Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Wêreld
Die Wêreld [boodskap #104575] Di, 26 Julie 2005 07:21 na volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Die wêreld moet wakker skrik. Iets in die 50 mense sterf op een dag
geweldadig in London. Die hele wereld is in rep en roer. Almal huil en
is harsteer. Hier in ons wonderlikke agtergeblewende land sterf meer
mense op 'n dag geweldadig as enige ander plek in die wereld. Maak
iemand hulle slapgat bekke daaroor oop ? Nee hoekom moet hulle.
Re: Die Wêreld [boodskap #104582 is 'n antwoord op boodskap #104575] Di, 26 Julie 2005 07:54 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Jul 2005 00:21:10 -0700, "Frika" wrote:

> Die wêreld moet wakker skrik. Iets in die 50 mense sterf op een dag
> geweldadig in London. Die hele wereld is in rep en roer. Almal huil en
> is harsteer. Hier in ons wonderlikke agtergeblewende land sterf meer
> mense op 'n dag geweldadig as enige ander plek in die wereld.

In daai stakes is ons nog ver agter. Try Irak, Afganistan, Sierra
Leone, Colombie, Brasilie en die DRC voor jy SA eerste plaas.

Maak
> iemand hulle slapgat bekke daaroor oop ? Nee hoekom moet hulle.

Miskien omdat Londen se polisiehoof actually nie fok kan omgee wat in
SA gebeur nie?
Vorige onderwerp: 'n Brief van Zimbabwe
Volgende onderwerp: Nuwe Google Groep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 05:39:46 MGT 2024