Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Up yours, Europa!
Up yours, Europa! [boodskap #103555] Do, 02 Junie 2005 10:11 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Holland sê NEE!!!

Engeland sê dis hopeloos, hulle gaan nou nie eers meer referendum hou nie...
Re: Up yours, Europa! [boodskap #103566 is 'n antwoord op boodskap #103555] Do, 02 Junie 2005 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Max,het jy gesien hoe die politiekers,Nederlandse en Belgiese, met een lang
gesigt rondloop
Hulle kan nie hulle sakke vul nie

"Max" skryf in boodskap news:429edca7$0$23429$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Holland sê NEE!!!
>
> Engeland sê dis hopeloos, hulle gaan nou nie eers meer referendum hou nie...
>
Re: Up yours, Europa! [boodskap #103568 is 'n antwoord op boodskap #103555] Do, 02 Junie 2005 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Max" skryf in boodskap news:429edca7$0$23429$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Holland sê NEE!!!
>
> Engeland sê dis hopeloos, hulle gaan nou nie eers meer referendum hou nie...
>
>

Hulle sê nee teen die Europese grondwet, nie meer nie minder nie.
Re: Up yours, Europa! [boodskap #103578 is 'n antwoord op boodskap #103568] Do, 02 Junie 2005 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Corné" skryf in boodskap news:429f1ed0$0$23350$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Max" schreef in bericht
> news:429edca7$0$23429$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Holland sê NEE!!!
>>
>> Engeland sê dis hopeloos, hulle gaan nou nie eers meer referendum hou nie...
>>
>
> Hulle sê nee teen die Europese grondwet, nie meer nie minder nie.
>

Hoe kan enigiemand Ja stem vir iet wat hy nie ken nie of wat nie duidlik
uitgelê is nie
Re: Up yours, Europa! [boodskap #103580 is 'n antwoord op boodskap #103578] Do, 02 Junie 2005 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 02 Jun 2005 19:32:42 GMT, " de boskabouter" wrote:


> Hoe kan enigiemand Ja stem vir iet wat hy nie ken nie of wat nie duidlik
> uitgelê is nie
>

Ek hoop jy hoor daar waar jy is
hoe jou vraag hier
deur die klowe en berge in Suid Afrika weergalm...

DD
Re: Up yours, Europa! [boodskap #103586 is 'n antwoord op boodskap #103580] Vr, 03 Junie 2005 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:7npu91tqted5qltlj88khid59958ukvp3s@4ax.com...
> On Thu, 02 Jun 2005 19:32:42 GMT, " de boskabouter"
> wrote:
>
>
>> Hoe kan enigiemand Ja stem vir iet wat hy nie ken nie of wat nie duidlik
>> uitgelê is nie
>>
>
> Ek hoop jy hoor daar waar jy is
> hoe jou vraag hier
> deur die klowe en berge in Suid Afrika weergalm...
>
> DD
>
>
Ons is maar na as jy dink qua cultuur nieteenstaande die berge en klowe en
9uur vlieg van Parys tot Joburg(binnekort Mbekitown)
Re: Up yours, Europa! [boodskap #103598 is 'n antwoord op boodskap #103586] Vr, 03 Junie 2005 17:52 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 03 Jun 2005 06:50:35 GMT, " de boskabouter" wrote:

> 9uur vlieg van Parys tot Joburg(binnekort Mbekitown)
>

Jo'burg - Mbekitown; ek het met Jonas, die Tswaniet
gespot, en nou word Durban, Ethekweni:-((((((((((((

DD
Vorige onderwerp: Mr Lonely
Volgende onderwerp: Re: Mr Lonely se MOER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 14:59:22 MGT 2024