Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » honden
honden [boodskap #55433] Ma, 14 Januarie 2002 10:53 na volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Zijn honden in Zuid-Afrika racistisch?

Zuid-Afrikaanse honden in blanke wijken grommen alleen
naar zwarten. Kwestie van training? Of zit het in hun genen?
Apartheid is voor honden nog niet voorbij.

De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, dat behalve
racistische honden ook biologische en chemische
wapenprogramma's ontwikkelde om de zwarte bevolking uit te
roeien. In de jaren tachtig adverteerde de
rechts-extremistische Herstigte Nasionale Party naar
hartelust met de boerbul onder de slogan ,,racistische
waakhonden speciaal gefokt voor Zuid-Afrikaanse
omstandigheden''.
Re: honden [boodskap #55436 is 'n antwoord op boodskap #55433] Ma, 14 Januarie 2002 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jan 2002 11:53:36 +0100, "emmy" sent
the following message to space station Earth:

> Zijn honden in Zuid-Afrika racistisch?
>
>
> Zuid-Afrikaanse honden in blanke wijken grommen alleen
> naar zwarten. Kwestie van training? Of zit het in hun genen?
> Apartheid is voor honden nog niet voorbij.
>
>
> De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, dat behalve
> racistische honden ook biologische en chemische
> wapenprogramma's ontwikkelde om de zwarte bevolking uit te
> roeien. In de jaren tachtig adverteerde de
> rechts-extremistische Herstigte Nasionale Party naar
> hartelust met de boerbul onder de slogan ,,racistische
> waakhonden speciaal gefokt voor Zuid-Afrikaanse
> omstandigheden''.
>
>
interresante opmerking. ek self het al hieroor gewonder. ek persoonlik
het nog nooit een van my honde opgelei om vyandig te wees teenoor
enige ras of kleur nie maar tog was almal van hulle meer vyandig
teenoor `n swart persoon as teenoor `n blanke. dit sluit in poedels,
boxers, herdershonde en selfs die klein yorkshire terrier. ek het al
wel swartes teegekom wat honde soos hierdie aanhou en versorg.

het dit dalk iets te doen met die kleur van die persoon wat hulle
groot maak? ek het nog nooit gekyk of `n hond wat deur `n swart
persoon groot gemaak word vyandig teenoor `n blanke is nie. wie weet
dalk?

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: honden [boodskap #55438 is 'n antwoord op boodskap #55433] Ma, 14 Januarie 2002 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie so nie Emmy. 'n Neef van my is by "animal anti-cruelty". Dis
nou die ouens wat kort-kort op 50/50 is, 'n lokale natuur TV program, oor
diere mishandeling van een soort of 'n ander, en seker maak dat filmmakers
en adverteerders nie diere mishandel nie. Hy werk al 15 jaar met diere
nadat hy sy BSc gedoen het. Sy teorie maak vir my sin. Baie diere, honde
ingesluit wys hul tande as teken van aggressie. Swartmense se tande is baie
meer prominent as die van blankes as gevolg van die skerp kontras tussen
velkleur en die wit tande. Die diere reageer maar net daarvolgens en ek is
seker daai beriggie van jou was maar net nog een van die baie wat deur die
wêreld gestuur is om blanke Suid-Afrikaners swart :-)))) te smeer.

"emmy" skryf in boodskap news:a1ud5r$kcv$1@news.surfnet.nl...
> Zijn honden in Zuid-Afrika racistisch?
>
>
> Zuid-Afrikaanse honden in blanke wijken grommen alleen
> naar zwarten. Kwestie van training? Of zit het in hun genen?
> Apartheid is voor honden nog niet voorbij.
>
>
> De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, dat behalve
> racistische honden ook biologische en chemische
> wapenprogramma's ontwikkelde om de zwarte bevolking uit te
> roeien. In de jaren tachtig adverteerde de
> rechts-extremistische Herstigte Nasionale Party naar
> hartelust met de boerbul onder de slogan ,,racistische
> waakhonden speciaal gefokt voor Zuid-Afrikaanse
> omstandigheden''.
>
Re: honden [boodskap #55439 is 'n antwoord op boodskap #55438] Ma, 14 Januarie 2002 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie"

Die diere reageer maar net daarvolgens en ek is
> seker daai beriggie van jou was maar net nog een van die baie wat deur die
> wêreld gestuur is om blanke Suid-Afrikaners swart :-)))) te smeer.

