Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grootmensspeletjies
Grootmensspeletjies [boodskap #104569] Di, 26 Julie 2005 05:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die ma van 'n dogter het 'n skool in Durban hof toe gesleep, omdat die skool
nie wil toelaat dat die kind 'n neus-stud dra in die skool nie. Dit is glo
nodig omdat die familie glo Hindu's is.

Hulle het tog geweet wat die gedragskode van die skool was toe hulle die
kind ingeskryf het?

Maar weereens 'n saak waar 'n kind as pion gebruik word deur ouers wat
baanbrekerswerk wil doen?
--
Groetnis
Annette
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104576 is 'n antwoord op boodskap #104569] Di, 26 Julie 2005 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Jy is reg. Die geval is vir my net 'n goeie voorbeeld van wat in ons
gemeenskap aangaan. Daar is reels en wette. Breek hulle maak 'n boehaai
en die reel ward aangepas vir jou.
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104577 is 'n antwoord op boodskap #104569] Di, 26 Julie 2005 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Of 'n geval van die militaristiese skoolstelsel van SA. Gun die kinders
bietjie ruimte om individueel te wees. 'n Stud sal nie in haar pad staan om
te leer nie...

Jy moet staan in jou ry
Jy moet jou hare kort sny
ens ens

"Annette" skryf in boodskap news:dc4iam$bo5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die ma van 'n dogter het 'n skool in Durban hof toe gesleep, omdat die skool
> nie wil toelaat dat die kind 'n neus-stud dra in die skool nie. Dit is glo
> nodig omdat die familie glo Hindu's is.
>
> Hulle het tog geweet wat die gedragskode van die skool was toe hulle die
> kind ingeskryf het?
>
> Maar weereens 'n saak waar 'n kind as pion gebruik word deur ouers wat
> baanbrekerswerk wil doen?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104584 is 'n antwoord op boodskap #104577] Di, 26 Julie 2005 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Max ons is besig om die kinders ruimte te gun en nou sit ons met 'n
hele generasie slapgatte wat doen net wat hulle wil en nie hulle steur
aan enige gesag of reels nie.
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104586 is 'n antwoord op boodskap #104584] Di, 26 Julie 2005 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kak man! Dis omdat hulle geen vryheid het nie, en dan op een dag alle
vryheid. Dan weet hulle nie wat om met al die vryheid te doen nie.

Hoe maak 'n stud in iemand se neus van haar 'n slapgat?

"Frika" wrote in message
news:1122365262.355849.43050@g43g2000cwa.googlegroups.com...
> Max ons is besig om die kinders ruimte te gun en nou sit ons met 'n
> hele generasie slapgatte wat doen net wat hulle wil en nie hulle steur
> aan enige gesag of reels nie.
>
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104587 is 'n antwoord op boodskap #104569] Di, 26 Julie 2005 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek like daai poskantoor vergelyking!

Ek stem met jou saam, behalwe lyfstraf. Daar's ook nie lyfstraf "oorsee"
nie.

Ek dink dis vir ons generasie, wat met lyfstraf grootgeword het, moeilik om
die volgende generasie daarsonder op te voed.

"Deneile" skryf in boodskap news:dc4t3q$11k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag kyk hoe die kinders aan trek in oorsee se skole Kyk na hul piercings,
> klere drag en leef styl! 'n Piercing is niks nie en dit tas nie die
> generasie aan nie! Bring liewers lyfstraf terug want die laaities vat kanse
> om die onnie vir 'n gat te vat! Anette like ook om altyd swart stories in
> 'n rasse spektakel te verander! Dan plak haar Ja-Broer van Suidwes stemps op
> asof hy in die pos kantoor werk en vice versa!
>
>
> "Frika" wrote in message
> news:1122365262.355849.43050@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>> Max ons is besig om die kinders ruimte te gun en nou sit ons met 'n
>> hele generasie slapgatte wat doen net wat hulle wil en nie hulle steur
>> aan enige gesag of reels nie.
>>
>
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104588 is 'n antwoord op boodskap #104584] Di, 26 Julie 2005 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ag kyk hoe die kinders aan trek in oorsee se skole Kyk na hul piercings,
klere drag en leef styl! 'n Piercing is niks nie en dit tas nie die
generasie aan nie! Bring liewers lyfstraf terug want die laaities vat kanse
om die onnie vir 'n gat te vat! Anette like ook om altyd swart stories in
'n rasse spektakel te verander! Dan plak haar Ja-Broer van Suidwes stemps op
asof hy in die pos kantoor werk en vice versa!

