Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1)
sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1) [boodskap #104720] |
Sun, 31 July 2005 19:23  |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: May 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hierdie is een van 'n paar werke waarvoor ek 'n paar dae gelede deur
'n internasionale fotograaf gekomplimenteer is. Hy het gesê dat die
'Holiday Inn' foto nie by die res gepas het nie, en slegs gelag toe
ek gesê het dat dit absoluut deel is, omdat ek nie my voete beweeg het
toe ek dit geneem het nie, maar slegs 90° na links gedraai het, en dit
gekliek het.
Sonopkoms, of sonsopkoms? Vir iemand soos ek
wat nie graag my tale mix nie, is dit nogal
belangrik.
http://home.intekom.com/davesplace/19julie/
Namibiër.... ons het vele kritiek van jou
oor fotos gesien, maar geen enkele
foto yet nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: sonsopkoms - sonsopkoms7897b2.jpg (0/1) [boodskap #104785 is 'n antwoord op boodskap #104771] |
Wed, 03 August 2005 10:01  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lyk mooi, maar jy sal die foto moet plak ook op die agtergrond en die tape
net vir vertoon gebruik, anders gaan die foto met tyd buig en wegstaan van
die agtergrond af. Die agtergrond sal ook dikker karton moet wees vir
dieselfde rede.
"DD" skryf in boodskap news:15bve152r6hi9vm1oojut3uno2o1cg9dd3@4ax.com...
> On Tue, 2 Aug 2005 09:53:23 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Dan sal ek vir jou sê dat op van die fotos wat ek gesien het, is sommige die
>> reël van derdes nie 100% met komposisie nie, MAAR dis mos ook nie 'n gegewe
>> nie en oop vir interpretasie. Verder lyk dit pragtig.
>
> Reëls van derdes, is soos jy sê nogal nogal onder debat.
> Ek buig dit nogal somtyds en beskou dít verkiesliker as
> om 'n vulsel te gebruik wat onvanpas is.
>
> Baie dankie vir die kompliment. Nou't ek 'n groot smile
> en gaan met niemand vanaand 'n fight soek nie.
>
> Gisteraand het ek aan 'n foto gewerk, en net toe
> ek dit wou raam vind ek dat ek uit vooraad is
> met rame. Sommer patenteer ek toe daar en dan
> iets wat ekonomies heel bekostigbaar is. Veral as die
> kleur daarvan by die muur sou pas.
>
> http://home.intekom.com/davesplace/withtape.jpg
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:53:16 UTC 2025
|