Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwester
Suidwester [boodskap #104880] Sa, 06 Augustus 2005 21:29 na volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
(ekis nie seker of jy naweke op internet kom nie)
hier is 'n adres waar 'n paar fotos is.
Miskien sal die adres Maandag ietwat anders wees,
want ek sal dit miskien na 'n spesifieke kategorie skuif.

Die laai relatief stadig, want die kwaliteit is te hoog
om 'web fotos' te wees.

http://finepix.95mb.com/

DD
Re: Suidwester [boodskap #104881 is 'n antwoord op boodskap #104880] Sa, 06 Augustus 2005 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 06 Aug 2005 23:29:59 +0200, DD wrote:

>
>
> (ekis nie seker of jy naweke op internet kom nie)
> hier is 'n adres waar 'n paar fotos is.
> Miskien sal die adres Maandag ietwat anders wees,
> want ek sal dit miskien na 'n spesifieke kategorie skuif.
>
> Die laai relatief stadig, want die kwaliteit is te hoog
> om 'web fotos' te wees.
>
> http://finepix.95mb.com/
>
>
> DD
>

Ek en Suidwester is nie die enigste fotograwe hier nie,
so ek sal graag nog 'n paar menings wil hoor.
Soos ek gesê het, maak die fotos stadig(erig) oop
maar dit is met opset, om nie te veel van die werklike
resolusie weg te neem nie.

DD
Re: Suidwester [boodskap #104883 is 'n antwoord op boodskap #104881] Sa, 06 Augustus 2005 23:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
>> http://finepix.95mb.com/


>> DD

>
> Ek en Suidwester is nie die enigste fotograwe hier nie,
> so ek sal graag nog 'n paar menings wil hoor.
> Soos ek gesê het, maak die fotos stadig(erig) oop
> maar dit is met opset, om nie te veel van die werklike
> resolusie weg te neem nie.
>
> DD
>

Het gaan kyk.

Mooi sonsondergange.

Sien jy gebruik die 3 M pixel Fuji.

Het onlangs n Russiese foto forum ontdek. Hulle Engels is beter as my Russies. Dis n ander mooi wereld daai. Soos ek hulle vertel het: daar was n
tyd wat ek gereken het die Russe sou die wereld bom. Nou sien ek n ander aspek van die mense.

Gaan kyk gerus na n foto van on huis kat - ek het nie leeus soos julle nie :-)

http://www.photoforum.ru/rate/photo.php?photo_id=205808& cp=1

Hier is een van n valkie:

http://www.photoforum.ru/rate/photo.php?photo_id=110663

n Russiese kerk:

http://www.photoforum.ru/rate/photo.php?photo_id=94748
Re: Suidwester [boodskap #104884 is 'n antwoord op boodskap #104881] Sa, 06 Augustus 2005 23:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
>
> Ek en Suidwester is nie die enigste fotograwe hier nie,
> so ek sal graag nog 'n paar menings wil hoor.
> Soos ek gesê het, maak die fotos stadig(erig) oop
> maar dit is met opset, om nie te veel van die werklike
> resolusie weg te neem nie.
>
> DD
>

Het gaan kyk.

Mooi sonsondergange.

Sien jy gebruik die 3 M pixel Fuji.

Het onlangs n Russiese foto forum ontdek. Hulle Engels is beter as my Russies. Dis n ander mooi wereld daai. Soos ek hulle vertel het: daar was n
tyd wat ek gereken het die Russe sou die wereld bom. Nou sien ek n ander aspek van die mense.

Gaan kyk gerus na n foto van on huis kat - ek het nie leeus soos julle nie :-)

http://www.photoforum.ru/rate/photo.php?photo_id=205808& cp=1

n Kerk:

http://www.photoforum.ru/rate/photo.php?photo_id=195859

n Koue plek:

http://www.photoforum.ru/rate/photo.php?photo_id=175723

n Pienk kerk:

http://www.photoforum.ru/rate/photo.php?photo_id=193367

Nog n kerk:

http://www.photoforum.ru/rate/photo.php?photo_id=204685

n Naakte meisie:

http://www.photoforum.ru/rate/photo.php?photo_id=203990
Re: Suidwester [boodskap #104897 is 'n antwoord op boodskap #104883] So, 07 Augustus 2005 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 06 Aug 2005 23:13:11 GMT, Julius Bergh
wrote:

>
>
> Het gaan kyk.
>
> Mooi sonsondergange.
>
Dankie, ek het oos gekorrel; dit was sonsopkoms:-)

