Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tweede vraag aan Ferdietjiekie
Re: Tweede vraag aan Ferdietjiekie [boodskap #104646] Wo, 27 Julie 2005 14:14 na volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Want hulle wil soos jy lyk ?
Re: Tweede vraag aan Ferdietjiekie [boodskap #104656 is 'n antwoord op boodskap #104646] Wo, 27 Julie 2005 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Bloot dit - Ferdietjiekie - waarom dra moffies snorre?

Sien, dis net hier, ou Jonas, wat die luiperd sy
kolle wys. Hoekom is dit dat regse stoereboer
sogenaamde Afrikaners altyd nie hulle gedagtes
kan afhou van moffies nie? Wat is dit dat as
jy oor moffies praat, jy lekker koue rillings langs
jou ruggraat afkry, en nie kan ophou daaroor
praat nie?

Gloudina
Re: Tweede vraag aan Ferdietjiekie [boodskap #104667 is 'n antwoord op boodskap #104646] Wo, 27 Julie 2005 23:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Of dalkies Frika - wil hulle soos jy lyk??
Re: Tweede vraag aan Ferdietjiekie [boodskap #104670 is 'n antwoord op boodskap #104656] Do, 28 Julie 2005 04:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - jou beskrywing is nie heeltemaal korrek nie. Jy't vergeet om die
hoendervleis te beskryf.
Maar voorwaar - hierdie is my en Ferdietjiekie se liefling - onderwerp...
Die ewige vraag - waarom dra moffies snorre.
(Wanneer pos jy weer 'n paar van sy rubrieke of sy gedigte? Is dit waar dat
hy 'n bundel gaan publiseer met 'n voorwoord deur jou? En val die uitgewers
oor hul voete vir die besonderse eer? Hou die ou groepie asseblief op
hoogte.)
Re: Tweede vraag aan Ferdietjiekie [boodskap #104672 is 'n antwoord op boodskap #104656] Do, 28 Julie 2005 07:57 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Jul 2005 12:59:12 -0400, "@rogers.com" wrote:

> "Jonas" skryf
>
>> Bloot dit - Ferdietjiekie - waarom dra moffies snorre?
>
> Sien, dis net hier, ou Jonas, wat die luiperd sy
> kolle wys. Hoekom is dit dat regse stoereboer
> sogenaamde Afrikaners altyd nie hulle gedagtes
> kan afhou van moffies nie?

He, he... dalk rattle die kasdeure?

Wat is dit dat as
> jy oor moffies praat, jy lekker koue rillings langs
> jou ruggraat afkry, en nie kan ophou daaroor
> praat nie?

Check daai kasdeur, Gloudina.

N.S. Stuur soentjies vir Jonas. Ek sien nie sy posse nie.
Vorige onderwerp: Tweede vraag aan Ferdietjiekie
Volgende onderwerp: Harry Potter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 09:07:18 MGT 2024