Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Die oplossing vir rugby
Die oplossing vir rugby [boodskap #104544] |
Mon, 25 July 2005 06:35 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Koot
Boodskappe: 218 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kyk hoe suur word die tee vanoggend in die teekamer as ek gaan sê dat White
nou die regte formule gekry het: maak die Bokkies swarter!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104571 is 'n antwoord op boodskap #104567] |
Tue, 26 July 2005 06:34 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Bobby" skryf in boodskap news:uwjFe.63014$oJ.4399@news-server.bigpond.net.au...
>
> Ag nee wat, hoe kan jy aflei dat die Aussies "windgat" is net omdat hulle
> nie maklike strafskoppe na die pale neem nie?
----Sal 'stupid' dan beter vir jou werk? In enige toets is dit plein
onnosel. Enige punt wat na jou kant toe kom, moet jy vat. Ja, as jy
reeds sê 20 punte voor is en jy neem dan nie skoppe pale toe nie, dan
verstaan ek dit. Het jy nog glad nie punte nie en jy vat nie maklike
skoppe nie, dan is jy windgat 'n onnosel want jy dink jy gaan maklik die
toets wen. Die resultaat het jy gesien! Hulle het hul gatte
gesien......
Ek weet nie van die
> Springbokke se standpunt nie, maar die Aussies stel meer belang in vinnige
> hardloop-rugby as goedkoop punte. Hulle behoort geprys te word vir dié
> soort rugby.
----Rugby is 'n spel van strategie en maak nie saak hoe jy dit doen nie, wen
is alles. Niemand onthou 'n span wat mooi dartel op die veld nie. Almal
onthou die wenner.
Ek sê nog steeds enige skop pale toe moet net een punt tel -
> dit sou beslis die Engelse die Wêreldbeker laat verloor het. En soos in
> sokker, sou dit beter wees as skoppe net van die kwartlyn of nader geneem
> mag word.
----Hoekom wil jy een enkele vaardigheid [skop pale toe] minder belangrik ag
as die vermoë om te hardloop? Weet jy hoe moeilik is dit vir enige skopper
om die vaardigheid aan te leer en op standaard te bly. Waar die ander
spelers al vir ure met 'n bier in die hand slaplê, dan oefen die skopper
steeds. Dit is die enkele moeilikste 'skill' op die rugbyveld en jy wil
dit gering ag? Veel makliker, drop daai drel van 'n Larkham en kry iemand
wat kan skop. Eenvoudig.
> Met die res van jou pos stem ek heelhartig saam.
>
|
|
|
|
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104573 is 'n antwoord op boodskap #104559] |
Tue, 26 July 2005 06:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:edCdnTWyTPl7ZHnfRVn-jA@rogers.com...
>
> Luister, ou Suidwester daar agter jou duin, hou op
> met jou gesnater. Ek weet waarvan ek praat wanneer
> ek jou vertel dat ek in 'n swart skool skoolgehou het
> waar die swart onderwysers deur die bank beter
> was as die grootste gros van die wittes.
-----Jy praat die grootste klomp twak en die beste van alles is, jy glo
jouself! Jy baseer jou hele haat in die lewe op eie ondervinding en die
wraakgevoel toe jy die land moet uit om met jou whitey te kan trou. Jy het
so tonnelvisie dat jy nie die werklikheid kan raaksien nie. Niemand het
ooit gesê 'n swart onderwyser kan nie beter as 'n wit een wees nie. Net so
is alle onderwysers ook nie gediggie-tipe van leerkragte nie wat maar so in
die algemeen kan gooi vir enige kind nie. Daar is spesialiteitsvakke soos
wetenskap- en handelsvakke wat spesialisopleiding en -kennis verg. Dit kan
jy gewoonlik nie optel in 'n paar jaar in 'n onderwyskollege nie. Hierdie
klas onderwyser was nog altyd meestal blanke onderwysers en as swart skole
wil vorder in wiskunde, wetenskappe en handelsvakke, dan moet hulle die
blanke onderwysers gebruik. Dis nou as jy die leerlinge se beste belange
op die hart het....wat jy duidelik nie het of ooit gehad het nie!
Die wittes
> was gewoonlik daar om politieke redes: hulle was
> óf ou ooms wat iemand in die Bantoe-Onderwys
> geken het, of hulle was jong mans wat promosie
> gesoek het en dit makliker in Bantoe-Onderwys
> kon kry, veral omdat hulle iemand in die Bantoe-
> Onderwys geken het. Of hulle was die vroue
> van mans wat in Bantoe onderwys was omdat
> hulle promosie gesoek het en iemand in die
> Bantoe-Onderwys geken het.
