| Pop-I-dols [boodskap #105048] |
Ma., 15 Augustus 2005 06:36  |
Deneile Riffel
Boodskappe: 56 Geregistreer: Januarie 2005
|
Volle Lid |
|
|
Die nuwe Idols deelnemers almal sing swak maar ek dink die judges skiet 'n
hele paar goeie stemme af. Van die goeie stemme word gese hulle is
middelmatig of hulle stem is nie Pop Idols geskik nie. Gareth Cliff wil
probeer ook te hard om iemand te beledig en om gemeen te wees. Verder kan
'n mens nogal vou van die lag vir die regte slegte sangers!
|
|
|
|
| Re: Pop-I-dols [boodskap #105052 is 'n antwoord op boodskap #105048] |
Ma., 15 Augustus 2005 06:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wag nie vir die beoordelaars om te lag nie - gisteraand spesifiek was
daar iemand wat 'n baie sterk kandidaat is vir die prys van die swakste
deelnemer.
Wat my pot se deksel is, is dat daar so baie mense is wat hul naam nasionaal
wil gat maak, of selfs in die waan verkeer dat hulle kan sing.
Maar jy is reg Deneille, ek weet van ten minste 2 probeerders wat ek weet
kan sing, en wat 'n ja van Mara gekry het, wat dit nie gemaak het nie.
Hulle sou glo 100 gekies het vir die 3de rondte, maar hulle het net 70
gekry.
SA PopIdols is seker maar ons SA weergawe van Jerry Springer.:))
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:ddpd69$6jc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die nuwe Idols deelnemers almal sing swak maar ek dink die judges skiet 'n
> hele paar goeie stemme af. Van die goeie stemme word gese hulle is
> middelmatig of hulle stem is nie Pop Idols geskik nie. Gareth Cliff wil
> probeer ook te hard om iemand te beledig en om gemeen te wees. Verder kan
> 'n mens nogal vou van die lag vir die regte slegte sangers!
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pop-I-dols [boodskap #105257 is 'n antwoord op boodskap #105085] |
Vr., 19 Augustus 2005 20:36  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 16 Aug 2005 18:54:08 +1200, "Francois du Plessis"
wrote:
> Wie onthou die "talentvolle Steyn Fourie?"
>
Hallo Francois Du Plessis;
Jy is nie miskien oorspronklik van Orkney/Potchefstroom wêreld nie?
DD
|
|
|
|