Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » DSTV
DSTV [boodskap #103728] Vr, 10 Junie 2005 08:32 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Ruk gelede was daar mos 'n bohaai oor die wat jy nou 'n volwasse knap
kaart in jou DSTV dekodeerder kan sit wat jou toegang gee tot 'n 24 uur blou
film kanaal. Nou wonder ek of die ouens werklik tou gestaan het om dit in
te laat sit of was dit maar net 'n bohaai oor niks? Ek sien op Bid or Buy
adverteer hulle 'n thingmajig wat jy by jou pc install wat jou ook toelaat
om internasionale stasies op te vang gratis, for you for niet, maar jy het
internet toegang nodig. Ek wou dit 'n try gee maar bang ek tel net sneeu
op! Het enige een ondervinding met die thingmajig?
Re: DSTV [boodskap #103729 is 'n antwoord op boodskap #103728] Vr, 10 Junie 2005 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe kan dit verniet wees as mens per minuut vir internet-toegang moet
betaal?
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d8bj71$j8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Ruk gelede was daar mos 'n bohaai oor die wat jy nou 'n volwasse knap
> kaart in jou DSTV dekodeerder kan sit wat jou toegang gee tot 'n 24 uur blou
> film kanaal. Nou wonder ek of die ouens werklik tou gestaan het om dit in
> te laat sit of was dit maar net 'n bohaai oor niks? Ek sien op Bid or Buy
> adverteer hulle 'n thingmajig wat jy by jou pc install wat jou ook toelaat
> om internasionale stasies op te vang gratis, for you for niet, maar jy het
> internet toegang nodig. Ek wou dit 'n try gee maar bang ek tel net sneeu
> op! Het enige een ondervinding met die thingmajig?
>
Re: DSTV [boodskap #103730 is 'n antwoord op boodskap #103729] Vr, 10 Junie 2005 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan verniet na die stasies kyk sonder enige fooi of subskripsie, maar
natuurlik sal jy moet opdok vir Hellkom!

"Annette" skryf in boodskap news:d8bjhg$jlt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe kan dit verniet wees as mens per minuut vir internet-toegang moet
> betaal?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:d8bj71$j8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Ruk gelede was daar mos 'n bohaai oor die wat jy nou 'n volwasse knap
>> kaart in jou DSTV dekodeerder kan sit wat jou toegang gee tot 'n 24 uur
> blou
>> film kanaal. Nou wonder ek of die ouens werklik tou gestaan het om dit
>> in
>> te laat sit of was dit maar net 'n bohaai oor niks? Ek sien op Bid or
>> Buy
>> adverteer hulle 'n thingmajig wat jy by jou pc install wat jou ook
>> toelaat
>> om internasionale stasies op te vang gratis, for you for niet, maar jy
>> het
>> internet toegang nodig. Ek wou dit 'n try gee maar bang ek tel net sneeu
>> op! Het enige een ondervinding met die thingmajig?


>
Re: DSTV [boodskap #103737 is 'n antwoord op boodskap #103730] Vr, 10 Junie 2005 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit maak my warm onder die boordjie dat Telkom mens per minuut laat betaal.
In NZ betaal mens $39 per maand vir 'n onbeperkte aantal plaaslike oproepe,
sluit natuurlik internet in.
Ek was verlede maand 90 ure aanlyn.(danksy RSG) In SA sou dit my ongeveer
R2700 aan oproepe gekos het @ 50c per minuut.

Groete
Spencer

"Deneile" skryf in boodskap news:d8bk23$k9i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy kan verniet na die stasies kyk sonder enige fooi of subskripsie, maar
> natuurlik sal jy moet opdok vir Hellkom!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d8bjhg$jlt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe kan dit verniet wees as mens per minuut vir internet-toegang moet
>> betaal?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Deneile" wrote in message
>> news:d8bj71$j8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Ruk gelede was daar mos 'n bohaai oor die wat jy nou 'n volwasse knap
>>> kaart in jou DSTV dekodeerder kan sit wat jou toegang gee tot 'n 24 uur
>> blou
>>> film kanaal. Nou wonder ek of die ouens werklik tou gestaan het om dit
>>> in
>>> te laat sit of was dit maar net 'n bohaai oor niks? Ek sien op Bid or
>>> Buy
>>> adverteer hulle 'n thingmajig wat jy by jou pc install wat jou ook
>>> toelaat
>>> om internasionale stasies op te vang gratis, for you for niet, maar jy
>>> het
>>> internet toegang nodig. Ek wou dit 'n try gee maar bang ek tel net
>>> sneeu
>>> op! Het enige een ondervinding met die thingmajig?
>
>


>
Re: DSTV [boodskap #103739 is 'n antwoord op boodskap #103737] Vr, 10 Junie 2005 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja Telkom Sucks

Hulle kan meer doen om internet toegang bekostigbaar te maak, as die
goewerment, maar net meer druk op Telkom sit, maar as die goewerment dan nou
nog wragtig aandele in Telkom het hoekom sal hy dan nou sy eie winsgewende
besigheid in sy voet wil skiet? Telkom hoef nie internet toegang gratis te
maak nie, maar hulle kan mos minder vra!

