> was eers Berlin genoem, maar in die eerste wereldoorlog
> het hulle besluit dat hulle nie so 'n naam wil hê nie.

Soos die Battenbergs van Windsor
Re: Durban word beskerm teen Kanadese sneeu [boodskap #105445 is 'n antwoord op boodskap #105443] Wo, 31 Augustus 2005 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> Dit gaan goed saam met die befaamde sneuploeg van Bisho.
> In Lennox Sebe se Ciskei het daar by die Bisho-lughawe 'n sneeuploeg
> gestaan wat 'n geskenk van die een of ander Europese land was.

Daar is mos die Sneeuberge erens in die Ciskei. As ek teen
die heuwels agter Healdtown uitgeklim het, het ek in die
winter die Sneeuberge in die verte gesien. Bisho moes dit
vir die mense naby die Sneeuberge geleen het.
Is die Transkei en die Ciskei tans saam in een provinsie
met die res van die Oostelike Provinsie? Ek raak bietjie
deurmekaar. Toe ons in 1981 in SA was, was die mense
net besig om eerste dag seëls van die Ciskei te koop
as beleggings. My oë het uit my kop geval toe ek sien
hoeveel seëls my jongste suster van 'n man koop wat
dit vir haar by haar huis gebring het. Ek wonder nou
of daardie Ciskeise seëls toe ooit in waarde vermeerder
het, veral toe die Ciskei opgehou het om te bestaan.

Gloudina
Re: Durban word beskerm teen Kanadese sneeu [boodskap #105449 is 'n antwoord op boodskap #105440] Wo, 31 Augustus 2005 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) En hoe het Durban gekoup met die sneeydak?:))
--
Groetnis
Annette

"DD" skryf in boodskap news:gvsah150t82butep65qtjf48b63kvuv2l0@4ax.com...
>
>
> The old station on the corner of Pine Street and Gardiner Street
> (which currently houses Tourist Junction) was built in 1892 with a
> roof that can support 16 foot of snow. This was apparently the result
> of a mistake by the architects in London who sent the roof plans for
> the Toronto station to Durban and the plans for Durban station to
> Toronto. The roof which had been designed for Durban did not cope
> at all well with the snowy conditions in Canada and collapsed during
> the first winter.
>
> from 'Facts About Durban' Second Edition by Allan Jackson
> First Edition 2003. Reprinted 2003,2003,2003
> Second Edition 2004. Reprinted 2004. Edtion 2.1 2004
>
Re: Durban word beskerm teen Kanadese sneeu [boodskap #105453 is 'n antwoord op boodskap #105442] Wo, 31 Augustus 2005 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Aug 2005 08:59:10 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
:))))) En hoe het Durban gekoup met die sneeydak?:))
--
> Groetnis
> Annette

So goed dat ons nie eens truie aantrek in die winter hier nie:-)

>
> Baie interessant, Mnr Du Plessis.
> Ek verbaas my altyd oor die getal name van plekke en strate
> wat in Kanada ( veral in Ontario, wat toentertyd bekend was
> as Upper Canada) dieselfde is as in SA. Die naam Gardiner
> word in Toronto herhaal in die Gardiner Express Way, 'n
> elevated straat in die suidelike deel van down town Toronto.
> Gardiner was seker 'n Britse offisier wat beide in Natal en in
> Ontario gedien het,

Ja ek dink erens is hier (in Durban) ook 'n geskrif met duidelikheid
oor wie al die mense is na wie verskillende strate vernoem is. Dit is
ongelukkig so dat, (gelukkig slegs in enkele gevalle) historiese name
verander word na die van anc lede.

Die boek waarna ek verwys moes ek bestel omdat dit uit druk was,
en die boekwinkel waar ek dit bestel het, het my enkele dae gelede
geskakel en gesê dat die nuutste druk in voorraad is. Dit was
by Adam's Bookshop. En vanmiddag lees ek in die boek dat
Adam's Bookshop die oudste familie besigheid in die stad is.
Dit blyk dat Francis Adams die winkel begin het in 1865
en nou is dit in die hande van Peter Adams. Die boek gee geen
duidelikheid of hulle man en vrou is nie, maar ek het rede om te dink
dat dit nie die geval is nie. Dit was begin in West Straat en het nou
4 takke in Durban en een in Pietermaritzburg.

