Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Proteas
Re: Proteas [boodskap #103741 is 'n antwoord op boodskap #103735] Vr, 10 Junie 2005 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> On Thu, 09 Jun 2005 21:50:48 -0400, Katryn
> wrote:
>
> As jou pa se mense al eeue hier in die VSA is, stam jou pa
>>> dus óf van Europeërs
>>
>> Europeër. Frankryk.
>
> Dis beswaarlik "eeue".....

Wel, die eerste Franse na SA het in 1688 aangekom, dus
ten minste drie eeue. Daar is ook taamlik baie Hugenote
afstammelinge in die VSA , wat seker omtrent dieselfde
tyd uit Frankryk is.

Gloudina
Re: Proteas [boodskap #103743 is 'n antwoord op boodskap #103732] Vr, 10 Junie 2005 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf:

>
> Kry iemand anders om te verduidelik. Ek het my bes gedoen.

Ja boet.
Ek hoop die "iemand" sal dan sommer ook aan jou verduidelik dat jou
voorbeelde van koffie en tee totaal belaglik was.
Re: Proteas [boodskap #103744 is 'n antwoord op boodskap #103734] Vr, 10 Junie 2005 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf:

>> Hoop JY is ten minste trots daarop om 'n Afrikaan te wees?
>
> Ja ek is. Is trots om 'n bobbeyankee te wees?

Het geen idee wat 'n bobbeyankee is nie. Wil jy verduidelik?
Re: Proteas [boodskap #103745 is 'n antwoord op boodskap #103731] Vr, 10 Junie 2005 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf:

> Wanneer deeg wat gerys het in die oond bak...??

Gewoonlik noem mens dit brood.

> Sorry. Tikfout. Moet eintlik "vetkoek" wees.

Mens sou dink dat vetkoek "koek"of dan in die geval, brooddeeg is wat
in vet gebak is. Dus vet koek?
Re: Proteas [boodskap #103746 is 'n antwoord op boodskap #103740] Vr, 10 Junie 2005 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" vra lekker sarkasties:
> Kan jy asseblief die woord "verkoek" verduidelik.
>
> Gloudina

en dan sê sy:
> ............................ Baie mense rondom my drink
> nou gereeld rooibostee, nie altyd omdat ek vir hulle
> daarop attent gemaak het nie.
>
> Gloudina
>

jou beurt Ferdi, om 'n verduideliking te vra.
Om haar attent te maak daarop dat haar
spelling ôk mar up to mêggits is.

DD
Re: Proteas [boodskap #103748 is 'n antwoord op boodskap #103721] Vr, 10 Junie 2005 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Geel mieliemeel is eintlik voedsamer as wit, maar dit smaak snaaks
(jiggie-snaaks). Word meesal oorsee (lees: nie in Afrika) gebruik as bees- of
varkevoer.

Oor die verbastering: As mens nou jou boere-bure die hel in wil maak, plant jy
'n lap geelmielies tussen hulle blokke witmielies - hulle kry baie minder vir
die gebasterde koppe as vir die wittes! Graansorghum veroorsaak ook soortgelyke
pyne, alhoewel dit natuurlik nie verbaster met die mielies nie, maar dit vervuil
en kom dan tussen die mielierye op en word saam ge-oes - wat weer 'n verlaging
in die prys/ton van die witmielies veroorsaak.

Nog iets: 'n geel mielie is wit as hy groen is.

@rogers.com het geskryf:

> Toe ons eenkeer vir vier jaar terug in SA was, toe
> gesels ek met iemand oor hierdie verskynsel. Ek dink
> hy was Zoeloe. Toe vertel hy vir my dat daar eenkeer
> amper 'n opstand onder die Zoeloes was, toe hulle een
> jaar mielies uit die VSA en Kanada moes invoer, omdat
> daar nie genoeg mielies in SA was nie weens 'n baie
> slegte droogte. Die mense het geweier om die geel
> mieliemeel te koop, en het dit gesien as 'n komplot
> van die regering. Die geel mielies is baie harder as
> die wittes. Ek dink dit affekteer seker ook die gehalte
> van die mieliemeel.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Proteas [boodskap #103749 is 'n antwoord op boodskap #103725] Vr, 10 Junie 2005 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Annette, ek wonder of rooibos as handelsnaam hier verkoop is. Ek hou nie
van rooibos tee nie, maar het hier n produk gekoop, die handelsmerk is
Saluda of so iets, en dit is groen tee gememg met rooibos, en het n aarbei
en lemoengeur, absoluut heerlik. Ek sien in Barnes & Noble verkoop hulle n
Red Bush tee, hulle verwys seker na rooibos. Ek het nog nie n suiwer
rooibostee hier gesien nie, wel baie ander soorte tee wat rooibos bevat
(seker om die wilde smaak te verberg ;-)

Ellie

"Annette" skryf in boodskap news:d8b8ui$37i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Wat dan van " Rooibos" wat as " handelsnaam" aan 'n Amerikaner verkoop is?
Rooibos is tog 'n unieke plant, en rooibostee is tog 'n unieke produk.
Hoe kon so 'n transaksie dan in die eerste plek plaas gevind het?
Is Rooibos nou Amerikaans?