> Sien jy gebruik die 3 M pixel Fuji.
>
> Het onlangs n Russiese foto forum ontdek. Hulle Engels is beter as my Russies. Dis n ander mooi wereld daai. Soos ek hulle vertel het: daar was n
> tyd wat ek gereken het die Russe sou die wereld bom. Nou sien ek n ander aspek van die mense.
>
> Gaan kyk gerus na n foto van on huis kat - ek het nie leeus soos julle nie :-)
>

Jy is lief vir close-ups né:-) Suidwester sal nogal hou van die manier
waarop jy 'n background blur. Die fotos is werklik goed. My vrou wat
'n diereliefhebber is, dink ook daardie Persiese kat foto os mooi.

Ek het ook na die Russiese fotos gekyk. Soos jy sê, is dit wat
ons as kinders van die kommuniste geleer en gehoor het, in
skrille kontras met fotos van mooi kerke in Rusland.
Re: Suidwester [boodskap #104914 is 'n antwoord op boodskap #104880] Ma, 08 Augustus 2005 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's doodreg as jy sê ek kom nie naweke op die 'Net nie want dan is ek
gewoonlik in die veld en nie naby 'n rekenaar nie. Dis 'n mooi versameling
fotos en as ek enige kommentaar wou lewer, [dis moeilik met so 'n klomp want
eintlik dek jy alles] dan sou ek steeds na die komposisie kyk en die vraag
vra, behalwe vir die wonderlike kleure, wat sê die foto vir die kyker? Op
sommige van hulle sny jy bome halfpad weg en op ander groei die bome halpad
uit die onderkant van die foto uit. Ek persoonlik glo dat jy [dis nou ek!]
moet probeer dat die foto vir die kyker 'n storie moet vertel en probeer om
dit 'n unieke plasing te gee sodat die oorsprong erken kan word. Om myself
te verduidelik, sal ek bv. sê dat as jy 'n sonsondergang doen van bv
Johannesburg dan moet jy een van die landmerke van Jhb in die foto sit
anders gaan jy maar net nog 'n sonsondergang oor 'N stad hê. Hier aan ons
weskus is die sonsondergange oor die see veel en pragtig, as jy na die
kleure kyk, maar weinig unieke landmerke.....tensy jy 'n eie atomosfeer kan
skep, soos 'n 4x4 met visstokke op teen die agtergrond.

"DD" skryf in boodskap news:cfaaf15l0dv2uqa9d2n85o6qd9ukts68or@4ax.com...
>
>
> (ekis nie seker of jy naweke op internet kom nie)
> hier is 'n adres waar 'n paar fotos is.
> Miskien sal die adres Maandag ietwat anders wees,
> want ek sal dit miskien na 'n spesifieke kategorie skuif.
>
> Die laai relatief stadig, want die kwaliteit is te hoog
> om 'web fotos' te wees.
>
> http://finepix.95mb.com/
>
>
> DD
>
Re: Suidwester [boodskap #104920 is 'n antwoord op boodskap #104897] Ma, 08 Augustus 2005 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 07 Aug 2005 20:32:36 +0200, DD wrote:

> On Sat, 06 Aug 2005 23:13:11 GMT, Julius Bergh
> wrote:
>
>


>> Het gaan kyk.

>> Mooi sonsondergange.

> Dankie, ek het oos gekorrel; dit was sonsopkoms:-)

Nee gits rits man!
Ek sal nooit so vroeg kan opstaan nie. Saans se "De Kuyper" Perske Schnapps ingevoer uit Nederland, maak die haas onmoontlik om sonsopkomste af te
neem :-)
Re: Suidwester [boodskap #104922 is 'n antwoord op boodskap #104914] Ma, 08 Augustus 2005 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Aug 2005 07:49:23 +0100, "Suidwester" wrote:

> Dis 'n mooi versameling
> fotos en as ek enige kommentaar wou lewer, [dis moeilik met so 'n klomp want
> eintlik dek jy alles] dan sou ek steeds na die komposisie kyk en die vraag
> vra, behalwe vir die wonderlike kleure, wat sê die foto vir die kyker?

Antwoord op jou vraag sal jy kry indien jy na
'alt,graphics.photoshop' gaan en na 'n brief
onder my naam, kyk met die titel
'cast sometimes okay?'

Die saamgeselsers en kritiseerders daar,
is profesionele forograwe en photo editors.
Eienaars van gallerye en ateljees. Kenners.

