| Grootmensspeletjies [boodskap #104569] |
Di., 26 Julie 2005 05:39  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die ma van 'n dogter het 'n skool in Durban hof toe gesleep, omdat die skool
nie wil toelaat dat die kind 'n neus-stud dra in die skool nie. Dit is glo
nodig omdat die familie glo Hindu's is.
Hulle het tog geweet wat die gedragskode van die skool was toe hulle die
kind ingeskryf het?
Maar weereens 'n saak waar 'n kind as pion gebruik word deur ouers wat
baanbrekerswerk wil doen?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104612 is 'n antwoord op boodskap #104577] |
Di., 26 Julie 2005 20:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die stud sal niks aan haar leervermoë doen nie - jy is doodreg daar.
Maar wat van haar keuse om haar nie neer te lê by die reëls van die
privaatskool nie?
Sy het tog 'n vrye keuse om na 'n skool te gaan wat nie omgee wat sy dra
nie?
--
Groetnis
Annette
"Max" skryf in boodskap news:42e5eaa1$0$11073$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Of 'n geval van die militaristiese skoolstelsel van SA. Gun die kinders
> bietjie ruimte om individueel te wees. 'n Stud sal nie in haar pad staan om
> te leer nie...
>
> Jy moet staan in jou ry
> Jy moet jou hare kort sny
> ens ens
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dc4iam$bo5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die ma van 'n dogter het 'n skool in Durban hof toe gesleep, omdat die skool
>> nie wil toelaat dat die kind 'n neus-stud dra in die skool nie. Dit is glo
>> nodig omdat die familie glo Hindu's is.
>>
>> Hulle het tog geweet wat die gedragskode van die skool was toe hulle die
>> kind ingeskryf het?
>>
>> Maar weereens 'n saak waar 'n kind as pion gebruik word deur ouers wat
>> baanbrekerswerk wil doen?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104613 is 'n antwoord op boodskap #104588] |
Di., 26 Julie 2005 20:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Deneille, moenie skoor met my soek nie.
Watse rassespektakel het ek gemaak? Jy sien goed raak wat ek sou geskryf het
wat nie bestaan nie.
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:dc4t3q$11k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag kyk hoe die kinders aan trek in oorsee se skole Kyk na hul piercings,
> klere drag en leef styl! 'n Piercing is niks nie en dit tas nie die
> generasie aan nie! Bring liewers lyfstraf terug want die laaities vat kanse
> om die onnie vir 'n gat te vat! Anette like ook om altyd swart stories in
> 'n rasse spektakel te verander! Dan plak haar Ja-Broer van Suidwes stemps op
> asof hy in die pos kantoor werk en vice versa!
>
>
> "Frika" wrote in message news:1122365262.355849.43050@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>> Max ons is besig om die kinders ruimte te gun en nou sit ons met 'n
>> hele generasie slapgatte wat doen net wat hulle wil en nie hulle steur
>> aan enige gesag of reels nie.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104647 is 'n antwoord op boodskap #104628] |
Wo., 27 Julie 2005 14:18  |
Frika
Boodskappe: 53 Geregistreer: Januarie 2008
|
Volle Lid |
|
|
Ek dink 'n stud in die neus kan werk. As dit winter is en verkoue tyd,
sal die goeters wat gewoonlik afloop oor hulle lippe seker nou vassteek
in hulle neusgate.
|
|
|
|