Nee dat niet ..ik heb niet het hele artikel geplaatst maar als een hond in
zwarte wijken is opgeroeid zijn ze agressief tegen blanken..........
gaat dit gedrag op ten duur in de genen zitten een prof zei van niet.
Het is een kwestie van socialisering..zei hij
een hond van een zwarte die bij twee honden gezet werd van blanken ..
ging ook tegen zwarte mensen grommen ;-))

De boerbul is wel een creatie van de apartheid..of denk je van niet?

grt emmy

>
>
> "emmy" wrote in message
> news:a1ud5r$kcv$1@news.surfnet.nl...
>> Zijn honden in Zuid-Afrika racistisch?
>>
>>
>> Zuid-Afrikaanse honden in blanke wijken grommen alleen
>> naar zwarten. Kwestie van training? Of zit het in hun genen?
>> Apartheid is voor honden nog niet voorbij.
>>
>>
>> De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, dat behalve
>> racistische honden ook biologische en chemische
>> wapenprogramma's ontwikkelde om de zwarte bevolking uit te
>> roeien. In de jaren tachtig adverteerde de
>> rechts-extremistische Herstigte Nasionale Party naar
>> hartelust met de boerbul onder de slogan ,,racistische
>> waakhonden speciaal gefokt voor Zuid-Afrikaanse
>> omstandigheden''.
>>
>
Re: honden [boodskap #55440 is 'n antwoord op boodskap #55436] Ma, 14 Januarie 2002 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck"

Afrikaanse honden in blanke wijken grommen alleen
>> naar zwarten. Kwestie van training? Of zit het in hun genen?
>> Apartheid is voor honden nog niet voorbij.

> interresante opmerking. ek self het al hieroor gewonder. ek persoonlik
> het nog nooit een van my honde opgelei om vyandig te wees teenoor
> enige ras of kleur nie maar tog was almal van hulle meer vyandig
> teenoor `n swart persoon as teenoor `n blanke. dit sluit in poedels,
> boxers, herdershonde en selfs die klein yorkshire terrier. ek het al
> wel swartes teegekom wat honde soos hierdie aanhou en versorg.

Hierin staat het hele artikel.

http://www.nrc.nl/nieuws/buitenland/1010817387507.html

Grt emmy
Re: honden [boodskap #55441 is 'n antwoord op boodskap #55438] Ma, 14 Januarie 2002 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) 'n Baie oulike verduideliking Sakkie. Het ons 'n besigheid hier ? -
Tande Kamoefleer vir Beter Verhoudinge met Honde - hoofsaaklik gerig op die
swartmark?:)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c42cc58$0$239@hades.is.co.za...
> Ek dink nie so nie Emmy. 'n Neef van my is by "animal anti-cruelty". Dis
> nou die ouens wat kort-kort op 50/50 is, 'n lokale natuur TV program, oor
> diere mishandeling van een soort of 'n ander, en seker maak dat filmmakers
> en adverteerders nie diere mishandel nie. Hy werk al 15 jaar met diere
> nadat hy sy BSc gedoen het. Sy teorie maak vir my sin. Baie diere, honde
> ingesluit wys hul tande as teken van aggressie. Swartmense se tande is baie
> meer prominent as die van blankes as gevolg van die skerp kontras tussen
> velkleur en die wit tande. Die diere reageer maar net daarvolgens en ek is
> seker daai beriggie van jou was maar net nog een van die baie wat deur die
> wêreld gestuur is om blanke Suid-Afrikaners swart :-)))) te smeer.
>
>
> "emmy" wrote in message
> news:a1ud5r$kcv$1@news.surfnet.nl...
>> Zijn honden in Zuid-Afrika racistisch?
>>
>>
>> Zuid-Afrikaanse honden in blanke wijken grommen alleen
>> naar zwarten. Kwestie van training? Of zit het in hun genen?
>> Apartheid is voor honden nog niet voorbij.
>>
>>
>> De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, dat behalve
>> racistische honden ook biologische en chemische
>> wapenprogramma's ontwikkelde om de zwarte bevolking uit te
>> roeien. In de jaren tachtig adverteerde de
>> rechts-extremistische Herstigte Nasionale Party naar
>> hartelust met de boerbul onder de slogan ,,racistische
>> waakhonden speciaal gefokt voor Zuid-Afrikaanse
>> omstandigheden''.
>>
>
Re: honden [boodskap #55442 is 'n antwoord op boodskap #55439] Ma, 14 Januarie 2002 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" skryf in boodskap news:a1ujp4$o19$1@news.surfnet.nl...
>
> "Sakkie"
>
> Die diere reageer maar net daarvolgens en ek is
>> seker daai beriggie van jou was maar net nog een van die baie wat deur die
>> wêreld gestuur is om blanke Suid-Afrikaners swart :-)))) te smeer.
>
>
> De boerbul is wel een creatie van de apartheid..of denk je van niet?
>
> grt emmy
>
Nee Emmy, ek dink nie so nie. Ek kan gaan naslaan vir jou as jy regtig wil
weet waar hierdie honderas sy oorsprong het, maar sover ek weet is hulle
geteel om aan te pas by Suid-Afrikaanse toestande. Hulle is groot, sterk,
intelligent en sal sy eienaar beskerm tot die dood toe. Jy weet, Afrika is
nie vir sissies nie :-)))
Re: honden [boodskap #55444 is 'n antwoord op boodskap #55442] Ma, 14 Januarie 2002 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Net vir Emmy. Vir meer inligting oor die Boerboel.
http://www.oocities.org/Heartland/Acres/6554/