"Frika" wrote in message
news:1122365262.355849.43050@g43g2000cwa.googlegroups.com...
> Max ons is besig om die kinders ruimte te gun en nou sit ons met 'n
> hele generasie slapgatte wat doen net wat hulle wil en nie hulle steur
> aan enige gesag of reels nie.
>
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104590 is 'n antwoord op boodskap #104588] Di, 26 Julie 2005 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Fok jou ook vreeslik! Wat jy duidelik nie begryp nie, is dat 'n skool
reëls het en as jy oor 'n reël slap is, dan skep jy 'n presedent wat later
misbruik kan word.....en ek het vir jou 'n ware voorbeeld! Die begin van
hierdie jaar het 'n meisie van Std. 9 wat 'n baba gehad het, haarself weer
op skool probeer kry en gesê haar ma sal vir die baba sorg terwyl sy op
skool is. Die Namibiese wet sê 'n nuwe ma moet vir die eerste jaar by haar
kind bly. Hulle't die saak tot in die hooggeregshof gehad en dit het niks
gehelp nie....sy kon nie skool toe nie. En lees mooi: Hulle't ook
gestorie wat maak dit nou saak dat sy 'n baba het? Dit het niks met haar
skoolgaan vermoë te doene nie. Waar trek jy die streep? Dis nou te sê as
jy die probleem kan begryp.....uh, en jy dink ek het Annette te toestemming
gekry om met 'n idioot soos jy te mag praat?

"Deneile" skryf in boodskap news:dc4t3q$11k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag kyk hoe die kinders aan trek in oorsee se skole Kyk na hul piercings,
> klere drag en leef styl! 'n Piercing is niks nie en dit tas nie die
> generasie aan nie! Bring liewers lyfstraf terug want die laaities vat
> kanse om die onnie vir 'n gat te vat! Anette like ook om altyd swart
> stories in 'n rasse spektakel te verander! Dan plak haar Ja-Broer van
> Suidwes stemps op asof hy in die pos kantoor werk en vice versa!
>
>
> "Frika" wrote in message
> news:1122365262.355849.43050@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>> Max ons is besig om die kinders ruimte te gun en nou sit ons met 'n
>> hele generasie slapgatte wat doen net wat hulle wil en nie hulle steur
>> aan enige gesag of reels nie.

>
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104592 is 'n antwoord op boodskap #104590] Di, 26 Julie 2005 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Baba en 'n piercing....bietjie 'n groot verskil....maar nou ja tiepiese
varkboer Suidwester response!

"Suidwester" skryf in boodskap news:9PadnSoaf4j-lXvfRVn-vQ@is.co.za...
> Fok jou ook vreeslik! Wat jy duidelik nie begryp nie, is dat 'n skool
> reëls het en as jy oor 'n reël slap is, dan skep jy 'n presedent wat later
> misbruik kan word.....en ek het vir jou 'n ware voorbeeld! Die begin van
> hierdie jaar het 'n meisie van Std. 9 wat 'n baba gehad het, haarself weer
> op skool probeer kry en gesê haar ma sal vir die baba sorg terwyl sy op
> skool is. Die Namibiese wet sê 'n nuwe ma moet vir die eerste jaar by
> haar kind bly. Hulle't die saak tot in die hooggeregshof gehad en dit
> het niks gehelp nie....sy kon nie skool toe nie. En lees mooi: Hulle't
> ook gestorie wat maak dit nou saak dat sy 'n baba het? Dit het niks met
> haar skoolgaan vermoë te doene nie. Waar trek jy die streep? Dis nou
> te sê as jy die probleem kan begryp.....uh, en jy dink ek het Annette te
> toestemming gekry om met 'n idioot soos jy te mag praat?
> "Deneile" wrote in message
> news:dc4t3q$11k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ag kyk hoe die kinders aan trek in oorsee se skole Kyk na hul piercings,
>> klere drag en leef styl! 'n Piercing is niks nie en dit tas nie die
>> generasie aan nie! Bring liewers lyfstraf terug want die laaities vat
>> kanse om die onnie vir 'n gat te vat! Anette like ook om altyd swart
>> stories in 'n rasse spektakel te verander! Dan plak haar Ja-Broer van
>> Suidwes stemps op asof hy in die pos kantoor werk en vice versa!


