Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rooibosteehandelsmerk
Rooibosteehandelsmerk [boodskap #103927] Vr, 17 Junie 2005 12:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ten spyte van F Greyling se bydrae, moes ek toe vandag hoor dat die saak
eers gister uitgeklaar is.
Daar was 'n skikking buite die hof tussen die VSA agent en die
Rooibosteeraad, en alle geregistreerde handelsmerke wêreldwyd tov Rooibos
word terug-getrek.
--
Groetnis
Annette
Re: Rooibosteehandelsmerk [boodskap #103928 is 'n antwoord op boodskap #103927] Vr, 17 Junie 2005 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Terug getrek, VSA of SA toe?

"Annette" skryf in boodskap news:d8ueem$n1t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ten spyte van F Greyling se bydrae, moes ek toe vandag hoor dat die saak
> eers gister uitgeklaar is.
> Daar was 'n skikking buite die hof tussen die VSA agent en die
> Rooibosteeraad, en alle geregistreerde handelsmerke wêreldwyd tov Rooibos
> word terug-getrek.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Rooibosteehandelsmerk [boodskap #103930 is 'n antwoord op boodskap #103928] Vr, 17 Junie 2005 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit werk so- die geregistreerde handelsmerke is terug getrek - dus mag ons
Rooibosteemense Rooibos oral ter wêreld onder die naam Rooibos bemark.
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d8ueuu$orr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Terug getrek, VSA of SA toe?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d8ueem$n1t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ten spyte van F Greyling se bydrae, moes ek toe vandag hoor dat die saak
>> eers gister uitgeklaar is.
>> Daar was 'n skikking buite die hof tussen die VSA agent en die
>> Rooibosteeraad, en alle geregistreerde handelsmerke wêreldwyd tov Rooibos
>> word terug-getrek.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Rooibosteehandelsmerk [boodskap #103931 is 'n antwoord op boodskap #103928] Vr, 17 Junie 2005 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die hofsaak in die VSA het glo 10 jaar geneem.....
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d8ueuu$orr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Terug getrek, VSA of SA toe?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d8ueem$n1t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ten spyte van F Greyling se bydrae, moes ek toe vandag hoor dat die saak
>> eers gister uitgeklaar is.
>> Daar was 'n skikking buite die hof tussen die VSA agent en die
>> Rooibosteeraad, en alle geregistreerde handelsmerke wêreldwyd tov Rooibos
>> word terug-getrek.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Rooibosteehandelsmerk [boodskap #103934 is 'n antwoord op boodskap #103927] Vr, 17 Junie 2005 13:52 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 Jun 2005 14:07:11 +0200, "Annette" wrote:

> Ten spyte van F Greyling se bydrae, moes ek toe vandag hoor dat die saak
> eers gister uitgeklaar is.
> Daar was 'n skikking buite die hof tussen die VSA agent en die
> Rooibosteeraad, en alle geregistreerde handelsmerke wêreldwyd tov Rooibos
> word terug-getrek.

Omdat - soos 'n ander hof vroeer bevind het - rooibos 'n GENERIESE
naam is en nie as 'n handelmerk geregistreer kan word nie.

Dit is die naam van die plant. Soos dagga. Of kakibos. Of eikeboom.

Of mielies.
Vorige onderwerp: Re: Sies mwena
Volgende onderwerp: Steel en jou gewete
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 23:02:24 MGT 2024