As jy bietjie lees daar sal jy sien waaroor dit gaan
en wat dit vir die kyker sê. Die album is spesifiek
vir daardie groep en ek het net een aand lus gevoel
om die link hier ook te pos.

Al daardie fotos het 'n 'cast' in wat veroorsaak is
deur die son, en ek het dit by sommige slegs gedeeltelik
weggeneem, en by ander geensins, want ek hou daarvan.
Dus die titel.

Jy sal sien dat daar selfs voorgestel word om die cast
somtyds te oordryf en sodoende 'n *opsigtelik* oordrewe
kuns effek te kry.

Hierdie fotos is dus nie veronderstel om 'n storie te vertel nie,
maar is daar ter will van kritiek op spesifieke aspekte.
Somtyds word 'n foto wat ek dink die boonste kuns gallerye
behoort te haal, en ek vir bestellings sit en wag, blatant afgeskiet
en ek word voorstelle gemaak hoe om dit te verbeter!!!
Dan sluk ek maar my trots en leer meer:-)

Vanaand pos ek 'n album met die veranderinge. Die waarmee
ek saamstem. Dit sal in die file 'sunrise' wees.
Re: Suidwester [boodskap #104923 is 'n antwoord op boodskap #104920] Ma, 08 Augustus 2005 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 08 Aug 2005 11:51:25 GMT, Julius Bergh
wrote:

> On Sun, 07 Aug 2005 20:32:36 +0200, DD wrote:
>
>> On Sat, 06 Aug 2005 23:13:11 GMT, Julius Bergh
>> wrote:


>
>
>>> Het gaan kyk.
>
>>> Mooi sonsondergange.
>
>> Dankie, ek het oos gekorrel; dit was sonsopkoms:-)
>
> Nee gits rits man!
> Ek sal nooit so vroeg kan opstaan nie. Saans se "De Kuyper" Perske Schnapps ingevoer uit Nederland, maak die haas onmoontlik om sonsopkomste af te
> neem :-)
>
>

lol, kyk na die nuusgroep wat ek noem aan Suidwester,
en loer in daar:-)
Re: Suidwester [boodskap #104926 is 'n antwoord op boodskap #104922] Ma, 08 Augustus 2005 13:20 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek aanvaar dat jy die reeks geskiet het vir 'n doel en dat die fotos oor die
algemeen mooi is. Wat ek egter vir jou gestel het is MY voorkeure
deesdae...om te gesels. Om te verduidelik: Ek het letterlik duisende
fotos van alle soorte van wilde diere in alle soorte van plekke in ons land.
Mens is geneig om 'n kanonloop-lens [600mm plus met 'n F4] te koop en die
diere te gaan 'skiet'. Dis olifantvoete, -oë, slurpe, slurpiemanne, jy
noem dit op. Hier en daar vang jy 'n besondere foto, maar eendag sit ek
die skyfies so en kyk met die loupé en besluit dat die mense wat diere sit
en kyk, fokus nie net op die oog of die slurp van die olifant nie. Die
mens se oog kyk veel breër as 'n kamera se lens. As ek een foto van 'n
olifant vir jou neersit, dan kan ek vir jou 'n duisend neersit wat jy nie
vir my of vir enigiemand sal kan sê waar daai olifant vandaan kom nie.
Dus, deesdae as ek 'n olifant 'skiet' dan probeer ek hom plaas op 'n
plek waar die kyker kan 'n idee kry van waar die olifant nou eintlik gestaan
het toe ek hom afgeneem het....of in watter tipe van omgewing. Dis wat ek
bedoel het dat die foto moet vir my 'n storie vertel......

"DD" skryf in boodskap news:j7ief1pc9dt99n2hvjp6b79mab86vhjsfg@4ax.com...
> On Mon, 8 Aug 2005 07:49:23 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Dis 'n mooi versameling
>> fotos en as ek enige kommentaar wou lewer, [dis moeilik met so 'n klomp
>> want
>> eintlik dek jy alles] dan sou ek steeds na die komposisie kyk en die vraag
>> vra, behalwe vir die wonderlike kleure, wat sê die foto vir die kyker?
>
>
> Antwoord op jou vraag sal jy kry indien jy na
> 'alt,graphics.photoshop' gaan en na 'n brief
> onder my naam, kyk met die titel
> 'cast sometimes okay?'
Vorige onderwerp: Re: filmpjie
Volgende onderwerp: Zuid-Afrikaanse mijnwerkers willen hoger loon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:26:34 MGT 2024