--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:jofga1dfo9v81om65voqkkgq8jlfo7bgse@4ax.com...
> On Thu, 09 Jun 2005 02:34:23 -0400, Katryn
> wrote:
>
>
>>
>>> >>> "maïs" of "mais" of selfs sê nou maar "maíz", of wat van MAIZE,
>>>> genoem het? Sou my eend dan 'n hoender gewees het?
>
>>> Nee. Jy is die hoender.
>>
>> Dit is nie nodig om beledigend te raak nie.
>>
>> Laat ek weer probeer verduidelik, en asseblief ek weet presies wat die
>> verskil tussen 'n handelsnaam en gebruikersnaam is.
>
> Nou gebruik dan jou kennis.
> Mielies is nie 'n unieke produk nie. Dis die plant se naam.
>
> (?spelling)
>> bedoel, as voorbeeld van hoe 'n handelsnaam (met behulp van goeie
>> marketing) in die volksmond verander het as 'n algemeen gebruikte
>> woord om 'n generiese produk aan te dui.
>>
>> My voorbeeld van maize (wat julle mielies is - waarskynlik 'n
>> onkundige taalvader wat nie die verskil tussen die inheemse millet en
>> uitheemse maïs erken het nie), en ja, natuurlik is dit nie 'n
>> handelsnaam nie, maar ter wille van die gesprek wat jy begin het om
>> koffie en tee as voorbeelde te gebruik van waarom handelsname van
>> ontslae geraak moet word.
>> Ook met 'n effense agenda om te probeer uitwys hoe slim "marketing",
>> vrye markte en globalisasie mense se leefwyse, denkwyse en kultuur in
>> Afrika verander het.
>> Soveel so, dat julle Africans almal vas oortuig is dat dit (mielies)
>> aan julle (Afrika) behoort.
>
> Ek het dit nie gese n ie en ek dink dit nie.
> En ek is ook 'n Afrikaan.
>
Re: Proteas [boodskap #103750 is 'n antwoord op boodskap #103671] Sa, 11 Junie 2005 02:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Deneile" skryf in boodskap news:d866ct$hmh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit nie Geranimo se voorsate (Wampanoag, Algonquian) wat die mielies vir
> die Yank pelgrims gewys het nie??

Ahem, dit was nie "Yank" pilgrims nie - dit was ENGELSE pilgrims. En ja,
die Natives het hulle mooi geleer om mielies te plant en toe Thanksgiving
saam met hulle gevier, net voor hulle die Natives half uitgemoor het. wrede
spulletjie, die Engelse.
Re: Proteas [boodskap #103752 is 'n antwoord op boodskap #103750] Sa, 11 Junie 2005 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Bobby" skryf:

> Ahem, dit was nie "Yank" pilgrims nie - dit was ENGELSE pilgrims.

LOL!
Jaaaa slim kind! Moet nou nie kom en die waters vertroebel met feite
nie. Spoilsport!
:))
Re: Proteas [boodskap #103753 is 'n antwoord op boodskap #103749] Sa, 11 Junie 2005 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Annique Theron het haar die reg toege-eien om die naam " Rooibos" aan 'n
Amerikaner te verkoop. Dit het 3 jaar en meer as 'n miljoen dollar geneem
van die Rooibosteeraad om die storie aan te vat in 'n Amerikaanse hof. Ek
was onder die indruk die storie is nog aan die gang, maar nou sê Ferdi dat
ons mense darem die saak gewen het.
Met haar verkoop van die naam, het dit beteken dat geen ander persoon as die
koper produkte met die naam " rooibos" in die VSA op die rakke kon sit nie.
Annique Theron sien mens deesdae glad nie meer in artikels nie. Waar sy
voorheen gereeld in die koerante en tydskrifte gepryk het, word sy deesdae
soos die pes vermy. Blerrie verraaier.