>> "Frika" wrote in message
>> news:1122365262.355849.43050@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>>> Max ons is besig om die kinders ruimte te gun en nou sit ons met 'n
>>> hele generasie slapgatte wat doen net wat hulle wil en nie hulle steur
>>> aan enige gesag of reels nie.
>


>
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104593 is 'n antwoord op boodskap #104584] Di, 26 Julie 2005 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frika" skryf

> Max ons is besig om die kinders ruimte te gun en nou sit ons met 'n
> hele generasie slapgatte wat doen net wat hulle wil en nie hulle steur
> aan enige gesag of reels nie.

Ek dink jy veroordeel uit jou eie vooroordele.
Nou die dag was daar 'n stuk in ons Globe
and Mail oor die feit dat wanneer besigheids-
mense vir talent soek, hulle nie meer so na
die uiterlike kan kyk en almal wat nie pakke
dra, die deur wys nie. Want dan mis hulle
somtyds van die beste talent, as hulle iemand
wegwys wat oorringe dra, of wat 'n tattoo
het.

Gloudina
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104599 is 'n antwoord op boodskap #104593] Di, 26 Julie 2005 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> mense vir talent soek, hulle nie meer so na
> die uiterlike kan kyk en almal wat nie pakke
> dra, die deur wys nie. Want dan mis hulle
> somtyds van die beste talent, as hulle iemand
> wegwys wat oorringe dra, of wat 'n tattoo
> het.
>
> Gloudina

Vanoggend op die nuus hier by ons het hulle aangekondig dat hulle dinge nou
so wil inrig dat mense anoniem kan aansoek doen vir werk. Maw CV's instuur
sonder naam, ras, geslag of ouderdom.

Selfs in Holland kry groepe steeds te doen met diskriminasie...

______________________________

Terloops, ek weet nie of hier iemand weet van Theo van Gogh wat vermoor is
deur so 'n radikale Moslem nie. Hy is vandag veroordeel tot lewenslange
gevangenisstraf. In Holland beteken dit dan ook dat hy sal sit tot sy dood.

Van Gogh was die maker van oa "Submission"
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104601 is 'n antwoord op boodskap #104592] Di, 26 Julie 2005 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Veral as jy nie die term 'beginsel' lekker verstaan nie.........

