Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » The Corporation
The Corporation [boodskap #104681] Do, 28 Julie 2005 09:19 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie of een van julle die film "The Corporation" gesien het nie.

In die film beweer Michael Moore (die dikke van 911F) dat Coca-Cola, in die
tyd van Nazi Duitsland, Fanta ontwikkel het, sodat hulle kan geld maak uit
Duitsland, maar dat Coca-Cola se naam nie met die Nazi's geassosieer word
nie.

Hoe waar is dit?

Daar word ook beweer dat IBM die ponskaarte vir die konsentrasiekampe gemaak
het...
Re: The Corporation [boodskap #104684 is 'n antwoord op boodskap #104681] Do, 28 Julie 2005 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Jul 2005 11:19:14 +0200, "Max" wrote:

> Daar word ook beweer dat IBM die ponskaarte vir die konsentrasiekampe gemaak
> het...

Was George W se oupa nie die nazi's se bankier in die VSA nie?
Re: The Corporation [boodskap #104687 is 'n antwoord op boodskap #104681] Do, 28 Julie 2005 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nie die fliek gesien nie, maar die twee stellings wat jy maak, re
Fanta/Coke en IBM ponskaarte slaan my totaal dronk.
Vir wat sal IBM ponskaarte vir konsentrasiekampe gemaak het?
Wil jy vir my sê 'n komper het besluit wie moet gaskamers toe gaan?
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:42e8a4cc$0$11061$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek weet nie of een van julle die film "The Corporation" gesien het nie.
>
> In die film beweer Michael Moore (die dikke van 911F) dat Coca-Cola, in die
> tyd van Nazi Duitsland, Fanta ontwikkel het, sodat hulle kan geld maak uit
> Duitsland, maar dat Coca-Cola se naam nie met die Nazi's geassosieer word
> nie.
>
> Hoe waar is dit?
>
> Daar word ook beweer dat IBM die ponskaarte vir die konsentrasiekampe gemaak
> het...
>
Re: The Corporation [boodskap #104689 is 'n antwoord op boodskap #104687] Do, 28 Julie 2005 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie of jy "Michael Moore Hates America" gesien het nie, maar vandat
ek dit gesien het, vertrou ek die dikke heeltemal nie meer nie. Maar as Coke
hom nie hof toe sleep oor so 'n uitlating nie, erken hulle dus dat dit waar
is...?

Ek moet sê, ek was nie baie beïndruk met die film nie, hulle het net té hard
probeer om die korporatiewe wêreld vuil te smeer...

Ek lees elders op die WWW dat Fanta deur die Duitsers ontwikkel is, omdat
hulle niks wou koop wat Amerikaans is nie (oftewel Coca-Cola). Coke het toe
later Fanta oorgekoop. Dis 'n ander verhaal as wat ons vriend MM kwytgeraak
het...

IBM het die ponskaarte gemaak, maar nie uitsluitlik vir die konsentrasie
kampe nie. Dis gebruik om boek te hou van die gevangenes, met kodetjies vir
wat hulle alles aangedaan is...

"Annette" skryf in boodskap news:dcamop$4qu$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nie die fliek gesien nie, maar die twee stellings wat jy maak, re
> Fanta/Coke en IBM ponskaarte slaan my totaal dronk.
> Vir wat sal IBM ponskaarte vir konsentrasiekampe gemaak het?
> Wil jy vir my sê 'n komper het besluit wie moet gaskamers toe gaan?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:42e8a4cc$0$11061$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek weet nie of een van julle die film "The Corporation" gesien het nie.
>>
>> In die film beweer Michael Moore (die dikke van 911F) dat Coca-Cola, in die
>> tyd van Nazi Duitsland, Fanta ontwikkel het, sodat hulle kan geld maak uit
>> Duitsland, maar dat Coca-Cola se naam nie met die Nazi's geassosieer word
>> nie.
>>
>> Hoe waar is dit?
>>
>> Daar word ook beweer dat IBM die ponskaarte vir die konsentrasiekampe gemaak
>> het...
>>
>
Re: The Corporation [boodskap #104696 is 'n antwoord op boodskap #104687] Vr, 29 Julie 2005 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Sover my kennis sterk is die eerste rekenaars eers in die vroë 1950's
gebou. As ek reg kan onthouis die rekenaar se naam BERTHA. Bertha het
met ponskaarte gewerk. Dit was jare na die konsentrasie kampe.
Re: The Corporation [boodskap #104697 is 'n antwoord op boodskap #104696] Vr, 29 Julie 2005 06:04 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Frika" skryf:

> Sover my kennis sterk is die eerste rekenaars eers in die vroë 1950's
> gebou. As ek reg kan onthouis die rekenaar se naam BERTHA. Bertha het
> met ponskaarte gewerk. Dit was jare na die konsentrasie kampe.

Ponskaarte bestaan laaank voor rekenaars. En die Colossus
"rekenaars" het al bestaan hier in die 1940's. Was gebruik gedurende
die 2de wereld oorlog. Daar was selfs ander wat ouer as die Colossus
was. Selfs die Eniac was ouer as die 1950's. Ek dink amper hy was
klaar in 1945. Elkgeval...

Uit Wikipedia:

The punched card predates computers considerably. As early as 1725
Basile Bouchon used perforated paper loop in a loom to establish the
pattern to be reproduced on cloth, and in 1726 his co-worker
Jean-Baptiste Falcon improved on his design by using perforated paper
cards attached to one another, which made it easier to quickly change
the program. The Bouchon-Falcon loom was semi-automatic and required
manual feed of the program. Joseph Jacquard used punched cards in 1801
as a control device for the more automatic Jacquard looms, which met
with great success.

Such cards were also used as an input method for the primitive
calculating machines of the late 19th century. The version by Herman
Hollerith, patented on June 8, 1887 and used with mechanical
tabulating machines in the 1890 U.S. Census, was a piece of cardboard
about 90 mm by 215 mm, with round holes. This was the same size as the
dollar bill of the time, so that storage cabinets designed for money
could be used for his cards. The early applications of punched cards
all used specifically-designed card layouts. It wasn't until around
1928 that punched cards and machines were made "general purpose". In
that year, punched cards were made a standard size, exactly 7-3/8 inch
by 3-1/4 inch (187.325 by 82.55 mm), reportedly corresponding to the
US currency of the day, though some sources characterise this
assertion as urban legend.

To compensate for the cyclical nature of the Census Bureau's demand
for his machines, Hollerith founded the Tabulating Machine Company
(1896) which was bought by Thomas J. Watson Sr., founder of IBM in
1914. IBM manufactured and marketed a wide variety of business
machines and added the Hollerith card equipment to its line.

The IBM 80-column punching format, with rectangular holes, eventually
won out over the UNIVAC 90-character format, which used 45 columns (2
characters in each) of 12 round holes. IBM (Hollerith) punched cards
are made of smooth stock, .007 of an inch thick. There are about 143
cards to the inch thickness; a group of such cards is called a deck.
Punch cards were widely known as just IBM cards.
Vorige onderwerp: Re: Ongelukkig korrek
Volgende onderwerp: Wapenstilstand!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:09:07 MGT 2024