"Sakkie" skryf in boodskap news:3c42d61d$0$226@hades.is.co.za...
>
> "emmy" wrote in message
> news:a1ujp4$o19$1@news.surfnet.nl...
>>
>> "Sakkie"
>>
>> Die diere reageer maar net daarvolgens en ek is
>>> seker daai beriggie van jou was maar net nog een van die baie wat deur die
>>> wêreld gestuur is om blanke Suid-Afrikaners swart :-)))) te smeer.
>>
>>
>> De boerbul is wel een creatie van de apartheid..of denk je van niet?
>>
>> grt emmy
>>
> Nee Emmy, ek dink nie so nie. Ek kan gaan naslaan vir jou as jy regtig wil
> weet waar hierdie honderas sy oorsprong het, maar sover ek weet is hulle
> geteel om aan te pas by Suid-Afrikaanse toestande. Hulle is groot, sterk,
> intelligent en sal sy eienaar beskerm tot die dood toe. Jy weet, Afrika is
> nie vir sissies nie :-)))
>
Re: honden [boodskap #55445 is 'n antwoord op boodskap #55441] Ma, 14 Januarie 2002 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja-a-aaa Annette, .....en hier sukkel ek om 'n arme misleide Emmy op die
regte spoor te plaas..... :-))))))

"Annette" skryf in boodskap news:a1uko5$tbdvr$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) 'n Baie oulike verduideliking Sakkie. Het ons 'n besigheid hier ? -
> Tande Kamoefleer vir Beter Verhoudinge met Honde - hoofsaaklik gerig op die
> swartmark?:)))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message news:3c42cc58$0$239@hades.is.co.za...
>> Ek dink nie so nie Emmy. 'n Neef van my is by "animal anti-cruelty". Dis
>> nou die ouens wat kort-kort op 50/50 is, 'n lokale natuur TV program, oor
>> diere mishandeling van een soort of 'n ander, en seker maak dat filmmakers
>> en adverteerders nie diere mishandel nie. Hy werk al 15 jaar met diere
>> nadat hy sy BSc gedoen het. Sy teorie maak vir my sin. Baie diere, honde
>> ingesluit wys hul tande as teken van aggressie. Swartmense se tande is baie
>> meer prominent as die van blankes as gevolg van die skerp kontras tussen
>> velkleur en die wit tande. Die diere reageer maar net daarvolgens en ek is
>> seker daai beriggie van jou was maar net nog een van die baie wat deur die
>> wêreld gestuur is om blanke Suid-Afrikaners swart :-)))) te smeer.
>>
>>
>> "emmy" wrote in message news:a1ud5r$kcv$1@news.surfnet.nl...
>>> Zijn honden in Zuid-Afrika racistisch?
>>>
>>>
>>> Zuid-Afrikaanse honden in blanke wijken grommen alleen
>>> naar zwarten. Kwestie van training? Of zit het in hun genen?
>>> Apartheid is voor honden nog niet voorbij.
>>>
>>>
>>> De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, dat behalve
>>> racistische honden ook biologische en chemische
>>> wapenprogramma's ontwikkelde om de zwarte bevolking uit te
>>> roeien. In de jaren tachtig adverteerde de
>>> rechts-extremistische Herstigte Nasionale Party naar
>>> hartelust met de boerbul onder de slogan ,,racistische
>>> waakhonden speciaal gefokt voor Zuid-Afrikaanse
>>> omstandigheden''.
>>>
>>
>
Re: honden [boodskap #55448 is 'n antwoord op boodskap #55436] Ma, 14 Januarie 2002 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Emmy
> Zuid-Afrikaanse honden in blanke wijken grommen alleen
> naar zwarten. Kwestie van training? Of zit het in hun genen?
> Apartheid is voor honden nog niet voorbij.

Threeships 'did you see that?' McDuck
interresante opmerking. ek self het al hieroor gewonder. ek persoonlik
het nog nooit een van my honde opgelei om vyandig te wees teenoor
enige ras of kleur nie maar tog was almal van hulle meer vyandig
teenoor `n swart persoon as teenoor `n blanke. dit sluit in poedels,
boxers, herdershonde en selfs die klein yorkshire terrier. ek het al
wel swartes teegekom wat honde soos hierdie aanhou en versorg.
het dit dalk iets te doen met die kleur van die persoon wat hulle
groot maak? ek het nog nooit gekyk of `n hond wat deur `n swart
persoon groot gemaak word vyandig teenoor `n blanke is nie. \
wie weet dalk?

Wouter
Die meeste mense op wie dit van toepassing is wil dit nie glo of
aanvaar nie, maar die verklaring is baie eenvoudig.

Hondesielkundiges stem saam dat 'n hond sy houding teenoor
ander mense van sy eienaar(s) oorneem. As jy dus swartes
anders as witmense behandel, sal jou hond dit ook doen. Ditto
vir die swart eienaar van die townshiphond. Honde is baie
gevoelig vir hulle eienaars se lyftaal en houding.

Dis ook nie net in SA waar honde rasvoorkeure wys nie. Dit kom
ook voor in ander gemengde gemeenskappe, soos in die VSA.
Dit het min direk met apartheid, of die afskaffing daarvan, te doen

Maar Emmy, jou stelling heel bo is 'n erge veralgemening. Ek ken
'n hele paar honde wat nie rassevoorkeure wys nie, inteendeel die
bruin of swart werker wat aan die hond aandag gee, is dikwels
die hond se beste vriend. . Hul eienaars is ook nie rassiste nie.
As jou SA familie se honde rasvoorkeure het moet jy dit by die
familie gaan soek. Dalk het jy nog nie die ou SA raaisel se
antwoord gehoor nie? Wat is die verskil tussen 'n Nederlandse
immigrant en 'n rassis?

