Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Homo & Butch
Homo & Butch [boodskap #105148] Wo, 17 Augustus 2005 13:20 na volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hoekom is dit altyd so dat skewe ouens vroumens-agtig is, hulle wil soos
vroumens lyk, vroumens klere aan trek, lipstiek dra, is dieselfde emosioneel
onstabiel en wil net regtig soos 'n vrou wees, lesbiers op die anderkant is
weer tevrede om so te bly en wil nie soos 'n man wees nie.
Re: Homo & Butch [boodskap #105149 is 'n antwoord op boodskap #105148] Wo, 17 Augustus 2005 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Aug 2005 15:20:14 +0200, "Deneile" wrote:

> Hoekom is dit altyd so dat skewe ouens vroumens-agtig is, hulle wil soos
> vroumens lyk, vroumens klere aan trek, lipstiek dra, is dieselfde emosioneel
> onstabiel en wil net regtig soos 'n vrou wees, lesbiers op die anderkant is
> weer tevrede om so te bly en wil nie soos 'n man wees nie.

Jy't nog nie baie lesbiers ontmoet nie, het jy?
Re: Homo & Butch [boodskap #105152 is 'n antwoord op boodskap #105149] Wo, 17 Augustus 2005 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Nee nog nie maar lesbiers gaan nie uit hul pad om hul voorkoms te verander
na 'n man toe nie, gays ouens is okay maar as hulle eers met vroumens
houding en neigings kom dan raak dit vir my te veel!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:koe6g19be8gbtcglk6c0454s58iskjn4mt@4ax.com...
> On Wed, 17 Aug 2005 15:20:14 +0200, "Deneile"
> wrote:
>
> soos
>> vroumens lyk, vroumens klere aan trek, lipstiek dra, is dieselfde
>> emosioneel
>> onstabiel en wil net regtig soos 'n vrou wees, lesbiers op die anderkant
>> is
>> weer tevrede om so te bly en wil nie soos 'n man wees nie.
>
> Jy't nog nie baie lesbiers ontmoet nie, het jy?
>
Re: Homo & Butch [boodskap #105153 is 'n antwoord op boodskap #105148] Wo, 17 Augustus 2005 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
So jy erken dat daar wel die gays is wat die streep weg het.

"@rogers.com" wrote in message
news:24adnZ2dnZ0VGUSCnZ2dnQrant6dnZ2dRVn-yZ2dnZ0@rogers.com. ..
>
> "Deneile" skryf
>
>> Nee nog nie maar lesbiers gaan nie uit hul pad om hul voorkoms te
>> verander
>> na 'n man toe nie, gays ouens is okay maar as hulle eers met vroumens
>> houding en neigings kom dan raak dit vir my te veel!
>
> Jy dink aan 'n klein groepie van gays wat
> neig tot die effeministiese. Jy vergeet van
> die grootste gros van gay mans wat eenvoudig
> nie daardie stereotipe van jou verteenwoordig
> nie. Ek dink nou aan ons Minister van Buite-
> landse sake, Graham. Hy is 'n groot forse man
> met 'n baie daadwerklike manier van praat. Nie
> in 'n honderd jaar sou jy kon raai dat hy gay
> is nie. Ek dink ook aan ou Dokter Con de
> Villiers in my studentedae op Stellenbosch.
> Groot "burly" man met 'n ernstige Swartlandse
> brei in sy stem. Niemand sou kon raai dat
> hy gay was nie, tensy hulle weet van sy reputasie
> as openlik gay.
>
> Gloudina
>
Re: Homo & Butch [boodskap #105154 is 'n antwoord op boodskap #105152] Wo, 17 Augustus 2005 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Deneile" skryf

> Nee nog nie maar lesbiers gaan nie uit hul pad om hul voorkoms te verander
> na 'n man toe nie, gays ouens is okay maar as hulle eers met vroumens
> houding en neigings kom dan raak dit vir my te veel!

Jy dink aan 'n klein groepie van gays wat
neig tot die effeministiese. Jy vergeet van
die grootste gros van gay mans wat eenvoudig
nie daardie stereotipe van jou verteenwoordig
nie. Ek dink nou aan ons Minister van Buite-
landse sake, Graham. Hy is 'n groot forse man
met 'n baie daadwerklike manier van praat. Nie
in 'n honderd jaar sou jy kon raai dat hy gay
is nie. Ek dink ook aan ou Dokter Con de
Villiers in my studentedae op Stellenbosch.
Groot "burly" man met 'n ernstige Swartlandse
brei in sy stem. Niemand sou kon raai dat
hy gay was nie, tensy hulle weet van sy reputasie
as openlik gay.

Gloudina
Re: Homo & Butch [boodskap #105155 is 'n antwoord op boodskap #105153] Wo, 17 Augustus 2005 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar's baie straight manne ook wat in touch is met hulle vroulike kante. Ook
baie straight mans wat graag vroueklere aantrek.