NS - Ek het jou nommers verlede Saterdag met die 20miljoen lotto gespeel -
dit het nie gewen nie.
--
Groetnis
Annette

"news" skryf in boodskap news:nlnqe.17654$mZ2.1263@fe07.lga...
> Annette, ek wonder of rooibos as handelsnaam hier verkoop is. Ek hou nie
> van rooibos tee nie, maar het hier n produk gekoop, die handelsmerk is
> Saluda of so iets, en dit is groen tee gememg met rooibos, en het n aarbei
> en lemoengeur, absoluut heerlik. Ek sien in Barnes & Noble verkoop hulle n
> Red Bush tee, hulle verwys seker na rooibos. Ek het nog nie n suiwer
> rooibostee hier gesien nie, wel baie ander soorte tee wat rooibos bevat
> (seker om die wilde smaak te verberg ;-)
>
> Ellie
> "Annette" wrote in message
> news:d8b8ui$37i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat dan van " Rooibos" wat as " handelsnaam" aan 'n Amerikaner verkoop is?
> Rooibos is tog 'n unieke plant, en rooibostee is tog 'n unieke produk.
> Hoe kon so 'n transaksie dan in die eerste plek plaas gevind het?
> Is Rooibos nou Amerikaans?
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:jofga1dfo9v81om65voqkkgq8jlfo7bgse@4ax.com...
>> On Thu, 09 Jun 2005 02:34:23 -0400, Katryn
>> wrote:
>>
>> >
>>>
>>>> >>> >"maïs" of "mais" of selfs sê nou maar "maíz", of wat van MAIZE,
>>>> >genoem het? Sou my eend dan 'n hoender gewees het?
>>
>>>> Nee. Jy is die hoender.
>>>
>>> Dit is nie nodig om beledigend te raak nie.
>>>
>>> Laat ek weer probeer verduidelik, en asseblief ek weet presies wat die
>>> verskil tussen 'n handelsnaam en gebruikersnaam is.
>>
>> Nou gebruik dan jou kennis.
>> Mielies is nie 'n unieke produk nie. Dis die plant se naam.
>>
>> > (?spelling)
>>> bedoel, as voorbeeld van hoe 'n handelsnaam (met behulp van goeie
>>> marketing) in die volksmond verander het as 'n algemeen gebruikte
>>> woord om 'n generiese produk aan te dui.
>>>
>>> My voorbeeld van maize (wat julle mielies is - waarskynlik 'n
>>> onkundige taalvader wat nie die verskil tussen die inheemse millet en
>>> uitheemse maïs erken het nie), en ja, natuurlik is dit nie 'n
>>> handelsnaam nie, maar ter wille van die gesprek wat jy begin het om
>>> koffie en tee as voorbeelde te gebruik van waarom handelsname van
>>> ontslae geraak moet word.
>>> Ook met 'n effense agenda om te probeer uitwys hoe slim "marketing",
>>> vrye markte en globalisasie mense se leefwyse, denkwyse en kultuur in
>>> Afrika verander het.
>>> Soveel so, dat julle Africans almal vas oortuig is dat dit (mielies)
>>> aan julle (Afrika) behoort.
>>
>> Ek het dit nie gese n ie en ek dink dit nie.
>> En ek is ook 'n Afrikaan.
>>
>
Re: Proteas [boodskap #103754 is 'n antwoord op boodskap #103753] Sa, 11 Junie 2005 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Het sy nie ook skoonheidsprodukte gehad nie?

Ek het toe ek nou in New York was, en die lottery $106 miljoen was, vir my n
hele paar kaartjies gekoop, maar ek het nog nie uitgepak nie, en weet nie
waar die kaartjies is nie, sal dit soek, dalk wen ek iets (of dalk nie :-)

Ellie

"Annette" skryf in boodskap news:d8f3hs$esg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Annique Theron het haar die reg toege-eien om die naam " Rooibos" aan 'n
Amerikaner te verkoop. Dit het 3 jaar en meer as 'n miljoen dollar geneem
van die Rooibosteeraad om die storie aan te vat in 'n Amerikaanse hof. Ek
was onder die indruk die storie is nog aan die gang, maar nou sê Ferdi dat
ons mense darem die saak gewen het.
Met haar verkoop van die naam, het dit beteken dat geen ander persoon as die
koper produkte met die naam " rooibos" in die VSA op die rakke kon sit nie.
Annique Theron sien mens deesdae glad nie meer in artikels nie. Waar sy
voorheen gereeld in die koerante en tydskrifte gepryk het, word sy deesdae
soos die pes vermy. Blerrie verraaier.

