Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina se Radkas
Gloudina se Radkas [boodskap #105395] Sa, 27 Augustus 2005 10:53 na volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
Blykbaar is Gloudina se radkas al ietwat verouderd en verslete.
Dit krap dan teen mekaar wanneer sy van rad verwissel.
En intussen is sy besig om ons 'n rat voor die oë te draai
want hier is drie uitgawes van HAT in die huis en kom ons
kyk na die nuutste uitgawe:

Rad (radere)... minder gewone en deftige verouderde vorm
van rat.

HAT verklarende Woordeboek Van Die Afrikaanse Taal
FF Odendal - Hoofredakteur.
(en moet nou nie vir my sê dat hy nie eens Odendaal kan
spel nie:-)
Re: Gloudina se Radkas [boodskap #105396 is 'n antwoord op boodskap #105395] Sa, 27 Augustus 2005 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haar 'clutch' is lankal gebrand!

"DD" skryf in boodskap news:tng0h1h1irohcuotqed23nvds9bn54qt3g@4ax.com...
>
>
> Blykbaar is Gloudina se radkas al ietwat verouderd en verslete.
> Dit krap dan teen mekaar wanneer sy van rad verwissel.
> En intussen is sy besig om ons 'n rat voor die oë te draai
> want hier is drie uitgawes van HAT in die huis en kom ons
> kyk na die nuutste uitgawe:
>
> Rad (radere)... minder gewone en deftige verouderde vorm
> van rat.
>
> HAT verklarende Woordeboek Van Die Afrikaanse Taal
> FF Odendal - Hoofredakteur.
> (en moet nou nie vir my sê dat hy nie eens Odendaal kan
> spel nie:-)
>
Re: Gloudina se Radkas - DSCF8502b.jpg (0/1) [boodskap #105397 is 'n antwoord op boodskap #105396] Sa, 27 Augustus 2005 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Aug 2005 11:59:39 +0100, "Suidwester" wrote:

> Haar 'clutch' is lankal gebrand!
> "DD" wrote in message
> news:tng0h1h1irohcuotqed23nvds9bn54qt3g@4ax.com...


>> Blykbaar is Gloudina se radkas al ietwat verouderd en verslete.
>> Dit krap dan teen mekaar wanneer sy van rad verwissel.
>> En intussen is sy besig om ons 'n rat voor die oë te draai
>> want hier is drie uitgawes van HAT in die huis en kom ons
>> kyk na die nuutste uitgawe:

>> Rad (radere)... minder gewone en deftige verouderde vorm
>> van rat.

>> HAT verklarende Woordeboek Van Die Afrikaanse Taal
>> FF Odendal - Hoofredakteur.
>> (en moet nou nie vir my sê dat hy nie eens Odendaal kan
>> spel nie:-)


>

Suidwester, dit klink somtyds of jy heelwat geinteresserd is in
enjins en dies meer. Ek het 'n dag of twee gelede
vertel van die Doulos. Heelwaarskynlik sal jy dit wat ek hier
aanplak, inetressant vind.
Re: Gloudina se Radkas - DSCF8502b.jpg (0/1) [boodskap #105403 is 'n antwoord op boodskap #105397] Ma, 29 Augustus 2005 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aanplak? Jy't vergeet!

"DD" skryf in boodskap news:6gk0h11ov1p5cn0mb9kcnhalas2gv2k9c7@4ax.com...
> On Sat, 27 Aug 2005 11:59:39 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Haar 'clutch' is lankal gebrand!
>> "DD" wrote in message
>> news:tng0h1h1irohcuotqed23nvds9bn54qt3g@4ax.com...
>
>
>>> Blykbaar is Gloudina se radkas al ietwat verouderd en verslete.
>>> Dit krap dan teen mekaar wanneer sy van rad verwissel.
>>> En intussen is sy besig om ons 'n rat voor die oë te draai
>>> want hier is drie uitgawes van HAT in die huis en kom ons
>>> kyk na die nuutste uitgawe:
>
>>> Rad (radere)... minder gewone en deftige verouderde vorm
>>> van rat.
>
>>> HAT verklarende Woordeboek Van Die Afrikaanse Taal
>>> FF Odendal - Hoofredakteur.
>>> (en moet nou nie vir my sê dat hy nie eens Odendaal kan
>>> spel nie:-)
>
>