Byvoorbeeld die meerderheid mense in SA maak gebruik van dial-up ISP's en
Telkom weet watter nommers is dial-up nommers so hoekom sit hulle nie 'n
vaste koste soos bv 5c per minuuut op die lyne nie? Dit kan mos werk!

"Spencer" skryf in boodskap news:XZdqe.6355$U4.919411@news.xtra.co.nz...
> Dit maak my warm onder die boordjie dat Telkom mens per minuut laat
> betaal. In NZ betaal mens $39 per maand vir 'n onbeperkte aantal plaaslike
> oproepe, sluit natuurlik internet in.
> Ek was verlede maand 90 ure aanlyn.(danksy RSG) In SA sou dit my ongeveer
> R2700 aan oproepe gekos het @ 50c per minuut.
>
> Groete
> Spencer
>
>
>
>
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:d8bk23$k9i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy kan verniet na die stasies kyk sonder enige fooi of subskripsie, maar
>> natuurlik sal jy moet opdok vir Hellkom!


>> "Annette" wrote in message
>> news:d8bjhg$jlt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe kan dit verniet wees as mens per minuut vir internet-toegang moet
>>> betaal?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Deneile" wrote in message
>>> news:d8bj71$j8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> 'n Ruk gelede was daar mos 'n bohaai oor die wat jy nou 'n volwasse
>>>> knap
>>>> kaart in jou DSTV dekodeerder kan sit wat jou toegang gee tot 'n 24 uur
>>> blou
>>>> film kanaal. Nou wonder ek of die ouens werklik tou gestaan het om dit
>>>> in
>>>> te laat sit of was dit maar net 'n bohaai oor niks? Ek sien op Bid or
>>>> Buy
>>>> adverteer hulle 'n thingmajig wat jy by jou pc install wat jou ook
>>>> toelaat
>>>> om internasionale stasies op te vang gratis, for you for niet, maar jy
>>>> het
>>>> internet toegang nodig. Ek wou dit 'n try gee maar bang ek tel net
>>>> sneeu
>>>> op! Het enige een ondervinding met die thingmajig?
>>
>
>


>
Re: DSTV [boodskap #103742 is 'n antwoord op boodskap #103739] Vr, 10 Junie 2005 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons is dieslefde aan die gang. Telecom Namibia se groot baas
kondig byvoorbeeld met 'n groot gedoe af dat tariewe nie eintlik verhoog in
die nuwe jaar nie, maar dan verkort hulle net die eenhede en dan kom jy
agter dat jy meer as 100% meer betaal!

"Deneile" skryf in boodskap news:d8brnb$2cv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja Telkom Sucks
>
> Hulle kan meer doen om internet toegang bekostigbaar te maak, as die
> goewerment, maar net meer druk op Telkom sit, maar as die goewerment dan
> nou nog wragtig aandele in Telkom het hoekom sal hy dan nou sy eie
> winsgewende besigheid in sy voet wil skiet? Telkom hoef nie internet
> toegang gratis te maak nie, maar hulle kan mos minder vra!
>
> Byvoorbeeld die meerderheid mense in SA maak gebruik van dial-up ISP's en
> Telkom weet watter nommers is dial-up nommers so hoekom sit hulle nie 'n
> vaste koste soos bv 5c per minuuut op die lyne nie? Dit kan mos werk!
>
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:XZdqe.6355$U4.919411@news.xtra.co.nz...
>> Dit maak my warm onder die boordjie dat Telkom mens per minuut laat
>> betaal. In NZ betaal mens $39 per maand vir 'n onbeperkte aantal
>> plaaslike oproepe, sluit natuurlik internet in.
>> Ek was verlede maand 90 ure aanlyn.(danksy RSG) In SA sou dit my ongeveer
>> R2700 aan oproepe gekos het @ 50c per minuut.

