Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek soek ´n gediggie...
Ek soek ´n gediggie... [boodskap #103480] Ma, 30 Mei 2005 12:12 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wie ken 'n (grappige) gediggie wat mens vir iemand kan skryf wat gaan trou.
Ek sou liewer iets van 'n bekende Afrikaanse digter wil hê, as om self iets
op te maak.

Liewer iets eenvoudig, dis vir 'n Nederlandse paartjie.

Dankie vir enige hulp.
Re: Ek soek ´n gediggie... [boodskap #103483 is 'n antwoord op boodskap #103480] Ma, 30 Mei 2005 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van wat ek kan onthou:
Trou maar liewers nie -
Trou jy met 'n vette, dan slaap jy te benoud,
Trou jy met 'n maere, dan slaap jy weer te koud.
Trou jy met 'n lange, dan kyk sy oor jou heen
Trou jy met 'n korte, dan gryp sy aan jou been.
Trou jy met 'n skele, dan sien sy twee vir een.
Trou jy met 'n regte, dan knik sy vir elkeen.
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:429b04a0$0$23356$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wie ken 'n (grappige) gediggie wat mens vir iemand kan skryf wat gaan trou.
> Ek sou liewer iets van 'n bekende Afrikaanse digter wil hê, as om self iets
> op te maak.
>
> Liewer iets eenvoudig, dis vir 'n Nederlandse paartjie.
>
> Dankie vir enige hulp.
>
Re: Ek soek ´n gediggie... [boodskap #103486 is 'n antwoord op boodskap #103483] Ma, 30 Mei 2005 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ha ha ha! Hoeveel jare gelede was dit nie dat ons dit gesing het nie! Ek
weet net nie of dit slim is om sê iets op 'n kaartjie te skryf vir iemand
wat gaan trou nie!

Dankie, ek het vreeslik geniet om dit weer te lees!

gr
Max

"Annette" skryf in boodskap news:d7f194$ndv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van wat ek kan onthou:
> Trou maar liewers nie -
> Trou jy met 'n vette, dan slaap jy te benoud,
> Trou jy met 'n maere, dan slaap jy weer te koud.
> Trou jy met 'n lange, dan kyk sy oor jou heen
> Trou jy met 'n korte, dan gryp sy aan jou been.
> Trou jy met 'n skele, dan sien sy twee vir een.
> Trou jy met 'n regte, dan knik sy vir elkeen.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:429b04a0$0$23356$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Wie ken 'n (grappige) gediggie wat mens vir iemand kan skryf wat gaan
> trou.
>> Ek sou liewer iets van 'n bekende Afrikaanse digter wil hê, as om self
> iets
>> op te maak.
>>
>> Liewer iets eenvoudig, dis vir 'n Nederlandse paartjie.
>>
>> Dankie vir enige hulp.
>>
>
Re: Ek soek ´n gediggie... [boodskap #103488 is 'n antwoord op boodskap #103486] Ma, 30 Mei 2005 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het dit vir my oom gestuur toe ek hoor hy is verloof.
Dit het hom nie afgesit nie;))))
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:429b0d0e$0$149$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ha ha ha! Hoeveel jare gelede was dit nie dat ons dit gesing het nie! Ek
> weet net nie of dit slim is om sê iets op 'n kaartjie te skryf vir iemand
> wat gaan trou nie!
>
> Dankie, ek het vreeslik geniet om dit weer te lees!
>
> gr
> Max
>
> "Annette" wrote in message
> news:d7f194$ndv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van wat ek kan onthou:
>> Trou maar liewers nie -
>> Trou jy met 'n vette, dan slaap jy te benoud,
>> Trou jy met 'n maere, dan slaap jy weer te koud.
>> Trou jy met 'n lange, dan kyk sy oor jou heen
>> Trou jy met 'n korte, dan gryp sy aan jou been.
>> Trou jy met 'n skele, dan sien sy twee vir een.
>> Trou jy met 'n regte, dan knik sy vir elkeen.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:429b04a0$0$23356$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Wie ken 'n (grappige) gediggie wat mens vir iemand kan skryf wat gaan
>> trou.
>>> Ek sou liewer iets van 'n bekende Afrikaanse digter wil hê, as om self
>> iets
>>> op te maak.
>>>
>>> Liewer iets eenvoudig, dis vir 'n Nederlandse paartjie.
>>>
>>> Dankie vir enige hulp.
>>>
>>
>
Re: Ek soek ´n gediggie... [boodskap #103489 is 'n antwoord op boodskap #103480] Ma, 30 Mei 2005 13:04 Na vorige boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Een wat ek gehoor het...is nou nie 'n gediggie nie maar dit het my laat lag!

'n man se kop is nie plat nie maar rond
en as 'n vrou op 'n iets rond sit soos 'n bal
dan sal sy ongemaklik sit en sy sal val
so 'n man se kop is nie sitplek vir sy vrou

Vandag trou ? met ?, sy is nou jou vrou, jou liefling, jou Barberton se
Daisy
maar staan by haar al lyk sy eendag soos 'n vetplant van die Namakwa

"Max" skryf in boodskap news:429b04a0$0$23356$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wie ken 'n (grappige) gediggie wat mens vir iemand kan skryf wat gaan
> trou.
> Ek sou liewer iets van 'n bekende Afrikaanse digter wil hê, as om self
> iets
> op te maak.
>
> Liewer iets eenvoudig, dis vir 'n Nederlandse paartjie.
>
> Dankie vir enige hulp.
>
Vorige onderwerp: Nederlandse Referendum
Volgende onderwerp: Re: Die week in die RSA ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 09:15:45 MGT 2024