----Hier praat jy sommer louter kak. Ek het 'n grootouer gehad wat een van
die meer prominente leerkragte in spesialisvakke in die Bantoeonderwys van
destyds in ons land was en baie, baie van die huidige Swapo politici het
onder sy hande deurgeloop. Soek 'n swart man met 'n swierige handskrif en
jy kan maar die koppeling na die ou man soek. En weet jy wat? Hy was 'n
Jodehater en so regs van die politiek as wat kon kom. Het jy hom gevra
hoekom hy vir swart kinders skool gee, dan het hy altyd gesê onderwys is vir
hom 'n roeping en onafgesien van sy politieke siening, in 'n swart skool het
hy 100% wat graag wil leer en nie net in die skool is omdat die wet hulle
verplig nie.
Dis nou waar jy en hy verskil. Hy kon 'mind over matter' en sy werk
doen. Jy? Jy kon nie en die uiteinde van jou lewe as 'n Afrikaan is, is
dat jy tweede gekom het omdat jy te bang was om te baklei en nou sit jy
steeds en kerm in jou aanneemland. Hierdie was totaal jou eie skuld, ou
antie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104597 is 'n antwoord op boodskap #104544] |
Tue, 26 July 2005 13:02 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf
> Maar sê my - waar het jy toe die "skoen" gekry om 'n pos te kry wat eintlik
> deur 'n swarte gevul kon word - dis mense soos jy wat afsonderlike
> ontwikkeling 'n slegte naam gegee het.
Jonas, laat ek jou dan weer die storie vertel. Ek sit op
St. Anne's op Hilton Road ( susterskool van Michaelhouse)
en ek kry 'n brief van Adams College waarin hulle my uitnooi
om by hulle Afrikaans te kom gee. Hulle het my naam glo
by Prof. Gerdener by die Stellenbosse Kweekskool gekry.
Ek het Prof. Gerdener nie persoonlik geken nie. Al wat ek
kon dink, is dat hy van my "geweet" het deur aanraking met
my oudste suster.
Toe ek by Adams College begin, toe was ek die enigste
blanke persoon in die hele hoërskool. Die prinsipaal was
swart. Elke vak was deur swart onderwysers onderrig.
Dit was nou in die laaste paar jare toe die Amerikaanse
sendelinge nog die plek waargeneem het. Toe kom die
Bantoe-Onderwys sisteem in. Onmiddellik verskuif
hulle die swart prinsipaal, want wit onderwysers mag nie
onder swart prinsipale werk nie. En die wit onderwysers
begin instroom. Klompe van hulle. Toe ek na 'n paar jaar
weg van Adams College (deels in Europa, deels in die
Oostelike Provinsie op Healdtown) weer teruggaan na
Adams Mission omdat ek naby die Universiteit van Natal
wil wees vir verdere studies, toe is daardie hoërskool meer
as die helfte wit. Sit vol van meestal tweederangse wit
onderwysertjies uit die Transvaal wat nie in wit skole
plek kon kry nie, en wat gehoor het dat mens maklik
promosie kan kry in swart onderwys. Dus, soos ek
al vantevore verduidelik het, "aparte ontwikkeling"
in Bantoe-Onderwys het meestel gelei tot 'n grootskaalse
invoer van wit onderwysers in swart skole.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die oplossing vir rugby [boodskap #104671 is 'n antwoord op boodskap #104659] |
Thu, 28 July 2005 06:26 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" wrote in message
news:sOGdnWeS3JNrW3rfRVn-iw@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Ek het nooit gesê daar was nie swart
>> gegradueerdes nie....net dat hulle so skaars soos hoenertande was...en
>> is!
>
> So hoekom haal jy nou 'n ou omie aan wat sê
> hy kan aan nie een dink nie.
---Omdat ons in die redenasie is, toe hy beskikbaar is, toe vra ek hom.
Eenvoudig.
Was daar iets
> verkeerd met sy kop, of was hy so onkundig
> van die mense wat rondom hom lewe, dat hy
> nie kan onthou dat hy een gegradueerde
> mens ontmoet het wat nie dieselfde velkleur
> as hy gehad het nie.
---Mens sou met redelike sekerheid sê dat meeste van die mense se lêers oor
sy tafel gekom het in sy loopbaan. Ek sou reken hy sou weet want aansoeke
vir hoër poste [soos hoofde en onderhoofde] is gewoonlik die gegradueerdes.
Klink vir my ook maar
> een van daardie aanstellings van wit Afrikaners
> wat "mense geken" het, en wat eintlik geheel
> en al onkundig was van die kulture waarmee
> hy moes werk.
-----Foeitog ja, en jy gryp na strooihalms en jou bekende verbeelding werk
oortyd. Wat jy nie weet nie is dat hierdie man na aftrede by die
departement gaan boer het op hul familieplaas en hy een van die pragtige
voorbeeld is van hoe 'n boer sorg vir sy afgetrede swart arbeiders. Kry jy
nie so 'n permanente sleg smaak in jou mond van al die kak praat nie?
>
> Gloudina
>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:35 UTC 2025
|