Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Pop-I-dols
Pop-I-dols [boodskap #105048] Ma, 15 Augustus 2005 06:36 na volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Die nuwe Idols deelnemers almal sing swak maar ek dink die judges skiet 'n
hele paar goeie stemme af. Van die goeie stemme word gese hulle is
middelmatig of hulle stem is nie Pop Idols geskik nie. Gareth Cliff wil
probeer ook te hard om iemand te beledig en om gemeen te wees. Verder kan
'n mens nogal vou van die lag vir die regte slegte sangers!
Re: Pop-I-dols [boodskap #105052 is 'n antwoord op boodskap #105048] Ma, 15 Augustus 2005 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wag nie vir die beoordelaars om te lag nie - gisteraand spesifiek was
daar iemand wat 'n baie sterk kandidaat is vir die prys van die swakste
deelnemer.

Wat my pot se deksel is, is dat daar so baie mense is wat hul naam nasionaal
wil gat maak, of selfs in die waan verkeer dat hulle kan sing.

Maar jy is reg Deneille, ek weet van ten minste 2 probeerders wat ek weet
kan sing, en wat 'n ja van Mara gekry het, wat dit nie gemaak het nie.
Hulle sou glo 100 gekies het vir die 3de rondte, maar hulle het net 70
gekry.
SA PopIdols is seker maar ons SA weergawe van Jerry Springer.:))

--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:ddpd69$6jc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die nuwe Idols deelnemers almal sing swak maar ek dink die judges skiet 'n
> hele paar goeie stemme af. Van die goeie stemme word gese hulle is
> middelmatig of hulle stem is nie Pop Idols geskik nie. Gareth Cliff wil
> probeer ook te hard om iemand te beledig en om gemeen te wees. Verder kan
> 'n mens nogal vou van die lag vir die regte slegte sangers!
>
Re: Pop-I-dols [boodskap #105056 is 'n antwoord op boodskap #105052] Ma, 15 Augustus 2005 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
As ons darem net 'n soort van 'n Jerry Springer program kan kry, jislaaik
dit sal darem lol. Riaan van skuur faam kan dit host.

"Annette" skryf in boodskap news:ddpel0$9n1$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wag nie vir die beoordelaars om te lag nie - gisteraand spesifiek was
> daar iemand wat 'n baie sterk kandidaat is vir die prys van die swakste
> deelnemer.
>
> Wat my pot se deksel is, is dat daar so baie mense is wat hul naam
> nasionaal
> wil gat maak, of selfs in die waan verkeer dat hulle kan sing.
>
> Maar jy is reg Deneille, ek weet van ten minste 2 probeerders wat ek weet
> kan sing, en wat 'n ja van Mara gekry het, wat dit nie gemaak het nie.
> Hulle sou glo 100 gekies het vir die 3de rondte, maar hulle het net 70
> gekry.
> SA PopIdols is seker maar ons SA weergawe van Jerry Springer.:))
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:ddpd69$6jc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die nuwe Idols deelnemers almal sing swak maar ek dink die judges skiet
>> 'n
>> hele paar goeie stemme af. Van die goeie stemme word gese hulle is
>> middelmatig of hulle stem is nie Pop Idols geskik nie. Gareth Cliff wil
>> probeer ook te hard om iemand te beledig en om gemeen te wees. Verder
>> kan
>> 'n mens nogal vou van die lag vir die regte slegte sangers!


>
Re: Pop-I-dols [boodskap #105057 is 'n antwoord op boodskap #105052] Ma, 15 Augustus 2005 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet nooit wanneer die regte ou jou sien nie. Van die uitvallers hier het
al rolle in sepies of advertensies losgeslaan en is/was baie meer suksesvol
as die wennaars van Idols.

