| Hulp [boodskap #104453] |
Ma., 18 Julie 2005 08:20  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar is daar miljoene beskikbaar vir hulp aan MalBob as hy ophou om
huise af te breek - jawellnofaain - ons weet almal wat gebeur - hy sê hy
doen dit, kry die geld, en gaan dan weer vrolik voort.
Die smeking om hulp is glo omdat daar nie begroot is vir die afbreekstorie
nie.
Blykbaar gaan daar in 2010 huise gebou word vir die afgebreektes..........
So, vir wat het hy die geld nou nodig?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hulp [boodskap #104470 is 'n antwoord op boodskap #104467] |
Ma., 18 Julie 2005 17:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wie betaal belasting in SA?
1) Byna almal wat genoeg verdien
2) Almal wat iets by 'n winkel koop.
--
Groetnis
Annette
" de boskabouter" skryf in boodskap news:N4PCe.147754$nD4.7695479@phobos.telenet-ops.be...
>
> "Frika" schreef in bericht
> news:1121695136.805696.13510@g47g2000cwa.googlegroups.com...
>> Die belngrikste vraag wat jy vergeet het om te vra is "Waar gaan die
>> Suid Afrikaanse Regering" die 6 Biljoen rand kry om vir oom Bob te gee
>> ? Dit gaan uit ons belastingbetalers se sakke kom. Oom Bob gaan nie
>> daardie geld kan terugbetaal nie. Alwil hy ook. So daardie geld gaan
>> afgeskryf word as 'n geskenk. Die hele wereld sal beter af wees as die
>> ding die tydelikke met die ewige gaan verwissel
>>
>
> Vanwaar gaan die geld kom?van die belastingbetaler natuurlik en wie betaal
> belasting in SA?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hulp [boodskap #104492 is 'n antwoord op boodskap #104490] |
Di., 19 Julie 2005 10:17   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek probeer nie 'n rasse-storie van die ding maak nie, maar idt is wel so dat
via VAT [of BTW in Afrikaans] betaal almal belasting op goedere gekoop en is
dit veel meer regverdig vir almal. Dit is egter nie so eenvoudig as wat
dit lyk nie. Ek weet nie van lewenskostes spesifiek in SA nie, maar ek sou
reken die gemiddelde blanke huishouding spandeer maklik aan kruideniersware
per maand om en by die R4000 [vir 'n gesin van 4 mense], terwyl die
gemiddelde swart gesin dalk nie eers by 'n R1500 gaan uitkom nie en heel
moontlik vir veel meer mense in die gesin.
Die groter meerderheid van die swart gesinne betaal ook nie persoonlike
belasting nie, terwyl meeste blanke gesinne se lede wel persoonlike
belasting betaal. O, en die room afskep? Dis veel erger as wat dit ooit
was! Ja daar het 'n klomp swart staatsamptenare gekom wat groot geld
verdien, maar werkloosheid en onbevoegdheid in die staatsdiens neem toe by
die dag. Kundige blankes se kennis word steeds benodig, maar waar hulle in
die verlede die ou dalk R5000 per maand salaris betaal het vir sy kennis,
hoes hulle nou maklik R50 000 op kontrak vir dieselfde persoon in sy eie
besigheid!
Net 'n voorbeeld. In Afrika word tegnologie ge-'dump' teen 'n moerse
tempo. Vandag se rekenaar is oor 'n jaar verouder en as 'n nuwe winkelitem
eintlik baie minder werd. Die regstellende onkundigheid en gebrek aan
ondervinding in die staatsdiens ken egter nie die verskil nie en word baie,
baie goeie pryse gevra vir items wat eintlik veel minder werd moes wees.
Kom kyk in Afrika! Gaan kyk in die Kaap na die paleise wat gebou word.
Kom kyk in Namibië, in Windhoek en aan ons kus waar die groot, duur huise
opgaan. Die geld rol soos nooit tevore nie. Wie bou daai huise? Die
swart kundigheid? Daar's nie so 'n ding nie. Dis oorwegend blankes en
basters wat gedwing was deur die rigting van die politiek om vir hulself te
werk en hulle doen dit mos nou nie verniet nie! As daar so 'n blink
staatsamptenaar aankom met sy Benz, sy krokkodilvelskoene en sy Armani pak
klere, dan vra jy hom ipv R3000 per vk m vir bouwerk, sommer so R7500 net
vir die lekker.
Afrika is 'n lekker plek!
"Max" skryf in boodskap news:42dca7aa$0$66033$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jong, Suidwester, jy sal dalk verbaas staan! Die tyd wat die room deur die
> blankes afgeskep was, is verby...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hulp [boodskap #104554 is 'n antwoord op boodskap #104474] |
Ma., 25 Julie 2005 13:07  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nog 'n interessante storie is dat die Sjinese vir die president van Namibië
se presidensiële paleis gaan sorg....op die huis..mits Namibië bereid is om
150 000 Sjinese families plek te gee. Hoe spel mens fokop?
"Jonas" skryf in boodskap news:dc07ig$804$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mugabe het die geld nodig om sy eie paleis te voltooi.
>
> Snaaks - ek het geweet dit kom. Eers die "stille diplomasie" - maw die
> kondonering van Mugabe se suksesvolle pogings om sy eie land se ekonomie
> af
> te breek. En nou dat die koei in die sloot is moet die Suid-Afrikaanse
> belastingbetaler weereens betaal vir die korrupte ANC-regering se versuim
> om
> dissipline oor sy grens te handhaaf.
> As ek reg onthou het Mbeki aangevoer dat optredes teen Mugabe sou lei to
> 'n
> instroming van Zim-burgers na die RSA.Wel, dit het toe plaasgevind -
> "stille
> diplomasie" ten spyt.
>
|
|
|
|