"Deneile" skryf in boodskap news:dc51ir$akp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Baba en 'n piercing....bietjie 'n groot verskil....maar nou ja tiepiese
> varkboer Suidwester response!
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:9PadnSoaf4j-lXvfRVn-vQ@is.co.za...
>> Fok jou ook vreeslik! Wat jy duidelik nie begryp nie, is dat 'n skool
>> reëls het en as jy oor 'n reël slap is, dan skep jy 'n presedent wat
>> later misbruik kan word.....en ek het vir jou 'n ware voorbeeld! Die
>> begin van hierdie jaar het 'n meisie van Std. 9 wat 'n baba gehad het,
>> haarself weer op skool probeer kry en gesê haar ma sal vir die baba sorg
>> terwyl sy op skool is. Die Namibiese wet sê 'n nuwe ma moet vir die
>> eerste jaar by haar kind bly. Hulle't die saak tot in die hooggeregshof
>> gehad en dit het niks gehelp nie....sy kon nie skool toe nie. En lees
>> mooi: Hulle't ook gestorie wat maak dit nou saak dat sy 'n baba het?
>> Dit het niks met haar skoolgaan vermoë te doene nie. Waar trek jy die
>> streep? Dis nou te sê as jy die probleem kan begryp.....uh, en jy dink
>> ek het Annette te toestemming gekry om met 'n idioot soos jy te mag
>> praat?
>> "Deneile" wrote in message
>> news:dc4t3q$11k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ag kyk hoe die kinders aan trek in oorsee se skole Kyk na hul piercings,
>>> klere drag en leef styl! 'n Piercing is niks nie en dit tas nie die
>>> generasie aan nie! Bring liewers lyfstraf terug want die laaities vat
>>> kanse om die onnie vir 'n gat te vat! Anette like ook om altyd swart
>>> stories in 'n rasse spektakel te verander! Dan plak haar Ja-Broer van
>>> Suidwes stemps op asof hy in die pos kantoor werk en vice versa!
>
>
>>> "Frika" wrote in message
>>> news:1122365262.355849.43050@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>>>> Max ons is besig om die kinders ruimte te gun en nou sit ons met 'n
>>>> hele generasie slapgatte wat doen net wat hulle wil en nie hulle steur
>>>> aan enige gesag of reels nie.
>>
>
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104612 is 'n antwoord op boodskap #104577] Di, 26 Julie 2005 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die stud sal niks aan haar leervermoë doen nie - jy is doodreg daar.
Maar wat van haar keuse om haar nie neer te lê by die reëls van die
privaatskool nie?
Sy het tog 'n vrye keuse om na 'n skool te gaan wat nie omgee wat sy dra
nie?
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:42e5eaa1$0$11073$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Of 'n geval van die militaristiese skoolstelsel van SA. Gun die kinders
> bietjie ruimte om individueel te wees. 'n Stud sal nie in haar pad staan om
> te leer nie...
>
> Jy moet staan in jou ry
> Jy moet jou hare kort sny
> ens ens
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dc4iam$bo5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die ma van 'n dogter het 'n skool in Durban hof toe gesleep, omdat die skool
>> nie wil toelaat dat die kind 'n neus-stud dra in die skool nie. Dit is glo
>> nodig omdat die familie glo Hindu's is.
>>
>> Hulle het tog geweet wat die gedragskode van die skool was toe hulle die
>> kind ingeskryf het?
>>
>> Maar weereens 'n saak waar 'n kind as pion gebruik word deur ouers wat
>> baanbrekerswerk wil doen?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104613 is 'n antwoord op boodskap #104588] Di, 26 Julie 2005 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Deneille, moenie skoor met my soek nie.
Watse rassespektakel het ek gemaak? Jy sien goed raak wat ek sou geskryf het
wat nie bestaan nie.
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:dc4t3q$11k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag kyk hoe die kinders aan trek in oorsee se skole Kyk na hul piercings,
> klere drag en leef styl! 'n Piercing is niks nie en dit tas nie die
> generasie aan nie! Bring liewers lyfstraf terug want die laaities vat kanse
> om die onnie vir 'n gat te vat! Anette like ook om altyd swart stories in
> 'n rasse spektakel te verander! Dan plak haar Ja-Broer van Suidwes stemps op
> asof hy in die pos kantoor werk en vice versa!
>
>
> "Frika" wrote in message news:1122365262.355849.43050@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>> Max ons is besig om die kinders ruimte te gun en nou sit ons met 'n
>> hele generasie slapgatte wat doen net wat hulle wil en nie hulle steur
>> aan enige gesag of reels nie.
>>
>
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104615 is 'n antwoord op boodskap #104577] Wo, 27 Julie 2005 00:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max skryf:
"Of 'n geval van die militaristiese skoolstelsel van SA. Gun die kinders
bietjie ruimte om individueel te wees. 'n Stud sal nie in haar pad staan om
te leer nie..."