Mense tipeer veels te maklik

"Deneile" skryf in boodskap news:ddvhhj$gha$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So jy erken dat daar wel die gays is wat die streep weg het.
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:24adnZ2dnZ0VGUSCnZ2dnQrant6dnZ2dRVn-yZ2dnZ0@rogers.com. ..
>>
>> "Deneile" skryf
>>
>>> Nee nog nie maar lesbiers gaan nie uit hul pad om hul voorkoms te
>>> verander
>>> na 'n man toe nie, gays ouens is okay maar as hulle eers met vroumens
>>> houding en neigings kom dan raak dit vir my te veel!
>>
>> Jy dink aan 'n klein groepie van gays wat
>> neig tot die effeministiese. Jy vergeet van
>> die grootste gros van gay mans wat eenvoudig
>> nie daardie stereotipe van jou verteenwoordig
>> nie. Ek dink nou aan ons Minister van Buite-
>> landse sake, Graham. Hy is 'n groot forse man
>> met 'n baie daadwerklike manier van praat. Nie
>> in 'n honderd jaar sou jy kon raai dat hy gay
>> is nie. Ek dink ook aan ou Dokter Con de
>> Villiers in my studentedae op Stellenbosch.
>> Groot "burly" man met 'n ernstige Swartlandse
>> brei in sy stem. Niemand sou kon raai dat
>> hy gay was nie, tensy hulle weet van sy reputasie
>> as openlik gay.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Homo & Butch [boodskap #105159 is 'n antwoord op boodskap #105155] Wo, 17 Augustus 2005 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ja dit is hul fetish.....en mens kry heel snaakse weird fetishes......

"Max" skryf in boodskap news:43034d3b$0$11066$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Daar's baie straight manne ook wat in touch is met hulle vroulike kante.
> Ook
> baie straight mans wat graag vroueklere aantrek.
>
> Mense tipeer veels te maklik
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:ddvhhj$gha$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So jy erken dat daar wel die gays is wat die streep weg het.


>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:24adnZ2dnZ0VGUSCnZ2dnQrant6dnZ2dRVn-yZ2dnZ0@rogers.com. ..
>>>
>>> "Deneile" skryf
>>>
>>>> Nee nog nie maar lesbiers gaan nie uit hul pad om hul voorkoms te
>>>> verander
>>>> na 'n man toe nie, gays ouens is okay maar as hulle eers met vroumens
>>>> houding en neigings kom dan raak dit vir my te veel!
>>>
>>> Jy dink aan 'n klein groepie van gays wat
>>> neig tot die effeministiese. Jy vergeet van
>>> die grootste gros van gay mans wat eenvoudig
>>> nie daardie stereotipe van jou verteenwoordig
>>> nie. Ek dink nou aan ons Minister van Buite-
>>> landse sake, Graham. Hy is 'n groot forse man
>>> met 'n baie daadwerklike manier van praat. Nie
>>> in 'n honderd jaar sou jy kon raai dat hy gay
>>> is nie. Ek dink ook aan ou Dokter Con de
>>> Villiers in my studentedae op Stellenbosch.
>>> Groot "burly" man met 'n ernstige Swartlandse
>>> brei in sy stem. Niemand sou kon raai dat
>>> hy gay was nie, tensy hulle weet van sy reputasie
>>> as openlik gay.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>


>
Re: Homo & Butch [boodskap #105160 is 'n antwoord op boodskap #105153] Wo, 17 Augustus 2005 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Deneile" skryf

> So jy erken dat daar wel die gays is wat die streep weg het.

Wel, dit hang nou alles af van wat jy bedoel met
"van die streep weg het." Net so is daar baie
vroumense wat baie sogenaamd "manlik" voorkom.
Maar in Kanada was die agitasie vir gelyke regte
vir homoseksueles meestal gelei deur lesbiese
vroue, veral sommige in die Kanadese leër. En
dit was vir my merkwaardig hoe min hierdie
vroue aan die stereotipe van "butch" beantwoord
het. Hoekom is vroumense so aktief in die agitasie
van gelyke regte vir homoseksueles? Want hulle
het meer om te wen daardeur. Twee vroumense
kan makliker 'n huisgesin produseer, want hulle
kan self die kinders baar. Maar hulle het dus ook
die meeste om te verloor, as hulle nie die kinders
se wettige ouers kan wees nie, nie vir mekaar kan
dek in hulle mediese fondse nie, nie toegelaat word
in 'n hospitaal wanneer alleen die intiemste familie
toegelaat word nie. Nie hulle pensioene vir hulle
eggenote kan nalaat as hulle doodgaan nie. En
dis op die basis daarvan dat Kanada nou een van
die handjievol lande is wat same sex marriages
wettig gemaak het, met al die voordele en nadele
daaraan verbonde. Want nou kan so 'n egpaar
wat skei, verwag dat dieselfde wette op hulle
toegepas gaan word as hulle skei as vir die
heteroseksueles.

Gloudina
Re: Homo & Butch [boodskap #105194 is 'n antwoord op boodskap #105152] Do, 18 Augustus 2005 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Aug 2005 15:36:29 +0200, "Deneile" wrote:

> Nee nog nie maar lesbiers gaan nie uit hul pad om hul voorkoms te verander
> na 'n man toe nie,

Soos ek se, jy het nog nie baie lesbiers ontmoet nie, het jy?
Re: Homo & Butch [boodskap #105195 is 'n antwoord op boodskap #105155] Do, 18 Augustus 2005 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Aug 2005 16:36:13 +0200, "Max" wrote:

> Daar´s baie straight manne ook wat in touch is met hulle vroulike
kante.

Soos Suidwester?

Ook baie straight mans wat graag vroueklere aantrek.

Daars al daai Skotte...
Re: Homo & Butch [boodskap #105205 is 'n antwoord op boodskap #105195] Do, 18 Augustus 2005 14:37 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:jeu8g1l3k7g3bgvm53dqbj0s5rngptqqlg@4ax.com...
> On Wed, 17 Aug 2005 16:36:13 +0200, "Max" wrote:
>
> kante.
>
> Soos Suidwester?
---Arme Ferdi, jy's desperaat!
Vorige onderwerp: Re: Operasie Naais Surprise
Volgende onderwerp: Mooi foto's van Charlize
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 12:52:35 MGT 2024