Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vermaak in Nederland
Vermaak in Nederland [boodskap #103236] Wo, 18 Mei 2005 14:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoeveel is die gemiddelde Nederlander bereid om te betaal vir vermaak?
Ek weet hulle betaal sommer baie vir blomme.
Sal etniese dansers met grasrompies, veerbene, tromme, ens wat 'n vertoning
lewer aftrek kry?
--
Groetnis
Annette
Re: Vermaak in Nederland [boodskap #103238 is 'n antwoord op boodskap #103236] Wo, 18 Mei 2005 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As jy goed adverteer, ja.

African Footprint is nou op die planke hier by ons. Ek en my vrou wik en
weeg nog of ons EUR 45 per kaartjie wil betaal om "etniese dansers in gras
rompies" te sien...

gr
Max

"Annette" skryf in boodskap news:d6fi39$3oc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoeveel is die gemiddelde Nederlander bereid om te betaal vir vermaak?
> Ek weet hulle betaal sommer baie vir blomme.
> Sal etniese dansers met grasrompies, veerbene, tromme, ens wat 'n vertoning
> lewer aftrek kry?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Vermaak in Nederland [boodskap #103241 is 'n antwoord op boodskap #103238] Wo, 18 Mei 2005 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis 'n helse klomp geld daardie!!
African Footprint is baie goed, maar jy moenie verwag om te veel
kaalborsgrasrompiedansers te sien nie.
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:428b53f4$0$64599$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> As jy goed adverteer, ja.
>
> African Footprint is nou op die planke hier by ons. Ek en my vrou wik en
> weeg nog of ons EUR 45 per kaartjie wil betaal om "etniese dansers in gras
> rompies" te sien...
>
> gr
> Max
>
> "Annette" wrote in message
> news:d6fi39$3oc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoeveel is die gemiddelde Nederlander bereid om te betaal vir vermaak?
>> Ek weet hulle betaal sommer baie vir blomme.
>> Sal etniese dansers met grasrompies, veerbene, tromme, ens wat 'n
> vertoning
>> lewer aftrek kry?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Vermaak in Nederland [boodskap #103247 is 'n antwoord op boodskap #103241] Wo, 18 Mei 2005 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is African Footprint net dans, of is daar 'n storie ook? Beveel jy dit aan?
Dis vir ons ook baie geld!

Daar speel 'n klomp Suid Afrikaners in die musical Lion King ook hier by
ons. (Kaartjies daarvoor kos ook EUR45) Ek was so aangedaan deur die
mooigeid van Lion King dat ek 'n traantjie moes pink! (meer as een) Aan die
begin, as al die diere so saamtrek... Dit was een te veel en toe vloei die
snot en trane!

gr
Max

"Annette" skryf in boodskap news:d6fl67$aac$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis 'n helse klomp geld daardie!!
> African Footprint is baie goed, maar jy moenie verwag om te veel
> kaalborsgrasrompiedansers te sien nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:428b53f4$0$64599$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> As jy goed adverteer, ja.
>>
>> African Footprint is nou op die planke hier by ons. Ek en my vrou wik en
>> weeg nog of ons EUR 45 per kaartjie wil betaal om "etniese dansers in gras
>> rompies" te sien...
>>
>> gr
>> Max
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:d6fi39$3oc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoeveel is die gemiddelde Nederlander bereid om te betaal vir vermaak?
>>> Ek weet hulle betaal sommer baie vir blomme.
>>> Sal etniese dansers met grasrompies, veerbene, tromme, ens wat 'n
>> vertoning
>>> lewer aftrek kry?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Vermaak in Nederland [boodskap #103266 is 'n antwoord op boodskap #103247] Do, 19 Mei 2005 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, daar is 'n storie aan verbonde in African Footprint.
Dit is hoogs aan te beveel.
Vat 'n doos sneesdoekies saam as diere jou bedroef stem:))
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:428b61b7$0$64739$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Is African Footprint net dans, of is daar 'n storie ook? Beveel jy dit aan?
> Dis vir ons ook baie geld!
>
> Daar speel 'n klomp Suid Afrikaners in die musical Lion King ook hier by
> ons. (Kaartjies daarvoor kos ook EUR45) Ek was so aangedaan deur die
> mooigeid van Lion King dat ek 'n traantjie moes pink! (meer as een) Aan die
> begin, as al die diere so saamtrek... Dit was een te veel en toe vloei die
> snot en trane!
>
> gr
> Max
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d6fl67$aac$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis 'n helse klomp geld daardie!!
>> African Footprint is baie goed, maar jy moenie verwag om te veel
>> kaalborsgrasrompiedansers te sien nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:428b53f4$0$64599$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> As jy goed adverteer, ja.
>>>
>>> African Footprint is nou op die planke hier by ons. Ek en my vrou wik en
>>> weeg nog of ons EUR 45 per kaartjie wil betaal om "etniese dansers in
> gras
>>> rompies" te sien...
>>>
>>> gr
>>> Max
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d6fi39$3oc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoeveel is die gemiddelde Nederlander bereid om te betaal vir vermaak?
>>>> Ek weet hulle betaal sommer baie vir blomme.
>>>> Sal etniese dansers met grasrompies, veerbene, tromme, ens wat 'n
>>> vertoning
>>>> lewer aftrek kry?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vermaak in Nederland [boodskap #103428 is 'n antwoord op boodskap #103236] Sa, 28 Mei 2005 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:d6fi39$3oc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoeveel is die gemiddelde Nederlander bereid om te betaal vir vermaak?

Baie min!

> Ek weet hulle betaal sommer baie vir blomme.

Ek het nooit niet blomme gekoop.

> Sal etniese dansers met grasrompies, veerbene, tromme, ens wat 'n vertoning
> lewer aftrek kry?

Ja, ek denk so! Seker in die groot stad.

> --
> Groetnis
> Annette
>

Groete uit die Balule bos,.
Corné.

'die regte kaaskop'
www.amukela.com
Re: Vermaak in Nederland [boodskap #103443 is 'n antwoord op boodskap #103428] So, 29 Mei 2005 14:18 Na vorige boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Corné" skryf in boodskap news:42989c9f$0$141$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:d6fi39$3oc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoeveel is die gemiddelde Nederlander bereid om te betaal vir vermaak?
>
> Baie min!
>
>> Ek weet hulle betaal sommer baie vir blomme.
>
> Ek het nooit niet blomme gekoop.

Corne,jy is een typiese Nederlander,maar dat begryp die Suid-Africane nie...
hahahaha....
Vorige onderwerp: As niemand dit kan/wil doen nie
Volgende onderwerp: Die week in die RSA ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 16:03:13 MGT 2024