Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby: Gebrek aan diepte by Bloubulletjies
Rugby: Gebrek aan diepte by Bloubulletjies [boodskap #105031] So, 14 Augustus 2005 08:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is die nut om te spog oor 'n beker in die kas, as daar nie genoeg diepte
is om 'n goeie wedstryd te kan speel nie ( ek praat nie van wen nie).
--
Groetnis
Annette
Re: Rugby: Gebrek aan diepte by Bloubulletjies [boodskap #105047 is 'n antwoord op boodskap #105031] Ma, 15 Augustus 2005 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dat idt 'n swak wedstryd was van die Bulle se kant af, stry ek nie. Saam
met die probleem van omtrent 'n hele span wat of vir die Bokke speel of
beseer is, was meeste van hierdie spelers tweede span manne plus natuurlik
die feit dat die uitslag van die betrokke wedstryd absoluut niks beteken het
nie....behalwe vir die Leeus natuurlik, wat begeesterd ingeklim het op hulle
tuisveld. Hoeveel diepte wil jy hê 'n span moet hê? Die Bulle is bekend
juis as een van die provinsies wat so te sê twee spanne het wat die een die
ander kan vervang. Ag, en as 'n ou die Curriebeker drie jaar na mekaar
gewen het, kan jy sekerlik praat daarvan? Eerder as 'n spul doer uit die
ronde, plat dorp in die middel van SA wat nog....NOOIT...'n Curriebeker
gewen het nie? Waar kom hulle aan die naam Cheetah? Die naaste wat 'n
wilde jagluiperd ooit aan die Vrystaat gekom het was in 'n hok agter op 'n
lorrie op die verbypad!

"Annette" skryf in boodskap news:ddmuc1$nq2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is die nut om te spog oor 'n beker in die kas, as daar nie genoeg
> diepte
> is om 'n goeie wedstryd te kan speel nie ( ek praat nie van wen nie).
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Rugby: Gebrek aan diepte by Bloubulletjies [boodskap #105051 is 'n antwoord op boodskap #105047] Ma, 15 Augustus 2005 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is verkeerd - Vrystaat het wel al die Curriebeker gewen. Toegegee - nie
die afgelope 15 jaar nie.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:zt-dnTg0hKLHqp3eRVn-vw@is.co.za...
> Dat idt 'n swak wedstryd was van die Bulle se kant af, stry ek nie. Saam
> met die probleem van omtrent 'n hele span wat of vir die Bokke speel of
> beseer is, was meeste van hierdie spelers tweede span manne plus natuurlik
> die feit dat die uitslag van die betrokke wedstryd absoluut niks beteken het
> nie....behalwe vir die Leeus natuurlik, wat begeesterd ingeklim het op hulle
> tuisveld. Hoeveel diepte wil jy hê 'n span moet hê? Die Bulle is bekend
> juis as een van die provinsies wat so te sê twee spanne het wat die een die
> ander kan vervang. Ag, en as 'n ou die Curriebeker drie jaar na mekaar
> gewen het, kan jy sekerlik praat daarvan? Eerder as 'n spul doer uit die
> ronde, plat dorp in die middel van SA wat nog....NOOIT...'n Curriebeker
> gewen het nie? Waar kom hulle aan die naam Cheetah? Die naaste wat 'n
> wilde jagluiperd ooit aan die Vrystaat gekom het was in 'n hok agter op 'n
> lorrie op die verbypad!
> "Annette" wrote in message
> news:ddmuc1$nq2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat is die nut om te spog oor 'n beker in die kas, as daar nie genoeg
>> diepte
>> is om 'n goeie wedstryd te kan speel nie ( ek praat nie van wen nie).
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Rugby: Gebrek aan diepte by Bloubulletjies [boodskap #105081 is 'n antwoord op boodskap #105051] Di, 16 Augustus 2005 06:21 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wanneer was dit?

"Annette" skryf in boodskap news:ddpekv$9n1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is verkeerd - Vrystaat het wel al die Curriebeker gewen. Toegegee - nie
> die afgelope 15 jaar nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:zt-dnTg0hKLHqp3eRVn-vw@is.co.za...
>> Dat idt 'n swak wedstryd was van die Bulle se kant af, stry ek nie.
>> Saam
>> met die probleem van omtrent 'n hele span wat of vir die Bokke speel of
>> beseer is, was meeste van hierdie spelers tweede span manne plus
>> natuurlik
>> die feit dat die uitslag van die betrokke wedstryd absoluut niks beteken het
>> nie....behalwe vir die Leeus natuurlik, wat begeesterd ingeklim het op hulle
>> tuisveld. Hoeveel diepte wil jy hê 'n span moet hê? Die Bulle is bekend
>> juis as een van die provinsies wat so te sê twee spanne het wat die een die
>> ander kan vervang. Ag, en as 'n ou die Curriebeker drie jaar na mekaar
>> gewen het, kan jy sekerlik praat daarvan? Eerder as 'n spul doer uit
>> die
>> ronde, plat dorp in die middel van SA wat nog....NOOIT...'n Curriebeker
>> gewen het nie? Waar kom hulle aan die naam Cheetah? Die naaste wat 'n
>> wilde jagluiperd ooit aan die Vrystaat gekom het was in 'n hok agter op
>> 'n
>> lorrie op die verbypad!
>> "Annette" wrote in message
>> news:ddmuc1$nq2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat is die nut om te spog oor 'n beker in die kas, as daar nie genoeg
>>> diepte
>>> is om 'n goeie wedstryd te kan speel nie ( ek praat nie van wen nie).
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>
Vorige onderwerp: Die oplossing vir rugby
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 05:52:03 MGT 2024