Daar is vele interessante staaltjies in soos byvoorbeeld die
stoomlokomotief 'Natal Locomotive' wat op Durban Stasie
ten toon gestel word, is stuk stuk gevind in die Umzimvubu Rivier 4
myl vanaf Port St Johns. Die skrywer sê dat daar nooit 'n spoorlyn was
nie, en het begin wonder hoe dit daar gekom het.

Later het die 'Transnet Heritage Foundation Librarian, Eurika Deminey'
vir hom 'n afskrif van 'n boek gefaks wat daarop dui dat die trein op
'n spoor van 4' 8" gehardloop het en toe die standaard na 3' 6''
verander word, is die lokomotief in 1879 deur 'n boer, Mr Crowther,
gekoop waarna dit uitmekaar gehaal en na hom verskeep is.

Toe sy plaaswerkers beswaar maak teen sy plan om 'n klein saagmeul
daarmee aan te dryf, is die stukke daarvan langs die rivier begrawe,
waarvandaan dit (in 1943 weer gevind) op 26 Junie 1944 terug gestuur
is na Durban vir restourasie.

Bunny Chow's? As julle nuuskierig genoeg is, sal ek julle later meer
vertel van Durban se bydrae tot die wêreld se kookkuns.
Re: Durban word beskerm teen Kanadese sneeu [boodskap #105469 is 'n antwoord op boodskap #105440] Do, 01 September 2005 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi DD. Durban het 'n baie interessante geskiedenis en ongelukkig gaan baie
van die geskiedenis met die verloop van tyd verby.
Die Durban-stasie is natuurlik vanwaar baie troepe na die noorde tydens die
2de WO vertrek het. Ook so die troepe wat diensplig gedoen het - baie baie
herinneringe.
Die "Lion Match Company" se gebou in Umgeni weg is seker een van die mooiste
geboue in Durba. (Hoe lyk dit met 'n foto.) My ou stiefpa het vertel dat toe
hy 'n jonkman was, het Durban se mooiste meisies in die vurrhoutjiefabriek
gewerk. (So ongeveer 65 jaar terug.)
Kommandement Natal - is die al verkoop of wat gebeur met die geboue? (Raai
wie het diensplig ook daar verrig...)
(As ek reg onthou het die ou USSR baie sneeuskrapers aanvanklik aan
Afrika-lande geskenk toe hulle met hulle hulpverlening aan Afrika begin het
in die 50's en 60's.)
Re: Durban word beskerm teen Kanadese sneeu [boodskap #105474 is 'n antwoord op boodskap #105469] Do, 01 September 2005 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 1 Sep 2005 07:40:04 -0700, "Jonas" wrote:

> Die "Lion Match Company" se gebou in Umgeni weg is seker een van die mooiste
> geboue in Durba. (Hoe lyk dit met 'n foto.) My ou stiefpa het vertel dat toe
> hy 'n jonkman was, het Durban se mooiste meisies in die vurrhoutjiefabriek
> gewerk. (So ongeveer 65 jaar terug.)

Ek het vanmiddag daar verby gery, en ry dikwels daar verby Jonas.
Dit is 'n pragtige gebou, en ek sal môre of oormôre 'n foto daarvan
neem.
Ek het netnou die brief van jou begin antwoord, toe ek agterkom
iets is nie lekker op my rekenaar nie. Kom vind ek 'n ander
user's account in my control panel! Die verdomde vermetelheid
van hackers. Iemand was besig om te download vanaf my masjien.

Dit kos my toe 'n nuwe image terugsit eer ek jou kon antwoord.

Gisteraand sit my vrou en ek by ons rekenaars, toe 'n skoot klap
baie naby. Ons het gespekuleer oor waar dit vandaan af was.
Wat gebeur het is dat een van die inwoners, (dink hy's 'n
Skot so 'n paar weke vanaf Skotland) voor die deur op sy selfoon
gepraat het. 'n Swart gemors stap na hom toe en sê dat hy sy selfoon
wil hê. Hy sê hy wou die selfoon terugsit in sy sak, toe die skuim
beduie dat hy bedoel het hy wil dit hê.
Slim genoeg om nie teen 'n pistool te baklei nie, oorhandig hy toe
maar die selfoon. Toe word hy in die enkel geskiet sodat hy nie
agterna kan hardloop nie, en toe vat hy die pad na 'n kar
waarvandaan hy gevlug het.

