Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Neo-apartheidisme
Neo-apartheidisme [boodskap #10387] So, 17 Augustus 1997 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum"

> Ek dink dat die Neo-Nazibeweging in Duitsland meer is as 'n ontkenning is
> van die geskiedenis - dit word 'n viering van iets wat boos is.

Ek reken dat hierdie verskynsel ook gedurende apartheid voorgekom het. 'n
> idee/stelsel wat vol menslike gebreke was, maar wat minder gebreke gehad
> het as _enige_ van die alternatiewe wat in daardie stadium beskikbaar was,
Re: Neo-apartheidisme [boodskap #10388 is 'n antwoord op boodskap #10387] So, 17 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in article ...

Met die titel "neo-apartheidisme" as enigste kommentaar.

> "Leendert van Oostrum"
>
>
>> Ek dink dat die Neo-Nazibeweging in Duitsland meer is as 'n ontkenning is
>> van die geskiedenis - dit word 'n viering van iets wat boos is.
>
>
> Ek reken dat hierdie verskynsel ook gedurende apartheid voorgekom het.
'n
>> idee/stelsel wat vol menslike gebreke was, maar wat minder gebreke gehad
>> het as _enige_ van die alternatiewe wat in daardie stadium beskikbaar
was,

Huh-uh...paleorealisme.

'n Beredeneerde uiteensetting van 'n oordeel (veral van 'n vooroordeel) is
natuurlik altyd beter as om bloot etikette op dinge te plak.

Net jammer so iets is bo Haar Boosheid se vermoë. Miskein moet sy maar bly
by die spoeg en plak.

Leendert
Vorige onderwerp: Re: Toets re: "Delwer" deur E.W.S. Hamond test test
Volgende onderwerp: meyerton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 12:55:53 MGT 2024