Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waarnatoe nou Zuma?
Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103629] |
Mon, 06 June 2005 09:04  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my die druk word nou bietjie erg op die ANC en hul kokkedore. Hulle moes
maar die besluit al 2 jaar gelede geneem het, en 'n paar minder stemme met
die verkiesing getrek het. Nou is dit effe erger.
Ons praat so oor die storie die naweek, en Zuma wat weereens beweer hy het
niks verkeerd gedoen nie.
Al slotsom waartoe mens kan kom is dat hulle al so gewoond is om die
verkeerde goed te doen, dat hulle nie eers meer weet wat reg is nie.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Waarnatoe nou Zuma? [boodskap #103657 is 'n antwoord op boodskap #103655] |
Tue, 07 June 2005 10:54  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis mos die belaglikheid van Afrika. Hier by ons laat loop hulle kundige
blanke mense met jare se ondervinding en dan, na 'n jaar of twee, as die
wiele afkom, dan wil hulle die mense weer terughê en verwag hulle dat jy
hulle weer moet vertrou. Die verlede vergeet, so seg hulle. Nee wat, dan
stel jy 'n kontrak op en gaan doen die werk op 'n sub-kontrakbasis
[konsultasiebasis] en stamp hulle drie tot vier keer wat jy voorheen verdien
het. Hulle moet dit net eenvoudig aanvaar want sulke ervaring loop nie los
op straat nie en as dit pap reën dan skep jy!
"Annette" skryf in boodskap news:d83o7j$aai$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek lees gister dat daar nou weer in Zim gevry word na die blanke boere om
> asseblief terug te kom.
> Die " versekering" wat aan hulle gegee word, is dat hulle 5 - 10 jaar
> ongehinderd sal kan boer.
> Wonder wie gaan so mal wees om die " belofte" te glo.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:W7-dnUWZ5_EX2DjfRVn-tA@is.co.za...
>> Die mees ongelooflike van jou bydraes is dat jy klaarblyklik die stront
> glo
>> wa jy verkondig, ou antie!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:VfmdnVEY-O0HVDnfRVn-vw@rogers.com...
>> . Om die een met die ander te vergelyk
>>> is 'n skreiende skande, en jy behoort beter te weet.
>> ----Hoekom kan jy dit nie vergelyk nie? Wat maak die swart geregtig om
> met
>> vergrype weg te kom?
>>> Selfs wat op die oomblik in Zimbabwe plaasvind,
>>> kan nie vergelyk met wat in die apartheidsjare aangegaan
>>> het nie. En jy behoort dit te weet. Jy is oud genoeg
>>> om die getuienis van die Waarheidskommissie te
>>> onthou.
>> ----Sê mos jy sit in Kanada op jou sneeuhoop en kraai oor dinge wat jy op
>> die Internet lees. Snaaks genoeg, in die ou dae is plaasgrond van
>> wittes
>> afgevat om vir swart mense te gee. Wat anders het in Zim gebeur? Net
>> veel erger! O, en die twak wat op die Waarheidkommissie kwytgeraak is,
> is
>> nie eers 'n spoegie van wat werklikheid aan die gang was nie. Jy kan
>> omtrent die mense een na die ander uitruk wat gaan 'praat' het as mense
> wat
>> om die een of ander rede ontevrede was en nou sy soort van wraak kry.
> Die
>> ironie is dat meestal 'n klomp twak gepraat is deur mense wat nie die
> breed
>> genoeg insig gehad het om die volle storie te ken nie. Mense soos jy
>> swymel in die klas van drama.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:50:55 UTC 2025
|