| Re: Afrikaners in aanvraag [boodskap #103514] |
Wo., 01 Junie 2005 06:23  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder net waarvoor al die medaljes is wat op die nuwe weermaghoof se
bors pryk.....
--
Groetnis
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:d7jhuf$c4h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ongeveer 'n week gelede het 'n ANC-werksdokument verskyn waarin verklaar is
> dat Afrikaners beter Suid-Afrikaners is as die ander (hoofsaaklik Engelse)
> blanke groepe.
> Gister het die uittredene SA Weermagshoof gesê dat die Weermag Afrikaners
> nodig het.
>
> Bepaald 'n deursigtige poging van die korrupte ANC om 'n wig tussen die
> Engelse en Afrikaners in te dryf. Net die dom ouens sal vir die koue pampoen
> val.
> Die weermag se regestellende program het nou ver genoeg gevorder. Alle
> senior poste word deur onbevoegde MK-kaders beklee - Afrikaners is nou seker
> nodig om die werk te verrig om die ou klompie positief te projekteer. (Soos
> dit maar gaan in feitlike alle poste waar swartes die topposte beklee en
> waar blankes aangestel word om die saakmakende funksies te verrig. Dit
> terwyl die "meneer" die krediet daarvoor opeis.)
>
> Anti. Het julle ook regstellende aksies in Kanada of word die Eskimos steeds
> in reservate en museums geisoleer?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaners in aanvraag [boodskap #103533 is 'n antwoord op boodskap #103516] |
Wo., 01 Junie 2005 19:05  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 1 Jun 2005 06:59:57 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "Jonas" skryf
>
> Hoekom kom kyk jy nie. En vir jou informasie,
> dis Inuit en nie Eskimo nie.
> Gloudina
>
en ook vir jou informasie, Jonas...
dis snuit en nie anti nie.
(Jy is selfs welkom om ' er' agter snuit te plaas)
DD
|
|
|
|