Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Sleg Mense
Re: Sleg Mense [boodskap #103940] Sa, 18 Junie 2005 06:45 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 Jun 2005 07:04:47 -0700, "Jonas" wrote:

> Gaan na die swyne en word wys - jy is nie so anoniem as wat jy wou hoop nie.
>

dit is dieselfde boks wat 'n tyd gelede met Ferdi in 'n struggle was
oor iets, Jonas. Kan nie eers onthou waaroor dit gegaan het nie.
Hy het toe 'n ander naam gebruik, en ek het hom
toe al daarop gewys wat jy nou sê.
Verstommend dat hy so stupid kan wees
om iets hieruit te put. Behaaglik moet dit
wees om te besef hy word totaal en al
geignoreer:-)

DD

as jy 'n top-poster is,
moet nie wonder waarom ek
nie op jou skrywe reageer nie.
Gaan vind uit by:
http://www.caliburn.nl/topposting.html
Re: Sleg Mense [boodskap #103944 is 'n antwoord op boodskap #103940] Sa, 18 Junie 2005 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wil jy nie dalk daai gobbledegook aan ons normale mense verduidelik nie? Ek kon
nie daarin sien hoe om wys te word nie.

Jonas wrote:
> Gaan na die swyne en word wys - jy is nie so anoniem as wat jy wou hoop nie.
>
> "Path:
> ctb-nnrp2.saix.net!ctb-nntp1.saix.net!news-peer0-test!btnet! newscore.univie.
> ac.at!193.154.160.102.MISMATCH!newsfeeder1.noc.eunet-ag.at!n ews.eunet.at!ano
> n.lcs.mit.edu!nym.alias.net!mail2news
> From: nobody@See.Comments.Header (Italy Anonymous Remailer)
> Date: 17 Jun 2005 18:18:45 -0000
> Message-ID:
> Subject: Sleg Mense
> CC: mail...@dizum.com
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> X-No-Archive: Yes
> Mail-To-News-Contact: postm...@nym.alias.net
> Organization: mail...@nym.alias.net
> Lines: 6
> Xref: ctb-nnrp2.saix.net soc.culture.south-africa.afrikaans:83654 "
>
> Doen so voort en jy kan dalkies verkla word ...... Vra net hoe - toe...
>
>

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Sleg Mense [boodskap #103945 is 'n antwoord op boodskap #103940] Sa, 18 Junie 2005 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nog steeds moeilik om 'n top-post te lees as alles op een bladsy/skerm
vertoon, soos hier? Dit is op die uiteinde waaroor dit vir my gaan - leesbaarheid.

DD wrote:
> as jy 'n top-poster is,
> moet nie wonder waarom ek
> nie op jou skrywe reageer nie.
> Gaan vind uit by:
> http://www.caliburn.nl/topposting.html

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Sleg Mense [boodskap #103952 is 'n antwoord op boodskap #103940] Sa, 18 Junie 2005 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD"skryf

> dit is dieselfde boks wat 'n tyd gelede met Ferdi in 'n struggle was
> oor iets, Jonas.

du plessis, elke keer as ek so 'n opmerking van jou kant
af hoor, dan sidder ek. Is jy nie miskien die onheilige
gebroedsel wat hier op die nuusgroep in vele gedaantes
pos nie?

Tant Hessie van Nooitgedacht
Re: Sleg Mense [boodskap #103953 is 'n antwoord op boodskap #103940] Sa, 18 Junie 2005 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TOP_DOLLAR  is tans af-lyn  TOP_DOLLAR
Boodskappe: 8
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Siestog, arme Italy is so jammer dat hy nou nie meer
in Suid Africa kan lewe nie, want hy is te skyt bang vir die swartes en het
toe weggehol. Nou is dit n' kwesie van suur drywe en die bliksem is te
swak
om enige iets anders daarom trend te doen, maar om die brawes wat agter
gebly het te beswader. Fok foort you spineless gedrog wat nooit moes gebore
geword het nie. On the other hand Italy might
be one of the oppressors that had to fled the country, because his black
slaves is looking for him. Dick head, why don't you read what i shouted out
to shit like you in this same news columns.

"Italy Anonymous Remailer" skryf in boodskap news:UKCR5E4638520.7291898148@anonymous.poster...
> Man al julle boere is vrot kak.
>
> Dankie
>
Re: Sleg Mense [boodskap #103956 is 'n antwoord op boodskap #103940] Sa, 18 Junie 2005 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaan na die swyne en word wys - jy is nie so anoniem as wat jy wou hoop nie.

"Path:
ctb-nnrp2.saix.net!ctb-nntp1.saix.net!news-peer0-test!btnet! newscore.univie.
ac.at!193.154.160.102.MISMATCH!newsfeeder1.noc.eunet-ag.at!n ews.eunet.at!ano
n.lcs.mit.edu!nym.alias.net!mail2news
From: nobody@See.Comments.Header (Italy Anonymous Remailer)
Date: 17 Jun 2005 18:18:45 -0000
Message-ID:
Subject: Sleg Mense
CC: mail...@dizum.com
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
X-No-Archive: Yes
Mail-To-News-Contact: postm...@nym.alias.net
Organization: mail...@nym.alias.net
Lines: 6
Xref: ctb-nnrp2.saix.net soc.culture.south-africa.afrikaans:83654 "

Doen so voort en jy kan dalkies verkla word ...... Vra net hoe - toe...
Re: Sleg Mense [boodskap #103957 is 'n antwoord op boodskap #103952] Sa, 18 Junie 2005 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 Jun 2005 09:16:07 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD"skryf
>
>> dit is dieselfde boks wat 'n tyd gelede met Ferdi in 'n struggle was
>> oor iets, Jonas.
>
> du plessis, elke keer as ek so 'n opmerking van jou kant
> af hoor, dan sidder ek. Is jy nie miskien die onheilige
> gebroedsel wat hier op die nuusgroep in vele gedaantes
> pos nie?
>
> Tant Hessie van Nooitgedacht
>

Ek wil jou 'n wenk gee wat dinge effe makliker
vir jou sal maak in die vervolg, bouwertjie.
Wanneer jy weer wonder of dit ek is, kan jy die taalgebruik
dophou. Ek kan rof raak met my tong.
Maar nooit nooit sal ek die Naam van die Here
ydelik gebruik nie. Dit laat my sidder.
Daar is mos mense wat die spelling so effe verander
en dan klink dit seker vir hulle aanvaarbaar.

Gebruik dit as 'n waterdigte leidraad
en jy sal nie faal nie.

Boet Dawie van Weltevrede

as jy 'n top-poster is,
moet nie wonder waarom ek
nie op jou skrywe reageer nie.
Gaan vind uit by:
http://www.caliburn.nl/topposting.html
Re: Sleg Mense [boodskap #103959 is 'n antwoord op boodskap #103940] Sa, 18 Junie 2005 23:27 Na vorige boodskap
MK  is tans af-lyn  MK
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Wie's die doos wat die boere so vloek en te bang is om sy naampie te noem?

"Italy Anonymous Remailer" skryf in boodskap news:UKCR5E4638520.7291898148@anonymous.poster...
Man al julle boere is vrot kak.

Dankie
Vorige onderwerp: Skadelike advertensies
Volgende onderwerp: Deneile - MP3's
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 05:46:33 MGT 2024