Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Riaan Eksteen gesoek
Riaan Eksteen gesoek [boodskap #103975] Ma, 20 Junie 2005 09:37 na volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Voormalige ambassadeur en baas van die SAUK word glo gesoek oor
beweringe van bedrog van net minder as 'n miljoen rand.

Glo geld vir familie bele en toe nooit weer teruggegee nie of so iets.

Nou het hy volgens berigte verdwyn.
Re: Riaan Eksteen gesoek [boodskap #103976 is 'n antwoord op boodskap #103975] Ma, 20 Junie 2005 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is dit nie hy wat onder 'n wolkie van die SAUK weg is omdat hy een of ander
verhouding gehad het nie?
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5g3db1ptfeufo8jfip6qcvjprrt2fi5f0t@4ax.com...
>
>
> Voormalige ambassadeur en baas van die SAUK word glo gesoek oor
> beweringe van bedrog van net minder as 'n miljoen rand.
>
> Glo geld vir familie bele en toe nooit weer teruggegee nie of so iets.
>
> Nou het hy volgens berigte verdwyn.
>
Re: Riaan Eksteen gesoek [boodskap #103981 is 'n antwoord op boodskap #103976] Ma, 20 Junie 2005 12:23 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
21 April 1988 Riaan Eksteen, head of the SABC, is relieved of his post
following a political row with President Botha ...

Botha was furious and the SABC's director-general, Riaan Eksteen, was hauled
out of a cocktail party and virtually ordered to redress the coverage ...

1988 - SABC director-general Riaan Eksteen agrees to quit his post and
receives a settlement worth at least R600000 ...

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:d9644o$385$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit nie hy wat onder 'n wolkie van die SAUK weg is omdat hy een of ander
> verhouding gehad het nie?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:5g3db1ptfeufo8jfip6qcvjprrt2fi5f0t@4ax.com...
>>
>>
>> Voormalige ambassadeur en baas van die SAUK word glo gesoek oor
>> beweringe van bedrog van net minder as 'n miljoen rand.
>>
>> Glo geld vir familie bele en toe nooit weer teruggegee nie of so iets.
>>
>> Nou het hy volgens berigte verdwyn.
Vorige onderwerp: Nederlands en Afrikaans
Volgende onderwerp: Baby stabbed in the neck during robbery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 21:26:27 MGT 2024