| Up yours, Europa! [boodskap #103555] |
Do., 02 Junie 2005 10:11  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Holland sê NEE!!!
Engeland sê dis hopeloos, hulle gaan nou nie eers meer referendum hou nie...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Up yours, Europa! [boodskap #103598 is 'n antwoord op boodskap #103586] |
Vr., 03 Junie 2005 17:52  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 03 Jun 2005 06:50:35 GMT, " de boskabouter" wrote:
> 9uur vlieg van Parys tot Joburg(binnekort Mbekitown)
>
Jo'burg - Mbekitown; ek het met Jonas, die Tswaniet
gespot, en nou word Durban, Ethekweni:-((((((((((((
DD
|
|
|
|