Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby: Gebrek aan diepte by Bloubulletjies
Rugby: Gebrek aan diepte by Bloubulletjies [boodskap #105031] |
Sun, 14 August 2005 08:10 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is die nut om te spog oor 'n beker in die kas, as daar nie genoeg diepte
is om 'n goeie wedstryd te kan speel nie ( ek praat nie van wen nie).
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
Re: Rugby: Gebrek aan diepte by Bloubulletjies [boodskap #105081 is 'n antwoord op boodskap #105051] |
Tue, 16 August 2005 06:21 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wanneer was dit?
"Annette" skryf in boodskap news:ddpekv$9n1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is verkeerd - Vrystaat het wel al die Curriebeker gewen. Toegegee - nie
> die afgelope 15 jaar nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:zt-dnTg0hKLHqp3eRVn-vw@is.co.za...
>> Dat idt 'n swak wedstryd was van die Bulle se kant af, stry ek nie.
>> Saam
>> met die probleem van omtrent 'n hele span wat of vir die Bokke speel of
>> beseer is, was meeste van hierdie spelers tweede span manne plus
>> natuurlik
>> die feit dat die uitslag van die betrokke wedstryd absoluut niks beteken het
>> nie....behalwe vir die Leeus natuurlik, wat begeesterd ingeklim het op hulle
>> tuisveld. Hoeveel diepte wil jy hê 'n span moet hê? Die Bulle is bekend
>> juis as een van die provinsies wat so te sê twee spanne het wat die een die
>> ander kan vervang. Ag, en as 'n ou die Curriebeker drie jaar na mekaar
>> gewen het, kan jy sekerlik praat daarvan? Eerder as 'n spul doer uit
>> die
>> ronde, plat dorp in die middel van SA wat nog....NOOIT...'n Curriebeker
>> gewen het nie? Waar kom hulle aan die naam Cheetah? Die naaste wat 'n
>> wilde jagluiperd ooit aan die Vrystaat gekom het was in 'n hok agter op
>> 'n
>> lorrie op die verbypad!
>> "Annette" wrote in message
>> news:ddmuc1$nq2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat is die nut om te spog oor 'n beker in die kas, as daar nie genoeg
>>> diepte
>>> is om 'n goeie wedstryd te kan speel nie ( ek praat nie van wen nie).
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:44:56 UTC 2025
|