Die antwoord? Omtrent 7 dae.
Many a true word is spoken in jest.....
Re: honden [boodskap #55453 is 'n antwoord op boodskap #55438] Ma, 14 Januarie 2002 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie"
Ek dink nie so nie Emmy. 'n Neef van my is by "animal anti-cruelty". Dis
nou die ouens wat kort-kort op 50/50 is, 'n lokale natuur TV program, oor
diere mishandeling van een soort of 'n ander, en seker maak dat filmmakers
en adverteerders nie diere mishandel nie. Hy werk al 15 jaar met diere
nadat hy sy BSc gedoen het. Sy teorie maak vir my sin. Baie diere, honde
ingesluit wys hul tande as teken van aggressie. Swartmense se tande is baie
meer prominent as die van blankes as gevolg van die skerp kontras tussen
velkleur en die wit tande. Die diere reageer maar net daarvolgens en ek is
seker daai beriggie van jou was maar net nog een van die baie wat deur die
wêreld gestuur is om blanke Suid-Afrikaners swart :-)))) te smeer.

Wouter
Dit kan wel deel van die verklaring wees, maar hoe sou hy verklaar dat
townshiphonde meer aggressief teenoor blankes is? Omdat hulle tande
nie genoeg wys nie?
Re: honden [boodskap #55455 is 'n antwoord op boodskap #55444] Ma, 14 Januarie 2002 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ook
http://www.sabt.co.za/
http://members.tripodnet.nl/boerboel/
http://www.boerboels.com/
http://www.african-boerboel.co.za/
http://www.boerboel.co.za/
http://www.boerboel.de/Bodyguard.htm
http://www.cyberpet.com/cyberdog/breed/saborbel/boerboel.htm

"Sakkie" skryf in boodskap news:3c42d905$0$225@hades.is.co.za...
> Net vir Emmy. Vir meer inligting oor die Boerboel.
> http://www.oocities.org/Heartland/Acres/6554/
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3c42d61d$0$226@hades.is.co.za...
>>
>> "emmy" wrote in message
>> news:a1ujp4$o19$1@news.surfnet.nl...
>>>
>>> "Sakkie"
>>>
>>> Die diere reageer maar net daarvolgens en ek is
>>>> seker daai beriggie van jou was maar net nog een van die baie wat deur die
>>>> wêreld gestuur is om blanke Suid-Afrikaners swart :-)))) te smeer.
>>>
>>>
>>> De boerbul is wel een creatie van de apartheid..of denk je van niet?
>>>
>>> grt emmy
>>>
>> Nee Emmy, ek dink nie so nie. Ek kan gaan naslaan vir jou as jy regtig wil
>> weet waar hierdie honderas sy oorsprong het, maar sover ek weet is hulle
>> geteel om aan te pas by Suid-Afrikaanse toestande. Hulle is groot, sterk,
>> intelligent en sal sy eienaar beskerm tot die dood toe. Jy weet, Afrika is
>> nie vir sissies nie :-)))
>>
>
Re: honden [boodskap #55459 is 'n antwoord op boodskap #55453] Ma, 14 Januarie 2002 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n suiwer reuk ding - maar dit beteken dit nie dat een ras beter ruik as
die ander nie.
Honde se wêreld is klaarblyklik 'n reuk wêreld.
Vir dieselfde prys kan 'n swart ou se hond nie van wittes hou nie, ens.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c42e409.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Sakkie"
> Ek dink nie so nie Emmy. 'n Neef van my is by "animal anti-cruelty". Dis
> nou die ouens wat kort-kort op 50/50 is, 'n lokale natuur TV program, oor
> diere mishandeling van een soort of 'n ander, en seker maak dat filmmakers
> en adverteerders nie diere mishandel nie. Hy werk al 15 jaar met diere
> nadat hy sy BSc gedoen het. Sy teorie maak vir my sin. Baie diere, honde
> ingesluit wys hul tande as teken van aggressie. Swartmense se tande is baie
> meer prominent as die van blankes as gevolg van die skerp kontras tussen
> velkleur en die wit tande. Die diere reageer maar net daarvolgens en ek is
> seker daai beriggie van jou was maar net nog een van die baie wat deur die
> wêreld gestuur is om blanke Suid-Afrikaners swart :-)))) te smeer.
>
> Wouter
> Dit kan wel deel van die verklaring wees, maar hoe sou hy verklaar dat
> townshiphonde meer aggressief teenoor blankes is? Omdat hulle tande
> nie genoeg wys nie?
>
Re: honden [boodskap #55460 is 'n antwoord op boodskap #55453] Ma, 14 Januarie 2002 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c42e409.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Sakkie"
> Ek dink nie so nie Emmy. 'n Neef van my is by "animal anti-cruelty". Dis
> nou die ouens wat kort-kort op 50/50 is, 'n lokale natuur TV program, oor
> diere mishandeling van een soort of 'n ander, en seker maak dat filmmakers
> en adverteerders nie diere mishandel nie. Hy werk al 15 jaar met diere
> nadat hy sy BSc gedoen het. Sy teorie maak vir my sin. Baie diere, honde
> ingesluit wys hul tande as teken van aggressie. Swartmense se tande is baie
> meer prominent as die van blankes as gevolg van die skerp kontras tussen
> velkleur en die wit tande. Die diere reageer maar net daarvolgens en ek is
> seker daai beriggie van jou was maar net nog een van die baie wat deur die
> wêreld gestuur is om blanke Suid-Afrikaners swart :-)))) te smeer.
>
> Wouter
> Dit kan wel deel van die verklaring wees, maar hoe sou hy verklaar dat
> townshiphonde meer aggressief teenoor blankes is? Omdat hulle tande
> nie genoeg wys nie?
>

