Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » XXXXXL
XXXXXL [boodskap #105110] Di, 16 Augustus 2005 16:00 na volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Durex stel nuwe, groter kondoom bekend vir SA

Die gesukkel tussen die lakens van welbedeelde Suid-Afrikaanse adonisse
wanneer "reënjassies" nie lekker pas nie, het die internasionale
kondoomvervaardiger Durex onlangs genoop om weer die lengte en breedte van
sy produk te bekyk.

Hy het toe besluit om die eeue oue mite dat "grootte nie saak maak nie", die
nek in te slaan met die bekendstelling van 'n nuwe, ekstragroot kondoom -
die Durex Comfort XL. Dis tussen 3 cm en 4 cm langer as 'n standaardkondoom.

Mnr. Stuart Roberts, produkbestuurder van Durex in Suid-Afrika, het gesê 'n
reusevraag na groter kondome het die laaste paar jaar in Suid- Afrika
voorgekom en talle mans het gekla dat die bestaande kondome te klein is.
Baie mans het gesê hul lakenmanewales word soms gekortwiek deur die ongemak
wat die te klein kondome veroorsaak.

"Ons moet die hele tyd na ons verbruikers se behoeftes omsien en staan vir
seker op die voorpunt van dié soort innovasie," het Roberts gesê.

Die kondome sal wêreldwyd verkoop word.

Volgens die vervaardiger lyk dit of Suid-Afrikaanse mans graag aan hulself
dink as van die welbedeeldste ter wêreld.
- Eagan Williamson

Beeld
Re: XXXXXL [boodskap #105135 is 'n antwoord op boodskap #105110] Wo, 17 Augustus 2005 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Self het ek 'n boetie dood aan kondoomseks! Maar ek dog altyd dat die goed
redelik kon rek... Nou maak hulle een 3 tot 4 cm langer as die standaard.
Die standaard kon tog daai bietjie verder rek?

Tja, moet die swart faktor wees wat maak dat die SA manne so welbedeeld is.
Hulle tel immers vir 90% van die statistieke. Glo my, die boere en veral die
souties, het nie veel om mee te spog nie. Hie hie hie...

" de boskabouter" skryf in boodskap news:y4oMe.170768$AH1.9567353@phobos.telenet-ops.be...
>
>
> Durex stel nuwe, groter kondoom bekend vir SA
>
>
>
>
>
> Die gesukkel tussen die lakens van welbedeelde Suid-Afrikaanse adonisse
> wanneer "reënjassies" nie lekker pas nie, het die internasionale
> kondoomvervaardiger Durex onlangs genoop om weer die lengte en breedte van
> sy produk te bekyk.
>
> Hy het toe besluit om die eeue oue mite dat "grootte nie saak maak nie", die
> nek in te slaan met die bekendstelling van 'n nuwe, ekstragroot kondoom -
> die Durex Comfort XL. Dis tussen 3 cm en 4 cm langer as 'n standaardkondoom.
>
> Mnr. Stuart Roberts, produkbestuurder van Durex in Suid-Afrika, het gesê 'n
> reusevraag na groter kondome het die laaste paar jaar in Suid- Afrika
> voorgekom en talle mans het gekla dat die bestaande kondome te klein is.
> Baie mans het gesê hul lakenmanewales word soms gekortwiek deur die ongemak
> wat die te klein kondome veroorsaak.
>
> "Ons moet die hele tyd na ons verbruikers se behoeftes omsien en staan vir
> seker op die voorpunt van dié soort innovasie," het Roberts gesê.
>
> Die kondome sal wêreldwyd verkoop word.
>
> Volgens die vervaardiger lyk dit of Suid-Afrikaanse mans graag aan hulself
> dink as van die welbedeeldste ter wêreld.
> - Eagan Williamson
>
> Beeld
>
Re: XXXXXL [boodskap #105136 is 'n antwoord op boodskap #105135] Wo, 17 Augustus 2005 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ja Max, in Vlaandere seg ons "beter een kleine plezante sa ne grote
ambetante"

