Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina se Radkas
Gloudina se Radkas [boodskap #105395] |
Sat, 27 August 2005 10:53  |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: May 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar is Gloudina se radkas al ietwat verouderd en verslete.
Dit krap dan teen mekaar wanneer sy van rad verwissel.
En intussen is sy besig om ons 'n rat voor die oë te draai
want hier is drie uitgawes van HAT in die huis en kom ons
kyk na die nuutste uitgawe:
Rad (radere)... minder gewone en deftige verouderde vorm
van rat.
HAT verklarende Woordeboek Van Die Afrikaanse Taal
FF Odendal - Hoofredakteur.
(en moet nou nie vir my sê dat hy nie eens Odendaal kan
spel nie:-)
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gloudina se Radkas - DSCF8502b.jpg (0/1) [boodskap #105446 is 'n antwoord op boodskap #105397] |
Wed, 31 August 2005 15:08  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet van die skip. Dit was 'n jaar of drie gelede in Walvisbaai en het
groot belangstelling uitgelok.
"DD" skryf in boodskap news:6gk0h11ov1p5cn0mb9kcnhalas2gv2k9c7@4ax.com...
> On Sat, 27 Aug 2005 11:59:39 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Haar 'clutch' is lankal gebrand!
>> "DD" wrote in message
>> news:tng0h1h1irohcuotqed23nvds9bn54qt3g@4ax.com...
>
>
>>> Blykbaar is Gloudina se radkas al ietwat verouderd en verslete.
>>> Dit krap dan teen mekaar wanneer sy van rad verwissel.
>>> En intussen is sy besig om ons 'n rat voor die oë te draai
>>> want hier is drie uitgawes van HAT in die huis en kom ons
>>> kyk na die nuutste uitgawe:
>
>>> Rad (radere)... minder gewone en deftige verouderde vorm
>>> van rat.
>
>>> HAT verklarende Woordeboek Van Die Afrikaanse Taal
>>> FF Odendal - Hoofredakteur.
>>> (en moet nou nie vir my sê dat hy nie eens Odendaal kan
>>> spel nie:-)
>
>
>
> Suidwester, dit klink somtyds of jy heelwat geinteresserd is in
> enjins en dies meer. Ek het 'n dag of twee gelede
> vertel van die Doulos. Heelwaarskynlik sal jy dit wat ek hier
> aanplak, inetressant vind.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:50:54 UTC 2025
|