Ek moet hom tog vra. Ek kan glo dat 'n eienaar se voorkeure sal afsmeer aan
sy hond. Veral 'n boerboel, hulle is uiters gevoelig is vir sy eienaar se
gemoedstoestand. Ek het nie veel ondervinding oor "township" honde nie. Al
wat ek al gesien het is sulke maer uitgeteerde honde met so 'n
jammer-ek-bestaan houding, maar nou ja, ek maak nie 'n punt daarvan om tyd
te spandeer in die townships nie. Dis nie goed vir die blanke gesondheid
nie. :-)))) Laaste keer het my vrou amper haar sig verloor.
Re: honden [boodskap #55461 is 'n antwoord op boodskap #55448] Ma, 14 Januarie 2002 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jan 2002 15:13:50 +0200, "Wouter Plaasvark"
sent the following message to space station
Earth:

> Wouter
> Die meeste mense op wie dit van toepassing is wil dit nie glo of
> aanvaar nie, maar die verklaring is baie eenvoudig.
>
> Hondesielkundiges stem saam dat 'n hond sy houding teenoor
> ander mense van sy eienaar(s) oorneem.

stem glad nie met hulle saam nie aangesien ek bitter min met swartes
te doene kry waar enige van my honde by is. daar is blankes [lees
familie] waarvan ek glad nie hou nie, en ek wys dit, maar my honde het
vrede hiermee. die honde nooi hulle in.

> As jou SA familie se honde rasvoorkeure het moet jy dit by die
> familie gaan soek.

ja in die sin dat hulle wat hom grootmaak en versorg blank is, nie
omdat hulle hom so geleer het nie. ek het nou net die volledige
artikel gaan lees en die prof se bewering staaf my vermoede dat die
hond sy persepsie vorm na gelang van die persoon/e wat hom groot maak.
dus dink ek jy sal die teenoorgestelde gedrag kry by `n hond wat nie
blankes gewoond is nie. daar is natuurlik `n verskil tussen so `n hond
en `n township hond wat die hele wereld rond hardloop met `n draad om
die nek en streetwise is. hy kan tien teen een nie onthou wie hom
groot gemaak het nie, dalk hyself.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: honden [boodskap #55465 is 'n antwoord op boodskap #55459] Ma, 14 Januarie 2002 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ons stem saam, Jonas. Honde se reukvermoë is hoogs ontwikkel en
hulle sal dit waarskynlik gebruik in hulle "klassifikasie" van die persoon.
Maar dit gaan net oor die identifikasie, hulle gedrag sal deur die eienaar
se optrede beïnvloed word.

Wouter

"Jonas" skryf in boodskap news:a1uomk$ikt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Dis 'n suiwer reuk ding - maar dit beteken dit nie dat een ras beter
ruik as die ander nie.
Honde se wêreld is klaarblyklik 'n reuk wêreld.
Vir dieselfde prys kan 'n swart ou se hond nie van wittes hou nie, ens.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c42e409.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Sakkie"
> Ek dink nie so nie Emmy. 'n Neef van my is by "animal anti-cruelty". Dis
> nou die ouens wat kort-kort op 50/50 is, 'n lokale natuur TV program, oor
> diere mishandeling van een soort of 'n ander, en seker maak dat filmmakers
> en adverteerders nie diere mishandel nie. Hy werk al 15 jaar met diere
> nadat hy sy BSc gedoen het. Sy teorie maak vir my sin. Baie diere, honde
> ingesluit wys hul tande as teken van aggressie. Swartmense se tande is
> meer prominent as die van blankes as gevolg van die skerp kontras tussen
> velkleur en die wit tande. Die diere reageer net daarvolgens en ek is
> seker daai beriggie van jou was maar net nog een van die baie wat deur die
> wêreld gestuur is om blanke Suid-Afrikaners swart :-)))) te smeer.
>
> Wouter
> Dit kan wel deel van die verklaring wees, maar hoe sou hy verklaar dat
> townshiphonde meer aggressief teenoor blankes is? Omdat hulle tande
> nie genoeg wys nie?
Re: honden [boodskap #55466 is 'n antwoord op boodskap #55461] Ma, 14 Januarie 2002 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Die meeste mense op wie dit van toepassing is wil dit nie glo of
> aanvaar nie, maar die verklaring is baie eenvoudig.
> Hondesielkundiges stem saam dat 'n hond sy houding teenoor
> ander mense van sy eienaar(s) oorneem.