NS - Ek het jou nommers verlede Saterdag met die 20miljoen lotto gespeel -
dit het nie gewen nie.
--
Groetnis
Annette

"news" skryf in boodskap news:nlnqe.17654$mZ2.1263@fe07.lga...
> Annette, ek wonder of rooibos as handelsnaam hier verkoop is. Ek hou nie
> van rooibos tee nie, maar het hier n produk gekoop, die handelsmerk is
> Saluda of so iets, en dit is groen tee gememg met rooibos, en het n aarbei
> en lemoengeur, absoluut heerlik. Ek sien in Barnes & Noble verkoop hulle n
> Red Bush tee, hulle verwys seker na rooibos. Ek het nog nie n suiwer
> rooibostee hier gesien nie, wel baie ander soorte tee wat rooibos bevat
> (seker om die wilde smaak te verberg ;-)
>
> Ellie
> "Annette" wrote in message
> news:d8b8ui$37i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat dan van " Rooibos" wat as " handelsnaam" aan 'n Amerikaner verkoop is?
> Rooibos is tog 'n unieke plant, en rooibostee is tog 'n unieke produk.
> Hoe kon so 'n transaksie dan in die eerste plek plaas gevind het?
> Is Rooibos nou Amerikaans?
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:jofga1dfo9v81om65voqkkgq8jlfo7bgse@4ax.com...
>> On Thu, 09 Jun 2005 02:34:23 -0400, Katryn
>> wrote:
>>
>> >
>>>
>>>> >>> >"maïs" of "mais" of selfs sê nou maar "maíz", of wat van MAIZE,
>>>> >genoem het? Sou my eend dan 'n hoender gewees het?
>>
>>>> Nee. Jy is die hoender.
>>>
>>> Dit is nie nodig om beledigend te raak nie.
>>>
>>> Laat ek weer probeer verduidelik, en asseblief ek weet presies wat die
>>> verskil tussen 'n handelsnaam en gebruikersnaam is.
>>
>> Nou gebruik dan jou kennis.
>> Mielies is nie 'n unieke produk nie. Dis die plant se naam.
>>
>> > (?spelling)
>>> bedoel, as voorbeeld van hoe 'n handelsnaam (met behulp van goeie
>>> marketing) in die volksmond verander het as 'n algemeen gebruikte
>>> woord om 'n generiese produk aan te dui.
>>>
>>> My voorbeeld van maize (wat julle mielies is - waarskynlik 'n
>>> onkundige taalvader wat nie die verskil tussen die inheemse millet en
>>> uitheemse maïs erken het nie), en ja, natuurlik is dit nie 'n
>>> handelsnaam nie, maar ter wille van die gesprek wat jy begin het om
>>> koffie en tee as voorbeelde te gebruik van waarom handelsname van
>>> ontslae geraak moet word.
>>> Ook met 'n effense agenda om te probeer uitwys hoe slim "marketing",
>>> vrye markte en globalisasie mense se leefwyse, denkwyse en kultuur in
>>> Afrika verander het.
>>> Soveel so, dat julle Africans almal vas oortuig is dat dit (mielies)
>>> aan julle (Afrika) behoort.
>>
>> Ek het dit nie gese n ie en ek dink dit nie.
>> En ek is ook 'n Afrikaan.
>>
>
Re: Proteas [boodskap #103755 is 'n antwoord op boodskap #103754] Sa, 11 Junie 2005 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, sy het die Annique skoonheidsprodukte, met rooibos as basis, ontwikkel.
Ek kan nie onthou of sy die besigheid verkoop het, of net aan die kinders
oorgedra het nie.
--
Groetnis
Annette
"news" skryf in boodskap news:qrEqe.17822$mZ2.6028@fe07.lga...
> Het sy nie ook skoonheidsprodukte gehad nie?
>
> Ek het toe ek nou in New York was, en die lottery $106 miljoen was, vir my n
> hele paar kaartjies gekoop, maar ek het nog nie uitgepak nie, en weet nie
> waar die kaartjies is nie, sal dit soek, dalk wen ek iets (of dalk nie :-)
>
> Ellie
> "Annette" wrote in message
> news:d8f3hs$esg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annique Theron het haar die reg toege-eien om die naam " Rooibos" aan 'n
> Amerikaner te verkoop. Dit het 3 jaar en meer as 'n miljoen dollar geneem
> van die Rooibosteeraad om die storie aan te vat in 'n Amerikaanse hof. Ek
> was onder die indruk die storie is nog aan die gang, maar nou sê Ferdi dat
> ons mense darem die saak gewen het.