"Annette" <
> Wat my pot se deksel is, is dat daar so baie mense is wat hul naam nasionaal
> wil gat maak, of selfs in die waan verkeer dat hulle kan sing.
Re: Pop-I-dols [boodskap #105085 is 'n antwoord op boodskap #105052] Di, 16 Augustus 2005 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois du Plessis  is tans af-lyn  Francois du Plessis
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Junior Lid
Wie onthou die "talentvolle Steyn Fourie?"

"Annette" skryf in boodskap news:ddpel0$9n1$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wag nie vir die beoordelaars om te lag nie - gisteraand spesifiek was
> daar iemand wat 'n baie sterk kandidaat is vir die prys van die swakste
> deelnemer.
>
> Wat my pot se deksel is, is dat daar so baie mense is wat hul naam
> nasionaal
> wil gat maak, of selfs in die waan verkeer dat hulle kan sing.
>
> Maar jy is reg Deneille, ek weet van ten minste 2 probeerders wat ek weet
> kan sing, en wat 'n ja van Mara gekry het, wat dit nie gemaak het nie.
> Hulle sou glo 100 gekies het vir die 3de rondte, maar hulle het net 70
> gekry.
> SA PopIdols is seker maar ons SA weergawe van Jerry Springer.:))
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:ddpd69$6jc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die nuwe Idols deelnemers almal sing swak maar ek dink die judges skiet
>> 'n
>> hele paar goeie stemme af. Van die goeie stemme word gese hulle is
>> middelmatig of hulle stem is nie Pop Idols geskik nie. Gareth Cliff wil
>> probeer ook te hard om iemand te beledig en om gemeen te wees. Verder
>> kan
>> 'n mens nogal vou van die lag vir die regte slegte sangers!


>
Re: Pop-I-dols [boodskap #105088 is 'n antwoord op boodskap #105085] Di, 16 Augustus 2005 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy sing vandag nog en is so 'n vet mannetjie met 'n groot keelvel.....doen
baie vir musiek onder die jeug, blykbaar.

"Francois du Plessis" skryf in boodskap news:04gMe.3283$iM2.292290@news.xtra.co.nz...
> Wie onthou die "talentvolle Steyn Fourie?"
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ddpel0$9n1$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wag nie vir die beoordelaars om te lag nie - gisteraand spesifiek was
>> daar iemand wat 'n baie sterk kandidaat is vir die prys van die swakste
>> deelnemer.

>> Wat my pot se deksel is, is dat daar so baie mense is wat hul naam
>> nasionaal
>> wil gat maak, of selfs in die waan verkeer dat hulle kan sing.

>> Maar jy is reg Deneille, ek weet van ten minste 2 probeerders wat ek weet
>> kan sing, en wat 'n ja van Mara gekry het, wat dit nie gemaak het nie.
>> Hulle sou glo 100 gekies het vir die 3de rondte, maar hulle het net 70
>> gekry.
>> SA PopIdols is seker maar ons SA weergawe van Jerry Springer.:))

>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Deneile" wrote in message
>> news:ddpd69$6jc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die nuwe Idols deelnemers almal sing swak maar ek dink die judges skiet
>>> 'n
>>> hele paar goeie stemme af. Van die goeie stemme word gese hulle is
>>> middelmatig of hulle stem is nie Pop Idols geskik nie. Gareth Cliff wil
>>> probeer ook te hard om iemand te beledig en om gemeen te wees. Verder
>>> kan
>>> 'n mens nogal vou van die lag vir die regte slegte sangers!
>
>


>
Re: Pop-I-dols [boodskap #105257 is 'n antwoord op boodskap #105085] Vr, 19 Augustus 2005 20:36 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Aug 2005 18:54:08 +1200, "Francois du Plessis"
wrote:

> Wie onthou die "talentvolle Steyn Fourie?"
>

Hallo Francois Du Plessis;
Jy is nie miskien oorspronklik van Orkney/Potchefstroom wêreld nie?

DD
Vorige onderwerp: DSTV
Volgende onderwerp: Toe Wen Karin!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:46:22 MGT 2024