Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afrikaners in aanvraag
Re: Afrikaners in aanvraag [boodskap #103514] Wo, 01 Junie 2005 06:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder net waarvoor al die medaljes is wat op die nuwe weermaghoof se
bors pryk.....
--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:d7jhuf$c4h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ongeveer 'n week gelede het 'n ANC-werksdokument verskyn waarin verklaar is
> dat Afrikaners beter Suid-Afrikaners is as die ander (hoofsaaklik Engelse)
> blanke groepe.
> Gister het die uittredene SA Weermagshoof gesê dat die Weermag Afrikaners
> nodig het.
>
> Bepaald 'n deursigtige poging van die korrupte ANC om 'n wig tussen die
> Engelse en Afrikaners in te dryf. Net die dom ouens sal vir die koue pampoen
> val.
> Die weermag se regestellende program het nou ver genoeg gevorder. Alle
> senior poste word deur onbevoegde MK-kaders beklee - Afrikaners is nou seker
> nodig om die werk te verrig om die ou klompie positief te projekteer. (Soos
> dit maar gaan in feitlike alle poste waar swartes die topposte beklee en
> waar blankes aangestel word om die saakmakende funksies te verrig. Dit
> terwyl die "meneer" die krediet daarvoor opeis.)
>
> Anti. Het julle ook regstellende aksies in Kanada of word die Eskimos steeds
> in reservate en museums geisoleer?
>
Re: Afrikaners in aanvraag [boodskap #103516 is 'n antwoord op boodskap #103514] Wo, 01 Junie 2005 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Anti. Het julle ook regstellende aksies in Kanada of word die Eskimos steeds
> in reservate en museums geisoleer?

Hoekom kom kyk jy nie. En vir jou informasie,
dis Inuit en nie Eskimo nie. En hulle bly deesdae
in hulle eie provinsie, Nunavut.

Gloudina
Re: Afrikaners in aanvraag [boodskap #103520 is 'n antwoord op boodskap #103514] Wo, 01 Junie 2005 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 1 Jun 2005 08:23:33 +0200, "Annette" wrote:

> Ek wonder net waarvoor al die medaljes is wat op die nuwe weermaghoof se
> bors pryk....

Daai ouens gee mekaar altyd medaljes. Dis tradisie. Lang diens, diens
aan land/koningin ens.

Jy sal vind dat die Duitse weermaghoof bv ook vol medaljes is. Maar in
sy geval is waarskynlik vir al die kere wat hom daarvan weerhou het om
iemand te bom.
Re: Afrikaners in aanvraag [boodskap #103523 is 'n antwoord op boodskap #103516] Wo, 01 Junie 2005 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
O! So jou wondelike Kanada glo aan aparte ontwikkeling? Wat het gword
van een plek, is almal se plek?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:DfydnZvBX5rzDgDfRVn-rw@rogers.com...
>
> "Jonas" skryf
>
>> Anti. Het julle ook regstellende aksies in Kanada of word die Eskimos
> steeds
>> in reservate en museums geisoleer?
>
> Hoekom kom kyk jy nie. En vir jou informasie,
> dis Inuit en nie Eskimo nie. En hulle bly deesdae
> in hulle eie provinsie, Nunavut.
>
> Gloudina
>
Re: Afrikaners in aanvraag [boodskap #103533 is 'n antwoord op boodskap #103516] Wo, 01 Junie 2005 19:05 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 1 Jun 2005 06:59:57 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "Jonas" skryf

>
> Hoekom kom kyk jy nie. En vir jou informasie,
> dis Inuit en nie Eskimo nie.

> Gloudina
>

en ook vir jou informasie, Jonas...
dis snuit en nie anti nie.
(Jy is selfs welkom om ' er' agter snuit te plaas)

DD
Vorige onderwerp: Re: afrikaners se MOER
Volgende onderwerp: waar gebeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 03:29:10 MGT 2024