> Met haar verkoop van die naam, het dit beteken dat geen ander persoon as die
> koper produkte met die naam " rooibos" in die VSA op die rakke kon sit nie.
> Annique Theron sien mens deesdae glad nie meer in artikels nie. Waar sy
> voorheen gereeld in die koerante en tydskrifte gepryk het, word sy deesdae
> soos die pes vermy. Blerrie verraaier.
>
> NS - Ek het jou nommers verlede Saterdag met die 20miljoen lotto gespeel -
> dit het nie gewen nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "news" wrote in message
> news:nlnqe.17654$mZ2.1263@fe07.lga...
>> Annette, ek wonder of rooibos as handelsnaam hier verkoop is. Ek hou nie
>> van rooibos tee nie, maar het hier n produk gekoop, die handelsmerk is
>> Saluda of so iets, en dit is groen tee gememg met rooibos, en het n aarbei
>> en lemoengeur, absoluut heerlik. Ek sien in Barnes & Noble verkoop hulle n
>> Red Bush tee, hulle verwys seker na rooibos. Ek het nog nie n suiwer
>> rooibostee hier gesien nie, wel baie ander soorte tee wat rooibos bevat
>> (seker om die wilde smaak te verberg ;-)
>>
>> Ellie
>> "Annette" wrote in message
>> news:d8b8ui$37i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat dan van " Rooibos" wat as " handelsnaam" aan 'n Amerikaner verkoop is?
>> Rooibos is tog 'n unieke plant, en rooibostee is tog 'n unieke produk.
>> Hoe kon so 'n transaksie dan in die eerste plek plaas gevind het?
>> Is Rooibos nou Amerikaans?
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:jofga1dfo9v81om65voqkkgq8jlfo7bgse@4ax.com...
>>> On Thu, 09 Jun 2005 02:34:23 -0400, Katryn
>>> wrote:
>>>
>>> >>
>>>>
>>>> >>>> >>"maïs" of "mais" of selfs sê nou maar "maíz", of wat van MAIZE,
>>>> >>genoem het? Sou my eend dan 'n hoender gewees het?
>>>
>>>> >Nee. Jy is die hoender.
>>>>
>>>> Dit is nie nodig om beledigend te raak nie.
>>>>
>>>> Laat ek weer probeer verduidelik, en asseblief ek weet presies wat die
>>>> verskil tussen 'n handelsnaam en gebruikersnaam is.
>>>
>>> Nou gebruik dan jou kennis.
>>> Mielies is nie 'n unieke produk nie. Dis die plant se naam.
>>>
>>> >> (?spelling)
>>>> bedoel, as voorbeeld van hoe 'n handelsnaam (met behulp van goeie
>>>> marketing) in die volksmond verander het as 'n algemeen gebruikte
>>>> woord om 'n generiese produk aan te dui.
>>>>
>>>> My voorbeeld van maize (wat julle mielies is - waarskynlik 'n
>>>> onkundige taalvader wat nie die verskil tussen die inheemse millet en
>>>> uitheemse maïs erken het nie), en ja, natuurlik is dit nie 'n
>>>> handelsnaam nie, maar ter wille van die gesprek wat jy begin het om
>>>> koffie en tee as voorbeelde te gebruik van waarom handelsname van
>>>> ontslae geraak moet word.
>>>> Ook met 'n effense agenda om te probeer uitwys hoe slim "marketing",
>>>> vrye markte en globalisasie mense se leefwyse, denkwyse en kultuur in
>>>> Afrika verander het.
>>>> Soveel so, dat julle Africans almal vas oortuig is dat dit (mielies)
>>>> aan julle (Afrika) behoort.
>>>
>>> Ek het dit nie gese n ie en ek dink dit nie.
>>> En ek is ook 'n Afrikaan.
>>>
>>>
>>
>
Re: Proteas [boodskap #103780 is 'n antwoord op boodskap #103752] Di, 14 Junie 2005 03:29 Na vorige boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:uc3ma1hp6m8hjbmt6ic199b0g2m3d7dudk@4ax.com...
> "Bobby" skryf:
>
>> Ahem, dit was nie "Yank" pilgrims nie - dit was ENGELSE pilgrims.
>
> LOL!
> Jaaaa slim kind! Moet nou nie kom en die waters vertroebel met feite
> nie. Spoilsport!
> :))

'Skies. Sallie weer'ie. Ek sien daar word so in jou agtergrond ingedelf -
hoop toggie iemand ondersoek my convict background nie...
Vorige onderwerp: Re: The Plot to Kill Mugabe - Episode 1
Volgende onderwerp: Uitspraakdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:16:24 MGT 2024