3S
stem glad nie met hulle saam nie aangesien ek bitter min met swartes
te doene kry waar enige van my honde by is. daar is blankes [lees
familie] waarvan ek glad nie hou nie, en ek wys dit, maar my honde het
vrede hiermee. die honde nooi hulle in.

Wouter
Ek dink nie dit bewys iets nie. Die honde word dalk goed deur die
familie behandel en/of die honde herken hulle nie en/of hulle is nie
slim genoeg om hulle te onthou nie en/of ....... Die stelling gaan
oor 'n maklik identifiseerbare groep mense (soos mense met valhelms,
mense met possakke, mense van 'n ander ras, ens) waar die eienaar
nie deel van die groep is nie.

3S
ja in die sin dat hulle wat hom grootmaak en versorg blank is, nie
omdat hulle hom so geleer het nie. ek het nou net die volledige
artikel gaan lees en die prof se bewering staaf my vermoede dat die
hond sy persepsie vorm na gelang van die persoon/e wat hom groot
maak.dus dink ek jy sal die teenoorgestelde gedrag kry by `n hond
wat nie blankes gewoond is nie.

Wouter
Ek stem saam. Na watter artikel verwys jy?
Re: honden [boodskap #55478 is 'n antwoord op boodskap #55466] Di, 15 Januarie 2002 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jan 2002 19:26:55 +0200, "Wouter Plaasvark"
sent the following message to space station
Earth:

> Wouter
> Ek stem saam. Na watter artikel verwys jy?
>

die een wat emy geplaas het. sy het eers die vraag gevra en toe die
link na die artikel wat die vraag geprompt het. nogal interesante
leesstof.

http://www.nrc.nl/nieuws/buitenland/1010817387507.html

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: honden [boodskap #55498 is 'n antwoord op boodskap #55433] Di, 15 Januarie 2002 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dawie  is tans af-lyn  Dawie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 14 Jan 2002 11:53:36 +0100, "emmy" wrote:

> Zijn honden in Zuid-Afrika racistisch?
>
>
> Zuid-Afrikaanse honden in blanke wijken grommen alleen
> naar zwarten.
>
> De boerbul is een creatie van het apartheidsregime, ens. ens. ens.

Baie interessant wat jy hier sê Emmy. Ek het 'n opreggeteelde AWB hond
en ek het gedink dat hulle meer rassisties is. Teel jy Boerboele en is
jy besig met 'n advertensie?

