Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » As niemand dit kan/wil doen nie
As niemand dit kan/wil doen nie [boodskap #103442] So, 29 Mei 2005 14:13
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
sal ek maar.

Afrikaans Huppel -
Op 8 Mei 1925 is 'n tweede lesing van die parlement goedgekeur, en op 27 Mei
1925 ( 80 jaar gelede) is Afrikaans amptelik as 'n landstaal toegelaat en
erken.

Is daar enige ander amptelike taal jonger as ons? Ek twyfel. Hoe oud is die
tweede jongste amptelike taal?

Nietemin - ons stoere taalvaders en optimistiese parlementariƫrs sou seker
nooit kon dink dat hul aksies sou lei dat ons jeug vandag sou opgewonde raak
oor 'n groepie met die naam Fokofpolisiekar nie;))

--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Vryheid van spraak
Volgende onderwerp: Vermaak in Nederland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 23:10:25 MGT 2024