>
> Suidwester, dit klink somtyds of jy heelwat geinteresserd is in
> enjins en dies meer. Ek het 'n dag of twee gelede
> vertel van die Doulos. Heelwaarskynlik sal jy dit wat ek hier
> aanplak, inetressant vind.
>
Re: Gloudina se Radkas - DSCF8502b.jpg (0/1) - DSCF8502b.jpg (0/1) [boodskap #105433 is 'n antwoord op boodskap #105403] Di, 30 Augustus 2005 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Aug 2005 07:34:45 +0100, "Suidwester" wrote:

> Aanplak? Jy't vergeet!
> "DD" wrote in message
> news:6gk0h11ov1p5cn0mb9kcnhalas2gv2k9c7@4ax.com...
>> On Sat, 27 Aug 2005 11:59:39 +0100, "Suidwester"
>> wrote:

>>> Haar 'clutch' is lankal gebrand!
>>> "DD" wrote in message
>>> news:tng0h1h1irohcuotqed23nvds9bn54qt3g@4ax.com...
>>
>>
>>>> Blykbaar is Gloudina se radkas al ietwat verouderd en verslete.
>>>> Dit krap dan teen mekaar wanneer sy van rad verwissel.
>>>> En intussen is sy besig om ons 'n rat voor die oë te draai
>>>> want hier is drie uitgawes van HAT in die huis en kom ons
>>>> kyk na die nuutste uitgawe:
>>
>>>> Rad (radere)... minder gewone en deftige verouderde vorm
>>>> van rat.
>>
>>>> HAT verklarende Woordeboek Van Die Afrikaanse Taal
>>>> FF Odendal - Hoofredakteur.
>>>> (en moet nou nie vir my sê dat hy nie eens Odendaal kan
>>>> spel nie:-)
>>
>

>> Suidwester, dit klink somtyds of jy heelwat geinteresserd is in
>> enjins en dies meer. Ek het 'n dag of twee gelede
>> vertel van die Doulos. Heelwaarskynlik sal jy dit wat ek hier
>> aanplak, inetressant vind.


>

skies; hierzit:-)
Re: Gloudina se Radkas - DSCF8502b.jpg (0/1) [boodskap #105446 is 'n antwoord op boodskap #105397] Wo, 31 Augustus 2005 15:08 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet van die skip. Dit was 'n jaar of drie gelede in Walvisbaai en het
groot belangstelling uitgelok.

"DD" skryf in boodskap news:6gk0h11ov1p5cn0mb9kcnhalas2gv2k9c7@4ax.com...
> On Sat, 27 Aug 2005 11:59:39 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Haar 'clutch' is lankal gebrand!
>> "DD" wrote in message
>> news:tng0h1h1irohcuotqed23nvds9bn54qt3g@4ax.com...
>
>
>>> Blykbaar is Gloudina se radkas al ietwat verouderd en verslete.
>>> Dit krap dan teen mekaar wanneer sy van rad verwissel.
>>> En intussen is sy besig om ons 'n rat voor die oë te draai
>>> want hier is drie uitgawes van HAT in die huis en kom ons
>>> kyk na die nuutste uitgawe:
>
>>> Rad (radere)... minder gewone en deftige verouderde vorm
>>> van rat.
>
>>> HAT verklarende Woordeboek Van Die Afrikaanse Taal
>>> FF Odendal - Hoofredakteur.
>>> (en moet nou nie vir my sê dat hy nie eens Odendaal kan
>>> spel nie:-)
>
>

>
> Suidwester, dit klink somtyds of jy heelwat geinteresserd is in
> enjins en dies meer. Ek het 'n dag of twee gelede
> vertel van die Doulos. Heelwaarskynlik sal jy dit wat ek hier
> aanplak, inetressant vind.
>
Vorige onderwerp: Zuid-Afrikaan opgepakt voor seks met geit
Volgende onderwerp: " Ek hou van blou " deur A.D. KEET
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 11:59:25 MGT 2024