Max - dissipline op skool, let wel streng dissipline is vormend. Sou jy iets
weet van die stelsels aan die beste privaatskole in die RSA en Brittanje sal
jy weet dat die dissipline daar baie sterk is. Ouers van die kinders is wel
deeglik bewus van die standaard van dissipline wat geld by die skole en neem
hulle verlief daarmee is is hyulle bereid om hulle sakke leeg te maak om
hulle kinders daar te plaas.
Een van die mees opvallendste gebreke by jou swakker skole is die gebrek aan
dissipline. (En ongelukkig is dit die geval ook by die meeste swartskole.)
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104627 is 'n antwoord op boodskap #104612] Wo, 27 Julie 2005 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kan jy my een rede gee waarom 'n skool 'n reël moet hê of kinders 'n stud in
die neus mag dra of nie?

"Annette" skryf in boodskap news:dc69n4$1nl$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die stud sal niks aan haar leervermoë doen nie - jy is doodreg daar.
> Maar wat van haar keuse om haar nie neer te lê by die reëls van die
> privaatskool nie?
> Sy het tog 'n vrye keuse om na 'n skool te gaan wat nie omgee wat sy dra
> nie?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" skryf in boodskap news:42e5eaa1$0$11073$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Of 'n geval van die militaristiese skoolstelsel van SA. Gun die kinders
>> bietjie ruimte om individueel te wees. 'n Stud sal nie in haar pad staan om
>> te leer nie...
>>
>> Jy moet staan in jou ry
>> Jy moet jou hare kort sny
>> ens ens
>>
>>
>> "Annette" skryf in boodskap news:dc4iam$bo5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die ma van 'n dogter het 'n skool in Durban hof toe gesleep, omdat die skool
>>> nie wil toelaat dat die kind 'n neus-stud dra in die skool nie. Dit is glo
>>> nodig omdat die familie glo Hindu's is.
>>>
>>> Hulle het tog geweet wat die gedragskode van die skool was toe hulle die
>>> kind ingeskryf het?
>>>
>>> Maar weereens 'n saak waar 'n kind as pion gebruik word deur ouers wat
>>> baanbrekerswerk wil doen?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104628 is 'n antwoord op boodskap #104615] Wo, 27 Julie 2005 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:dc5jub$in3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Max skryf:
> "Of 'n geval van die militaristiese skoolstelsel van SA. Gun die kinders
> bietjie ruimte om individueel te wees. 'n Stud sal nie in haar pad staan om
> te leer nie..."
>
> Max - dissipline op skool, let wel streng dissipline is vormend. Sou jy iets
> weet van die stelsels aan die beste privaatskole in die RSA en Brittanje sal
> jy weet dat die dissipline daar baie sterk is. Ouers van die kinders is wel
> deeglik bewus van die standaard van dissipline wat geld by die skole en neem
> hulle verlief daarmee is is hyulle bereid om hulle sakke leeg te maak om
> hulle kinders daar te plaas.
> Een van die mees opvallendste gebreke by jou swakker skole is die gebrek aan
> dissipline. (En ongelukkig is dit die geval ook by die meeste swartskole.)
>

Jonas, ek kan nie meer met jou saamstem nie. Maar hoe bring jy dissipline en
die stud bymekaar?

Omdat die hoof nie van studs hou nie is dit dissipline dat niemand 'n stud
mag dra nie...? Ek wed jou as die hoof daarvan gehou het, was dit geen
probleem dat die kinders studs dra nie.
Re: Grootmensspeletjies [boodskap #104647 is 'n antwoord op boodskap #104628] Wo, 27 Julie 2005 14:18 Na vorige boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Ek dink 'n stud in die neus kan werk. As dit winter is en verkoue tyd,
sal die goeters wat gewoonlik afloop oor hulle lippe seker nou vassteek
in hulle neusgate.
Vorige onderwerp: Vraag aan Ferdie en diegene
Volgende onderwerp: Tweede vraag aan Ferdietjiekie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:09:48 MGT 2024