Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaners in aanvraag
Afrikaners in aanvraag [boodskap #103529] Wo, 01 Junie 2005 14:43
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ongeveer 'n week gelede het 'n ANC-werksdokument verskyn waarin verklaar is
dat Afrikaners beter Suid-Afrikaners is as die ander (hoofsaaklik Engelse)
blanke groepe.
Gister het die uittredene SA Weermagshoof gesê dat die Weermag Afrikaners
nodig het.

Bepaald 'n deursigtige poging van die korrupte ANC om 'n wig tussen die
Engelse en Afrikaners in te dryf. Net die dom ouens sal vir die koue pampoen
val.
Die weermag se regestellende program het nou ver genoeg gevorder. Alle
senior poste word deur onbevoegde MK-kaders beklee - Afrikaners is nou seker
nodig om die werk te verrig om die ou klompie positief te projekteer. (Soos
dit maar gaan in feitlike alle poste waar swartes die topposte beklee en
waar blankes aangestel word om die saakmakende funksies te verrig. Dit
terwyl die "meneer" die krediet daarvoor opeis.)

Anti. Het julle ook regstellende aksies in Kanada of word die Eskimos steeds
in reservate en museums geisoleer?
Vorige onderwerp: Tronkstraf
Volgende onderwerp: Re: afrikaners se MOER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 18:39:06 MGT 2024