Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » DSTV
DSTV [boodskap #103728] |
Fri, 10 June 2005 08:32  |
Deneile
Boodskappe: 202 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Ruk gelede was daar mos 'n bohaai oor die wat jy nou 'n volwasse knap
kaart in jou DSTV dekodeerder kan sit wat jou toegang gee tot 'n 24 uur blou
film kanaal. Nou wonder ek of die ouens werklik tou gestaan het om dit in
te laat sit of was dit maar net 'n bohaai oor niks? Ek sien op Bid or Buy
adverteer hulle 'n thingmajig wat jy by jou pc install wat jou ook toelaat
om internasionale stasies op te vang gratis, for you for niet, maar jy het
internet toegang nodig. Ek wou dit 'n try gee maar bang ek tel net sneeu
op! Het enige een ondervinding met die thingmajig?
|
|
|
|
|
|
|
Re: DSTV [boodskap #103742 is 'n antwoord op boodskap #103739] |
Fri, 10 June 2005 13:59   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier by ons is dieslefde aan die gang. Telecom Namibia se groot baas
kondig byvoorbeeld met 'n groot gedoe af dat tariewe nie eintlik verhoog in
die nuwe jaar nie, maar dan verkort hulle net die eenhede en dan kom jy
agter dat jy meer as 100% meer betaal!
"Deneile" skryf in boodskap news:d8brnb$2cv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja Telkom Sucks
>
> Hulle kan meer doen om internet toegang bekostigbaar te maak, as die
> goewerment, maar net meer druk op Telkom sit, maar as die goewerment dan
> nou nog wragtig aandele in Telkom het hoekom sal hy dan nou sy eie
> winsgewende besigheid in sy voet wil skiet? Telkom hoef nie internet
> toegang gratis te maak nie, maar hulle kan mos minder vra!
>
> Byvoorbeeld die meerderheid mense in SA maak gebruik van dial-up ISP's en
> Telkom weet watter nommers is dial-up nommers so hoekom sit hulle nie 'n
> vaste koste soos bv 5c per minuuut op die lyne nie? Dit kan mos werk!
>
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:XZdqe.6355$U4.919411@news.xtra.co.nz...
>> Dit maak my warm onder die boordjie dat Telkom mens per minuut laat
>> betaal. In NZ betaal mens $39 per maand vir 'n onbeperkte aantal
>> plaaslike oproepe, sluit natuurlik internet in.
>> Ek was verlede maand 90 ure aanlyn.(danksy RSG) In SA sou dit my ongeveer
>> R2700 aan oproepe gekos het @ 50c per minuut.
>> Groete
>> Spencer
>> "Deneile" wrote in message
>> news:d8bk23$k9i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy kan verniet na die stasies kyk sonder enige fooi of subskripsie, maar
>>> natuurlik sal jy moet opdok vir Hellkom!
>
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d8bjhg$jlt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoe kan dit verniet wees as mens per minuut vir internet-toegang moet
>>>> betaal?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Deneile" wrote in message
>>>> news:d8bj71$j8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > 'n Ruk gelede was daar mos 'n bohaai oor die wat jy nou 'n volwasse
>>>> > knap
>>>> > kaart in jou DSTV dekodeerder kan sit wat jou toegang gee tot 'n 24
>>>> > uur
>>>> blou
>>>> > film kanaal. Nou wonder ek of die ouens werklik tou gestaan het om
>>>> > dit in
>>>> > te laat sit of was dit maar net 'n bohaai oor niks? Ek sien op Bid or
>>>> > Buy
>>>> > adverteer hulle 'n thingmajig wat jy by jou pc install wat jou ook
>>>> > toelaat
>>>> > om internasionale stasies op te vang gratis, for you for niet, maar jy
>>>> > het
>>>> > internet toegang nodig. Ek wou dit 'n try gee maar bang ek tel net
>>>> > sneeu
>>>> > op! Het enige een ondervinding met die thingmajig?
>>>
>>
>
>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: DSTV [boodskap #103791 is 'n antwoord op boodskap #103776] |
Tue, 14 June 2005 09:01  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 13 Jun 2005 22:28:16 +0200, "Francois Human"
wrote:
> Soois giggel verder.....
>
> Dieselfde prys as ADSL, geen Telkom oproepe, geen Telkom lyne wat 3-6 dae
> vat om herstel te word nie....
Aaaa! Maar ADSL-pryse! Met ander woorde so 300% te duur.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:05:25 UTC 2025
|