So paar maande gelede het swartes hier 'n jong swarte beroof,
en toe sy oë uitgedruk en afgesny sodat hy hulle nie kan identifiseer
nie. Die swarte is nou uit die hospitaal ontslaan en daar is vele
welsynhulp.

Waarom ek dit nou vertel, is omdat die opsigter netnou vir my
kom sê het dat hy die koeël gekry het waarmee die Engelsman
gisteraand in die enkel geskiet is. 'n 9mm. Ek weet nie hoeveel
skade hy aan sy enkel het nie, maar na 'n 9 mm koeël kan dit
erg wees.

Ook 'n paar maande gelede het een van die Minah busbustuurders,
(jy ken die Minah busse - stadsraad busse) kwaad geword vir 'n ander
swarte in sy kar, en toe na hom geskiet. Sy arme klein dogterjie
is doodgeskiet langs hom - na die koeël ook sy vingers getref het.

Ek het, toe ek 'n paar maande gelede Gauteng toe gery het,
by die Pinetown tolhek 'n Indiër uit sy 4X4 geruk, want hy
het my gepes op die pad, en nie geweet die tolhek is
net om die draai nie.

Nou sal ek weer dink eer ek so iets doen. Die Wilde Weste
waarvan die Yanks vertel, is vir hulle oorvertelbaar omdat
hulle nog nie in die Wilde Suid Afrika was nie.
Re: Durban word beskerm teen Kanadese sneeu [boodskap #105505 is 'n antwoord op boodskap #105474] Vr, 02 September 2005 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 Sep 2005 22:39:08 +0200, DD wrote:

> Ek het, toe ek 'n paar maande gelede Gauteng toe gery het,
> by die Pinetown tolhek 'n Indiër uit sy 4X4 geruk, want hy
> het my gepes op die pad, en nie geweet die tolhek is
> net om die draai nie.

Aanranding is natuurlik aanranding - of dit met 'n pistool gedoen word
of nie.
Re: Durban word beskerm teen Kanadese sneeu [boodskap #105524 is 'n antwoord op boodskap #105505] Vr, 02 September 2005 18:11 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Sep 2005 14:46:42 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Thu, 01 Sep 2005 22:39:08 +0200, DD wrote:
>
>
> > het my gepes op die pad, en nie geweet die tolhek is
>> net om die draai nie.
>
> Aanranding is natuurlik aanranding - of dit met 'n pistool gedoen word
> of nie.
>

Dit was poging tot moord van sy kant af.
Ek het sowat 130kpu gery op die regterkant van 'n vier baan pad
met geen verkeer langs my in die ander bane nie. Die pad was
relatief stil.
Hy het met 'n 4X4 van agter gekom met 'n onaardige spoed, en ligte
geflikker dat ek vir hom moet pad oopmaak. Dat ek moet gee pad voor
want hy ry vinniger as ek. (Ek weet dat tot 9kmu oor die spoedgrens is
beskermd teen spoedboetes, en in plekke waar ek dink 'n lokval
moontlik kan wees, handhaaf ek dikwels sowat 129).

Let wel, dat daar 'n paar bane langs my was waar hy kon verbysteek.

Hy het kort agter my gery, en ligte geflikker. Toe wys ek hom dat hy
dit toe al twee keer gedoen het. Toe steek hy aan my linkerkant verby,
en swaai reg voor my in, so naby, dat ek moes rem trap, om 'n ongeluk
te voorkom. Ek oordryf nie; hy het so naby ingesny, dat dit slegs my
remme was wat 'n ongeluk verhoed het.

Toe ons om die draai ry, was die tolhekke voor ons. Terwyl ek 'n bos
van sy hare in my hand gehad het, het hy terug gespring, voor 'n ander
kar ingedruk by die kredietkaart deurgang, sy kaart geswipe en deur
gejaag.

Dit is wat daar gebeur het, en as ek 'n wetstoepasser was wat dit
gesien het, was hy toegesluit.
Vorige onderwerp: hallo
Volgende onderwerp: Ivor van Heerden
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 20:42:32 MGT 2024