Dawie
Re: honne [boodskap #55647 is 'n antwoord op boodskap #55433] Do, 17 Januarie 2002 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" vra
: Zijn honden in Zuid-Afrika racistisch?
~~~
ek sou sê ja, die honde diskrimineer teen hulle veral as daar ingebreek word
by ons eerlike mense wat werk vir hul geld .................
so ook sou ek sê dat die leeus, tiere, krokkedille, olifante, buffels,
slange is ook tot 'n mate ook rassisties, veral as daar oor die grense van
ons land ingebreek word om werk en kos van ons eie mense te kom steel. Al
verskil is die wilde diere eet hulle hier en die 'new nazi's' skop en slaan
hulle in Europa.
--
Re: honne [boodskap #55671 is 'n antwoord op boodskap #55647] Do, 17 Januarie 2002 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2002 22:29:51 +0100, "emmy" wrote:

> Wat zijn eigen mensen? Ook medemensen?

> grt emmy
>

Onthou jy dat jy tot vandag toe nie vir ons wil vertel watter kleur
jou skoonseun is nie?
Re: honne [boodskap #55673 is 'n antwoord op boodskap #55647] Do, 17 Januarie 2002 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie"
> "emmy" vra
> : Zijn honden in Zuid-Afrika racistisch?
> ek sou sê ja, die honde diskrimineer teen hulle veral as daar ingebreek word
> by ons eerlike mense wat werk vir hul geld .................

Wat betekend het woord eerlijk voor jou?

> so ook sou ek sê dat die leeus, tiere, krokkedille, olifante, buffels,
> slange is ook tot 'n mate ook rassisties, veral as daar oor die grense van
> ons land ingebreek word om werk en kos van ons eie mense te kom steel.

Wat zijn eigen mensen? Ook medemensen?

> Al
> verskil is die wilde diere eet hulle hier en die 'new nazi's' skop en slaan
> hulle in Europa.

Gelukkig zijn de new nazi in Europa een kleine groep.....die in hoofdzaak
uit jongeren bestaan die niet weten wat ze roepen of waarom ze iets roepen.
een domme massa dus.....niet om bang voor te zijn...

grt emmy
Re: honne [boodskap #55674 is 'n antwoord op boodskap #55647] Do, 17 Januarie 2002 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie"
> "emmy" vra
> : Zijn honden in Zuid-Afrika racistisch?
> ek sou sê ja, die honde diskrimineer teen hulle veral as daar ingebreek word
> by ons eerlike mense wat werk vir hul geld .................

Wat betekend het woord eerlijk voor jou?

> so ook sou ek sê dat die leeus, tiere, krokkedille, olifante, buffels,
> slange is ook tot 'n mate ook rassisties, veral as daar oor die grense van
> ons land ingebreek word om werk en kos van ons eie mense te kom steel.

Wat zijn eigen mensen? Ook medemensen?

> Al
> verskil is die wilde diere eet hulle hier en die 'new nazi's' skop en slaan
> hulle in Europa.

Gelukkig zijn de new nazi in Europa een kleine groep.....die in hoofdzaak
uit jongeren bestaan die niet weten wat ze roepen of waarom ze iets roepen.
een domme massa dus.....niet om bang voor te zijn...

grt emmy
Re: honden [boodskap #55741 is 'n antwoord op boodskap #55439] Vr, 18 Januarie 2002 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy"

: De boerbul is wel een creatie van de apartheid..of denk je van niet?
~~~~~~~
en die Rifrug hond kom uit Rhodesië en ook hulle kan nie die reuk van uie
verdra
nie, maar dit sal jy as Hollander nie verstaan nie.
'n Gevaarliker teëling is 'n boerboel met die Engelse Bullterrier. Hier is
'n kêrel in Heidelberg (Kaap) wat van hulle het. Hulle is almal
Bullterriers, maar dieselfde hoogte as 'n boerboel. Die Amerikaanse veghond
het nie 'n kans nie.
Watter soort hond het julle geteël in Nederland, om na julle veiligheid om
te sien?
~~~~~~
Re: honden [boodskap #55752 is 'n antwoord op boodskap #55741] Vr, 18 Januarie 2002 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 19:52:07 +0200, "Tobie" wrote:

> Watter soort hond het julle geteël in Nederland, om na julle veiligheid om
> te sien?

Goeie vraag Tobie. Die Schipperke miskien?
:-))))
Re: honne [boodskap #55753 is 'n antwoord op boodskap #55674] Vr, 18 Januarie 2002 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ja gelukkig is daar nie eintlik baie boerboele nie, anders sou vigs maar 'n
klein rolletjie gespeel het.
klein jong groep in Europa, so klein en jonk soos Oostenryk se regering?
--
"emmy" :
: Gelukkig zijn de new nazi in Europa een kleine groep.....die in hoofdzaak
: uit jongeren bestaan die niet weten wat ze roepen of waarom ze iets
roepen.
: een domme massa dus.....niet om bang voor te zijn...
Re: honden [boodskap #55760 is 'n antwoord op boodskap #55752] Vr, 18 Januarie 2002 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moenie smaail vir daai nie - daardie hondjies is seks mal, en dis geen
grap nie;))))
My oom se een se naam is Spyker - baie gepas:)
Annette

.com> skryf in boodskap news:carg4us63imq5rpsmelc757uoke74d5cu0@4ax.com...
> On Fri, 18 Jan 2002 19:52:07 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> Watter soort hond het julle geteël in Nederland, om na julle veiligheid om
>> te sien?
>
> Goeie vraag Tobie. Die Schipperke miskien?
> :-))))
>
Re: honden [boodskap #55765 is 'n antwoord op boodskap #55760] Vr, 18 Januarie 2002 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 22:11:11 +0200, "Annette" wrote:

> Tobie:
> Watter soort hond het julle geteël in Nederland, om na julle veiligheid om te sien?

> Danielle:
> Goeie vraag Tobie. Die Schipperke miskien?

> Annette:
> Jy moenie smaail vir daai nie - daardie hondjies is seks mal, en dis geen grap nie;))))
> My oom se een se naam is Spyker - baie gepas:)

Danielle:
Hulle mos geteel om die rotte van die skepe af te hou as ek reg