>> Groete
>> Spencer






>> "Deneile" wrote in message
>> news:d8bk23$k9i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy kan verniet na die stasies kyk sonder enige fooi of subskripsie, maar
>>> natuurlik sal jy moet opdok vir Hellkom!
>
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d8bjhg$jlt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoe kan dit verniet wees as mens per minuut vir internet-toegang moet
>>>> betaal?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Deneile" wrote in message
>>>> news:d8bj71$j8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > 'n Ruk gelede was daar mos 'n bohaai oor die wat jy nou 'n volwasse
>>>> > knap
>>>> > kaart in jou DSTV dekodeerder kan sit wat jou toegang gee tot 'n 24
>>>> > uur
>>>> blou
>>>> > film kanaal. Nou wonder ek of die ouens werklik tou gestaan het om
>>>> > dit in
>>>> > te laat sit of was dit maar net 'n bohaai oor niks? Ek sien op Bid or
>>>> > Buy
>>>> > adverteer hulle 'n thingmajig wat jy by jou pc install wat jou ook
>>>> > toelaat
>>>> > om internasionale stasies op te vang gratis, for you for niet, maar jy
>>>> > het
>>>> > internet toegang nodig. Ek wou dit 'n try gee maar bang ek tel net
>>>> > sneeu
>>>> > op! Het enige een ondervinding met die thingmajig?
>>>
>>
>
>


>
Re: DSTV [boodskap #103747 is 'n antwoord op boodskap #103739] Vr, 10 Junie 2005 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Jun 2005 12:57:45 +0200, "Deneile"
wrote:

> Ja Telkom Sucks

>
> Byvoorbeeld die meerderheid mense in SA maak gebruik van dial-up ISP's en
> Telkom weet watter nommers is dial-up nommers so hoekom sit hulle nie 'n
> vaste koste soos bv 5c per minuuut op die lyne nie? Dit kan mos werk!
>
>

Daar ìs mos 'n vaste koste en dit wérk.
Ek betaal vir 'n oproep (een oproep)
duurte Vrydag tot Maandag, slegs
R7.50.
Telkom sucks steeds

DD
Re: DSTV [boodskap #103765 is 'n antwoord op boodskap #103747] Ma, 13 Junie 2005 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Soois kyk na die flikkerende liggies op sy WBS wireless modem en giggel
saggies........

"DD" skryf in boodskap news:05lja11haajkk3pl6ufr7fvinsb0o8tlp3@4ax.com...
> On Fri, 10 Jun 2005 12:57:45 +0200, "Deneile"
> wrote:
>
>> Ja Telkom Sucks
>

>> Byvoorbeeld die meerderheid mense in SA maak gebruik van dial-up ISP's en
>> Telkom weet watter nommers is dial-up nommers so hoekom sit hulle nie 'n
>> vaste koste soos bv 5c per minuuut op die lyne nie? Dit kan mos werk!


>
> Daar ís mos 'n vaste koste en dit w�rk.
> Ek betaal vir 'n oproep (een oproep)
> duurte Vrydag tot Maandag, slegs
> R7.50.
> Telkom sucks steeds
>
> DD
>
Re: DSTV [boodskap #103766 is 'n antwoord op boodskap #103765] Ma, 13 Junie 2005 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 Jun 2005 12:00:52 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Soois kyk na die flikkerende liggies op sy WBS wireless modem en
giggel saggies........

My probleem is dat die radio-dienste ook nog fokken duur is. Hulle kry
waarskynlik "prys-leiding" van Telkom.

Moet hulle nie ook die een of ander plek inskakel by 'n Telkom-kabel
nie?
Re: DSTV [boodskap #103776 is 'n antwoord op boodskap #103766] Ma, 13 Junie 2005 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Soois giggel verder.....

Dieselfde prys as ADSL, geen Telkom oproepe, geen Telkom lyne wat 3-6 dae
vat om herstel te word nie....

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:lknqa11qp59o7bkr7qm9hfpm9gulp1gkuq@4ax.com...
> On Mon, 13 Jun 2005 12:00:52 +0200, "Francois Human"
> wrote:
>
> giggel saggies........
>
> My probleem is dat die radio-dienste ook nog fokken duur is. Hulle kry
> waarskynlik "prys-leiding" van Telkom.
>
> Moet hulle nie ook die een of ander plek inskakel by 'n Telkom-kabel
> nie?
>
Re: DSTV [boodskap #103791 is 'n antwoord op boodskap #103776] Di, 14 Junie 2005 09:01 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 Jun 2005 22:28:16 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Soois giggel verder.....
>
> Dieselfde prys as ADSL, geen Telkom oproepe, geen Telkom lyne wat 3-6 dae
> vat om herstel te word nie....

Aaaa! Maar ADSL-pryse! Met ander woorde so 300% te duur.
Vorige onderwerp: 34 South
Volgende onderwerp: Pop-I-dols
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 00:05:57 MGT 2024