Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Derde Mag.
Die Derde Mag. [boodskap #103676] Wo, 08 Junie 2005 10:55 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ronnie Kasrils het mos nou die NIA opdrag gegee om uit te vind of daar 'n
derde mag bestaan wat agter die optogte en betogings van die afgelopie
rukkie sit.
Ek, as 'n doodgewone landsburger, kan hom en die staat baie geld spaar.
Ek sal sommer gratis vir hom laat weet hy moet die rede gaan soek by die
Eerste Mag.:)
--
Groetnis
Annette
Re: Die Derde Mag. [boodskap #103679 is 'n antwoord op boodskap #103676] Wo, 08 Junie 2005 11:15 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! So draai die wiel! In die ou dae is daar óók naarstiglik gesoek
na 'n derde mag.

"Annette" skryf in boodskap news:d86ivf$5od$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ronnie Kasrils het mos nou die NIA opdrag gegee om uit te vind of daar 'n
> derde mag bestaan wat agter die optogte en betogings van die afgelopie
> rukkie sit.
> Ek, as 'n doodgewone landsburger, kan hom en die staat baie geld spaar.
> Ek sal sommer gratis vir hom laat weet hy moet die rede gaan soek by die
> Eerste Mag.:)
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Regstellende aksie [vervolg]
Volgende onderwerp: Nie marsmannetjies nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 27 02:12:06 MGT 2024