Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Sleg Mense
Re: Sleg Mense [boodskap #103940] |
Sa., 18 Junie 2005 06:45  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 18 Jun 2005 07:04:47 -0700, "Jonas" wrote:
> Gaan na die swyne en word wys - jy is nie so anoniem as wat jy wou hoop nie.
>
dit is dieselfde boks wat 'n tyd gelede met Ferdi in 'n struggle was
oor iets, Jonas. Kan nie eers onthou waaroor dit gegaan het nie.
Hy het toe 'n ander naam gebruik, en ek het hom
toe al daarop gewys wat jy nou sê.
Verstommend dat hy so stupid kan wees
om iets hieruit te put. Behaaglik moet dit
wees om te besef hy word totaal en al
geignoreer:-)
DD
as jy 'n top-poster is,
moet nie wonder waarom ek
nie op jou skrywe reageer nie.
Gaan vind uit by:
http://www.caliburn.nl/topposting.html
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sleg Mense [boodskap #103959 is 'n antwoord op boodskap #103940] |
Sa., 18 Junie 2005 23:27  |
MK
Boodskappe: 3 Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wie's die doos wat die boere so vloek en te bang is om sy naampie te noem?
"Italy Anonymous Remailer" skryf in boodskap news:UKCR5E4638520.7291898148@anonymous.poster...
Man al julle boere is vrot kak.
Dankie
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 16:52:24 UTC 2025
|