Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skadelike advertensies
Skadelike advertensies [boodskap #103667] |
Wo., 08 Junie 2005 06:43  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met vandag se mense wat nie meer lees nie, en al hul kennis opdoen deur
televisie te kyk, behoort programme en advertensies tog so te wees om
opvoedkundig te wees, ipv om verkeerde idees in mense se koppe te plaas.
Die nuwe petroladvertensie van die jong seuntjie by die troue is van
toepassing. Ek kry die arme slapende oupas jammer.
Die ander advertensie wat my naar maak is die een van KFM ( ek dink) van die
dameslawe op die rowerskip.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skadelike advertensies [boodskap #103951 is 'n antwoord op boodskap #103667] |
Sa., 18 Junie 2005 13:05  |
TOP_DOLLAR
Boodskappe: 8 Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Siestog, arme Anonymous "Naartjie Bunker" is so jammer dat hy nou nie meer
in Suid Africa kan lewe nie, want hy is te skyt bang vir die swartes en het
toe weggehol. Nou is dit n' kwesie van suur drywe en die bliksem is te
swak
om enige iets anders daarom trend te doen, maar om die brawes wat agter
gebly het te beswader. Fok foort you spineless gedrog wat nooit moes gebore
geword het nie. On the other hand "Naartjie( or is this Nude Raider) might
be one of the oppressors that had to fled the country, because his black
slaves is looking for him. Dick head, why don't you read what i shouted out
to shit like you in this same news columns. Go and shit in your own back
yard - where
ever that might be after you ran away from your black slaves- serves you
right.
"Naartjie Bunker" skryf in boodskap news:6RMEQN7938511.6408680556@anonymous.poster...
> Ag Jirre Jissis dom vrou ...
>
> why don't you just call up your maatjies at the SABC and get it cancelled
> (oh
> shit the black people have taken over the SABC - looks like you're on your
> own). Maybe the dominie objects (whilst he pomps the parishioners wives).
>
> Maybe you should just get used to it and hou jou dom bek.....
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 04:58:27 UTC 2025
|