onthou? Ekself het met enetjie grootgeword, maar haar naam was sommer
net "Skippie" (skiepie). Hulle is oulike hondjies hoor. Myne was
nooit juis seksmal nie - net baie energiek en het gou moeriglik
geraak! :-)
Re: honne [boodskap #55767 is 'n antwoord op boodskap #55671] Vr, 18 Januarie 2002 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2002 23:19:34 +0200, Davie Davis wrote:

> On Thu, 17 Jan 2002 22:29:51 +0100, "emmy" wrote:
>
>
>> Wat zijn eigen mensen? Ook medemensen?
>
>> grt emmy

>
>
> Onthou jy dat jy tot vandag toe nie vir ons wil vertel watter kleur
> jou skoonseun is nie?

Heel interessant die manier waarop sy hierdie vraag ontduik né
Re: honden [boodskap #55810 is 'n antwoord op boodskap #55752] Sa, 19 Januarie 2002 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
'Beware of the Schipperke' ....heheheheh ...
dink jy daardie hond sal die RSA kroeks weghou by NL se huise?
--
Dani sê / vra:
: Goeie vraag Tobie. Die Schipperke miskien?
: :-))))
Re: honden [boodskap #55815 is 'n antwoord op boodskap #55810] Sa, 19 Januarie 2002 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Jan 2002 22:32:18 +0200, "Tobie" wrote:

> 'Beware of the Schipperke' ....heheheheh ...
> dink jy daardie hond sal die RSA kroeks weghou by NL se huise?

Um...er...wel.... :-))))
(Shhhh....moenie vir hulle sê nie!) :-))))
Re: Honden [boodskap #103994 is 'n antwoord op boodskap #55433] Di, 21 Junie 2005 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:d987cm$2e0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi Lisa - welkom.
> My hond se naam was Uma (die aktrise) - maar ons moes haar gister laat
> uitsit het. Sy't kanker van die lewer gehad. Sy was 'n boerboel/rottweiler
> kruis - 'n waghond, 'n maat en kind. Nodeloos om te sê dat die gesin in rou
> is.
> Honde gee 'n nuwe betekenis aan lojaliteit en vertroue in sy mense.
>
Een familielid wat siek is of een huisdier wat op sn einde gaan skep altyd
verdriet;ons het dit beleef met ons swart kat
Jonas, ek ken die boerboel en rothweiler,weet een boerboel is een rustige
hond en rothweiler nogal dominant maar wat gee een kruising van die
twee,aggressief of beter waakhond?
Re: Honden [boodskap #103998 is 'n antwoord op boodskap #55433] Di, 21 Junie 2005 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> My hond se naam was Uma (die aktrise)

Uma Thurman se pa is een van die bekendste
westerse outoriteite op die gebied van Tibetaanse
Buddhisme. Ek het nou vergeet wat "Uma"
beteken, maar dit is een of ander Tibetaanse
woord.

Gloudina
Re: Honden [boodskap #104005 is 'n antwoord op boodskap #103994] Di, 21 Junie 2005 18:13 Na vorige boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
" de boskabouter" skryf in boodskap news:vuOte.126080$qj7.7068792@phobos.telenet-ops.be...
>
> "Jonas" schreef in bericht
> news:d987cm$2e0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hi Lisa - welkom.
>> My hond se naam was Uma (die aktrise) - maar ons moes haar gister laat
>> uitsit het. Sy't kanker van die lewer gehad. Sy was 'n boerboel/rottweiler
>> kruis - 'n waghond, 'n maat en kind. Nodeloos om te sê dat die gesin in rou
>> is.
>> Honde gee 'n nuwe betekenis aan lojaliteit en vertroue in sy mense.
>>
> Een familielid wat siek is of een huisdier wat op sn einde gaan skep altyd
> verdriet;ons het dit beleef met ons swart kat
> Jonas, ek ken die boerboel en rothweiler,weet een boerboel is een rustige
> hond en rothweiler nogal dominant maar wat gee een kruising van die
> twee,aggressief of beter waakhond?

Hond sleep vrou aan been uit kar

Conette Hamman Beeld
"Toe ek opkyk, het die hond op my bors gestaan met die helfte van my kuit in
sy bek."

Sê het me. Linda Kloppers (44) van Primrose, Germiston, gister vertel oor
haar nagmerrie-ervaring verlede maand toe 'n "groot rottweiler " haar uit
haar motor gesleep het.

Kloppers en haar man, Pieter (40), is kontrak-sleutelmakers in die suide van
Johannesburg. Hulle is na 'n huis in Mulbarton uitgeroep om 'n slot reg te
maak.

Terwyl Kloppers se man besig was met die slot, het sy sleutels in hulle
motor gaan haal.

"Ek het op my knieë op die passasiersitplek gesit met my rug na die oop deur
toe my kop skielik dele van die kar tref. Ek het gevoel hoe die hond my aan
my kuit by die kar uitsleep."

Volgens Kloppers het sy haar bewussyn verloor, maar later bygekom met die
hond wat op haar bors staan.

'n Seun wat by dié huis woon, het haar man gaan roep wat die hond verwilder
het. Kloppers beweer daar was geen kennisgewing op die huis se hek wat haar
teen 'n gevaarlike hond kon waarsku nie.

Haar man het haar na die Mulbarton-hospitaal gehaas.

Kloppers, wat nie aan 'n sieke fonds behoort nie, het reeds 'n operasie
ondergaan om die ontsteekte vel te verwyder.

Die hond se eienaar, wie se naam op regsadvies weerhou word, het gister gesê
sy het die dokters en narkotiseur vir die operasie betaal, maar nie die
hospitaalkoste nie.

Voor dié operasie het Kloppers hulp gesoek by staatshospitale in Germiston
en Johannesburg, waar die wond net skoongemaak is.

Dr. Nasir Khan van die Mulbarton-hospitaal wat die operasie gedoen het, het
gesê Kloppers loop nog met 'n "oop wond" en dat 'n veloorplanting ideaal sal
wees.

Volgens Kloppers moet haar wond drie keer per dag skoongemaak word. "Ek doen
dit op die oomblik net een keer per dag omdat ek nie geld het nie.

"Ek is sê bang ek verloor my been," het sy na aan trane gesê.
Vorige onderwerp: Kanada se robbeslagting...
Volgende onderwerp: Haaihokke....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:43:04 MGT 2024