Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vertalers vir Google in Afrikaans?
Vertalers vir Google in Afrikaans? [boodskap #105033] So, 14 Augustus 2005 14:17 na volgende boodskap
Samuel  Murray-Smit  is tans af-lyn  Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2005
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal!

'n Paar van ons wat Google in Afrikaans vertaal, het 'n Yahoogroup
gestig sodat ons kan gesels oor die taalgebruik en beter vertalings.
As julle van iemand weet wat Google in Afrikaans vertaal of vertaal
het, moedig hulle asseblief aan om hulle by ons aan te sluit.

Stuur net 'n leë e-pos na googaf-s...@yahoogroups.com en wag 'n
dag of twee.

Groete
Samuel Murray
Re: Vertalers vir Google in Afrikaans? [boodskap #105036 is 'n antwoord op boodskap #105033] So, 14 Augustus 2005 16:14 Na vorige boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hallo Samuel

Mag ek vra waarom julle 'n groep op Yahoo! gestig het? Hoekom nie 'n
Google groep nie, veral aangesien hierdie projek met Google te doen
het?

Ek het al 'n klompie vertalings vir Google in Afrikaans gedoen en sal
graag (verder) wil help.

Groete
Pieter
Vorige onderwerp: Regte warme Suid Afrikaanse mense
Volgende onderwerp: Bezoek van Bush aan Belgie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 22:38:36 MGT 2024