"Max" skryf in boodskap news:4302ee74$0$11075$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Self het ek 'n boetie dood aan kondoomseks! Maar ek dog altyd dat die goed
> redelik kon rek... Nou maak hulle een 3 tot 4 cm langer as die standaard.
> Die standaard kon tog daai bietjie verder rek?
>
> Tja, moet die swart faktor wees wat maak dat die SA manne so welbedeeld is.
> Hulle tel immers vir 90% van die statistieke. Glo my, die boere en veral die
> souties, het nie veel om mee te spog nie. Hie hie hie...
>
> " de boskabouter" wrote in message
> news:y4oMe.170768$AH1.9567353@phobos.telenet-ops.be...
>>
>>
>> Durex stel nuwe, groter kondoom bekend vir SA
>>
>>
>> Die gesukkel tussen die lakens van welbedeelde Suid-Afrikaanse adonisse
>> wanneer "reënjassies" nie lekker pas nie, het die internasionale
>> kondoomvervaardiger Durex onlangs genoop om weer die lengte en breedte van
>> sy produk te bekyk.
>>
>> Hy het toe besluit om die eeue oue mite dat "grootte nie saak maak nie", die
>> nek in te slaan met die bekendstelling van 'n nuwe, ekstragroot kondoom -
>> die Durex Comfort XL. Dis tussen 3 cm en 4 cm langer as 'n standaardkondoom.
>>
>> Mnr. Stuart Roberts, produkbestuurder van Durex in Suid-Afrika, het gesê 'n
>> reusevraag na groter kondome het die laaste paar jaar in Suid- Afrika
>> voorgekom en talle mans het gekla dat die bestaande kondome te klein is.
>> Baie mans het gesê hul lakenmanewales word soms gekortwiek deur die ongemak
>> wat die te klein kondome veroorsaak.
>>
>> "Ons moet die hele tyd na ons verbruikers se behoeftes omsien en staan vir
>> seker op die voorpunt van dié soort innovasie," het Roberts gesê.
>>
>> Die kondome sal wêreldwyd verkoop word.
>>
>> Volgens die vervaardiger lyk dit of Suid-Afrikaanse mans graag aan hulself
>> dink as van die welbedeeldste ter wêreld.
>> - Eagan Williamson
>>
>> Beeld
>>
>
Re: XXXXXL [boodskap #105156 is 'n antwoord op boodskap #105110] Wo, 17 Augustus 2005 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
> So as ons 'hom' dubbeld vou dan gaan hy net mooi in dié nuwe kondoom
inpas?

Nee, jy sal hom nog steeds moet inforseer....
Re: XXXXXL [boodskap #105157 is 'n antwoord op boodskap #105110] Wo, 17 Augustus 2005 14:40 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So as ons 'hom' dubbeld vou dan gaan hy net mooi in dié nuwe kondoom inpas?

" de boskabouter" skryf in boodskap news:y4oMe.170768$AH1.9567353@phobos.telenet-ops.be...
>
>
> Durex stel nuwe, groter kondoom bekend vir SA
>
>
>
>
>
> Die gesukkel tussen die lakens van welbedeelde Suid-Afrikaanse adonisse
> wanneer "reënjassies" nie lekker pas nie, het die internasionale
> kondoomvervaardiger Durex onlangs genoop om weer die lengte en breedte van
> sy produk te bekyk.
>
> Hy het toe besluit om die eeue oue mite dat "grootte nie saak maak nie",
> die
> nek in te slaan met die bekendstelling van 'n nuwe, ekstragroot kondoom -
> die Durex Comfort XL. Dis tussen 3 cm en 4 cm langer as 'n
> standaardkondoom.
>
> Mnr. Stuart Roberts, produkbestuurder van Durex in Suid-Afrika, het gesê
> 'n
> reusevraag na groter kondome het die laaste paar jaar in Suid- Afrika
> voorgekom en talle mans het gekla dat die bestaande kondome te klein is.
> Baie mans het gesê hul lakenmanewales word soms gekortwiek deur die
> ongemak
> wat die te klein kondome veroorsaak.
>
> "Ons moet die hele tyd na ons verbruikers se behoeftes omsien en staan vir
> seker op die voorpunt van dié soort innovasie," het Roberts gesê.
>
> Die kondome sal wêreldwyd verkoop word.
>
> Volgens die vervaardiger lyk dit of Suid-Afrikaanse mans graag aan hulself
> dink as van die welbedeeldste ter wêreld.
> - Eagan Williamson
>
> Beeld
>
Vorige onderwerp: Petrolprys
Volgende onderwerp: Re: Operasie Naais Surprise
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 19:08:44 MGT 2024