Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Yanks...
Die Yanks... [boodskap #104214] Wo, 06 Julie 2005 08:51 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
..in The Amazing Race is darem 'n klomp sussies toe hulle in Senegal kom.
Jinne hulle moan en biets van die begin tot die einde, en raak naar vir die
mense van die dorpies, en tog so arrogant. Veral die jong deelnemers. Die
een ouer vrou het darem opgelet dat hoewel die mense swaar kry en die plek
haglik
is glimlag die kindertjies en speel hulle in hul kleurvolle klere deur al
die swaar kry. "n African Amerikaan gaan baie emosioneel raak volgende
week as hy die monuement besoek wat opgerig is vir die duisende slawe wat
gesteel was uit Afrika vir die ontwikkeling van die wit settelaars in die
weste. Ek wonder hoe sal Afrika gelyk het as al die jong sterk mans nooit
hulle moederland gedwonge moes verlaat nie en hoe Amerika en al die ander
lande wat in slawe gehandel het gelyk het sonder die slawe se harde werk.
Re: Die Yanks... [boodskap #104218 is 'n antwoord op boodskap #104214] Wo, 06 Julie 2005 09:37 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee, Afrika is nie vir sissies nie.
Die mannetjie wat nie 10 dollar wou betaal vir 'n taxirit nie, moet
versigtig wees.
Nietemin, ek het in my lewe nog nooit so 'n klomp onnoseles saam in 'n
program gesien nie.
Word sekere spanne omgekoop om die verkeerde besluit te neem?
Ek praat nou van die spanne wat naar-naar vis wou vang.
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:dag62e$3sg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ..in The Amazing Race is darem 'n klomp sussies toe hulle in Senegal kom.
> Jinne hulle moan en biets van die begin tot die einde, en raak naar vir die
> mense van die dorpies, en tog so arrogant. Veral die jong deelnemers. Die
> een ouer vrou het darem opgelet dat hoewel die mense swaar kry en die plek
> haglik
> is glimlag die kindertjies en speel hulle in hul kleurvolle klere deur al
> die swaar kry. "n African Amerikaan gaan baie emosioneel raak volgende
> week as hy die monuement besoek wat opgerig is vir die duisende slawe wat
> gesteel was uit Afrika vir die ontwikkeling van die wit settelaars in die
> weste. Ek wonder hoe sal Afrika gelyk het as al die jong sterk mans nooit
> hulle moederland gedwonge moes verlaat nie en hoe Amerika en al die ander
> lande wat in slawe gehandel het gelyk het sonder die slawe se harde werk.
>
Vorige onderwerp: n Boeretjie se Lament deur Jaap de Skaap 1842
Volgende onderwerp: Re: Volunteer in Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 21:22:04 MGT 2024